View
2
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
1
AFRIKAANS HT
Kwartaal 2
Jaar 3 – Gr. 9
Eenheid 1 Week 1 & 2 Instruksies
1.1 Instruksies
Ons gee baie instruksies aan ander mense byvoorbeeld hoe om te ry of hoe om ‘n koek te bak.
Instruksies moet kort en kragtig wees, nie lang verduidelikings nie.Instruksies moet puntsgewys aangebied word byvoorbeeld deur die stappe te nommer .Instruksies moet op mekaar volg, in die korrekte volgorde gegee word.
Aktiwiteit 1 Luister en Praat
Verduidelik mondelings aan jou vriend/ vriendin hoe om
koffie of tee te maak of eiers te bak enige taak wat jy stapsgewys moet aanpak
Aktiwiteit 2 Skryf en aanbied- Doen dit in jou huiswerkboek!
Skryf die instruksies puntsgewys in jou skrif. SBA (25)
Aktiwiteit 3 Werkkaart 1 Lees en kyk
Kyk na die prentjies van Werkkaart 1. Plaas die prentjies in die korrekte volgorde. Skryf ‘n paar sinne oor wat in elke prentjie gebeur.
Aktiwiteit 4 Taal Werkkaart 2 Voegwoorde
Verander enkelvoudige sinne in meervoudige sinne deur van voegwoorde gebruik te maak. Skryf die sinne oor in jou skrif. ONTHOU jou komma (,) voor jou voegwoord.
Aktiwiteit 5 Taal Werkkaart 3 Voorsetsels
Doen die werkkaart in jou skrif.
2
3
4
Werkkaart 3 Voorsetsels
5
6
Recommended