20
Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

@wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 www.wouwtjies.co.za

Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

J

y k

an

oo

k o

p o

ns

voorb

lad

ad

vert

eer!

K

on

tak:

lisa

@w

ou

wtj

ies.

co.z

a

LW

: P

rod

ukte

/Die

nst

e h

ier

gea

dver

teer

wo

rd n

ie n

ood

wen

dig

deu

r d

ie s

ko

ol

gek

on

do

nee

r n

ie.

Page 2: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

2

2

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

BELANGRIKE KENNISGEWING: Ouers, neem asseblief kennis dat daar op Wo. 11 Maart 2015 ʼn verkiesing van die lede van die volgende termyn van die Beheerliggaam plaasvind.

• ʼn Volledige kennisgewing sal in volgende week se nuusbrief verskyn.

• Alle ouers van Gr. R tot 7 mag stem.

• Ouers moet asseblief dié aand oophou, aangesien ʼn kworum van 15% nodig is vir die

verkiesing.

Herwinning Baie dankie vir u positiewe reaksie ten opsigte van ons nuwe herwinningstelsel. Die

groensakke maak dit baie makliker vir herwinning. In die groensak kan dus enige

herwinbare goedere geplaas word,dit verminder u munisipale vullis. Onthou om

houers en bottels uit te spoel en die proppe af te draai. Ons het vir Januarie

3313 kg herwin. Baie dankie aan elke Wouwtjie wat so getrou herwin.

Glas Die kompetisie tussen skole om te kyk wie die meeste glas herwin is nou volstoom

aan die gang! Bring asseblief al jul glas skool toe vir die groot groen glasbanke.

Onthou asseblief om dit nie met plastiek en papier te meng nie. Indien daar ouers

met besighede is wat bereid is om hul glas aan ons te verskaf, kontak asseblief vir

juffrou Anè Friedrich by [email protected]. Ons is bereid om dit by u te kom

haal as u dit vir ons bymekaar maak. Skakel my gerus indien daar enige navrae is.

Envirouw-groete

Juffrou Anè Friedrich [email protected]

Page 3: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

3

3

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

ATLETIEK: DINSDAG, 17 FEBRUARIE 2015 Neem asb. kennis dat slegs die atlete op Dinsdag, 17 Februarie

verskoon word. Die res van die leerders gaan normaalweg skool. Slegs

bestaande werk sal behandel word - geen nuwe werk sal begin word nie.

OUD-WOUWTJIES BLINK UIT! Die Hoërskool Menlopark het pas hul Parkieraad vir 2015 bekend gemaak. Die volgende oud-Wouwtjies is tot dié raad verkies: Gr 8 Janno de Smidt Stegmann Kruger Gr 9 Eben Benadé Lané Cornelius Mia Gerryts (Graadleier) Gr 10 Carmen Pieterse Eric van der Walt Lorraine Oosthuizen Miyanke Ferreira Gr 11 Cara Jacobs Willem Britz

Hartlik geluk aan hierdie leerders en hul ouers - ons is saam met u trots op hierdie pragtige prestasie.

Page 4: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

4

4

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Belangrike kennisgewing: Aktiwiteite buite

skoolverband

Stuur asseblief foto’s van sport- of kultuuraktiwiteite waaraan u kind

buite skoolverband deelgeneem het, elektronies vir Juf. Elize

Cronjé. Heg ook ‘n beskrywing daarvan aan, insluitend u kind se

naam, van, graad en die aktiwiteit. U kan die foto’s e-pos (indien

hulle minder as 1MB groot is) aan [email protected] of dit op

‘n CD of geheuestokkie indien by Juf. Marica Botha.

Bg. is met die oog op die 2015 Jaarblad. Dit bly u as ouer se

verantwoordelikheid om foto’s aan die Jaarblad organiseerder te

stuur, sou u wou hê dat u kind erkenning vir Sport / Kultuur buite

skoolverband moet kry. Die sluitingsdatum vir alle jaarbladfoto’s in

díe verband is 21 Oktober 2015.

Page 5: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

5

5

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

ONDERSTEUNERSHEMDE

en

KEPSE TE KOOP

PRYSE: KEPS R80

SPORTKEPS R70

DAMES en MANS GHOLF-

HEMP Small tot Large R200

XL tot 2XL R220

3XL tot 5XL R230

Alle groottes beskikbaar om aan

te pas.

Hemde/kepse word op bestelling

gemaak.

Navrae en bestellings:

Marica Botha

[email protected]

Page 6: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

6

6

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Ons nooi gr[[g @LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7) om ^i_ [[n^ s[[m m_t ons t_ kom g_ni_t!

B[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_w BIED @@N

Platinum Jukebox

D[tum: Vry^[g, 20 M[[rt

Kost_: R165p/p

B_spr_kings \y Simoné

012 346 3282

(@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling)

MA’S WAT OMGEE

“U woord is die lamp wat my die weg

wys, die lig op my pad” (Ps. 119:105)

“By Your words I can see where I am

going, they throw a beam of light on my dark

path” (Ps119:105 MSG)

Mammas en Pappas, kom sluit by ons aan op Donderdae tussen 07h30 en 08h30 in die

raadsaal. Ons bid vir die kinders, skool en onderwysers!

Salomé Jansen van Rensburg (0827891053)

‘U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad’ (Ps 119:105)

Page 7: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

7

7

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Page 8: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

8

8

RUGBY EN NETBAL – VRIENDSKAPLIK

24/02 Laerskool Wonderboom

03/03 Laerskool Anton van Wouw vs Laerskool Wierdapark

05/03 Laerskool Rooihuiskraal

10/03 Laerskool Anton van Wouw vs Laerskool Hendrik Schoeman

12/03 Laerskool Tuine

18/03 Laerskool Hennopspark

21/03 Laerskool Anton van Wouw : Super 3 Helderkruin en Garsfontein

RUGBY EN NETBAL – LIGA

16/04 Rugby – Laerskool Menlopark (weg)

16/04 Netbal – Laerskool Monumentpark (tuis)

21/04 Netbal – Laerskool Bakenkop (weg)

21/04 Mini-netbalfeestoernooi – Laerskool Anton van Wouw

28/04 Netbal – Laerskool Pretoria – Oos (weg)

28/04 Rugby – Laerskool Villieria (weg)

05/05 Mini-netbalfeestoernooi – Midstream Ridge

07/05 Rugby – Laerskool Tygerpoort (weg)

12/05 Netbal – Laerskool Skuilkrans (tuis)

19/05 Netbal – Midstream Ridge (tuis)

19/05 Mini-netbalfeestoernooi – Laerskool Pretoria-Oos

21/05 Rugby – Laerskool Louis Leipoldt (weg)

26/05 Mini-netbalfeestoernooi – Cornwall Hill College

28/05 Rugby – Laerskool Swartkop (weg)

28/05 Netbal – Laerskool Swartkop (tuis)

04/06 Rugby en Netbal – Laerskool Elarduspark (weg)

11/06 Rugby – Laerskool Monumentpark (tuis)

Belangrike sportdatums

Page 9: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

9

9

Die Voortrekkers Dirkie Uys Kommando

Ons jaarlikse Kommandokamp vind die naweek van 20-22 Februarie 2015 by Hartbeesfontein (Voortrekkerplaas) plaas. Gr 0 tot 12 kamp almal saam - ouers is welkom om saam te kamp met ʼn woonwa of tent Etes word verskaf.

Inpaklysie: Kampklere, Voortrekkerhemp (indien jy het),

sonbrandmiddel, hoed, swemklere & handdoek, slaapsak,

kussing, warm baadjie, waterbottel, flits, reënbaadjie, eetgerei (bord, mes,

vurk, lepel, beker, vadoek), toiletware. Inskrywings vir die kommandokamp sluit Ma. 9 Februarie - koste: R250 per persoon. Ledegelde vir 2015 beloop R650.

Mammas, merk asseblief al jou kind se klerasie en ander items. Ná ‘n kamp

is daar altyd ‘n hoop verlore goedere. Maats wat probleme het met vervoer

van en na die kamp kan die spanoffisier of dat ons kan reëlings tref. ‘n Lys

van die gebiedskampe tydens Aprilvakansie is aangeheg. Hou koers tot ons

julle Maandag sien. Susan de Bruin ( [email protected] / 082 786 4602)

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Lag Lag Lag Lag ʼn slag... slag... slag... slag... Rikus (Beertjieklas): "Die 3 bere bly in die

bos... ver van die stad, want hulle weet:

mense, is moeilikheid!"

Femke (Beertjieklas): "My hartjie klop nie nou nie ...

dit slaap 'n bietjie!"

Page 10: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

10

10

Page 11: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

11

11

Het jy geweet?Het jy geweet? • Wetenskaplike naam: Hyaenidae • Hiënas woon in groepe (families) saam op die grasvlaktes van Afrika. • Wyfie-hiënas is die leiers van ʼn trop. • Al lyk ʼn hiëna dalk soos ʼn groot hond, aard hulle eintlik meer na die katsoorte, soos bv. leeus en tiere. • Die aardwolf is deel van die hiëna-familie • Hiënas het geweldige sterk kake en tande - hulle kan met gemak harde bene byt en kou! • Die mees algemene spesie van dié diere, is die gevlekte hiëna. • Hulle is bekend vir die manier hoe hulle “lag” wanneer hulle opgewonde is en

wanneer hulle kos gevind het. Dit klink soms soos die histeriese lag van ʼn mens!

• Hiënas kan self hul prooi jag, maar hulle is ook aasdiere wat die oorblyfsels van karkasse eet.

• ʼn Baba-hiëna word met oop oë en ʼn swart pels gebore. Soos wat die kleintjie groter word, verskyn daar ligter kolle op sy lyf.

• Hiënas kan ʼn hele paar dae sonder water oorleef. • ʼn Hiëna kan 15km/h loop, maar kan versnel tot 50km/h wanneer hy hardloop. • ʼn Hiëna kan tot 25 jaar oud word.

K

ind

er

ho

ek

ie

Kin

de

rh

oe

kie

Hallo, Hiëna!Hallo, Hiëna!

Page 12: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

12

12

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Page 13: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

13

13

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Page 14: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

14

14

Page 15: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

15

15

skrif

Page 16: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

16

16

BELANGRIKE SPORTNUUS ATLETIEK: (Cluster se datum sal so spoedig moontlik deurgegee word) 28 Februarie 2015 Distrikskampioenskappe 6-7 Maart 2015 GISA 19-21 Maart 2015 SA Kampioenskappe

RUITERSPORT Sterkte aan al die ruiters wat hierdie naweek aan die eerste SANESA Interskole Ruiterkompetisie deelneem. Ons hou styf duim vas vir julle!

NETBAL Die netbalseisoen begin amptelik op Do. 19 Februarie. Oefentye en dae is soos volg: Alle ouderdomsgroepe oefen op Ma. Di. en Do. Tye: o.7 : 13:45 – 15:15 o.8 - o.11 : 14:00 – 15:30 o.12 - 14:00 : 15:45 o.13 - 14:00 : 16:00

OEFEN MAANDAE DINSDAE WOENSDAE DONDERDAE

Naellope 07:15-08:30 16:00-17:00 16:00-17:00

Middelaf-stande

13:50-14:30 13:50-14:30 13:50-14:30

Hekkies 17:00-18:00 17:00-18:00 17:00-18:00

Ver-spring

14:00-15:00 14:00-15:00 14:00-15:00

Hoog-spring

15:00-16:00 15:00-16:00 15:00-16:00

Gewig-stoot

14:00-15:00 14:00-15:00 14:00-15:00

Spies-gooi

07:00-08:20 15:00-16:00 15:00-16:00

Diskus 07:00-08:20 15:00-16:00 15:00-16:00

RUGBY Rugbyproewe: o.9 : 14:30 tot 16:00 (18 Feb) o.10: 16:00 tot 17:30 (18 Feb) o.11 en oop spanne: 19 Februarie direk na skool tot 16:30 LW: Eerste span toerdatum skuif na 26 tot 31 Maart 2015

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Page 17: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

17

17

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

FOTODAG: WOENSDAG, 18 FEB. Liewe Ouers en Leerders Die eerste fotodag vir 2015 is om die draai. Op Woensdag, 18 Februarie 2015, word die volgende foto’s geneem. Let asseblief op die korrekte kleredrag wat leerders moet saambring skool toe.

Na afloop van die fotodag sal u geleentheid kry om die foto’s te bestel. Hou

asseblief die nuusbrief dop vir meer inligting.

FOTO KLEREDRAG

Klasgroepe Individuele foto's Gr. 2 - 7 Netjiese somersdrag, met skoene en kouse, géén naambalkies, vir alle foto’s.

Gr.7 komitee Hoofleiers

Gr.7 komitee Envirouw Komitee

Gr.7 komitee Data-kommunikasie Komitee

Gr.7 komitee Skolierpatrollie

Gr.7 komitee Media komitee

Gr.7 komitee Entrepreneurskomitee

Spesialiskomitee Uitreikkomitee

Spesialiskomitee Koerantredaksie

Atletiek Atletiek: Juniors

Atletiek Atletiek: Seniors

Atletiek Atletiek: Cluster

Atletiek Atletiek: Distrik

Atletiek Atletiek: Gauteng Kampioenskappe (indien enige)

Kwartaal 1 Toastmasters

Page 18: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

18

18

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Alpha is ‘n reeks van interaktiewe sessies wat die fondasies van die Christen geloof bespreek in ‘n vriendelike, earlike en informele omgewing.

Sondae : 5nm-7nm. Begin : 15 Februarie Adres: Cornwall Hill Estate, Nellmapiusrylaan, Irene Om te registreer of vir navrae: Kristin 082 874 6409 of [email protected]

The Garden Ladies • Tuinontwerp

• Installasies

• Seisoenale Onderhoud

Jolene – 082 557 3401

Verwer soek dringend werk. Baie ervare en netjies. Doen ook

waterdigting van dakke. Verw. beskikbaar.

Eric: 082 067 9418

Maria Mhlanga, getroud, hardwerk-end, betroubaar, entoesiasties. Op-

soek na werk. Huidige werkgewer in die proses om te verhuis.Verw.

beskikbaar.

076 2054153 / 079 883 0820

Villa by Sanlameer

oor Paastyd beskikbaar

3 slaapkamer / 2 badkamer loopafstand

van strand

Beskikbaar: 2 April tot 9 April (7 nagte)

Kontak: La Reine 0825557486

Stella: Betroubare, verantwoor-

delike, hardwerkende bediende

soek stukwerk. Woon in om-

gewing van skool. 084 859 7197

Verw: 083 602 7738

Page 19: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

19

19

Bel ons vir jou Kommer-siële & Industriële

Eiendomsbehoeftes!

Areas: Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia

T 012 345 55 55

[email protected] www.abacusdivisions.co.za

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers ‘Dry walling’ & Plafonne

Teëlwerk & verfwerk 3D-program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Ultimate upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Nederige, hardwerkende jong man (vlugteling

van DRC), soek dringend werk.

Ondervinding in tuinwerk. Baie goeie

verwysings, ook van kerkgroep. Hy het al die

nodige wetlike dokumente om in die land te

werk. Navrae : 076 309 1997

Addisionele Verryking Graag help ek leerders wat hulp nodig het met Engels, Afrikaans en Wiskunde. Ek gee klas in Juf. Juanita se klas smiddae na 14:00.

Lynette Pretorius : 082 445 6781

VOERTUIGLISENSIES Hernuwings – Registrasies

Nommerplate Verander van ander provinsies

na Gauteng CAS 082 431 5073

Page 20: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ...€¦ · Nuusbrief 5 Vrydag, 13 Februarie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan

20

20

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600