6
Jaargang 5 #35 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 23 Oktober 2016 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Prof Fika Janse van Rensburg Ds Fanie Coetzee Tema: Om die kwaad aan die oordeel van God oor te laat en steeds goed te doen Ps 9-1:1,5,8,9, 12 Ps 9-1: 7,10 (Kleuterbegeleiding) Sb 9-4: 1,4,5 Skriflesing: Romeine 12: 1-21 Teks: Romeine 12: 19,21 (Preekbegeleiding) Ps 96-2: 1,6 Sb 5-4: 1,2,3,4,5 Liefdegawes 23 Oktober Oggend: Simonversorgingstrust Aand: Meelewingsfonds 30 Oktober Oggend: Venterskroon Hervormingsdiens by Cachet 6 November Oggend: Radio Nuru Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. by die deure

Liefdegawes · ons elke keer weer te ontmoet, is dit gepas dat reaksie hierop deur nou reeds ‘n verbintenis van ons dankoffers vir 2017/18 sal wees. Dit stel ons in staat om nou

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Liefdegawes · ons elke keer weer te ontmoet, is dit gepas dat reaksie hierop deur nou reeds ‘n verbintenis van ons dankoffers vir 2017/18 sal wees. Dit stel ons in staat om nou

Jaargang 5 #35 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 23 Oktober 2016

09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensProf Fika Janse van RensburgDs Fanie Coetzee

Tema: Om die kwaad aan die oordeel van God oor te laat en steeds

goed te doen

Ps 9-1:1,5,8,9, 12Ps 9-1: 7,10 (Kleuterbegeleiding)

Sb 9-4: 1,4,5Skriflesing: Romeine 12: 1-21

Teks: Romeine 12: 19,21 (Preekbegeleiding)

Ps 96-2: 1,6Sb 5-4: 1,2,3,4,5

Liefdegawes23 Oktober

Oggend: Simonversorgingstrust

Aand: Meelewingsfonds

30 OktoberOggend: Venterskroon

Hervormingsdiens by Cachet

6 NovemberOggend: Radio Nuru

Aand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

Page 2: Liefdegawes · ons elke keer weer te ontmoet, is dit gepas dat reaksie hierop deur nou reeds ‘n verbintenis van ons dankoffers vir 2017/18 sal wees. Dit stel ons in staat om nou

88

90

13

11:30 International ServiceProf Raymond Potgieter

Theme: Sola Gratia & Solus Christus Scripture: Ephesians 2:1-10 Focus verses: Ephesians 2:8-9

2

Bybelleesprogram

Die volledige program is per e-pos beskikbaar. Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Les 25 (vir 30 Oktober)Hersieningsles

81

Verjaarsdae

Die Kalender vir 2017 is besig om gefi-naliseer te word. Stuur asseblief belang-rike inligting hiervoor aan Fransa by die kerkkantoor. Bv. Datums vir vergaderings, kampe, funksies, ens.

Kalender 2017

Alle susters word genooi na ‘n gesellige koffie-drink op Saterdagoggend, 5 November by Roots koffiewinkel. Ons kom almal 10uur daar bymekaar en bestel ietsie om te drink. Die kinders kan dan ook in die speelarea speel, sodat ons jong mammas ook kan saamkuier. Teken asb. die datum aan en kom sluit die jaar af met ‘n heerlike saamkuier.

Vandag, 23 OktoberNatalie van der Merwe 082 773 5294

Maandag, 24 OktoberWilhelm Kruger 082 443 8833

Dinsdag, 25 OktoberHans Botha 079 126 2620Susan Potgieter 018 290 9316André van der Walt 082 886 9386Emmie van der Walt 084 480 8161

Woensdag, 26 OktoberHendrik Jv Rensburg 072 225 6245

Donderdag, 27 OktoberJurgens Britz 082 551 3732Jandré du Plessis 071 206 2643Casper Lessing 082 550 2589Paul Maritz 083 714 1637Dennis Schoeman 082 886 5564

Vrydag, 28 OktoberGeorge Lotter 083 284 7599Jungeun Yun 072 089 4968

21

Page 3: Liefdegawes · ons elke keer weer te ontmoet, is dit gepas dat reaksie hierop deur nou reeds ‘n verbintenis van ons dankoffers vir 2017/18 sal wees. Dit stel ons in staat om nou

3

Verjaar jy volgende week? Stuur asb jou foto na [email protected] of Whatsapp na 076 391 7578 sodat ons dit op die dataprojeksiebord kan wys.

Baie dankie!

23 OktoberWyk 31: Heidrie Greyling 071 488 9571

Wyk 33: Izette Schouwstra 072 211 4797

30 OktoberKG 1: Anna Fick 073 682 3751

Wyk 1: Rhodé Vorster 076 8754 132

Teeskinkbeurte

Begroting vir Bedieningsaspekte

Die begrotingsproses van die gemeente vir die volgende finansiële jaar wat strek vanaf Maart 2017 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedienings-aspekte verband hou, met die beraamde kos-te van die verskillende items in die aansoek en in volgorde van voorkeur, moet voor of op Maandag 24 Oktober 2016 verkieslik per e-pos aan Jan Geertsema, voorsitter van die Bedieningskommissie, gestuur word (e-pos-adres: [email protected]). Diegene wat verlede jaar ’n fondstoekenning ontvang het, word gevra om ’n jaarverslag van die aktiwiteite en die benutting van die fondse saam met die begrotingsaansoek in te dien. Besonderhede van die formaat vir die verslag is by hom beskikbaar. Die plan is dat die Bedie-ningskommissie hierdie aansoeke sal nagaan en ’n voorlegging daaroor aan die Finansiële Kommissie sal doen.

ALMANAK 2017Wil jy graag ’n Almanak 2017 bestel? Hierdie boek het al die inligting oor die GKSA in, asook dagstukkies enbaie meer. Dit kos R75. Skryf jou naam op die lyste in die portaal om jou be-stelling te plaas.

Laastekans!

Die Katkisasie-program vir 2016 sluit op 30 Oktober af waartydens sertifikate tydens

die erediens oorhandig sal word.

Japie Arangies (082 684 4547) se dogter, Maria, is in die week noodlottig gewond in ‘n rooftog. Mag die Here jou en die familie dra in hierdie tyd.Ons is baie trots op die volgende Gr. 7’s wat verkies is op Laerskool Mooirivier se leer-lingraad: Chloé Werkman, Danielle Verster, Michelle Hammann, Reynhardt Greyling en FC Venter. Baie geluk!Elsa Jansen van Rensburg (083 370 1230) het Donderdag ‘n rugoperasie in Pretoria onder-gaan. Ons bid dat die herstelproses goed sal verloop en dat dit vir haar lewenskwaliteit sal teruggee.Koos Schoeman (082 433 8222) het ‘n opera-sie ondergaan en ons is bly dat hy weer op die been is.Ons dink aan die studente wat die week met eksamens begin.

Onthou die Studiesentrum is ’n gee-geleentheid

Ons G5 Studiesentrum skop DV weer Maandag af. Onthou hierdie is ‘n gee-geleentheid, waar ons as gemeente praktiese uitvoering gee aan ons roeping om OP die Bult te leef. Ons wil graag in verhoudings gee, daarom wil ons meer doen as om maar net ons geboue en ons koffiemasjiene beskikbaar te stel vir die stu-dentegemeenskap – ons wil iets van onsself gee. Kom daarom na die studiesentrum – al is dit net vir ‘n rukkie – en kom gee iets van jou-self: dalk jou tyd deurdat jy daar saam met die studente kom sit en werk; dalk jou hande deur in die koffiekamer koffie en koeldrank te bedien aan studente wat dalk nog nie lekker tuis voel by ons nie. Kom beleef hoe die Here jou en hulle vir jy gee verander, wanneer Hy in jou en deur werk. Daar is ‘n skofrooster in die voorportaal.

Page 4: Liefdegawes · ons elke keer weer te ontmoet, is dit gepas dat reaksie hierop deur nou reeds ‘n verbintenis van ons dankoffers vir 2017/18 sal wees. Dit stel ons in staat om nou

4

Finansiële verslag tot einde September 2016Die Kerkraad kan met groot dankbaarheid teenoor die Here betuig dat Hy ons lidmate in staat gestel het om baie naby die mikpunte van hulle dankoffers by te dra sodat ons binne die verwagte riglyne van ons bedieningsbehoeftes kan funksioneer. Ons weet egter dat die huidige ekonomiese omgewing swaar druk op ons hele land en so ook op ons lidmate. Hierdie moeilike ekonomiese omgewing verhoog die druk op ons, want die gebrek aan ekonomiese groei het tot gevolg dat die inkomste uit ons beleggingsfondse nie volgens verwagting presteer nie. Nieteenstaande hierdie omgewing, kan ons maar net met groot dankbaarheid teenoor die Here vermeld dat ons teen die einde van Septeber 2016 slegs ‘n tekort van R30 000 op ons begrote dankoffers ervaar. Daarvoor ons dank aan die Here vir die toewyding van Sy kinders.Ons was egter ook geseënd dat die Noordbrug-kompleks se verkoop afgehandel is, waardeur die Here ons roep tot groter aansporing om Sy Evangelie uit te dra. Ons vertrou dat ons met ons dankoffers en in die res van die finansiële jaar hierop so ‘n verbetering sal beleef dat nie net al ons bedieningsdoelwitte bereik sal word nie, maar dat ons werklik nog ‘n groter spoor In, Op en Oor die Bult kan trap. Skakel gerus met Paul Delicado of Lou van Wyk vir verdere inligting.

Dankoffers – 2017/18 Ons Dankoffers gaan ten diepste oor ons verhouding met die Here en ons eienaarskap van die ge-meente se Roeping. Daarom val die klem op elke lidmaat se behoefte om met entoesiasme vir die Here te gee: “Kinders van die Here bring graag ‘n offer met ‘n lieflike geur” ( Fil 4:18b). Ons moet onthou dat ons gee omdat: - dit ons reaksie op die Here se liefde en vrygewigheid is - dit ‘n ryker betekenis aan ons eie lewens gee - ons graag ons medemens wil help - mens gelukkiger is om te gee as om te ontvang - ons eienaarskap vir ons Roeping: In, op en oor die Bult aanvaar

So is ons dankoffers ‘n bewys van ons oneindig dankbare reaksie vir ons verbintenis van diepe afhanklikheid van die Here en met ons gemeente en die wêreld daarbuite. Ons glo aan die lewende God, Vader, Seun en Heilige Gees wat ons daagliks verander en vernuwe. Dit dwing ons tot ‘n vreugde om ons lewe elke dag op God te rig en Sy wil te soek waardeur ons alle mense om ons, hulle gawes en nood sal raaksien en bedien. In die belewenis van ons Fokustyd waar ons die Here loof en prys vir Sy onbegryplike liefde om ons elke keer weer te ontmoet, is dit gepas dat reaksie hierop deur nou reeds ‘n verbintenis van ons dankoffers vir 2017/18 sal wees. Dit stel ons in staat om nou reeds ons voorbereiding vir die voorsiening van ons bedieningsbehoetes in ons begroting vir 2017/18 (Maart-Februarie) te doen.Die nodige dokumentasie vir u dankoffers is by u ouderlinge en die kerkkantoor beskikbaar. U kan ook die inligting op elektroniese formaat van die Kerkkantoor verkry en dit dan of vir u ouderling besorg of aan die Administratiewe Beampte of die kassier stuur. Ons pleit by al ons lidmate vir volle samewerking hierin want dit gee groter sekerheid vir ons be-dieningsmikpunte en hoe ons dit kan bereik vir die volgende jaar As die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan. Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie. Ek bedoel nie dat julle gebrek moet ly om ander te kan help nie; maar so-dat daar ewewig sal wees, moet julle wat nou oorvloed het dié help wat gebrek ly. Dan, as hulle weer oorvloed het en julle gebrek ly, kan hulle julle weer help. So kom daar weer ewewig (2 Kor 8: 12-14).

Page 5: Liefdegawes · ons elke keer weer te ontmoet, is dit gepas dat reaksie hierop deur nou reeds ‘n verbintenis van ons dankoffers vir 2017/18 sal wees. Dit stel ons in staat om nou

5

Ek wil graag ’n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: .................................................................................

Telefoonnommer: ..................................................

E-posadres: ................................................................. Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Wil jy graag hier ’n lidmaat word? Vul dié vormpie in of gaan hier natoe en volg die stappe. . .

hier natoeen volg die

vormpiegaan

Die susters van Mooirivier nooi u hartllik uit om saam met ons die aand van 8 November 2016 te kom deurbring in die geselskap van Prof Hans Du Plessis en sy Griekwa-PsalmsTyd: 18:30 vir 19:00Plek: Gereformeerde Kerk Potchefstroom se Kerksaal.RSVP: Skryf asb jou naam op die lys in die portaal teen 23 Oktober of laat weet die kerkkantoor.

Sustersafsluiting

BULT WORD 5 JAAR OUDOp Sondag 30 Oktober gaan ons as ge-meente die eerste vyf jaar van ons be-staan vier. Hou asb die Sondagmiddag oop vir ‘n feesete. Skryf intussen jou naam op die lys in die portaal indien jy die feesete wat om 12:45 gaan begin, wil bywoon. Onthou om asb eie eetgerei en drinkgoed saam te bring.Ons wil dit ‘n dankdag maak en daarom versoek ons jou om jou dankbaarheid vir ons in een sin weer te gee sodat ons ‘n collage daarvan kan maak. Jy kan die afskeurstrokie invul, die kerkkantoor e-pos / sms / Whatsapp (076 391 7578) of selfs op Facebook vir ons dit deurgee.

Wanneer ek aan die vyf jaar van die Bult gemeente se bestaan dink, dank ek die Here vir ...

HERVORMINGSDIENSHiermee word u almal vriendelik uitgenooi na die jaarlikse gesamentlike Hervormingsdi-ens saam met GK Cachet op 30 Oktober om 19:00 in die Ouditorium. Die prediker is Prof. Chris van der Walt.

Baie dankie vir die donasies wat reeds begin inkom het vir die Martie Geertsema Mediese Hulpfonds. Klein en groot maak alles ‘n verskil tot lewenskwaliteit.

Martie Geertsema Mediese Hulpfonds

MJ Geertsema, ABSA, spaarrekening 9293321096

Vir meer inligting kan die kerkkantoor (018 297 4843) of die voorsitter van die diakonie,

Elsa Els (082 460 0939) gekontak word.

Meds4Martie Meds4Martie

Page 6: Liefdegawes · ons elke keer weer te ontmoet, is dit gepas dat reaksie hierop deur nou reeds ‘n verbintenis van ons dankoffers vir 2017/18 sal wees. Dit stel ons in staat om nou

VAN JESUS GEPRAAT – Willemien van Heyningen - ‘n Bundel van 23 kort sketse / verhale rondom Jesus. Geskik vir leesgenot, vermeerdering van kennis, innerlike verryking en bybelstudie. Tot einde Nov 2016 ter insae / beskikbaar teen R100 by Willemien (083 560 6730) Huis Eikelaan S-53 of die kerkkantoor.

Ruim 4 slaapkamer huis te huur. baie sentraal. R6800pm. Kontak 0833382820

Goeie en betroubare verwer - vir enige verfwerk Abraham, 072 324 4944. (Vir verwysing, kontak Lusilda Schutte by [email protected])

Doornfees - GK Buffeldoorns Musiek-fees op 5 November in Fochville. Bobby van Jaarsveld, Jak de Priester, Andries Vermeulen, Georgetown. KAARTJIES: Charlmarié by 083 311 0921 of Rynhardt by 074 944 7769.

Dr Immanuel Vincent is looking for a two bedroom apartment from Dec 2016. Please contact him if you have a place to rent/know of something on 074 031 0210.

6

Marthie Lessing se selfoonnr is 079 465 8746.Michiel & Antoinette Hattingh se nuwe adres is Grace Haven nr 1, Landsbergstraat, Ou Bailie Park.Jaap Helberg se selfoonnr is 079 465 8746.Daan van den Berg se e-posadres is nou [email protected]

OnderOnsiehou jou

op datum

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Ons gemeente se bankbesonderhede Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Skriba: Mias Smit: 084-510-9193Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Kosters: Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843

Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Dirina Cilliers: 082-326-6207Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.zafaks: 086-750-5339Kontak

onsDs Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Advertensies in die Lantern is gratis. Hou dit asb kort en stuur dit teen

Donderdae om 10:00 na die kerkkantoor.

Die Studiesentrum maak weer Maandag 24 Oktober oop. Maak seker jy kom geniet die perfekte leer atmosfeer en ‘n lekker koppie koffie om jou aan die gang te hou. Waar: Die kerksaal, langs G5.

Advertensies