WEEK 2 WOENSDAG - eportal.blob.core.windows.net€¦ · 2. die mantel van gesmelte rots (magma) 3....

Preview:

Citation preview

WEEK 2 WOENSDAG

Graad 5

Afrikaans

Laerskool Mikro Kopiereg ©

WEEK 2: 27 April - 1 Mei 2020Afrikaans: Tema Oseane (Platinum Handboek p. 61-70)

Idiome (p.62)

Leer die idioom en sy betekenis en skryf dit 3 keer uit.

Idioom: Water in die see dra.

Betekenis: Oorbodige werk doen.

SPELSoek die volgende woorde se betekenis op in ‘n woordeboek of google dit. Skryf die woord 5 keer uit en maak ‘n goeie sin met die woord.

4) daklose

5) verswelg

6) ordelik

Taalleer

HOMOFONE EN HOMONIEME

LEES p.64

Lees die nuusverslag,

Tsoenami saai verwoesting, weer deur en beantwoord die volgende vrae skriftelik in goeie vol sinne.

VRAE:

1) Wat is ‘n dekade?

2) “ Die aardbewing het 9,0 op die Richterskaal gemeet.” As jy na die grafiek

in die verslag kyk, dink jy dit is hoog of laag op die Richterskaal?

3) Bestudeer die grafiek.

a) Watter land(e) het die sterkste aardbewings beleef?

b) Hoe sterk was die aardbewings?

c) Waar of onwaar: China het die afgelope dekade die tweede sterkste

aardbewing ondervind.

ANTWOORD

1) ‘n Dekade beteken tien jaar.

2) Nege is hoog op die Richterskaal.

3a) Soematra het die sterkste aarbewing beleef met Japan die tweede sterkste.

b) Soematra se aardbewing het oor die 9 en Japan het 9 op die Richterskaal

gemeet.

c) Waar