3
Die Brandwag het so nou en dan ‘n bietjie moeg geword Saterdagaand het ‘n paar manne op die rugby gefokus ..... ... terwyl Trix en Jaco en ’n paar ander Rietvalleiers gesorg het dat die kinders versorg is terwyl die ouers die dinee geniet Die ‘hek-span’ het ‘n vriendelike woord vir almal gehad of jy nou gekom of Span 3 is gereed om die gaste weereens te verwelkom en runners (of is dit riders) wys plekke aan Terwyl Klaus en Anet die laaste administrasie wéééér deurgaan, kon Oom Neels en Sieg en Tannie Rina en Annetjie gou so ’n ou kuiertjie inpas terwyl hul van ’diens’ af is.

˘ ˇˆ˙ - SAWA · 2007 Kongres - Buffelspoort fotos1 Author: User1 Created Date: 20071219182239Z

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ˘ ˇˆ˙ - SAWA · 2007 Kongres - Buffelspoort fotos1 Author: User1 Created Date: 20071219182239Z

Die Brandwag het so nou en dan ‘n bietjie moeg

geword

Saterdagaand het ‘n paar manne op die rugby gefokus .....

... terwyl Trix en Jaco en ’n paar ander Rietvalleiers gesorg het dat die kinders versorg is terwyl die ouers die dinee geniet

������������� ������� �����������������������������

Die ‘hek-span’ het ‘n vriendelike woord vir almal

gehad of jy nou gekom of

Span 3 is gereed om die gaste

weereens te verwelkom en runners (of is dit

riders) wys plekke aan

Terwyl Klaus en Anet die laaste administrasie

wéééér deurgaan, kon Oom Neels en

Sieg en Tannie Rina en Annetjie gou so

’n ou kuiertjie inpas terwyl hul van ’diens’ af is.

Page 2: ˘ ˇˆ˙ - SAWA · 2007 Kongres - Buffelspoort fotos1 Author: User1 Created Date: 20071219182239Z

Wim en Margriet van den Berg ontvang ’n Nasionale Meriete

Toekenning

Johann Grobler ontvang ’n

Nasionale Ere Toekenning

������������� ������� �����������������������������

Dis Saterdagoggend en die saal is gereed vir die kongres om te begin

Die dinee ruikers het die Rietvallei logo uitgebeeld

Klaus, Anet en die res van die Riet-valleiers by dinee het al te grand gelyk

Page 3: ˘ ˇˆ˙ - SAWA · 2007 Kongres - Buffelspoort fotos1 Author: User1 Created Date: 20071219182239Z

.…én die gaste het dit geniet

Uiteindelik tyd om te ontspan. Die kongres is klaar en ons het dit geniet. Wat ‘n span!

Oud en jonk het gehelp om die skottelgoed te was na ontbyt

������������� ������� �����������������������������

Die manne is gereed om ontbyt te maak....

.... en het ‘n baie goeie werk daarvan gemaak!