Renaissance gr.10

Preview:

Citation preview

Welkom in die Renaissance-tydperk…

Agtergrond

Wat beteken dit?

Wedergeboorte/herleweing

Hoekom is die tydperk gesien as ‘n herlewing?

Klassieke beginsels herleef

In kontras met Middeleeuse mense

Wat behels die klassieke beginsels?

“Man is the measure of all things”

Ideale mens

Paradigma skuif

MiddeleeueUitbeeld van Christelike temas.

Hierargie

Als beheer deur die kerk

RenaissanceVerskillende temas

Verskeie velde verken

Kunstenaar en wetenskaplike

Waarom die Renaissance in Italië begin het:

Romeinse-ryk was daar

Renaissance- Italië word verdeel

Rykes beheer die stadstate

Word beskermhere van die kunste

Michelangelo- Medici familie

Da Vinci- Borgia-familie in Milan

Wat was die kunstenaar se sosiale status?

Begin om naam te maak

Individueel

SKILDERKUNS WAS...

Middeleeuse Kuns= Simbolies

Volgens sekere reëls

Maria se kleed???

Gesigvorm

Baba Jesus

RENAISSANCE SKILDERKUNS

Nie meer simbolies, maar realisties

Soeke na waarheid…

GIOTTO (1276-1336)

Die Verraad

Giotto

Begin die verskuiwing

Gebore plattelandse dorpie

Word “discover” deur Cimabue

Giotto se filosofie

die wêreld skilder soos hy dit gesien het.

werklike mense skilder wat werklike emosies uitdruk, nie net met hul gesigte nie, maar ook met hulle lywe.

In Giotto se skilderye sien ons:

Drie-dimensionele figure eerder as plat dekoratiewe patrone.

Die blou hemel en 'n poging tot landskap en argitektoniese detail eerder as goue agtergrond.

Mense wat emosie uitdruk by wyse van houding en gebaar sowel as gesigsuitdrukkings.

Geboue in diepte vertoon, nie plat nie.

GIOTTO SE WERKE

Muurskilderings

Hy het met temperaverf op die nat gepleisterde oppervlakte van die mure geskilder.

Wat noem mens die tegniek nou weer?

Fresko

Giotto se werke is te sien in drie Italiaanse stede:

Assisi

Padua

Florence.

Eienskappe van Giotto se Werk

Soliede blokagtige vorms

Eenvoudige lyne van die klerasie

Lyne is baie styf

Skep volume

Emosies deur gesigsuitdrukkings

Plaas twee gesigte naby aan mekaar

Die Klaaglied

Die Klaaglied

Jesus se moeder, sy dissipels en die heilige vroue oor die dooie liggaam van die Redder net voor sy graflegging.

Kleure is baie sag

Engele in die agtergrond

Boom van kennis, goed en kwaad

Die Klaaglied

Noue komposisie

Alle lyne in hierdie skildery lei na die fokuspunt, naamlik Christus se hoof.

Die herhaling van lyne skep ritme.

Giotto se verhalende werke het sielkundige diepte

Judas en Jesus

Joachim en Anna

Maria en Jesus

Perspektief

Hoe het dit ontwikkel?

In die Middeleeue

Ontwikkel in die Renaissance

Wat wil jy as kunstenaar bereik in jou kunswerke?

Renaissance kunstenaars begin formule ontwikkel

Alberti

1435

“De Pictura”

Lineêre perspektief

Kies een uitsig

Iewers op die horison, neem hierdie kunstenaar aan, is 'n verdwynpunt waar al die horisontale lyne saamkom, soos in hierdie diagram (onder).

Hierdie stelsel het meer en meer ingewikkeld geword en het dikwels bestaan uit meer as een verdwynpunt, soos in hierdie diagram (regs).

Ontwikkeling

Lineêre perspektief

Eteriese perspektief

Wat is dit?

Lineêre perspektief gekombineer is met eteriese perspektief

Wiskundige formule NB!

Piero della Francesca: die Geseling van Christus

Paulo Uccello

http://www.youtube.com/watch?v=ZfBkj8QfcTM

Veneziano

“The Annunciation”

Michaelangelo en Da Vinci

Die Hoë Renaissance

Agtergrond

Albei maak gebruik van perspektief

Wetenskaplikes en kunstenaars

Volledige kennis van die menslike liggaam

Michelangelo

Michaelangelo – Die Skilder

•jong atlete = "ignudi“

•Akkers- wapenskild Pous Julius I

Die Laaste Oordeel

Die sentrale figure in die fresko, Die Laaste Oordeel is Christus die regter en Maria sy moeder. Maria draai weg van haar seun, asof uit vrees vir hierdie stroewe en skrikwekkende regter wat sy arm omhoog hou in oordeel. Die figure van die martelare drom saam om Christus en hou in hulle hande die embleme van hulle martelaarskap. St. Bartholomeüs sit aan die regterkant onder Christus en hou sy afgeslagte vel in sy hand. Dit word beweer dat die beeld van die gesig op die vel die portret van Michaelangelo is; dit was die wyse waarop die kunstenaar uitdrukking gegee het aan die marteling wat hy verduur net, deur tyd, wat hy liewer aan beeldhoukuns wou bestee, aan die skilderkuns moes afstaan.

I've got myself a goiter from this strain,  As water gives the cats in Lombardy  Or maybe it is in some other country;  My belly's pushed by force beneath my chin.     My beard toward Heaven, I feel the back of my brain  Upon my neck, I grow the breast of a Harpy;  My brush, above my face continually,  Makes a splendid floor by dripping down.     My Lins have penetrated to my paunch,  My rump's a crupper, as a counterweight,  And pointless the unseeing steps I go.     In front of me my skin is being stretched   While it folds up behind and forms a knot,  And I am bending like a Syrian bow.     And judgment, hence must grow,  Borne in mind, peculiar and untrue;  You cannot shoot well when the gun's askew.     John, come to the rescue  Of my dead painting now, and of my honor;  I'm not in a good place, and I'm no painter.

Michaelangelo: Die Beeldhouer

Die Piëta 1497 – 1500

Die Piëta 1497 – 1500

St. Peters Katedraal in Rome.

Vandag is dit agter koeëlvaste glas

Hoekom?

Aanval in 1971

Die Italiaanse woord "Piëta" word gebruik om die beeld van die dooie liggaam van Christus te beskryf, nadat dit van die kruis verwyder is en op die knieë van sy moeder Maria lê. Die "Piëta" is dikwels deur Renaissance kunstenaars en beeldhouers as onderwerp gebruik.

Die Dawid (1501 -1504)

4.27m hoog

Kontrapasto

Antieke Grieke invloed

Die Duomo Pieta (1548 – 1555)

Baie godsdienstigChristus word

ondersteun deur die vroue en Nikodemus.

Michelangelo=Nikodemus

Dienaar van GodAfwerking verskil

Leonardo Da Vinci

Leonardo da Vinci: Die Laaste Avondmaal (1495-1497)

Klooster van Santa Maria delle Grazi in Milan chiaroscuro

'sfumato'

Die Mona Lisa (1503)

•Komposisie

•Tegniek

•Styl

Die Maagd en Kind saam met St. Anne en Johannes die Doper (1499)

Die Maagd van die Rotse (1508)

Die Maagd en Kind met St. Anne (1510)

Recommended