Upload
vothu
View
286
Download
19
Embed Size (px)
Citation preview
4 Oktober 2015Jaargang 4 #30
09:30 Oggenddiens
Prof Raymond PotgieterTheme: Dealing with meaninglessness God’s way
Scripture reading: Ecclesiastes 1:1-11 Key verse: Ecclesiastes 1:3b
11:30 International Service
18:00 Aanddiens
Ouderlinge en Diaken aan diens
Ouderlinge: Francois Venter & Jaap Verhoef
Diaken: Corlia Ford
Ds Fanie CoetzeeTema: Ons is die sout van die aarde
Prof Chris van der WaltTema: Deur die krag van die Heilige Gees word gelowiges
God se kanaal na die wêreld
Sing: Ps 36-2: 2,3Sing: Lied 163
Skriflesing: Johannes 7:1-5; 37-52 Fokusvers: Johannes 7:37,38Sing: Sb 1-1:1,6,7Amen: Sb 13-1
Sing: Ps 89-1:1,2Geloofsbelydenis (12 artikels)
Sing: Ps 89-1:6Sing: Ps 32-2:1,4
Skriflesing: Matteus 5:1-16 Teks: Matteus 5:13Sing: Ps 67-2:1,2,3Sing: Ps 96-1:1,2Amen: Sb 13-3
2
Verjaarsdae
19
Vandag, 4 OktoberHester Kruger 082-556-2361Alma Robinson 083-235-7546Suzaan Schouwstra 076-050-9304
Dinsdag, 6 OktoberLorrein van Dijk 082-573-7208
Woensdag, 7 OktoberKobie Blom 072-202-7533Lourene Botha 082-073-7303Magdaleen du Plooy 082-865-2168Chandré van Emmenis 079-449-0058
Vrydag, 9 OktoberLuan Botha 072-401-9509Marianne Matthee 082-459-1313Motlatsing Moreki 073-284-3422Tina Smit 083-415-8090Japie Spoelstra 083-626-8135Johan van der Walt 082-903-2388
Saterdag, 10 OktoberSakkie Robinson 082-320-1341Piet van Maarleveld 084-776-6113
Sondag, 11 OktoberRia van der Walt 082-464-8649Naomi Venter 082-733-4823
Maandag, 12 OktoberMarisa Botha 072-925-3170Tokkie Muller 072-943-8278Piet van Wyk 072-476-5566
Dinsdag, 13 OktoberFanie Coetzee 082-520-5168Rudi de Lange 084-986-0973Hanlie Schutte 074-160-1159Rina van Wyk 082-415-9805
Woensdag, 14 OktoberEunice Strydom 072-342-3372Anita Swart 083-302-1514Anelle van der Merwe 018-297-3313
Donderdag, 15 OktoberMelinda du Toit 082-518-1147Jana Steyn 018-294-3934
Vrydag, 16 OktoberPetro van der Vyver 076-191-7867
Saterdag, 17 OktoberHanco Olivier 083-391-4873Christa Smith 073-458-9555
8621
20
85
21
9
2
20
Bêre asseblief die teekoppies na afloop van die Oggenddiens. Die Internasionale diens
begin weer sap bedien na hulle diens.
Baie dankie!
4 Oktober & 11 OktoberGeen teebeurte geskeduleer vir die
vakansietyd nie. Enigiemand welkom!
18 OktoberWyk 7 (Paulina vd Walt - 0825674727)
KG 7 (Ina vd Walt - 0847007034)
25 OktoberWyk 8 (Alta Verster - 0824470476)
KG 8 (Ans Geertsema - 0731928976)
TeeskinkbeurteDie volgende Lantern sal weer op
18 Oktober verskyn.
3
MeelewingLiefdegawes
4 OktoberOggend: Living WatersAand: Meelewingsfonds11 OktoberOggend: Teologiese StudentekasAand: Meelewingsfonds18 OktoberOggend: EmeritaatsversorgingAand: Meelewingsfonds
Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.
by die deure
Kalender 2016Ons is besig om die Gemeente-Kalender vir volgende jaar reg te kry. Kontak gerus die kerkkantoor as daar enige inligting is (bv. vergaderings van kommissies, ens.) wat hierin moet verskyn.
Living Waters opleidingsweekOns is dankbaar vir hierdie jaar se Living Waters program, wat verlede Dinsdag na 20 weke suksesvol afgesluit is. In hierdie tyd was daar vir van ons eie lidmate, asook ander jong mense van die Bult, die geleent-heid om deur die genade van die Here te leer hoe om te leef, nie as produkte van hulle omstandighede nie, maar as produkte van die Here se genade in hulle lewens.Ons sien die Living Waters bediening as ‘n wonderlike geleentheid om mense vanuit G5 by te staan in hulle diepste seerkry en worsteling. Tydens die Aardklop vakansie word daar ‘n opleidingsweek beplan vir voornemende leiers binne hierdie bedie-ning. Ons deurkollekte op Sondag 4 Okto-ber sal ‘n bydrae maak om van ons stu-dentelidmate instaat te stel om hierdie opleidingsweek te kan bywoon. Kontak gerus vir Willem Steyn of Jaco Lemmer as jy enige navrae het oor Living Waters.
Baie dankie vir die pragtige blomme wat ek ontvang het na my operasie, asook die besoeke van ds. Fanie en andere! Dit word opreg waardeer! Johanna vd Merwe
Baie dankie
Tannie Rika Taljaard (082-705-1295) is in die hospitaal opgeneem met longontste-king. Ons hoop dat dit spoedig beter sal gaan.Rita Swanepoel (082-688-7411) se vader het op ʼn hoë ouderdom in die Here ont-slaap. Ons bid dat die Evangelie van Jesus Christus wat uit die dood opgestaan het, julle in tyd sal vertroos.Oom De Wet Kruger word tans in Mul-tisorg versorg. Ons bid vir wysheid in be-sluitneming oor hoe en waar sy langter-myn-versorging moet wees. Ons bid ook vir tannie Christina (073-082-4964) in die baie moeilike tyd.Baie geluk aan Jandré Coetsee (072-654-0089) en Jaco Linde (062-552-5492) wat aangewys is as lede van die TSV (Teologiese Skool Vereniging) vir die volgende termyn.
Anja Viljoen is aangestel as mede-orre-lis. Mag die Here haar seën in haar diens-werk as begeleier van die gemeente. Ons bid dat ons as gemeente sal aan-hou groei in hoe ons die Here prys in sang en lied.
Dankie dat ons mekaar hierin ook tegemoet kan kom.
Waaier af? Te warm? Te koud?
Waaier aan?
4
Die Kuierkombuis tydens AardklopKuierkombuis middagete-spyskaart
Di 6 Okt Hoenderpastei / bobotie, geelrys en sous, groenboontjiebredie, baba wor-tels, blokkie beetslaai
Wo 7 Okt Kerrie frikkadelle / hoenderstukke, rys / koring, broccoli met witsous, pam-poentert, wortelslaai
Do 8 Okt Beessnit met sous / soetsuur varkrepies, rys, geroosterde groente, stroop-patats, mengelslaai
Vr 9 Okt Hoenderpastei / wildspastei, stampmielies, roomspinasie, pampoenkoekies, kerrie-uieslaai
Sa 10 Okt Koue silverside / varknek, noedelslaai, aartappelslaai, beetslaai, koolslaai
*Koste: R50 per ete (een vleis en bykosse) Ekstra vleisporsie: R15
Kuierkombuis aandete-spyskaart
Di 6 Okt Herderspastei / Lasagne met 2 slaaie en ʼn broodjieWo 7 Okt Lasagne / Kamma Wildspastei met 2 slaaie en ʼn broodjieDo 8 Okt Kerrie en rys/Hoenderpastei met 2 slaaie en ʼn broodjieVr 9 Okt Bobotie / Lasagne met 2 slaaie en ʼn broodjieSa 10 Okt Geen
*Koste: R40 per ete
Die Kuierkombuis bied die volgende: Ontbyt 07:30-11:00Koffiestoep met varsgebak 07:30-17:30Gekookte middagetes 11:30-14:30Aandetes 16:30-21:00Koue drinkgoed 07:30-21:00Kunsuitstalling
Kom help ons asseblief om Maandagoggend vanaf 08:00 die Kuierkombuis op te slaan!
Ons laaste G5 kamp vir 2016 is op ons. Ons gaan op die Bybel fokus. Hoe lees ek die Bybel? Waar kom die Bybel vandaan? Hoe kies ek ‘n Bybelvertaling? Hoe kan ek antwoord op van die aanvalle wat mense teen die Bybel maak?Waar: Manzini LodgeWanneer: 16-18 Oktober, ons beplan om Vrydag 16:00 van die G5 Koffiekamer af te ry.Koste: R100 + eie braaivleis vir VrydagaandBenodighede: Eetgerei en beddegoedSkryf sommer vandag nog jou naam op die lys of gaan RSVP op die Facebook event.
G5 Kamp
5
Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê
Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................
Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor
Wil jy graag ’n Almanak 2016 bestel? Hierdie boek het al die inligting oor die GKSA in, asook dagstukkies en
baie meer. Dit kos R70. Skryf jou naam op die lyste in die portaal om jou bestelling te plaas.
Almanak 2016
Welkom hier!Jaco Linde
083-319-4966 / 062-552-5492Jandré Coetsee
072-654-0089
Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.
G5 Kamp
Die DNA van GEE“Om te gee is saliger as om te ontvang” (Hand 20:35)Dit woorde van ons Here som die hele Evangelie op. God is ʼn God wat GEE. Wat sy liefde gee, wat sy Seun gee, wat sy Gees gee, wat gawes gee en wat die goeie gee.In ʼn wêreld waar die natuurlike mens se geneigdheid leer dat dit saliger is om te ontvang as om te gee, is die woorde, om die minste te sê, vreemd. Dit is te verstane. Voordat jy kan gee moet jy immers eers iets ontvang om te kan gee. Ons, as kinders van die Here, het inderdaad ontvang. Ons het die saligheid ontvang wat daar in Jesus Christus aan mense gegee is. Daarmee saam het ons al die gawes van God ontvang en leef ons elke dag uit alles wat ons ontvang het.Maar juis daarom word ons geroep om te GEE. God het ons ingeskakel in sy GEE in die wêreld. Ons word die uitdelers van God se gawes en wanneer ons dit besef en be-leef, groei ons geluk en saligheid.Aardklop gee die geleentheid om te gee. Om jouself te gee. Om jou tyd te gee. Om die liefde van die Here te gee.
Wanneer jy jou diensbeurt waarneem by die Kuierkombuis, of deel is van die G-week uitreik, word jy deel van God se besig wees om te GEE in die wêreld.
Aansoeke vir G5 Bestuur 2016Aansoeke vir die nuwe G5 bestuur is oop. Skryf sommer vandag nog jou naam op die lys, as jy wil deelwees van die beplanning van ons studente- en Bultbediening. Almal is welkom! Die aankondiging van die nuwe bestuur vind plaas op Sondag 18 Oktober.
Nuwe G5 Koffi ekarretjieBaie dankie aan Hannes du Toit en die FIAP ingenieurstudente! Hulle het ons G5 Koffie-karretjie opgegradeer! Ons sien om die kar-retjie reeds tydens Gee Week@Aardklop te gebruik.
Gereformeerde Studente Stellenbosch bied aan:
Eerstejaarskap 201616-20 Januarie • R610Navrae en inskrywings:
[email protected] 083 362 3307 of
ds Johan 082 929 1733www.gkstellenbosch.co.za
6
Dankoffers – 2016/17 Ons Dankoffers gaan ten diepste oor ons verhouding met die Here en ons eien-aarskap van die gemeente se Roeping. Daarom val die klem op elke lidmaat se behoefte om met entoesiasme vir die Here te gee: “Kinders van die Here bring graag ‘n offer met ‘n lieflike geur” ( Fil 4:18b).Ons herhinner net ons lidmate dat die ouderlinge binne die volgende klompie weke met u ‘n gesprek oor Dankoffers sal voer en van die nodige dokumentasie voorsien. U kan ook die inligting op ele-ktroniese formaat van die Kerkkantoor verkry en dit dan of vir u ouderling be-sorg of aan die Administratiewe Beampte stuur. Ons pleit vir by al ons lidmate vir volle samewerking hierin want dit gee groter sekerheid om ons bedieningsmik-punte vir die volgende jaar bereik. Ons vertrou dat hierdie verandering in sked-ule elke jaar so sal verloop dat ons tydens die laaste kwartaal reeds ons voorberei-ding vir die volgende jaar kan doen.
Hoe dit met die lidmate daar gaan.Die getalle is soos volg:
• Bulawayo: 18 belydende, 3 dooplidmate. • Chinhoyi: 14 belydende, 6 dooplidmate.
Die meeste lidmate was boere wat van hul grond ontneem is. Net een egpaar woon nog op hul grond. Hulle is bejaard. ‘n Seun boer met graan, en ons broeder probeer ‘n klein melkery bedryf vir inkomste. Veedief-stal is egter ‘n deurlopende probleem. Geen kleinvee (vir slagdoeleindes) is meer oor nie, en die melkbeeste raak ook gereeld minder. ‘n Pa en seun, oudl. en diak. Janse van Rens-burg wat al hulle grond reeds in 2008 ontneem is, boer vir nuwe grondbesitters teen ‘n deel van die oes. Dit gaan egter swaar. Met die besoek in Augustus is hul steeds nie vir die vorige oes betaal nie. Nuwe oeste moes uit die agtersak ingesit en versorg word. Hulle is nou wel vir die agterstallige betaal – na groot gevegte!Weinig lidmate is werkloos. ‘n 80 jarige sus-ter huisves skoliere; ‘n 81 jarige broeder doen karweiwerk vir ‘n Joodse handelaar. Van die jongeres beoefen ambagte of beklee betrek-kings by ‘n verskeidenheid instansies. Ons voorsien tans driemaandeliks nage-noeg R20,000 aan hulpverlening. Van die bejaarde egpare ontvang R3,000, en ‘n aan-tal alleenlopendes R1,500 tot R2,500. Een jonger egpaar met skoolgaande kinders ontvang ook R3,000. Verder word nood-saaklike voorgeskrewe medisyne ten bedrae van nagenoeg R8,000 voorsien. Medisyne is daar peperduur en skaars voorsien.Waarom daar nog hulp nodig is?Weens die drastiese verswakking van die rand teenoor die Amerikaanse dollar, hul geldeenheid, besef ons dat ons voorsiening al meer onvoldoende raak. Die meeste ware is in winkels beskikbaar teen pryse, effens hoër as hier. Kostes van besoeke styg ook willekeurig: be-lastings en fooie om die grens oor te gaan, tolgelde, diesel en telkens een nag se verblyf
VERSLAG OOR VERSORGING VAN LIDMATE IN ZIMBABWE
langs die pad. In Augustus het dit R2,817.40 asook $353.62 beloop. Die totale koste per besoek bedra nagenoeg R35,000.Bydraes is welkom. Tans ondersteun 5 dia-konieë en 4 indiwidue die fonds gereeld. By-draes kan gemaak word aan ABSA Musina (632005) in die rekening: Gereformeerde Kerk Messina Diakonale Kas met nommer 2050340115.Dit bly vir ons ‘n voorreg om as diensknegte van Jesus Christus, Koning van sy kerk, hierdie ondersteuningswerk met Woord en herderlike bediening, maar ook as diakonie, middellik voort te sit. Fritz en Cornel Nagel (Voorsitters, Diakonie & Kerkraad, GK Messina)082 395 3933 (F) 081 018 3624 (C)
Dié brief is verkort vir plasing in die Lantern. Kontak gerus die kerkkantoor vir die volledige brief.
7
Begroting vir Bedieningsaspekte
Die begrotingsproses van die gemeente vir die volgende finansiële jaar wat strek vanaf Maart 2016 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedieningsaspekte verband hou, met die beraamde koste van die verskillende items in die aansoek en in volgorde van voorkeur, moet voor of op Maandag 26 Oktober 2015 verkieslik per e-pos aan Jan Geertsema, voorsitter van die Bedienings-kommissie, gestuur word (e-posadres: [email protected]). Diegene wat verlede jaar ’n fondstoekenning ontvang het, word gevra om ’n jaarverslag van die aktiwiteite en die benutting van die fondse saam met die begrotingsaansoek in te dien. Besonderhede van die formaat vir die ver-slag is by hom beskikbaar. Die plan is dat die Bedieningskommissie hierdie aansoeke sal nagaan en ’n voorlegging daaroor aan die Finansiële Kommissie sal doen.
Dit is vanjaar Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Die Bult se voorreg om die gesamenlike sustersafluiting aan te bied.Ons maak solank die datum bekend sodat u dit in u dagboeke kan aanteken. Die afsluiting vind vanjaar op Dinsdag 17 November om 18:00 vir 18:30 plaas.Kom geniet ‘n aand van musiek, sang en woordkuns!Skryf asseblief u naam op die lys in die portaal as u die geleentheid wil bywoon.
SAVF Ons Hulde Minimark – Saterdag, 17 Okt. 2015 vanaf 10h00 – 14h00 hou ons minimark by Ons Hulde. Baie eetgoed, tuis-gebak, inwoners se handwerk en Gesin-sorg se pragtige sakke. Romy’s Habby en Kitchen Kingdom het stalletjies met “big bargains.“ (tot 75% afslag op wol.) Kom maak litte los op die klanke van Blouklip.Ondersteun asseblief ons jaarlikse fondsin-samelingsprojek en help om ons inwoners se harte te verbly. (Eleazerstr. 62)Kontakpersoon: Elize (082 655 6308)Wat is Aardklop sonder ‘n Bosburger? GK Mooirivier verkoop weer hul Bosbur-gers op hul kerkterrein, Du Plooystraat 33 (h/v Du Plooy en Sol Plaatjie-strate) van Dinsdagoggend 6 Oktober tot Saterdag 10 Oktober. D.V. Vanaf 09:00 tot 18:00. Dit is ‘n gekrummelde bees-, koedoe- of eland-steak op ‘n roosterkoek met ‘n sous van u keuse. R30 per burger. Los gaar steaks, sonder die roosterkoek, teen R20. Jy kan ook ‘n wildspattie op ‘n roosterkoek kry teen R25, of ‘n skoon roosterkoek met kon-fyt of stroop teen R10. Kom ondersteun ons en vergeet van lang toue staan om gehelp te word in die warm son! Kom versterk die innerlike in ‘n rustige atmosfeer. Navrae: ds. Koos Mouton by 082 925 3959.
advertensies
Sustersafsluiting
Die Kerkkantoor is gesluit vir die vakansie-tyd en sal weer op 12 Oktober oop wees.
8
Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za
Kontakons
Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]
Skriba: Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Koster (Molen): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843
Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Ans Geertsema: 073-192-8976Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Kosbank: Kerkkantoor: 018-297-4843Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204
Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:
Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.
Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)
Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG
Bankbesonderhede
advertensiesVAN JESUS GEPRAAT – Willemien van Heyningen‘n Bundel van 23 sketse/vertellings uit die evangelies, aangevul met bybelstudievrae en ‘n omvattende inligtingsbylaag wat kaarte insluit. Deur prof Jaap Helberg aan-beveel vir vermeerdering van kennis, lees-genot, innerlike verryking en bybelstudie. 1 Oktober - 30 November 2015 beskikbaar teen R100.00 by die skrywer (083 560 6730 / [email protected]) of die kerkkan-toor. Pamfletjies in die voorportaal. Sonnige, 2 slaap, 2 badkamers en dubbel-garage huis met oopplan woon/eetkamer en klein tuin, te huur beskikbaar vanaf 1 Des 2015. Gelee in Steve Biko Str (Tom str), naby die Spar. Een van drie huisies agter ‘n sekuriteitshek. Kontak Elizabeth by 082 562 7558.Studente / Jongwerkende Verblyf vir 2016: 2 Buitekamers met eie badkamers en ‘n gedeelde kombuis in Baillie Park. R2150 & R2100 pm, W&E ingesluit. Kontak Karen 0721244247.
Kom reis saam na die Namibwoestyn Die reis is ongeveer twee weke lank (18 Maart tot 3 April 2016) gedurende die sk-oolvakansie. Die bedoeling is ‘n fotografie-toer, maar enigiemand wat die mooiheid van die Namib wil aanskou, is welkom. As jy belangstel, stuur ‘n e-pos aan Johan de Klerk by [email protected] of ‘n sms na 082-884-7061. Vakansie Drakensberge – Houtchalet in Cathkin-vallei naby die Drakensberg Sun. Slaap 8 persone. Pragtige uitsigte en heer-like staproetes. Beskikbaar Oktober vakan-sie en verder tot 23 Desember. R690 per dag in skoolvakansies en R590 per dag buite seisoen. Skakel Dewey de Wet by 018 2945367 of 083 2949230.Bachelor Woonstel te huur – Molen-straat (0,5 km van Teologiese Skool / 1,25 km vanaf Puk Administrasie) Slaapkamer / woon, kombuisie, badkamer. Heeltemal privaat en veilige parkering. Dit is nie ‘n studentehuis nie. R2900 (water & ligte in-gesluit). Vanaf 1 Januarie 2016 beskikbaar. Skakel 082 491 1745