IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?

Preview:

DESCRIPTION

IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?. ROMEINE 12:17,18. Moenie kwaad met kwaad vergeld nie . Wees goedgesind teenoor alle mense . As dit moontlik is, sover dit van julle afhang , leef in vrede met alle mense . MATTEUS 5:23,24. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?

ROMEINE 12:17,18Moenie kwaad met kwaad

vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle

mense. As dit moontlik is, sover dit van julle afhang,

leef in vrede met alle mense.

MATTEUS 5:23,24 As jy dus jou gawe na die

altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het, laat staan jou gaew daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jou broer en kom dan en bring jou gawe.

1 KOR 13:11 Toe ek ‘n kind was, het

ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind. Maar nou dat ek ‘n man is, is ek klaar met die dinge van ‘n kind.

STELLINGDie waarheid sonder liefde kan wreed wees.

Die liefde sonder waarheid, kan sentimenteel wees.

Recommended