View
3
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
PUNTE: 120 TYD: 3 uur SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye en 1 vel manuskrippapier.
GRAAD 12
MUSIEK V1
NOVEMBER 2018
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
Musiek/V1 2 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3.
Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C, D en E. AFDELING A en B is VERPLIGTEND. AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C óf D óf E).
4. 5. 6.
Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe teks met blou of swart ink op hierdie vraestel. Beantwoord AFDELING B en AFDELING C óf D óf E met blou of swart ink in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.
7. 8. 9. 10.
Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting in hul antwoorde te gee. Skryf netjies en leesbaar.
Musiek/V1 3 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
NASIENROOSTER
AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND)
1 20
2 15
3 10
4 15
SUBTOTAAL 60
EN B: ALGEMENE
MUSIEKKENNIS (VERPLIGTEND)
5 20
SUBTOTAAL 20
EN C: WKM 6 10
7 5
8 5
9 5
10 15
SUBTOTAAL 40
OF D: JAZZ 11 10
12 5
13 5
14 5
15 15
SUBTOTAAL 40
OF E: IAM 16 10
17 5
18 5
19 5
20 15
SUBTOTAAL 40
GROOTTOTAAL 120
Musiek/V1 4 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute) Beantwoord VRAAG 1 EN VRAAG 2.1 OF 2.2 EN VRAAG 3.1 OF 3.2 EN VRAAG 4.1 OF 4.2.
Beantwoord die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel verskaf is.
VRAAG 1 (25 minute) Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Musiek/V1 5 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.1 Noem die submediant-mineurtoonsoort van hierdie stuk. ___________________ (1) 1.2 Noem die verwante dominantmajeurtoonsoort van hierdie stuk.
___________________
(1) 1.3 Noem die intervalle by (a) en (b) volgens tipe en afstand.
(a) __________________________________________________________ (b) __________________________________________________________
(2)
1.4 Transponeer die basparty van maat 1 by X 'n rein 5de laer. Voeg die nuwe
toonsoortteken by.
(3) 1.5
Beskryf die drieklanke by (c) en (d) volgens tipe en posisie. (c) ___________________________________________________________ (d) ___________________________________________________________
(2) 1.6 Halveer die nootwaardes en herskryf die bassleutelparty by Y in maat 4.
Voeg die nuwe tydmaatteken by.
(3) 1.7 Voltooi die melodie hieronder deur stygende sekwense te skryf soos aangedui.
(4)
Musiek/V1 6 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.8 Kies die toonleer/modus waarop ELK van die volgende TWEE uittreksels
gebaseer is. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
1.8.1
(1)
Majeur- toonleer
Doriese modus
Miksolidiese modus
Blues- toonleer
Heeltoon- toonleer
1.8.2
(1)
F# majeur Doriese modus
Chromatiese toonleer Db mineur Heeltoon-
toonleer
1.9 Skryf die F# melodiese mineurtoonleer op- en afgaande sonder 'n toonsoortteken
in die gegewe sleutel. Gebruik net heelnote en dui die halftone aan.
(2)
[20]
Musiek/V1 7 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 2 (25 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 2.1 ÓF VRAAG 2.2.
2.1 Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te vorm. Noem die instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiese- en artikulasie-aanduidings, waar van toepassing, in.
Instrument: __________________________ Tempo: __________________________
Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
BESKRYWING PUNTE- TOEKENNING
KANDIDAAT SE PUNTE
Vorm en kadenspunte 3
Korrektheid Nootstele, polse per maat, skuiftekens (toevallige tekens), spasiëring, uitleg
2
Kwaliteit Toepaslikheid, musikaliteit, dinamiek, artikulasie, tempo-aanduiding
10
TOTAAL 15
[15]
OF
Musiek/V1 8 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.2 Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige
vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te vorm. Noem die instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiese- en artikulasie-aanduidings, waar van toepassing, in.
Instrument: __________________________ Tempo: __________________________
Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
BESKRYWING PUNTE- TOEKENNING
KANDIDAAT SE PUNTE
Vorm en kadenspunte 3
Korrektheid Nootstele, polse per maat, skuiftekens (toevallige tekens), spasiëring, uitleg
2
Kwaliteit Toepaslikheid, musikaliteit, dinamiek, artikulasie, tempo-aanduiding
10
TOTAAL 15
[15]
Musiek/V1 9 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
BLANKO BLADSY
Musiek/V1 10 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 3 (10 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2.
3.1 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae.
Toonsoort:___ ____ ____ Kadens: ________________
Musiek/V1 11 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.1.1 Noem die nuwe toonsoort waarheen die stuk in mate 5–8
moduleer. Skryf die antwoord op die partituur.
(1) 3.1.2 Besyfer die akkoorde by (a)–(e) met Romeinse syfers op die
partituur, bv. iii6/iiib.
(5) 3.1.3 Identifiseer die kadens by (f) in maat 12–13 op die partituur. Dui
die toonsoort aan en besyfer die akkoorde met Romeinse syfers.
(2) 3.1.4 Noem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii).
(i) (ii)
(2) [10]
OF
Musiek/V1 12 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.2 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Kadens: ________________________
Musiek/V1 13 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.2.1 Identifiseer die akkoorde (a)–(e) en skryf die akkoordsimbole in die spasies wat daarvoor op die partituur verskaf is, bv. Bb/D.
(5)
3.2.2 Noem die tipe nie-akkoordnote by (i)–(iii).
(i)
(ii)
(iii)
(3)
3.2.3 Noem die kadens wat in maat 12–13 op die partituur gevorm word. Dui die akkoordsimbole by (f) en (g) aan.
(2) [10]
Musiek/V1 14 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 4 (30 minute) Beantwoord ÓF VRAAG 4.1 ÓF VRAAG 4.2. 4.1 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor-
en basparty by te voeg.
Die harmonisering sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
BESKRYWING PUNTE-TOEKENNING
KANDIDAAT SE PUNTE
Akkoordprogressie Akkoordkeuse, korrekte kadens 12
Korrektheid Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering 14
Kwaliteit Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid, kreatiwiteit, bv. gebruik van kadensiële 6/4 en deurgangs 6/4 progressies
4
TOTAAL 30(÷ 2) = 15 [15]
OF
Musiek/V1 15 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4.2 Voltooi die stuk hieronder deur toepaslike harmoniese materiaal in die oop
spasies op die notebalk by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe materiaal in maat 1 en 2 voorgestel word.
Die harmonisasie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
BESKRYWING PUNTE-TOEKENNING
KANDIDAAT SE PUNTE
Akkoordprogressie Akkoordkeuse, korrekte kadens 12
Korrektheid Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering 14
Kwaliteit Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid, kreatiwiteit, bv. gebruik van kadensiële 6/4 en deurgangs 6/4 progressies
4
TOTAAL 30(÷ 2) = 15 [15]
TOTAAL AFDELING A: 60
Musiek/V1 16 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELINGS B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute) Beantwoord AFDELING B EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek) OF AFDELING D (Jazz) OF AFDELING E (Inheemse Afrikamusiek). Beantwoord hierdie vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND) VRAAG 5 5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae/stellings
gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 5.1.11 D.
5.1.1 VIER hoofelemente van musiek is … A
B C D
tegniek, ritme, tempo, melodie. toonkleur, ritme, harmonie, melodie. instrumentstemming, toonkleur, harmonie, melodie. baslyn, ritme, nabootsing, melodie.
5.1.2 Sinkopasie word met die element van … geassosieer. A
B C D
dinamiek tekstuur ritme Al die bogenoemde
5.1.3 Die element melodie word met … geassosieer. A
B C D
register omvang toonhoogte Al die bogenoemde
5.1.4 'n Tekstuur wat verskeie prominente melodieë het wat gelyktydig klink,
is …
A
B C D
monofonies. polifonies. homofonies. Geeneen van die bogenoemde nie
5.1.5 Die spesifieke kwaliteit van 'n musikale klank wat deur 'n bepaalde
instrument gespeel word, staan as … bekend.
A
B C D
tekstuur melodie toonhoogte timbre
Musiek/V1 17 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
5.1.6 'n Baie harde dinamiese vlak in musiek is … A
B C D
prestissimo. forte. mezzo piano. fortissimo.
5.1.7 Watter EEN van die volgende terme PAS NIE by die ander NIE? A
B C D
Meno mosso Ritardando Rallentando Morendo
5.1.8 'Intro' is 'n korter woord vir … A
B C D
instrumentasie. inleiding. introspeksie. intermezzo.
5.1.9 Die sing van meer as een noot op 'n sillabe van die teks word …
genoem.
A
B C D
a cappella cantabile-sang 'n melisma 'scat'-sang
5.1.10 'Swing'-ritme is 'n uitvoeringstyl waarvolgens die eerste agstenoot in
'n groep van twee agstenote …
A
B C D
verkort en die tweede agstenoot verleng word. verleng en die tweede agstenoot verkort word. non-legato gespeel word. Geeneen van die bogenoemde nie (10 x 1)
(10)
Musiek/V1 18 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
5.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A–E) langs die vraagnommers (5.2.1 tot 5.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 5.2.6 F.
KOLOM A KOLOM B
5.2.1 5.2.2 5.2.3 5.2.4 5.2.5
Uitvoerregte Meganiese regte Naaldspeelregte ('Needletime rights') Tantieme Kopiereg
A B C D E
betaling aan komponiste wanneer hulle musiek op enige opnametoestel gekopieer word betaling aan komponiste wanneer hulle musiek in die publiek uitgevoer word betaling aan die eienaar vir die gebruik van werke waarvan sy/hy die kopiereg besit die eienaarskap wat 'n liedjieskrywer of komponis van sy/haar musiek het betaling aan opnamekunstenaars wanneer hulle liedjies oor die radio gespeel word
(5 x 1) (5) 5.3 Noem VYF rolspelers in die musiekbedryf wat 'n rol in die produksieproses
van 'n liedjie speel.
(5) [20]
TOTAAL AFDELING B: 20
Musiek/V1 19 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Beantwoord AFDELING C (WKM) OF AFDELING D (JAZZ) OF AFDELING E (IAM).
AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) VRAAG 6
6.1 Noem TWEE transponerende blaasinstrumente wat in die standaard
Klassieke orkes voorkom.
(2) 6.2 Noem die houtblaasinstrument wat in die Klassieke orkes, maar nie in die
Barokorkes, voorkom nie.
(1) 6.3 Gee die naam en getal instrumente in die perkussie-afdeling van die
standaard Klassieke orkes.
(1) 6.4 Skryf DRIE verskille tussen 'n koda en 'n kodetta neer, wanneer na die
sonatavorm verwys word.
(3) 6.5 Gee die musikale terme of simbole vir die volgende artikulasietipes: 6.5.1 Kort, losstaande note (1) 6.5.2 'n Noot wat langer as sy volle waarde gehou word (1) 6.5.3 'n Skerp aksent op 'n spesifieke noot (1) [10] VRAAG 7 7.1 Bestudeer die uittreksel hieronder en identifiseer die aria uit Die Towerfluit
van Mozart.
(1) 7.2 Skryf 'n kort paragraaf oor hierdie aria. (4)
[5] VRAAG 8 Bespreek die bydrae wat die Manheimskool tot orkesmusiek gemaak het. [5]
Musiek/V1 20 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 9 Beethoven word dikwels as 'n oorbruggingsfiguur tussen die Klassieke en Romantiese style beskou. Beskryf die Romantiese eienskappe wat in sy Pastorale Simfonie Nr. 6 in F Majeur gevind word. Verwys slegs na sy gebruik van instrumentasie en dinamiek.
[5]
VRAAG 10 Skryf 'n opstel oor Mendelssohn se Hebrides Ouverture. Jy sal krediet ontvang vir die logiese uiteensetting van feite en die struktuur van jou opstel.
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KRITERIA PUNTETOEKENNING Oorsprong 3 Vorm 3 Instrumentasie/Orkestrasie 3 Styl 3 Logiese aanbieding en struktuur van die opstel 3 TOTAAL 15
[15]
TOTAAL AFDELING C: 40
OF
Musiek/V1 21 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING D: JAZZ
VRAAG 11
11.1 Noem EEN transponerende instrument wat in 'n 'big band' voorkom. (1)
11.2 Watter TWEE instrumente word algemeen in 'n agtergrondorkes ('backing band') in mbaqanga gebruik?
(2)
11.3 Beskryf TWEE verskille tussen populêre liedvorm en bluesvorm. (4)
11.4 Gee die musiekterme vir die volgende beskrywings:
11.4.1 Musiek wat in die uitvoeringsoomblik, sonder geskrewe partituur, ontstaan
(1)
11.4.2 Spontane begeleiding op die klavier of kitaar gespeel (1)
11.4.3 Vervang 'n akkoord of herharmonisasie (1) [10] VRAAG 12
Beskryf malombo-musiek en noem 'n kunstenaar/orkes wat daarmee geassosieer word.
[5]
VRAAG 13
Skryf 'n paragraaf waarin jy die gebruik van instrumente in ÓF marabi- ÓF kwêla-musiek bespreek.
[5]
VRAAG 14
Beskryf tipiese eienskappe van die melodie in die musiek van EEN van die volgende kunstenaars en gee EEN voorbeeld van 'n relevante werk:
• Abdullah Ibrahim • Robbie Jansen • Winston Mankunku Ngozi
[5]
VRAAG 15
Bespreek mbaqanga-musiek. Verwys na redes waarom dit populêr geword het. Lewer kommentaar op styleienskappe en gee voorbeelde van kunstenaars wat met hierdie styl geassosieer word.
Jy sal krediet ontvang vir die logiese uiteensetting van feite en die struktuur van jou opstel.
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word.
KRITERIA PUNTETOEKENNING Redes vir populariteit 3 Styleienskappe 7 Kunstenaars 2 Logiese aanbieding en struktuur van die opstel 3 TOTAAL 15
[15]
TOTAAL ADELING D: 40
OF
Musiek/V1 22 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKAMUSIEK (IAM) VRAAG 16
16.1 Noem TWEE instrumente wat in tshikona gebruik word. (2) 16.2 Watter houtblaasinstrument word in 'n malombo-orkes gebruik? (1) 16.3 Noem EEN instrument wat algemeen in die agtergrondorkes by mbaqanga
gebruik word.
(1) 16.4 Beskryf DRIE verskille tussen indlamu-dans en mokhibo-dans. (3) 16.5 Gee die musiekterm vir die beskrywings hieronder: 16.5.1 'n Lang, trillende, skril, hoë vokale klank (1) 16.5.2 'n Kort, gesproke gedeelte deur 'n Zulu-lofsanger voorgedra (1) 16.5.3 Die musiekinstrumentklassifikasie vir 'n uhadi (1) [10] VRAAG 17 Kiba is 'n inheemse musiektradisie van die baPedi-bevolking. Hoe het kunstenaars, soos Sello Galane, die tradisionele kiba in die moderne styl, bekend as vrye kiba, omskep?
[5]
VRAAG 18 Hoe het Phillip Tabane malombo-musiek populêr gemaak? [5] VRAAG 19 Bespreek die rol van musiek en beweging in Afrika-geestelikheid. [5] VRAAG 20 Bespreek maskanda-musiek. Verwys na die rol van die kitaar, die sangstyl en izihlabo. Jy sal krediet ontvang vir die logiese uiteensetting van feite en die struktuur van jou opstel. Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word.
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Speeltegnieke op die kitaar 3 Stemming van die kitaar 2 Sangstyl 5 Izihlabo 2 Logiese uiteensetting en struktuur van die opstel 3 TOTAAL 15
[15]
TOTAAL ADELING E: 40
GROOTTOTAAL: 120
Musiek/V1 DBE/November 2018 NSS
Kopiereg voorbehou
Recommended