16
34567 1 SEPTEMBER 2013 WAAROM SOVEEL LYDING? WANNEER SAL DIT EINDIG?

1 SEPTEMBER 2013 34567

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 1 SEPTEMBER 2013 34567

345671 SEPTEMBER 2013

WAAROM SOVEELLYDING?

WANNEER SAL DITEINDIG?

Page 2: 1 SEPTEMBER 2013 34567

345671 SEPTEMBER 2013

WAAROM SOVEEL

LYDING?

WANNEER SAL DIT

EINDIG?

Wil jy graag meerinligting of ’n gratistuisbybelstudie h

ˆe?

Besoek www.jw.org/afof stuur jou versoek nadie adres hieronder.

Jehovah se GetuiesPrivaatsak X2067Krugersdorp1740Suid-Afrika

Vir ’n volledige lys van adresse regoordie w

ˆereld, sien www.jw.org/af/kontak.

˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙ ˙

HIERDIE TYDSKRIF, Die Wagtoring,

vereer Jehovah God, die Heerser

van die heelal. Dit vertroos mense

met die goeie nuus dat God se he-

melse Koninkryk binnekort ’n einde

sal maak aan alle goddeloosheid en

die aarde in ’n paradys sal omskep.

Dit bevorder geloof in Jesus Chris-

tus, wat gesterf het sodat ons die

ewige lewe kan verkry en wat nou

as Koning van God se Koninkryk

regeer. Hierdie tydskrif word sedert

1879 onafgebroke uitgegee en is

niepolities. Hy hou hom by die

Bybel as sy gesag.

The Watchtower (ISSN 0043-1087) is published

semimonthly by Watchtower Bible and Tract

Society of New York, Inc.; L. Weaver, Jr.,

President; G. F. Simonis, Secretary-Treasurer;

25 Columbia Heights, Brooklyn, NY 11201-2483,

and by Watch Tower Bible and Tract Society of

South Africa NPC, 1 Robert Broom Drive East,

Rangeview, Krugersdorp, 1739. � 2013 Watch

Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania.

All rights reserved. Printed in South Africa.

Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit

word voorsien as deel van ’n wˆereldwye Bybelon-

derrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes

ondersteun word. Tensy anders aangedui, kom

Skrifaanhalings uit die Nuwe Wˆ

ereld-vertaling

van die Heilige Skrif. Die afkorting NW staan vir

die Engelse New World Translation of the Holy

Scriptures—With References.

Materieel arm, maar geestelik ryk 8

Het ons tale hulle oorsprong by die “toring van Babel”? 10

Kom nader aan God—“God het ’n blymoedige gewer lief” 13

Leer jou kinders—God kan seergemaak voel—Hoe ons hom bly kan maak 14

Antwoorde op Bybelvrae 16

34567Oplaag per nommer:44 978 000 IN 209 TALE SEPTEMBER 1, 2013�����������������������������������������������������������������������������������������������������������

VOORBLADONDERWERP

�����������������������������������������������������������������������������������������������������������

OOK IN HIERDIE NOMMER

s LEES MEER AANLYN � www.jw.org/af

Vol. 134, No. 17 SemimonthlyAFRIKAANS

Waarom soveel lyding?Wanneer sal dit eindig?Soveel onskuldige lewens verwoes! 3Waarom al die lyding? 4Die einde van lyding is op hande! 6

ALGEMENE VRAE OOR JEHOVAH SE GETUIES—Hoe word julle werk gefinansier?(Kyk onder OMTRENT ONS ˛ ALGEMENE VRAE)

r

LAAI HIERDIE TYDSKRIF INVERSKILLENDE FORMATE

VAN DIE INTERNET AF

(

(

Page 3: 1 SEPTEMBER 2013 34567

1 SEPTEMBER 2013 � 3

Die klein Noelle was ’n liefdevolle kind wat daarvan gehouhet om te teken. Een somersaand het sy op die een of andermanier in die gesin se agterplaas gekom en in die swembadgeval. Sy het slegs twee weke voor haar vierde verjaarsdagverdrink.

Charlotte, Daniel, Olivia, Josephine . . . Dit is die name van’n paar van die 20 ses- of sewejarige kinders wat onder die26 slagoffers was wat op 14 Desember 2012 by ’n skool inConnecticut, VSA, doodgeskiet is. By ’n gedenkdiens hetpresident Obama die kinders se name uitgeroep en vir diebedroefde gehoor gese: “Hierdie tragedies moet tot ’n eindekom.”

Die 18-jarige Bano het Irak in 1996 verlaat en saam met haargesin na Noorwee getrek. Haar vriende het haar die bynaamSonskyn gegee. Maar ongelukkig was Bano een van die 77slagoffers wie se lewe op 22 Julie 2011 kortgeknip is deur’n ekstremis, wat gespog het: “Ek is so jammer . . . dat ek nienog mense kon teregstel nie.”

Soortgelyke hartverskeurende verhale is regoordie wereld iets algemeens. Dink aan die droef-heid en pyn wat ongelukke, misdaad, oorlog, ter-rorisme, natuurrampe en ander tragedies al totgevolg gehad het. Soveel onskuldige lewens isuitgewis en daar was soveel lyding, dikwels omgeen verklaarbare rede nie!

Party mense gee God die skuld en redeneerdat ons Skepper nie vir die mensdom omgee nie.

Ander kom tot die slotsom dat God ons lydingsien, maar eenvoudig nie wil ingryp nie. Nog an-der se dat sulke tragedies voorbeskik is. Dit lykasof daar geen einde is aan menings oor die on-derwerp nie. Waar kan ons betroubare en bevre-digende antwoorde vind? In die volgende arti-kels sal ons aan die hand van God se Woord, dieBybel, bespreek wat die oorsake van lyding is enhoe dit tot ’n einde gebring sal word.

VOORBLADONDERWERP

Soveel onskuldigelewens verwoes!

Page 4: 1 SEPTEMBER 2013 34567

4 � DIE WAGTORING

˛ DIE GEVOLGE VAN SLEGTE REGERING

“Wanneer ’n goddelose heers, sug die volk”, sedie Bybel.—Spreuke 29:2.

Die geskiedenis vertel van baie diktators wat met’n ystervuis regeer het en verskriklike lyding virhulle onderdane meegebring het. Dit is natuur-lik nie die geval met alle heersers nie. Party hetdalk goeie bedoelings ten opsigte van hulle mede-mens. Maar wanneer hulle aan bewind kom, vindhulle dikwels dat hulle pogings in die wiele geryword deur binnegevegte en magstryde. Of hullemisbruik dalk hulle mag vir eiegewin, tot nadeelvan hulle onderdane. “Die geskiedenis is ’n verhaalvan mislukte pogings, van ideale wat nie verwesen-lik is nie”, het die voormalige Amerikaanse minis-ter van buitelandse sake Henry Kissinger gese.

Die Bybel se ook: “Dit behoort nie aan die menswat loop om sy voetstappe te rig nie” (Jeremia 10:23). Onvolmaakte mense het nie die nodige wys-heid en versiendheid om met welslae na al hulleaangeleenthede om te sien nie. As mense nie hul-le eie voetstappe kan rig nie, hoe kan hulle dan die

voetstappe van ’n nasie rig? Kan jy sien waarommenseheersers nie in staat is om lyding uit die wegte ruim nie? Trouens, slegte regering, of heerskap-py, is alte dikwels die oorsaak van lyding!

˛ DIE INVLOED VAN VALSE GODSDIENS

“Hieraan sal almal weet dat julle my dissipelsis, as julle liefde onder mekaar het”, het Jesusgese.—Johannes 13:35.

Godsdiensleiers van alle gelowe en kerke preekoor liefde en eenheid. Maar hulle het in werklik-heid nie daarin geslaag om by hulle volgelinge lief-de in te boesem wat sterk genoeg is om vooroorde-le te oorkom nie. In plaas van mense te help omliefde aan te kweek, dra godsdiens dikwels by totdie verdeeldheid, onverdraagsaamheid en onminonder volke en nasies. In die slot van sy boek Chris-tianity and the World Religions het die teoloog HansKung geskryf: “Die mees fanatiese en wreedste po-litieke gevegte is die wat deur godsdiens beınvloed,aangevuur en geregverdig word.”

Waarom al die lyding?As ons wil verstaan waarom daar soveel lyding is en waar-om mensepogings om ’n einde daaraan te maak, mislukhet, moet ons uitvind wat die werklike oorsake van lyding is.Hoewel die oorsake uiteenlopend en kompleks is, kan onsdankbaar wees dat die Bybel ons kan help om dit te identifi-seer. In hierdie artikel sal ons vyf grondredes bespreek viral die lyding wat ons om ons sien. Ons nooi jou om noukeu-rig te let op wat die Bybel se en te sien hoe God se Woordons help om dieper as die oppervlak te kyk sodat ons kanvasstel wat die werklike oorsaak van lyding is.—2 Timoteus3:16.

Page 5: 1 SEPTEMBER 2013 34567

1 SEPTEMBER 2013 � 5

Wat meer is, voorhuwelikse en buite-egtelikeseks en homoseksualiteit word openlik deur gees-telikes van baie godsdienste vergoeilik. Dit het ge-lei tot ’n toename in siektes, aborsies, ongewensteswangerskappe en gebroke huwelike en gesinne,wat ongekende pyn en lyding tot gevolg gehad het.

˛ MENSLIKE ONVOLMAAKTHEID ENSELFSUGTIGE BEGEERTES

“Elkeen word beproef deurdat hy deur sy eiebegeerte meegesleep en verlok word. Daarna,wanneer die begeerte vrugbaar geword het,baar dit sonde.”—Jakobus 1:14, 15.

Weens oorgeerfde onvolmaaktheid is ons almal ge-neig om foute te begaan en moet ons stry teen diebegeerte om ‘die dinge te doen wat volgens die wilvan die vlees’ is (Efesiers 2:3). Maar die stryd kanbesonder moeilik wees wanneer ons ’n verkeerdebegeerte het en die geleentheid dan opduik omdit te bevredig. As ons voor ’n skadelike begeerteswig, kan dit verwoestende gevolge he.

Die skrywer P.D. Mehta het gese: “Ontsaglikbaie lyding kan toegeskryf word aan ons wellus,ons onbeheerste genotsug en selfbevrediging, onsgierigheid en ons ambisie.” Verskillende begeertesen verslawings—alkohol, dwelms, dobbelary, seks,ensovoorts—het al talle “eerbare burgers” se onder-gang beteken en vir hulle gesinne, vriende en an-der lyding veroorsaak. Met die oog op die mens-dom se onvolmaaktheid moet ons saamstem metdie Bybel se woorde: “Ons weet dat die hele skep-ping tot nou toe voortdurend saam kreun en saampyn ly.”—Romeine 8:22.

˛ DIE MAG VAN BOSE GEESTE

Die Bybel openbaar dat Satan “die god vanhierdie stelsel van dinge” is en dat magtigebose geeste wat demone genoem word, hulleby hom geskaar het.—2 Korintiers 4:4;Openbaring 12:9.

Soos Satan, spits die demone hulle daarop toe ommense te beheer en te mislei. Die apostel Paulushet dit besef en gese: “Ons het ’n worstelstryd, nieteen bloed en vlees nie, maar teen die regerings,teen die owerhede, teen die wereldheersers vanhierdie duisternis, teen die bose geesmagte in diehemelse plekke.”—Efesiers 6:12.

Hoewel die demone genot daaruit put om men-se te teister, is dit nie hulle hoofdoel nie. Hulle wilmense van die Allerhoogste God, Jehovah, afkeer(Psalm 83:18). Sterrewiggelary, towery en waarse-ery is net ’n paar van die dinge wat die demone ge-bruik om mense te mislei en te beheer. Daaromwaarsku Jehovah ons teen hierdie gevare en biedhy beskerming aan almal wat Satan en die demoneteestaan.—Jakobus 4:7.

˛ ONS LEWE IN “DIE LAASTE DAE”

Sowat tweeduisend jaar gelede het die Bybelvoorspel: “Weet dıt, dat daar in die laaste daekritieke tye sal wees wat moeilik is om deur tekom.”

Die Bybel se ook waarom dit die geval sou wees:“Want mense sal liefhebbers van hulleself wees,liefhebbers van geld, aanmatigend, hoogmoedig,. . . sonder natuurlike geneentheid, nie bereidtot enige ooreenkoms nie, kwaadsprekers, sonderselfbeheersing, wreedaardig, sonder liefde vir diegoeie, verraaiers, eiesinnig, opgeblase van trots,liefhebbers van genot eerder as liefhebbers vanGod.” ’n Hoofrede vir al die lyding wat ons vandagsien, is beslis dat ons in “die laaste dae” lewe.—2 Ti-moteus 3:1-4.

Kan ons nie uit die bostaande duidelik sienwaarom mense, ten spyte van hulle goeie bedoe-lings, nie ’n einde kan maak aan lyding nie? Waarkan ons dan hulp kry? Ons moet ons wend tot onsSkepper, wat belowe het om “die werke van dieDuiwel” en sy volgelinge “te verbreek” (1 Johannes3:8). Die volgende artikel sal bespreek wat God saldoen om al die oorsake van lyding uit die weg teruim.

Page 6: 1 SEPTEMBER 2013 34567

6 � DIE WAGTORING

˛ HEERSKAPPY DEUR ’N GOEIE REGERING

“Die God van die hemel [sal] ’n koninkryk oprigwat nooit vernietig sal word nie. En die koninkryksal aan geen ander volk oorgedra word nie. Ditsal al hierdie koninkryke verbrysel en daar ’neinde aan maak, en self sal dit tot onbepaaldetye bly staan.”—Daniel 2:44.

Die Koninkryk van God is ’n hemelse regering.Die gekose Heerser, Jesus Christus, sal alle men-seheerskappy vervang en sal toesien dat God sewil geskied, nie net in die hemel nie, maar ook hierop die aarde (Matteus 6:9, 10). Hierdie regering salnie deur enige menseregering vervang word nie,want dit is “die ewige koninkryk van ons Here enRedder Jesus Christus”. Ons sal van blywende vre-de verseker wees.—2 Petrus 1:11.

˛ GEEN VALSE GODSDIENS MEER NIE

“Satan self hou aan om hom in ’n engel van ligte verander. Dit is dus niks besonders as sy be-dienaars ook aanhou om hulle in bedienaars vanregverdigheid te verander nie. Maar hulle einde

sal volgens hulle werke wees.”—2 Korintiers 11:14, 15.

Valse godsdiens sal as die werk van die Duiwel aandie kaak gestel word en sal van die aarde af uitge-wis word. Alle onverdraagsaamheid en bloedver-gieting as gevolg van godsdiens sal tot die verledebehoort. Dit sal alle liefhebbers van die “lewendeen ware God” in staat stel om hom in “een geloof”en “met gees en waarheid” te aanbid. Watter vre-de en eenheid sal daar tog wees!—1 Tessalonisen-se 1:9; Efesiers 4:5; Johannes 4:23.

˛ MENSLIKE ONVOLMAAKTHEID SAL TOT DIEVERLEDE BEHOORT

“God self sal by hulle wees. En hy sal elke traanvan hulle oe afvee, en die dood sal daar niemeer wees nie, en ook verdriet en angsgeroepen pyn sal daar nie meer wees nie. Die vorigedinge het verbygegaan.”—Openbaring 21:3, 4.

Jehovah God maak dıt moontlik deur middel vansy Seun, Jesus, wat sy lewe vir die mensewereldgegee het (Johannes 3:16). Onder Jesus se leiding

Die einde van lydingis op hande!Stel jou voor dat jy in ’n wereld sonder lyding lewe—’nwereld sonder misdaad, oorlogvoering, siektes en natuur-rampe. Stel jou voor dat jy elke oggend wakker word sonderenige bekommernis oor diskriminasie, onderdrukking ofekonomiese onsekerheid. Klink dit alles te goed om te glo?Geen mens of mensgemaakte organisasie kan weliswaarsulke toestande teweegbring nie. Maar God het belowe omalle oorsake van menselyding uit die weg te ruim, met inbe-grip van die wat in die vorige artikel bespreek is. Let op dievolgende beloftes in God se Woord, die Bybel:

Page 7: 1 SEPTEMBER 2013 34567

1 SEPTEMBER 2013 � 7

sal die mensdom tot volmaaktheid gebring word.Daar sal nie meer enige lyding wees nie, want“God self sal by hulle wees” en sal “elke traan vanhulle oe afvee”. Menslike onvolmaaktheid en ly-ding sal binnekort tot die verlede behoort; “dieregverdiges sal die aarde besit, en hulle sal vir ewigdaarop woon”.—Psalm 37:29.

˛ BOSE GEESTE SAL WEG WEES

“Hy [Jesus Christus] het die draak gegryp, dieoorspronklike slang, wat die Duiwel en Satan is,en hom vir duisend jaar gebind. En hy het hom indie afgrond geslinger en dit gesluit en dit bo homverseel, sodat hy die nasies nie meer sou mislei. . . nie.”—Openbaring 20:2, 3.

Alle sataniese invloed sal weg wees wanneer Satanen die demone gebind en in “die afgrond” geslin-ger word, wat ’n toestand van algehele onbedry-wigheid voorstel. Hulle sal nie meer ’n bose in-vloed op menseaangeleenthede uitoefen nie. Wat’n verligting sal dit tog wees om in ’n wereld son-der die invloed van Satan en die bose geeste telewe!

˛ “DIE LAASTE DAE” SAL VERBY WEES

“Die laaste dae” sal eindig in wat Jesus die“groot verdrukking” genoem het. Hy het gese:“Dan sal daar groot verdrukking wees soos daarsedert die begin van die wereld tot nou toe nieplaasgevind het nie, nee, en ook nie weer salplaasvind nie.”—Matteus 24:21.

Die verdrukking sal groot wees in die sin dat on-gekende rampspoed sal plaasvind. Dit sal ’n kli-maks bereik tydens “die oorlog van die groot dagvan God die Almagtige”, ’n oorlog wat algemenerbekend is as “Armageddon”.—Openbaring 16:14,16, voetnoot in NW.

Mense in alle werelddele wat lief is vir wat regis, sien uit na die einde van hierdie goddelose stel-sel van dinge. Kyk na net ’n paar van die seeningewat onder God se Koninkryk vir hulle voorle.

GOD SAL SELFS MEER DOEN!

“ ’n Groot menigte” sal tot in ’n vreedsamenuwe w

ˆereld behoue bly: God se Woord se dat ’n

ongetelde “groot menigte” mense “uit die grootverdrukking [sal] kom” en tot in ’n regverdigenuwe wereld behoue sal bly (Openbaring 7:9, 10,14; 2 Petrus 3:13). Hulle sal hulle redding toeskryfaan Jesus Christus, “die Lam van God wat die son-de van die wereld wegneem”.—Johannes 1:29.

Goddelike onderrigting sal groot voordelemeebring: In die nuwe wereld sal “die aarde . . .beslis vol wees van die kennis van Jehovah” (Jesa-ja 11:9). Hierdie goddelike onderrigting sal oplei-ding insluit oor hoe om in vrede met alle mense enin harmonie met die omgewing te lewe. God belo-we: “Ek, Jehovah, is jou God, die Een wat jou leerom jouself te bevoordeel, die Een wat jou laat loopop die weg wat jy moet bewandel.”—Jesaja 48:17.

Afgestorwe dierbares sal uit die graf verrys:Toe Jesus op die aarde was, het hy sy vriend Lasa-rus uit die dood opgewek (Johannes 11:1, 5, 38-44). Sodoende het hy getoon wat hy op ’n veelgroter skaal onder God se Koninkryksreeling saldoen.—Johannes 5:28, 29.

Daar sal vir ewig vrede en regverdigheid wees:Onder Christus se heerskappy sal wetteloosheidtot die verlede behoort. Hoe weet ons dit? OmdatJesus sy vermoe om harte te lees, sal gebruik om teoordeel tussen die regverdiges en die goddeloses.Diegene wat weier om hulle goddelose wee te ver-ander, sal nie toegelaat word om in God se nuwewereld te lewe nie.—Psalm 37:9, 10; Jesaja 11:3, 4;65:20; Matteus 9:4.

Ons het net ’n paar van al die Bybelprofesieebespreek wat handel oor die wonderlike tyd watvoorle. Wanneer God se Koninkryk oor die aardeheers, sal daar vir ewig ’n “oorvloed van vrede”wees (Psalm 37:11, 29). Al die oorsake van pyn enlyding wat die mensdom geteister het, sal uit dieweg geruim wees. God het sy woord gegee dat ditsal gebeur: “Kyk! Ek maak alles nuut. . . . Hierdiewoorde is betroubaar en waaragtig.”—Openbaring21:5. ˇ

Page 8: 1 SEPTEMBER 2013 34567

8 � DIE WAGTORING

Toe ek drie was, is my pa, my oom en my oupa weenshulle standpunt oor Christelike neutraliteit na straf-kampe gedeporteer. Slegs my pa het dit oorleef. In1947, na die Tweede Wereldoorlog, het hy met ’ngebreekte rug teruggekeer huis toe. Hoewel hy lig-gaamlik ’n wrak was, het hy vasgestaan in sy geloof.

GROOT VERANDERINGE IN ONS LEWE

Toe ek nege was, is ons gesin en honderde anderMoldowiese Getuies na Siberie verban. Op 6 Julie1949 is ons in veetrokke saamgehok. Na ’n onon-derbroke reis van 12 dae en meer as 6 400 kilo-meter het ons by die Lebjazje-treinstasie stilgehou.Die plaaslike owerheid het vir ons gewag. Ons isin groepies verdeel en onmiddellik regoor die ge-bied versprei. ’n Lee skooltjie het ons groep se tuis-te geword. Ons was uitgeput en swaarmoedig. ’nBejaarde vrou wat saam met ons was, het ’n lied ge-neurie wat Getuies gedurende die Tweede Wereld-oorlog geskryf het. Kort voor lank het almal hierdiewoorde heelhartig saam met haar gesing:

“Baie broers is na verre plekke verban.Hulle is na die noorde en die ooste geneem.

Omdat hulle God se werk gedoen het, is hulletot teespoed gevonnis en het hulle ontsettende

beproewinge verduur.”

Na verloop van tyd kon ons elke Sondag Bybelver-gaderinge sowat 13 kilometer van ons tuiste af by-woon. Ons het dikwels op donker wintersoggendevroeg vertrek en in temperature van tot -40 gradeCelsius deur sneeu gestap wat tot by ons middellyfgekom het. Vyftig of meer van ons het in ’n vertrekvan net 19 vierkante meter bymekaargekom. Onshet begin deur ’n lied of twee of drie te sing. ’n Hart-grondige gebed is gedoen, en Bybelvrae is bespreek.Dit het ’n uur of wat geduur. Ons het dan nog liede-re gesing, en daarna nog Bybelvrae bespreek. Ditwas waarlik ’n geestelik versterkende tyd!

NUWE UITDAGINGS

Teen 1960 het die verbanne Getuies groter vry-heid gehad. Hoewel ons arm was, kon ek Moldo-wa besoek, waar ek Nina ontmoet het, wie se ouersen grootouers ook Getuies was. Ons is kort voorlank getroud en het teruggetrek na Siberie, waarons dogter, Dina, in 1964 en ons seun, Viktor, in1966 gebore is. Twee jaar later het ons na die Oe-kraıne getrek en gaan woon in ’n huisie in Dzjankoi,’n stad ongeveer 160 kilometer van Jalta af, op dieKrim-skiereiland.

In die Krim was daar ’n verbod op die bedrywig-hede van Jehovah se Getuies, soos ook in die hele

LEWENSVERHAAL

Materieel arm,maar geestelik rykSOOS VERTEL DEUR ALEXANDER URSU

My oupa en my pa het in ’n onvoltooide huis gewoon in Coti-ujeni, ’n plattelandse dorpie in die noorde van wat nou Mol-dowa is. Ek is in Desember 1939 daar gebore. In die vroee1930’s het my oupa en my pa Jehovah se Getuies geword.My ma het ook ’n Getuie geword nadat sy besef het dat myoupa meer van die Bybel weet as die dorpie se priester.

By die Dzjankoi-treinstasie,omstreeks 1974

Page 9: 1 SEPTEMBER 2013 34567

Sowjetunie nog die geval was. Maar daar was niestreng beperkings op ons werk nie, en ons is ooknie daadwerklik vervolg nie. ’n Gees van oorgerust-heid het dus onder party Getuies posgevat. Hullehet geredeneer dat dit gepas is om nou hard te werkom materiele geriewe te verkry, aangesien hulle soswaargekry het in Siberie.

OPWINDENDE VERWIKKELINGE

Op 27 Maart 1991 is wetlike erkenning verleenaan ons bedrywighede regoor die destydse Sowjet-unie. Daar is onmiddellik reelings getref vir sewetweedaagse spesiale streekbyeenkomste oral in dieland. Ons is gevra om die byeenkoms in Odessa, indie Oekraıne, by te woon, wat op 24 Augustus soubegin. Ek het ’n maand voor die tyd daar aangekomom met voorbereidings vir die byeenkoms by diegroot sokkerstadion te help.

Ons het bedags lang ure gewerk en het snagsdikwels op stadionbankies geslaap. Spanne Getuie-vroue het die park om die stadion skoongemaak.Sowat 70 ton vullis is weggery. Diegene wat in diehuisvestingsafdeling gewerk het, het die stad gefyn-kam op soek na huisvesting vir die verwagte 15 000byeenkomsgangers. Toe het ons skielik skokkendenuus ontvang!

Op 19 Augustus—net vyf dae voor ons byeen-koms sou begin—is Michail Gorbatsjof, die destyd-se president van die USSR, in hegtenis geneem ter-wyl hy met vakansie was naby Jalta, nie ver vanwaar ons was nie. Die toestemming vir ons byeen-koms is teruggetrek. Byeenkomsgangers het die by-eenkomskantoor begin bel en gevra: “Wat moet onsdoen omtrent die plek wat ons op die bus en dietrein bespreek het?” Na vurige gebede het diege-ne wat vir die byeenkomsreelings verantwoordelikwas, vir hulle gese: “Kom in elk geval!”

Voorbereidings—en gebede—het nie opgehou nie.Die vervoerafdeling het byeenkomsgangers wat uitbaie dele van die Sowjetunie aangekom het, gaanhaal en na hulle verblyfplekke geneem. Elke og-gend het lede van die Byeenkomskomitee vertrekom met stadsamptenare te vergader. Elke aand hethulle sonder goeie nuus teruggekeer.

’N ANTWOORD OP ONS GEBEDE

Op Donderdag 22 Augustus—twee dae voordatdie byeenkoms sou begin—het lede van die By-eenkomskomitee teruggekom met die goeie nuus:Ons het toestemming gekry om die byeenkoms tehou! Gedurende die openingslied en -gebed het onsvreugde geen perke geken nie. Na die laaste sessieop Saterdag het ons tot laat in die aand gebly om tegesels en vriendskappe te hernieu. Ons was saam

met Christene wie se geloof so sterk was dat hul-le ondanks die moeilikste toetse standvastig geblyhet.

Gedurende die meer as 22 jaar na hierdie by-eenkoms is ongelooflike geestelike vooruitganggemaak. Koninkryksale is oral in die Oekraınegebou, en die getal Koninkryksverkondigers hettoegeneem van 25 000 in 1991 tot meer as 150 000vandag!

NOG STEEDS GEESTELIK RYK

Ons woon nog steeds in dieselfde huis in Dzjan-koi, wat nou ’n stad met omtrent 40 000 inwonersis. Hoewel daar net ’n paar Getuiegesinne in Dzjan-koi was toe ons in 1968 uit Siberie hier aangekomhet, is daar nou ses gemeentes.

My familie het ook groter geword. Daar is nouvier geslagte wat Jehovah getrou dien—ons kinders,hulle kinders en hulle kinders se kinders. ˇ

Vier geslagte van my familie

Streekbyeenkoms in Odessa, 1991

1 SEPTEMBER 2013 � 9

Page 10: 1 SEPTEMBER 2013 34567

10 � DIE WAGTORING

HET hierdie gebeurtenis wat in die Bybel op-geteken is, werklik plaasgevind? Het mense

skielik verskillende tale begin praat, soos die ver-slag meld? Party mense se dat die Bybel se verslagoor hoe mensetale begin en versprei het, onge-loofwaardig is. ’n Skrywer beweer: “Die mite vandie Toring van Babel is beslis een van die belag-likste stories wat nog vertel is.” Selfs ’n Joodserabbi het dit beskryf as “ ’n naıewe poging om dieoorsprong van nasies te verduidelik”.

Waarom verwerp mense die verslag oor Babel?Eenvoudig gestel, dit weerspreek sekere teorieeoor die oorsprong van taal. Byvoorbeeld, party ge-leerdes meen dat taalgroepe nie skielik verskynhet nie, maar geleidelik uit een “moedertaal”ontwikkel het. Ander beweer dat verskeie oor-spronklike tale afsonderlik ontwikkel het en vaneenvoudige gromgeluide tot komplekse spraak

gevorder het. Hierdie en ander teenstrydige teo-riee het baie mense laat saamstem met professorW.T. Fitch, wat in sy boek The Evolution of Lan-guage geskryf het: “Ons het nog nie heeltemal oor-tuigende antwoorde nie.”

Wat het argeoloe en navorsers uitgevind in ver-band met die oorsprong en ontwikkeling vanmensetale? Bevestig hulle ontdekkings enige vandie teoriee wat voorgele word? Of stem die bevin-dings ooreen met die verslag oor Babel? Kom onskyk eers van naderby na hierdie Bybelverslag.

WAAR EN WANNEER HET DIT GEBEUR?

Die Bybel se dat die verwarring van tale en dieverstrooiing van die mense plaasgevind het “indie land Sinear”, wat later Babilonie genoem is(Genesis 11:2). Wanneer het dit gebeur? Die By-bel se dat “die aarde [“die aarde se bevolking”,voetnoot in NW] verdeeld geraak het” in die dae

Het ons tale hulle oorsprong by die“toring van Babel”?

“Jehovah [het] hulle daarvandaan oor die hele oppervlak van die aarde verstrooi,en hulle het geleidelik opgehou om die stad te bou. Daarom is dit Babel genoem,

want daar het Jehovah die taal van die hele aarde verwar.”—Genesis 11:8, 9.

Page 11: 1 SEPTEMBER 2013 34567

1 SEPTEMBER 2013 � 11

van Peleg, wat omtrent 250 jaar voor Abraham ge-bore is. Die gebeurtenisse by Babel het dus klaar-blyklik sowat 4 200 jaar gelede plaasgevind.—Ge-nesis 10:25; 11:18-26.

Party geleerdes doen aan die hand dat heden-daagse tale hulle oorsprong het by een oorspronk-like taal—die sogenaamde moedertaal wat hul-le dink mense byna 100 000 jaar gelede gepraathet.� Ander beweer dat vandag se tale verwant isaan etlike grondtale wat minstens 6 000 jaar gele-de gepraat is. Maar hoe stel taalkundiges vas hoeuitgestorwe tale ontwikkel het? “Dit is moeilik”,se die tydskrif Economist. “In teenstelling met bio-loe het taalkundiges nie fossiele om hulle deur dieverlede heen te lei nie.” Die tydskrif voeg by dat’n sekere evolusionere taalkundige sy gevolgtrek-kings maak deur middel van “berekeninge wat opingeligte raaiwerk gegrond is”.

Maar daar bestaan wel “taalfossiele”. Wat ishierdie fossiele, en wat openbaar dit oor die oor-sprong van mensetale? The New Encyclopædia Bri-tannica verduidelik: “Die vroegste verslae in ge-skrewe taal, die enigste taalfossiele wat die mensooit sal he, is niks ouer as 4 000 of 5 000 jaar nie.”Waar het argeoloe hierdie “taalfossiele”, of “ver-slae in geskrewe taal”, ontdek? In Benede-Me-sopotamie—waar eertydse Sinear gelee was.� Diebeskikbare fisiese bewyse stem dus ooreen metdie feite in die Bybel.

VERSKILLENDE TALE, VERSKILLENDEDENKWYSES

Die Bybelverslag se dat God by Babel ‘hulle taal

� Teoriee oor taal is gewoonlik gegrond op die veronderstel-ling dat mense uit aapagtige skepsele geevolueer het. Vir ’n be-spreking van hierdie bewerings, sien bladsye 27-29 van die bro-sjure Vyf belangrike vrae oor die oorsprong van lewe, uitgegee deurJehovah se Getuies.� Argeoloe het etlike piramiedagtige, trapvormige tempelto-

rings opgegrawe in die omgewing van Sinear. Die Bybel se datdie toringbouers by Babel bakstene gebruik het, nie klip nie, endat hulle asfalt as messelklei gebruik het (Genesis 11:3, 4). InMesopotamie was klip “skaars of glad nie beskikbaar nie”, seThe New Encyclopædia Britannica, maar daar was volop asfalt.

verwar het sodat die een nie die ander se taalkon verstaan nie’ (Genesis 11:7). Gevolglik hetdie werkers “opgehou om die stad [Babel] te bou”en is hulle “oor die hele oppervlak van die aardeverstrooi” (Genesis 11:8, 9). Die Bybel se dus niedat alle hedendaagse tale teruggevoer kan wordtot een “moedertaal” nie. Dit toon eerder dat etli-ke nuwe tale wat blykbaar heeltemal ontwikkeldwas en waarin dit moontlik was om alle menslikegevoelens en gedagtes uit te druk, skielik te voor-skyn gekom het en dat hulle heeltemal van me-kaar verskil het.

Wat van die taalgroepe wat vandag in die we-reld voorkom? Is daar fundamentele ooreen-komste of verskille tussen hulle? Die kognitiewewetenskaplike Lera Boroditsky het geskryf: “Toetaalkundiges die wereld se tale (omtrent 7 000,waarvan slegs ’n breukdeel ontleed is) noukeuri-ger ondersoek het, het tallose onverwagte verskil-le aan die lig gekom.” Ja, hoewel tale en dialektevan een taalfamilie, soos Kantonnees en Hakka inSuid-China, soortgelyk kan wees, is daar funda-mentele verskille tussen hierdie tale en die van’n ander taalfamilie, soos byvoorbeeld Wes-Kata-laans of Valenciaans in Spanje.

Taal vorm die manier waarop mense die we-reld om hulle beskou en beskryf—kleur, hoeveel-heid, plek, rigting. In een taal se ’n mens byvoor-beeld: “Daar is ’n gogga op jou regterhand.” Maar

’n Kleitabletmet spykerskrif,

uit Mesopotamie,derde millennium VHJ

Erich Lessing/ArtResource, NY

Page 12: 1 SEPTEMBER 2013 34567

12 � DIE WAGTORING

“Lank gelede het al die mense in een grootdorp gewoon en een taal gepraat”, lui ’nstorie wat deur ’n bergstam in Mianmarvertel word. Terwyl bouers ’n groot toringgebou het, het hulle “geleidelik verskillen-de maniere, gebruike en spreekwyses aan-geleer en is hulle [uiteindelik] oor die heleland verstrooi”. Daar is soortgelyke legen-des onder inheemse volke van Afrika, Oos-Asie, Mexiko en elders.

As die verslag van Babel versin is deurMoses, die Hebreeuse skrywer van Gene-sis, sou dit dan in die legendes van verafge-lee nasies en taalgroepe gevind word? Ditis baie onwaarskynlik. Die bestaan van sul-ke legendes en verhale bevestig dus diegeloofwaardigheid van die Bybelverslag oorBabel.

LEGENDES SOORTGELYKAAN DIE BYBELVERSLAG

in ’n ander taal se ’n mens: “Daar is ’n gogga opjou suidweshand.” Sulke verskille is verwarrend,om die minste te se. Geen wonder dat dit vir diebouers by Babel onmoontlik was om hulle projekvoort te sit nie.

GROMGELUIDE OF KOMPLEKSE TAAL?

Watter taal het mense oorspronklik gepraat?Volgens die Bybel kon die eerste mens, Adam,nuwe woorde maak toe hy al die diere en voelsname gegee het (Genesis 2:20). Adam het ook dig-terlike taal gebruik om sy gevoelens vir sy vrou uitte druk, en sy kon maklik verduidelik wat God sebevel was en wat die gevolge van ongehoorsaam-heid aan Hom sou wees (Genesis 2:23; 3:1-3). Dieeerste taal het mense dus in staat gestel om mak-lik te kommunikeer en hulle op vindingryke ma-niere uit te druk.

Die verwarring van tale by Babel het dit on-moontlik gemaak vir mense om hulle verstan-delike en fisiese vermoens te verenig. Maar hul-le nuwe tale was kompleks, soos die eerste taal.Binne ’n paar eeue het mense besige stede ge-bou, magtige leers versamel en met ander nasieshandel gedryf (Genesis 13:12; 14:1-11; 37:25). Souhulle hierdie vooruitgang kon maak sonder ’n uit-voerige woordeskat en grammatika? Volgens dieBybel was die oorspronklike taal en die tale watby Babel ontstaan het, nie primitiewe gromgelui-de nie, maar komplekse tale.

Hedendaagse navorsing steun hierdie gevolg-trekking. The Cambridge Encyclopedia of Languagese: “Elke kultuur wat al ondersoek is, ongeag hoe‘primitief’ dit dalk in kulturele terme is, het ’nvolledig ontwikkelde taal, wat net so kompleksis soos die van sogenaamde ‘beskaafde’ nasies.”Professor Steven Pinker van die Harvard-kollegese eweneens in sy boek The Language Instinct:“Daar is nie iets soos ’n Steentydse taal nie.”

DIE TOEKOMS VAN TAAL

Tot watter gevolgtrekking kom ons noudat onsgekyk het na die ouderdom en ligging van “taal-

fossiele”, die fundamentele verskille tussen taal-groepe en die kompleksiteit van eertydse tale?Baie kom tot die slotsom dat die Bybelverslag vanwat by Babel gebeur het, ’n heeltemal geloofwaar-dige verduideliking is.

Die Bybel se vir ons dat Jehovah God die mensse taal by Babel verwar het omdat hulle teen homin opstand gekom het (Genesis 11:4-7). Hy het eg-ter belowe dat hy “volke tot ’n suiwer taal [sal] laatoorgaan, sodat hulle almal die naam van Jehovahsal aanroep, om hom skouer aan skouer te dien”(Sefanja 3:9). Hierdie “suiwer taal”, die waarheiduit God se Woord, verenig vandag mense van reg-oor die wereld. Dit lyk logies dat God in die toe-koms die mensdom selfs verder sal verenig deurhulle een gemeenskaplike taal te gee, en hy sal so-doende die verwarring wat by Babel ontstaan het,ongedaan maak. ˇ

Page 13: 1 SEPTEMBER 2013 34567

Watter soort geskenk sal jy baie waardeer? Diemeeste van ons sal ongetwyfeld bly wees om ’n ge-skenk te ontvang van iemand wat dit uit liefde geeen nie omdat hy verplig voel om dit te doen nie. Wan-neer ’n mens gee, is jou beweegrede belangrik. Ditis vir ons belangrik. En wat meer is, dit is vir Godbelangrik. Kyk na die geınspireerde woorde van dieapostel Paulus in 2 Korinti

¨ers 9:7.

Waarom het Paulus hierdie woorde geskryf? Hywou die Christene in Korinte aanspoor om die nood-lenigingswerk vir hulle behoeftige medegelowigesin Judea te ondersteun. Het hy die Korintiers pro-beer dwing om te gee? Nee, hy het geskryf: “Laatelkeen doen net soos hy hom in sy hart voorgeneemhet, nie teesinnig of onder dwang nie, want God het’n blymoedige gewer lief.” Kom ons ondersoek hier-die vermaning van naderby.

“Net soos hy hom in sy hart voorgeneem het.”

’n Opregte Christen gee omdat hy “in sy hart” be-sluit het om dit te doen, se Paulus. Terselfdertydskenk ’n Christen noukeurig aandag aan die be-hoeftes van sy medeaanbidders. Die woord in dieoorspronklike taal wat met “voorgeneem” weerge-gee word, “dra die gedagte oor van ’n besluit watvooraf gemaak is”, se ’n geleerde. ’n Christen dinkdus na oor die behoeftes van medegelowiges en vrahom af wat hy kan doen om in daardie behoeftes tevoorsien.—1 Johannes 3:17.

“Nie te¨

esinnig of onder dwang nie.” Paulus meldtwee maniere waarop ’n mens kan gee wat geenplek onder ware Christene het nie—onwillig en ge-dwonge. Die Griekse uitdrukking wat met “teesin-nig” weergegee word, beteken letterlik “met swaar-moedigheid (of droefheid)”. ’n Teesinnige, ofonwillige, gewer gee “uit ’n hart wat bedroef worddeur die gedagte om van sy geld afskeid te neem”,verduidelik ’n naslaanwerk. Iemand wat onder

dwang gee, gee omdat hy voel dat hy geen anderkeuse het nie. Wie van ons wil nou eintlik ’n geskenkontvang van iemand wat teesinnig of onder dwanggee?

“God het ’n blymoedige gewer lief.” Wanneer ’nChristen besluit om te gee, moet hy dit blymoe-dig, of met vreugde, doen, se Paulus. Ja, dit bringgeluk mee as ’n mens met die regte beweegredegee (Handelinge 20:35). Die blymoedige gewer kanskaars sy vreugde wegsteek. Trouens, die woord‘blymoedig’ is ’n baie goeie beskrywing van die in-nerlike gevoel wat die gewer ervaar sowel as die

uiterlike vreugde wat vir ander sigbaar is. Iemandwat blymoedig gee, raak ons hart. Hy verbly ook Godse hart. ’n Ander vertaling se: “God is lief vir men-se wat daarvoor lief is om te gee.”—Contemporary

English Version.

Die geınspireerde woorde van die apostel Paulusvoorsien ’n riglyn vir Christene wanneer hulle gee.Hetsy ons van ons tyd, energie of materiele besit-tings gee, ons moet dit vrywillig doen en omdat ditons werklik bly maak om vrygewig te wees teenoorander, veral die wat behoeftig is. As ons op hier-die wyse gee, sal dit ons nie net gelukkig maak nie,maar ons ook geliefd maak by God, want hy “het ’nblymoedige gewer lief”. ˇ

KOM NADER AAN GOD

“God het ’n blymoedige gewer lief”

“God is lief vir mense wat daarvoorlief is om te gee”

VOORGESTELDE BYBELLEESGEDEELTEVIR SEPTEMBER1 en 2 Korintiers

Page 14: 1 SEPTEMBER 2013 34567

Is jy al ooit so seergemaak dat jy gehuil het?—�Dit het seker al met ons almal gebeur. Maar somsis die pyn nie liggaamlik nie. Iemand se dalk sleg-te dinge oor ons wat nie waar is nie. Dit kan seer-maak, nie waar nie?— God kan ook seergemaakvoel wanneer leuens oor hom vertel word. Komons praat hieroor en kyk hoe ons God eerder blykan maak as hartseer.

Die Bybel se dat party mense wat gese het dathulle God liefhet, hom “gekrenk” het, of hom seer-gemaak laat voel het. Ja, hulle het God “bedroef”!Kom ons kyk hoekom Jehovah seergemaak voelwanneer ons nie doen wat hy se nie.

Die eerste twee mense wat Jehovah op die aar-de geskep het, het hom baie pyn veroorsaak. Hul-le is in die Paradys op die aarde geplaas, wat “dietuin van Eden” genoem is. Wie was hierdie tweemense?— Ja, eers Adam en toe, ’n ruk later, Eva.Kom ons kyk wat hulle gedoen het wat Jehovahseergemaak het.

Nadat Jehovah hulle in daardie tuin geplaashet, het hy vir hulle gese om daarna om te sien.Hy het ook vir hulle gese dat hulle kinders kanhe en saam in die tuin kan lewe sonder om doodte gaan. Maar voordat Adam en Eva kinders ge-had het, het iets vreesliks gebeur. Weet jy wat ditwas?— ’n Engel het vir Eva en toe vir Adam sovergekry om teen Jehovah in opstand te kom. Komons kyk hoe dit gebeur het.

Die engel het dit laat lyk asof ’n slang praat. Evahet gehou van wat sy gehoor het—die slang het ge-se dat sy “soos God” sou word. Daarom het sy ge-

� As jy saam met ’n kind lees, dien die aandagstreep as ’n her-innering om te pouseer en die kind aan te moedig om sy gedag-tes uit te spreek.

LEER JOU KINDERS

God kanseergemaak voelHOE ONS HOM BLYKAN MAAK

14 � DIE WAGTORING

Page 15: 1 SEPTEMBER 2013 34567

doen wat die slang gese het sy moet doen. Weetjy wat dit was?—

Eva het geeet van die boom waarvan Jehovahvir Adam gese het hulle nie mag eet nie. VoordatGod Eva geskep het, het hy vir Adam gese: “Van aldie bome van die tuin mag jy tot versadiging toeeet. Maar wat die boom van die kennis van goeden kwaad betref, daarvan mag jy nie eet nie, wantdie dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterf.”

Eva het hierdie wet geken. Maar sy het bly kykna daardie boom en sy het gesien dat dit “goed isvir voedsel en dat dit ’n lus vir die oe is . . . Toe hetsy van sy vrugte begin neem en dit geeet.” Laterhet sy van die vrugte vir Adam gegee, en “hy het ditbegin eet”. Hoekom dink jy het hy dit gedoen?—Dit was omdat Adam liewer was vir Eva as vir Je-hovah. Hy wou haar eerder bly maak as om Godbly te maak. Maar om aan Jehovah gehoorsaam tewees, is belangriker as om aan enigiemand an-ders gehoorsaam te wees!

Onthou jy die slang wat met Eva gepraat het?Net soos ’n mens dit kan laat lyk asof ’n pop praat,het iemand dit laat lyk asof die slang praat. Wiese stem het van die slang af gekom?— Dit wasdie stem van “die oorspronklike slang, die een watDuiwel en Satan genoem word”.

Weet jy hoe jy Jehovah gelukkig kan maak?—Jy kan dit doen deur hom altyd te probeer behaag.Satan se dat hy almal sover kan kry om te doenwat hy wil he hulle moet doen. Jehovah spoor onsdus aan: “Wees wys, my seun [of dogter], en maakmy hart bly, sodat ek hom wat my uittart, ’n ant-woord kan gee.” Satan tart Jehovah uit, of bespothom. Hy se dat hy almal sover kan kry om op tehou om God te dien. Maak Jehovah dus gelukkigdeur hom te gehoorsaam en te dien! Sal jy hardprobeer om dit te doen?—ˇ

LEES IN JOU BYBELPsalm 78:40, 41Genesis 1:26-28; 2:15-17; 3:1-6Openbaring 12:9; Spreuke 27:11

1 SEPTEMBER 2013 � 15

Page 16: 1 SEPTEMBER 2013 34567

WAT LEER

DIE BYBEL

werklik?

wp

13

09

/01

-AF

13

10

11

Hoe kan ’n huwelikgelukkig wees?Die Bybel se raad oor hoe om ’n gelukkige huwelikte he, werk omdat dit kom van die Insteller van diehuwelik, Jehovah God. Dit leer ons om eienskappeaan te kweek wat ’n huwelik gelukkig kan maak enwaarsku ons teen gesindhede wat ’n huwelik kanverwoes. Dit leer ons ook kommunikasievaardighe-de wat bydra tot geluk in die huwelik.—Lees Kolos-sense 3:8-10, 12-14.

Die man en vrou moet mekaar eer en respek-teer. As albei die rol aanvaar wat God hulle in diehuwelik gegee het, kan hulle gelukkig wees.—Lees

Kolossense 3:18, 19.

Wat maak ’n huwelikblywend?As egpare lief is vir mekaar, help dit hulle om byme-kaar te bly. God leer ons hoe om lief te he. Hy en sySeun, Jesus, is volmaakte voorbeelde van selfopof-ferende liefde.—Lees 1 Johannes 4:7, 8, 19.

As die man en die vrou die huwelik respekteeras God se reeling, sal hulle bymekaar bly. God hetdie huwelik ingestel as ’n permanente verbintenistussen ’n man en ’n vrou sodat gesinne veilig kanwees. Die huwelik kan blywend wees, want God hetdie man en die vrou gemaak om mekaar fisies enemosioneel aan te vul. Hy het hulle ook na sy beeldgemaak, met die vermoe om sy liefde na te volg.—Lees Genesis 1:27; 2:18, 24.

ANTWOORDE OP BYBELVRAE

LEES ANTWOORDE OP NOGBYBELVRAE AANLYN

Watter soort kommunikasiebevorder geluk in die huwelik?

Vir meer inligting,sien hoofstuk 14 vanhierdie boek, uitgegeedeur Jehovah seGetuiesDit kan afgelaai wordvan www.jw.org/af

sGratis aflaaileersvan hierdietydskrif en vorigenommers

Bybel aanlynbeskikbaar insowat 50 tale

Besoekwww.jw.org/afof skandeerkode

no

p