View
214
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
STAATMAKER VALSKODLINGMOT BEHEER WAT SO SLIM SOOS JY WERK.
DuPont stel bekend ‘n deurbraak in insekbeheer op sitrus.
DuPont™
Coragen®
i n s ekbehee r
Uitstaande effektiwiteitMaak staat op DuPont se nuwe insekdoder Coragen® vir meer doeltreffende beheer van Thaumatotibia (Cryptophlebia) leucotreta (Valskodlingmot - FCM) in Sitrus. Coragen® bied hoogs effektiewe werking en uitstekende nawerking teen hierdie belangrike plaag. Weens sy unieke metode van werking beheer Coragen® insekpopulasies wat weerstand teen ander insekdodergroepe ontwikkel het.
Coragen® is hoogs aktief teen hierdie belangrike plaag in sitrus, teen baie lae dosisse. Blootstelling aan Coragen® lei tot verlamming van insek spierweefsel en veroorsaak vinnige staking van voeding by teiken insekplae. Tesame met goeie nawerking en uitstaande reënvastheid, verleen Coragen® dus amper onmiddelike en langblywende beskerming van die gewas onder ‘n wye reeks van groeitoestande.
Terwyl Coragen® hoogs aktief teen teiken insekplae is en gevolglik ‘n minimale impak op voordelige insekte het, pas dit dus uitstekend in Geïntegreerde Plaagbeheer Programme (IPM). Weens Coragen® se inherente lae toksisiteit teenoor mense, ander soogdiere asook die voordelige omgewingsprofiele, het dit ‘n minimale impak op plaagbeheer-operateurs, ander plaaswerkers en die omgewing.
Coragen® gee uitstekende beheer van Cryptophlebia leucotreta (Valskodlingmot) in Sitrus
Aktiewe bestanddeel ISO algemene naam: chlorantraniliprool (antraniliese diamied) Handelsnaam: Rynaxypyr™
Formulasie 200 g/ℓ
Formulasie handelsnaam Coragen®
Verpakking 1 ℓ
Gewas Sitrus
Dosis 17.5 mℓ/hℓ spuitmengsel, maksimum dosis van 3 ℓ/ha Coragen® per seisoen
Toediening Dosis gebaseer op 8500 ℓ water/ha vir twee toedienings per seisoen, enkel toediening gebaseer op 17000 ℓ water/ha
Spuitintervalle Dien die eerste Coragen® bespuiting toe by die eerste piek van motgetalle na 16 weke voor oes. Tweede bespuiting 6 – 8 weke later. Kalender gebaseerde bespuitings eerste 12-14 weke voor oes en tweede 6-8 weke later. Enkel bespuiting 6-8 weke voor oes
Maksimum aantal bespuitings 2 toedienings per seisoen, met 7 dae tussen laasste toediening en oes
Uitstaande omgewingsprofielDuPont se insekdoder Coragen® beskik oor ‘n baie gunstige omgewingsprofiel. Weens sy selektiewe metode van werking op teiken insekte het dit baie lae akute en chroniese toksisiteit teen soogdiere, voëls, visse, voordelige insekte en ander voordelige geleedpotiges.
Geen nadelige uitwerking het voorgekom by gewerwelde organismes in alle studies na blootstelling aan relevante dosisse van Coragen® of sy aktiewe bestanddeel chlorantraniliprool
(Rynaxypyr™) nie.
Coragen® is hoogs effektief, selfs teen weerstandbiedende insekplae danksy sy unieke metode van werking
Insekdoder klasse volgens die “Insecticide Resistance Committee” (IRAC) ‘n gespesialiseerde tegniese groep van die Industrie Vereniging CropLife International. Hierdie tegniese groep bepaal ‘n gekoördineerde beleid om die ontstaan van weerstand teen insekdoders te verhoed of vertraag.
Coragen® beskik oor ‘n unieke metode van werking en affekteer ‘n heeltemal ander lewensbelangrike funksie van insekte as ander insekdoders wat tans bemark word.
Die aktiewe bestanddeel van Coragen®, chlorantraniliprool (Rynaxypyr™), is die eerste aktiewe bestanddeel van die nuwe chemiese klas bekend as die antraniliese diamiede. Rynaxypyr™ teiken die insek se ryanodine reseptore.
Na inname aktiveer Rynaxypyr™ die onbeheerde vrystelling van kalsium vanuit die interne kalsium store in die insek se
spiere. Die geaffekteerde insek hou baie vinnig op om te voed en raak verlam waarna dit vrek.
CI
CI
O
O
N
N
NN N
Br
PyrethroidsIndoxacarb
Excitatory Neurons
DiacylhydrazinesAzadirachtin
Benzoylureas
Chitin Skin
NeonicotinoidsNaturalytes
Motor Neurons
Cyclodienes Fipronil
Carbamates Organophosphates
Muscle Fibers
Rynaxypyr®
Teiken setels van tans beskikbare insek klasse
Teiken setel van Coragen®
Chitien (Vel)
PiretroïedeIndoksakarb
SiklodïeneFipronil
NeonikotinoïedeNaturaliete
KarbamateOrganofosfate
DiasielhidrasieneAzadirachtienBensoïelureums
Motor neurons
Spiervesels
Eksitatoriese neurons
Rynaxypyr™
Veelsydige werking
Kragtig en betroubaar• Hoogseffektief–selfsteenweerstandbiedendeinsekpopulasies
• Vinnigestakingvanvoeding
• Goeienawerking
• Stabielebeheeronderongunstigeklimaats/omgewingstoestandebv.reënnatoedieningenhoëtemperature
• Uitstaandegewasveiligheid
• PasuitstekendinGeïntegreerdePlaagbeheerProgramme(IPM)
• Laerisikovirplaagbeheeroperateurs
• Minimaleeffekopvoordeligeinsekte
Staatmaker Valskodlingmotbeheer, unieke buigsaamheid van toediening en kwaliteit uitvoervrugte - nou dit is mos wat elke Sitrusboer soek!www.foodsecurityindex.eiu.com
Coragen® is aktief teen verskeie fases in die Valskodlingmot se lewenssiklus naamlik:
• Larwestydensofnetnauitbroei (sg. Eier-larvale effek)
• Larwesdeurkontakmetspuitresidue tydens beweging op blaar- of vrugoppervlaktes
• Larwesdeurinnametydenseerste pogings om te voed
Hierdie komponente oorvleuel normaalweg en dra almal by tot Coragen® se kragtige en betroubare werking.
Gebruik slegs soos aangedui op die etiket. Coragen® bevat chlorantraniliprool (antraniliese diamied) (Rynaxypyr®) Reg.Nr.L8529WetNr.36van1947,versigtig.DuPontdeNemoursSouthAfricaPty(Ltd),P.O.Box3332,Halfway House, 1685, Republic South Africa. Phone: +27 (0) 11 218 8600, Faks : +27 (0) 11 218 8664. Die DuPont OvalLogo,DuPont™,Themiraclesofscience™,Rynaxypyr® en Coragen® is handelsmerke of geregistreerde handelsmerke van DuPont of sy affiliate. © 2012 DuPont of sy affiliate. Alle Regte Voorbehou.
Tindrum 12/07
Vir meer inligting kontak Gert Viljoen - Oos-Kaap - 072 592 9611 Jim McDermott - Wes-Kaap 082 565 5597 BigJohn - Sentraal (Vrystaat) - 083 255 2385 Schalk van Wyk - Noordelike Area - 082 465 0562 Riaan vd Merwe - Noordelike Area - 082 321 6542
Recommended