2
WNG Boerdery bestelvorm Bome bestel deur:____________________________ Strokienommer:____________________________ Posadres:___________________________________ Datum:___________________________________ Selfoonnommer:_____________________________ Btw no: Landlynnommer:_____________________________ E-pos:______________________________________ Voltooi asseblief die vorm. Na lewering van n faktuur as die bevestiging dat die bome beskikbaar behoort te wees, moet die 50% deposito asb betaal word voor 27 Februarie om die bestelling te bevestig Kultivar Hoeveel bome Prys Totaal Wichita R180 Navaho R180 Choctaw R180 TOTAAL Prys is Btw uitgesluit WNG Boerdery doen sy bes om te verseker dat die boom kultivar eg is, geen kultivaars kan egter gewaarborg word nie. WNG Boerdery onderneem om klient op hoogte te hou as die kwekery bome nie die verlangde groote bereik nie weens omstandighede buite ons beheer. Indien geskikte bome nie gelewer kan word nie is deposito terugbetaalbaar. Indien bestelling nie afgehaal word nie, word die deposito verbeur.

wngboerdery.co.zawngboerdery.co.za/.../2014/04/2017-Bestelvorm.docx  · Web viewDie volle prys is betaalbaar voor die bome afgehaal mag word en reelings vir die afhaal van die bome

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: wngboerdery.co.zawngboerdery.co.za/.../2014/04/2017-Bestelvorm.docx  · Web viewDie volle prys is betaalbaar voor die bome afgehaal mag word en reelings vir die afhaal van die bome

WNG Boerdery bestelvorm

Bome bestel deur:____________________________ Strokienommer:____________________________

Posadres:___________________________________ Datum:___________________________________

Selfoonnommer:_____________________________ Btw no:

Landlynnommer:_____________________________

E-pos:______________________________________

Voltooi asseblief die vorm. Na lewering van n faktuur as die bevestiging dat die bome beskikbaar behoort te wees, moet die 50% deposito asb betaal word voor 27 Februarie om die bestelling te bevestig

Kultivar Hoeveel bome Prys TotaalWichita R180Navaho R180Choctaw R180

TOTAAL

Prys is Btw uitgesluit

WNG Boerdery doen sy bes om te verseker dat die boom kultivar eg is, geen kultivaars kan egter gewaarborg word nie.

WNG Boerdery onderneem om klient op hoogte te hou as die kwekery bome nie die verlangde groote bereik nie weens omstandighede buite ons beheer. Indien geskikte bome nie gelewer kan word nie is deposito terugbetaalbaar. Indien bestelling nie afgehaal word nie, word die deposito verbeur.

Die volle prys is betaalbaar voor die bome afgehaal mag word en reelings vir die afhaal van die bome word met die bestuurder te WNG Boerdery getref. Sy kontak besonderhede: Willem Venter 082 970 6929

Hiermee aanvaar ek die voorwaardes soos uiteengsit as volle en finale skikking vir die transaksie

Geteken : Koper : Datum :_____________________________

Stuur asseblief die voltooide vorm aan [email protected] of Fax Na 0866 431 640

( Druk van vorm) Hou Ctrl + Shift in en druk P