View
228
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
LEWENSWETENSKAP VRAESTEL 2
NOVEMBER 2014
GRAAD 10
PUNTE: 150
TYD: 2½ URE
Die vraestel bestaan uit 12 bladsye
Lewenswetenskap Vr 2/ Graad 10 2 MOD/November 2014 NSC
Kopiereg voorbehou
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
Beantwoord AL die vrae.
Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDEBOEK.
Begin die antwoorde op ELKE vraag bo-aan 'n NUWE bladsy.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan.
ALLE sketse moet met 'n potlood gemaak word en die byskrifte met blou of swart ink.
Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.
Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.
MOENIE grafiekpapier gebruik nie.
Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik.
Skryf netjies en leesbaar.
Lewenswetenskap Vr 2/ Graad 10 3 MOD/November 2014 NSC
Kopiereg voorbehou
AFDELING A
VRAAG 1
1. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.
1.1.1. Die volgende wetenskaplike het met die idee van „n vyf koninkryk klassifikasie
gekom
A. Darwin B. Mendel C. Linnaeus D. Curie
1.1.2. Organismes wat op land leef staan bekend as .............. A. terrestrieel B. akwaties C. marine D. simbionte
1.1.3. Al die aarde se ekosisteme saam bestaan uit lewende organisme , grond en klip, oseane, riviere en mere en gasse
A. atmosfeere B. lithosfeer C. hidrofeer D. biosfeer
1.1.4. Die korrekte volgorde vir die trofiese vlakke in „n voedselketting is ….
A. Produsent Sekondêre verbruiker Primêre verbruiker B. Produsent Primêre verbruiker Sekondêre verbruiker C. Primêre verbruiker Produsent Sekondêre verbruiker D. Sekondêre verbruiker Primêre verbruiker Produsent
1.1.5. Die vernietiging van die omgewing en sporadies verliese van spesie diversiteit agv menslike aktiwiteit lei tot ….
A. sesde massa vernietiging B. vyfde massa vernietiging C. cambrian ontploffing D. vierde massa vernietiging
Lewenswetenskap Vr 2/ Graad 10 4 MOD/November 2014 NSC
Kopiereg voorbehou
1.1.6. Watter een van die volgende energie vloei dra die meeste energie oor aan mense?
A. Z
B. X
C. W
D. Y
1.1.7. Die tegniek om ouderdom van „n fossiel te bepaal deur die meting van hoeveelheid radio-aktiewe material wat dit bevat is:
A. relatiewe datering B. geskatte C. radiometriese datering D. koolstof voetafdruk
1.1.8. Watter van die volgende die organismes het moontlik bestaan in die vroegste geskiedenis van lewe op aarde?
A. fungie B. bakterië C. protista D. plante
Lewenswetenskap Vr 2/ Graad 10 5 MOD/November 2014 NSC
Kopiereg voorbehou
1.1.9. Bakterië wat lewe in die wortels van peulplante (vb. boontjie plante) maak die
volgende voedingstowwe beskikbaar vir proteiënsintese A. Koolstof B. Suurstof C. Water D. Stikstof
1.1.10 Fossiel bewyse van vroeër mense in Suider Afrika kom van …
A. Lesotho B. Wieg van die Mensdom C. Namibië D. KwaZulu-Natal
10 x 2 (20)
1.2 Gee die biologiese term vir elkvan die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.9) in jou ANTWOORDEBOEK neer
1.2.1
1.2.2
1.2.3
1.2.4
1.2.5
1.2.6
1.2.7
1.2.8
1.2.9
Die voorstelling van „n tydskaal wat die geskiedenis van lewe op aarde
toon.
Sterwe van alle indivudele spesie in die wêreld
Die oorspronklike land massa wat eerste verdeel het om Laurasië en
Godwanaland, te vorm en later oorsprong aan ons huidige kontinente.
„n Groep voedselkettings wat gerangskik is om te wys hoe voeding van
organismes in een skakel.
Lewende organismes wat „n defintiewe kern besit en wat omsluit is
deur kernmembraan
Die wye verskeidenheid van alle lewende dinge.
„n Sisteem van wetenskaplike benoeming van lewende organismes
deur twee deel karakter wat ontwikkel is deur Carl von Linne
Die gas in die atmosfeer wat vermeerder wanneer fotosintese bakterië
plaasvind
„n Streek met „n distinct klimaat en al die lewende organismes in die
streek
(9x1) (9)
Lewenswetenskap Vr 2/ Graad 10 6 MOD/November 2014 NSC
Kopiereg voorbehou
1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassings is op slegs A, Slegs B,, Beide A en B of geeneen van die items in kolom II. Skryf slegs A,slegs B , beide A en B, of geeneen langs vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.9).
KOLOM I KOLOM II
1.3.1 Organismes wat voed op ontbinde materiaal A: karnivore B: saprofiete
1.3.2 Spesies wat slegs by een plek gevind gevind kan word en nerens anders in die wêreld
A: endemies B: eksoties
1.3.3 Uitsterwing van dinosaur A: 65 miljoen jaar gelede B: 250 miljoen jaar gelede
1.3.4 Sommige lede van die Ryk is pathogenies A: Bakterië B: Fungie
1.3.5 Studie van fossiele A: Palaeontologie B: Argeologie
1.3.6 Vorme van fossielvorming in rotse A: Afdrukke van blare B: Bene of vertebrate diere
(6x2) (12) 1.4 Bestudeer onderstaande diagram en beantwoord vrae wat volg.
1.4.1 Identifiseer die dier in die diagram. (1) 1.4.2 Gee die plek in Suid-Afrika waar dit gevind is. (1) 1.4.3 Verduidelik hoekom word dit „n „lewende fossiel‟ genoem. (2) 1.4.4 Noem die TWEE groepe diere waarvan die lewende fossiel „n skakel is (2) 1.4.5 Aan watter breër groep klassifikasie behoort bogenoemde organisme in 1.4.3? (1) 1.4.6 Gee TWEE maniere waarop die liggaam van die dier verskil met die beenvisse van vandag. (2)
(9)
TOTAAL AFDELING A: 50
Lewenswetenskap Vr 2/ Graad 10 7 MOD/November 2014 NSC
Kopiereg voorbehou
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 Drie grondmonster van verskillende streke is ontleed vir luginhoud, deurlaatbaarheid van water en kompos inhoud. Die resultate word in onderstaande tabel weergegee
GRONDMONSTER A B C Luginhoud 60 30 10 Deurlaatbaarheid van water (ml water wat beweeg deur 100g gond per minuut)
70 20 5
Komposinhoud 5 25 10
2.1.1 Na aanleiding van die bostaande resultate watter grondmoster (A, B of C) sal die volgende wees?
A. Leem (1) B. Klei (1) C. Sand (1)
2.1.2 Verduidelik die voordele vir die plante wat in monster C groei met betrekking tot deurlaatbaarheid van water. (2) 2.1.3 Noem TWEE eienskappe met betrekking tot die samestelling van die grondmonster C (2) 2.1.4 Gee TWEE voordele van hoër persentasie kompos in die grond. (2) (9) 2.2 Aalwyne groei algemeen op droë rots hellings wat noord wys. Bestudeer die
onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.
2.2.1 Is aalwyne hidrofiete, xerofiete of mesofiete? (1) 2.2.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord in vraag 2.2.1 (2) 2.2.3 Identifiseer DRIE abiotiese faktore in die diagram. (3) 2.2.4 Aalwynblare het bitter sap. Verduidelik hoe bevoordeel dit die aalwyn. (2) (8)
Lewenswetenskap Vr 2/ Graad 10 8 MOD/November 2014 NSC
Kopiereg voorbehou
2.3 Bestudeer onderstaande kaart en beantwoord die vrae wat volg
2.3.1 Noem die biome wat op die kaart 1 tot 5 genommer is. (5)
2.3.2 Skryf die slegs die nommer neer van die bioom wat:
(a) wat dwerg struike het met harde blare
(b) het die grootste hoeveelheid sukkelente plantspesies in die wêreld
(c) word dikwels verwys na bosveld
(d) bestaan meestal uit grasse met diep donker vrugbare grond
(e) bestaan uit groot hoë bome soos geelhout
(5)
(10)
Lewenswetenskap Vr 2/ Graad 10 9 MOD/November 2014 NSC
Kopiereg voorbehou
2.4 Die volgende diagram verteenwoordig „n stikstofkringloop. Beantwoord die vrae
wat op dit baseer is.
2.4.1 Identifiseer die stikstofkringloop. (1)
2.4.2 Identifiseer prosesse A, B en D. (3)
2.4.3 Gee die letter vir die proses wat koolstofdioksied uit die atmosfeer verwyder
(1)
2.4.4 Gee die naam van die gas wat deur letter E aan gedui word. (1)
2.4.5 Onderskei tussen proses B en C. (4)
2.4.6 Noem DRIE ander stikstofkringlope in die omgewing (3)
(13) [40]
Lewenswetenskap Vr 2/ Graad 10 10 MOD/November 2014 NSC
Kopiereg voorbehou
VRAAG 3
3.1 Die tabel hier onder wys die getalle van bedreigde groepe spesie van organismes in verskillende provinsies in Suid-Afrika in 1980. Lees die data en antwoord die vrae wat volg.
Provinsie Aantal bedreigde spesies Wes Kaap 560
KwaZoeloe-Natal 160
Vrystaat 25
Gauteng 220
3.1.1 Trek „n kolomgrafiek om die getal bedreigde spesies in Suid-Afrika in 1980 te wys (7) 3.1.2 Watter provinsie het hoogste getal bedreigde spesies? (1)
(8)
3.2 Noem die DRIE tydperke waarin die massa uitsterwings plaasgevind het miljoene jare gelede. (3)
3.3 Noem TWEE plekke, behalwe rots waarin fossiele gevind kan word. (2) 3.4 Beskryf hoe fossiele in rots gevorm word? (3)
3.5 Bestudeer onderstaande diagram wat verskillende voël spesie wat ooreenkomste het aandui en beantwoord vrae wat volg.
3.5.1 Verduidelik die bestaan van voëls wat eenders lyk in verskillende dele van die soos in diagram getoon word. (3)
3.5.2 Noem die biologiese prosesse wat maak dat die voëls verskillend lyk. (1) 3.5.3 Vanuit die diagram stel een bewegings ooreenkoms tussen die voëls voor. (1) (5)
Lewenswetenskap Vr 2/ Graad 10 11 MOD/November 2014 NSC
Kopiereg voorbehou
3.6 Baie plaaslike en vreemde mense reis verantwoordelik na die biome wat die omgewing bewaar en welsyn van plaaslike bevolking bevorder. Deur sulke besoeke word, bewaring , gemeenskape en volhoubare reis gekombineer .
3.6.1 Gee een naam vir “verantwoordelik reis, na biome, wat die omgewing en welsyn van plaaslike bevolking bevorder ”
(1)
3.6.2 Lys DRIE voordele wat sulke besoeke vir plaaslike bevolking en omgewing inhou.
(3)
3.6.3 Sulke besoek soos in paragraaf beskryf word kan probleme inhou. Stel TWEE sulke probleme wat ondervind mag word voor.
(2)
3.6.4 As jy aangestel sou word as bestuurder van so „n bioom wat besoek word,wat sal jy doen om te sorg dat behoorlike bestuur word ten opsigte van probleme soos voorgestel in 3.6.3..
(3)
(9)
3.7 Bestudeer die volgende stel diagramme en beantwoord die vrae wat op dit basseer is
3.7.1
3.7.2
3.7.3
3.7.4
3.7.5
Noem die aksie van die menslike hart soos in diagramme gewys word.
Tabuleer EEN verskil tusseen are en slagare.
Onderskei tussen liggaamsvloeistof en limf.
Verduidelik waarom die pulmonêre arterie die enigste arterie is wat
deoksigineerde bloed dra .
Stel „n rede voor hoekom die linkerventrikel dikker is as die regter een.
(1)
(3)
(2)
(2)
(2) (10)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Lewenswetenskap Vr 2/ Graad 10 12 MOD/November 2014 NSC
Kopiereg voorbehou
AFDELING C
VRAAG 4
4 Beskryf pulmonêre sirkulasie (die bloed vloei tussen die hart en longe) en hoe die hart geskik is om die funksie te verrig.
Nota: Geen punte word toegeken vir vloei diagramme of diagramme
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOT TOTAAL: 150
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
LEWENSWETENSKAP VRAESTEL 2
NOVEMBER 2014
MEMORANDUM GRAAD 10
PUNTE: 150
Die memorandum bestaan uit 12 bladsye
Lewenswetenskap V2/Graad 10 2 MOD/November 2014 MEMORANDUM
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2014
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui ‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee.
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
Waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
Krediteer
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
Lewenswetenskap V2/Graad 10 3 MOD/November 2014 MEMORANDUM
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs 'n letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
Geen krediet
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere
aangebied kan word.
17. Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n opskrif voorsien wees.
Lewenswetenskap V2/Graad 10 4 MOD/November 2014 MEMORANDUM
AFDELING A
VRAAG 1
1.1
1.1.1 C 33 1.1.2 A 33 1.1.3 D 33 1.1.4 B 33 1.1.5 A 33 1.1.6 B 33 1.1.7 C 33 1.1.8 B 33 1.1.9 D 33 1.1.10 B 33 2 X 10 ( 20)
1.2
1.2.1 geologiese tyd skaal 3
1.2.2 uitsterwing 3
1.2.3 pangaea 3
1.2.4 voedselweb3
1.2.5 eukarioot 3
1.2.6 biodiversiteit 3
1.2.7 binomiale sisteem 3
1.2.8 suurstof 3
1.2.9 bioom 3 1 X 9 (9)
1.3
1.3.1 SlegsB 33
1.3.2 Slegs A 33
1.3.3 Slegs A 33
1.3.4 Beide A en B33
1.3.5 Slegs A33
1.3.6 Beide A en B33 6 x 2 (12)
Lewenswetenskap V2/Graad 10 5 MOD/November 2014 MEMORANDUM
1.4
1.4.1 selakant3 (1)
1.4.2 KwaZulu-Natal kus3/ Oos Londen / Sodwanabaai (1)
1.4.3 dit is amper identities aan fossiele3selakanr wat miljoene jare terug geleef het
gedink dit het uitgesterf 3 (2)
1.4.4 vis 3 en amfibie3 (2)
1.4.5 vertebrates3/chordate/chordates (1)
1.4.6 vleeslike lob√ vinne en
Ongewone –gevormde liggaam3 (2)
(9)
TOTAAL AFDELING A: 50
Lewenswetenskap V2/Graad 10 6 MOD/November 2014 MEMORANDUM
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) B3 (b) C3 (c) A3 (3) 2.1.2 grond word versadig met water3 wortels van die plante mag verrot3 (2) 2.1.3 fyn gronddeeltjies3
wat styf gepak is3 (2) 2.1.4 verbeter lug in gronde3 verhoog water-retentsie kapasiteit3 van grond verbeter minerale inhoud 3van grond ENIGE TWEE (2) (9) 2.2.1 Xerofieties3 (1) 2.2.2 dik vlesige blare3 gesinkte huidmondjie3 dik kutikula3 groei in droë areas3 merk eerste TWEE (2) 2.2.3 sonlig3 grond3 hoogte/altitude3 fisiografiese (helling) 3 merk eerste DRIE (3) 2.2.4 – om herbivore te verhoed3om blare te eet 3 (2)
(8)
2.3
2.3.1 1-fynbos3 2-sukkulente-Karoo3 3- woude3 4-grasveld3 5- savanne3 (5) 3.1.2 (a) 13 (b) 23 (c) 53 (d) 43 (e) 33 (5) (10)
Lewenswetenskap V2/Graad 10 7 MOD/November 2014 MEMORANDUM
2.4 2.4.1 Koolstof kringloop. 3 (1) 2.4.2 A – Verbranding3 B - Respirasie3 D - Ontbinding3 / Verrot (3) 2.4.3 C3 (1) 2.4.4 Suurstof3 (1) 2.4.5 B ( Respirasie) is die afbreek van glukose3/ organiese samestelling om energie vry te stel3 (2) C ( fotosintese) is die proses in plantes – bou proses3 eie voedsel3 / glukose / organiese voedsel (2) 2.4.6 stikstof3 water3 suurstof3 (3)
(13)
40
Lewenswetenskap V2/Graad 10 8 MOD/November 2014 MEMORANDUM
VRAAG 3
3.1
3.1.1 Aantal bedreigde organismes in Suid-Afrika in 1980 en 1995
x Opskrif (met twee veranderlike) 3
x korrekte tipe grafiek 3
x korrekte byskrif vir X 3
x korrekte byskrif vir Y- aksis 3
x korrekte skaal3
x Plot van kolomme : TWEE korrekte kolom 3
Alle kolomme korrek 33
(7)
3.1.2 Wes Kaap3 (1)
Lewenswetenskap V2/Graad 10 9 MOD/November 2014 MEMORANDUM
3.2 Paleosoikum3
Mesosoikum3
Senosoikum3 (3)
3.3. Vries3
Teer3
Sap van bomme3 Merk eerste TWEE (2)
3.4 Sand en slik van die land word na riviere en see gespoel3
Die oorblyfsel van dooie sak na bodem3
Minerale soute in water sak ook na bodem3
Dit filtreer binne in die liggaam van organisme3
Verander dit na klip3 enige DRIE (3)
3.5
3.5.1 die wêreld skei in kontinente3/kontinentale dryf, elke kontinent bevat
dieselfde voël3
oor ‘n baie lang tyd enblootstelling aan verkille omgewingstoestande3,die voël op elke kontinent ontwikkel verskillend invoorkoms3, resultaat vorming van nuwe spesie3 enige DRIE (3)
3.5.2 Evolusie3 (1)
3.5.3.Hulle kan nie vlieg3 (1)
(5)
Lewenswetenskap V2/Graad 10 10 MOD/November 2014 MEMORANDUM
3.6.
3.6.1 Ekotoerisme3 (1)
3.6.2 werks geleentheid3, vb toergidse , vendors, kurios, vervoer agente
bevorder publieke kennis3 en bewusmaking van kulturele en omgewings probleme
meer beskermde gebied3 mag gebou word van inkomste wat genereer word uit jag/stroop 3kan hulle laat besef inkomste gaan verlore ENIGE DRIE (3)
3.6.3 oor ontginning3 deur swak salarise vir arm mense/ geld bereik
nie die mense wat dit nodig het
rommelstrooi3
pluk /uitroei plante3
verhoog stress vlak3 in diere deur harde musiek ENIGE TWEE (2)
3.6.4 - vertoon reëls en tekens3
- lei staf op3 gereeld hoe om kliënte te hanteer
- vervolg3 kriminele
- gebruik massa media in om bewus making te bevorder3 op die verwagtinge
ENIGE DRIE (3)
(9)
Lewenswetenskap V2/Graad 10 11 MOD/November 2014 MEMORANDUM
3.7
3.7.1 kardiale siklus3/hart klop (1)
3.7.2
Arteries Venes Dra oksigineerdebloed3 Dra deosigineerde bloed3 Het geen kleppe3 Het kleppe3 Bloed in arteries het hoë druk 3 Bloed in venes het lae druk3
Tabel 3
Enige een Verskille (3)
3.7.3 liggaamvloeistof is ‘n vloeistof wat bloedkapilêre 3 verlaat en selle omring
limf is ‘n kleurlose vloeistof wat limf kapilêre binne gaan 3 (2)
3.7.4 dit vervoer bloed na die longe3 wat die enigste organ is wat koolstofdioksied verwyder3 en dit na buite uitskei (2)
3.7.5 dit is sterker3, sodat die bloed na die hele liggaam pomp3 (2)
(10)
[40]
Lewenswetenskap V2/Graad 10 12 MOD/November 2014 MEMORANDUM
AFDELING C VRAAG 4 Pulmonêre sirkulasie -deoksigeneerde bloed3 vloei van die regter atrium3 ,deur die trikuspidalklep3 na die regter ventrikel3 - wanneer die ventrikel saamtrekt3/ tydens sistoole3,deoksigineerde bloed van die regter ventrikel gaan deur die pulmonereklep3 - in die pulmonêry arterie3, wat vertak in twee arterie3, en elk n long binne dring -in die long kapilêre3 koolstofdioksie diffundeer uit die bloed3 in die longe in - suurstof diffundeer in die bloed in3 - die kapilêre smelt saam en vorm venes3 wat die vier pulmonêre venes vorm3 - wat oksigineerde bloed3na die hart vat –linker artruim3 Enige 13 Maks (13) Geskiktheid vir die hart vir sy funksie
- Hart het semi-halfmaan kleppe3tussen die pulmonêre arterie en die regter ventrikel3 om te verhoed dat bloed terugvloei in ventrikel
- Hart het trikuspidale klep3tussen die regter atrium en regter ventrikel om terugvloei na regter atrium3
- Het ’n septum3 wat voorkom dat bloed in ventrikels/atriums meng3 - Wande het hartspiere3 wat saamtrek en ontspan 3
Maksimum ( 4) Sintesis: (3)
Kriteria Relevant Logiese volgorde BEGRIP
Punt 1 1 1
Inligting relefant tot pulmonêre sirkulasoe en geskiktheid van die hart om die funksie te verrig. (Daar is geen irrelevante inligting)
Alle punte beskryf is in volgorde bloed vloei tussen hart en longe
die pulmonêre sirkulasie en die hart is geskik om die funksie te verrig
R3 L3 C3
TOTAAL AFDELING C 20
GROOT TOTAAL 150
Recommended