Jeremia 31:7-9

Preview:

DESCRIPTION

Jeremia 31:7-9. God nooi ons uit en ons kom tot rus. Voorganger : Ons hulp is in die naam van die Here. Gemeente: Die Here wat die hemel en die aarde gemaak het. Amen. Voorganger: - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Jeremia 31:7-9Jeremia 31:7-9

God nooi God nooi ons uit en ons uit en

ons kom tot ons kom tot rusrus

Voorganger :Ons hulp is in die naam

van die Here.Gemeente:

Die Here wat die hemel en die aarde

gemaak het. Amen.

Voorganger: Ons steek hierdie kers

aan in die Naam van God die Vader wat die wêreld

geskep het en ons vul met lewensasem.

Voorganger: Ons steek hierdie kers

aan in die Naam van God die Seun wat die weg gebaan het vir ’n lewe

van oorvloed

Voorganger : Ons steek hierdie kers

aan in die naam van God die Heilige Gees wat ons seën met die liefde van

God

Gemeente: Ons steek hierdie drie kerse aan as teken van

die liefdevolle Drie-eenheid: God oor ons. God met ons. Van die

begin tot die einde. Van ewigheid tot ewigheid.

Amen.

God praat God praat met ons en met ons en ons luisterons luister

Familie-Familie-oomblikoomblik

HervormingHervorming-Sondag-Sondag

Sosiale Sosiale ontwortelingontworteling

Red u volk, Red u volk, HereHere

Vuil handeVuil hande

Alles Alles verlore?verlore?

God is nie God is nie magteloos magteloos

nienie

Kern van Kern van die die

ReformasieReformasie

God God vergeet vergeet God se God se

kinders niekinders nie

Onbegrensde Onbegrensde en inklusiewe en inklusiewe

liefdeliefde

Hoopvol, Hoopvol, persoonlik, persoonlik,

nounou

God stuur God stuur ons om te ons om te

leefleef

Volgende Erediens:Volgende Erediens:Deuteronomium 6:1-9Deuteronomium 6:1-9

Recommended