Daaglikse brood

Preview:

DESCRIPTION

Daaglikse brood. Mt 6:11. God as Koning regeer op ‘n vaderlike wyse. Hoe is Hy koning ? Vaderlik Hy sorg vir Liggaam : daaglikse brood G ees: v ergewe ons Siel : verlos ons van die bose. Brood. God begroot vir my behoeftes 10 Melaatses Selfsugtige etery (Joh 6:26) - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Daaglikse broodMt 6:11

God as Koning regeer op ‘n vaderlike wyse • Hoe is Hy koning? Vaderlik

Hy sorg vir Liggaam: daaglikse brood Gees: vergewe ons Siel: verlos ons van die bose

BroodGod begroot vir my behoeftes

10 Melaatses

Selfsugtige etery (Joh 6:26)

Moeg vir manna…

Lewensbehoeftes

Ontvang wat God gee in afhanklikheid en dankbaarheid

Gulsigheid

3 beperkinge rondom die brood

1.Net om brood

• Te veel brood vir hulleself

• Alles wat ons nodig het om gelukkige en vervulde mense te wees. Om menslik te kan leef

• Hulself verryk

2. Daagliks

• Gierigheid(hebsug,

inhaling, vrek)

• Mekhilta is Jode se kommentaar op Eksodus 16.

• Jesus sluit by die manna-verhaal aan

3. Gee ons.. Brood ook uitdeel

Mededeelsaamheid. Basilius die Grote

Verantwoordelikheid: Gee julle vir hulle iets om te eet (Mt 14:16)

Diensbaarheid: Here vermeerder die brood in my hand om ander te help.

Ons brood

• Basilius die Grote 4 00 nC• Die brood wat oud word in jou huis

behoort aan die hongeriges. Die skoene wat onbenut staan onder jou bed behoort aan diegene wat nie skoene het nie. Die onbenutte klere in jou kas behoort aan diegene wat naak is.