1
Republikein 14 Dinsdag 14 November 2017 PRAAT SAAM SMS'e “...’n interessante sommetjie...” Praat saam [email protected] DIE REDAKTEUR WIL JY REAGEER? [email protected] DANI BOOYSEN SPOTPRENT Volksblad sê SÓ SÊ ANDER: 13 NOVEMBER 2017 Nuwe plan nodig vir jong rugby Die weglating van Namibië uit die onder 18 Cravenweek- kompetisie en daarmee die beëindiging van 53 jaar se trotse deelname, is ‘n bitte pil om te sluk. Krediet aan elke betrokkene wat hard geveg het om hierdie slag vir Namibiese sport te probeer verhoed. Nie dat die land weens geskied- kundige bande met Suid-Afrika op gunste en gawes geregtig is nie. Terselfdertyd het Saru nie sy mes net vir Namibië uitgehaal nie. Zimbabwe en drie Suid-Afrikaanse plattelandse spanne het ook die trekpas gekry. Die rasionalisering van rugby in Suid-Afrika weens onder meer finansiële en ekonomiese redes asook swak bywoning, is ‘n feit. Tog bly dit jammer dat ons jongspan onder die valbyl moes deurloop. As rede is aangevoer dat te veel wedstryde in hierdie aflewering van die Cravenweek onmededingend geraak het. Ons spanne se vertoning die af- gelope jare was egter allermins boomskraap. Sonder ‘n bedeling van re- legasie en promosie tussen die Cravenweek en die nou groter onder 18 Akademie-week (waaraan Namibië en die ander spanne steeds sal deelneem), is hertoelating geen uitgemaakte saak nie. Slim, nuwe planne gaan dus nodig wees om die se- nior nasionale span te voed, wat die afgelope jaar herstel begin toon het. Ook om platforms te skep waarop ons jong spelers raakgesien kan word. Die vroeë identifisering en doel- gerigte, professionele ontwik- keling van talent is belangriker as ooit. En hierdie uitdaging is nie rugby s’n alleen nie. Een ding kan jy nie van die Zuma- regering sê nie – dat hy dooierig en voorspelbaar is. Die nuus dat die minister van finan- sies, Malusi Gigaba, glo verlede week in Washington met verteenwoordi- gers van die Wêreldbank vergader het om geld vir nuwe kernkragsentrales te leen, het (al weer) vir heelwat opwin- ding in die politiek gesorg. Dis geld wat ons land eenvoudig nie het nie. Leen die geld, en die wêreld is reg! O, sê jy, maar daardie geld moet (met BYBELSE WYSHEID HANDELINGE 15:36 – 39 ’n Tydjie later het Paulus vir Barnabas gesê: “Kom ons gaan kyk hoe gaan dit met die gelowiges in al die stede waar ons die woord van die Here verkon- dig het.” Barnabas wou vir Johannes, wat ook Markus genoem is, met hulle saamneem. Maar Paulus het gedink dit is nie reg om die man saam te neem wat hulle in Pamfilië verlaat het en nie end-uit die werk saam met hulle gedoen het nie. Hieroor het hulle so skerp verskil dat hulle van mekaar geskei het. Sit LESERS vooraan jou me- ning of nuuswenk en stuur aan ons. (N$3 per SMS van 160 karakters) Beste lesers, keuring vir publikasie van SMS’e, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagte oor die diens van private besighede word eers aan die onder- neming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers verteen- woordig nie noodwendig die stand- punt van Republikein of NMH nie. SMS 51500 Republikein is ’n lid van die Redak- teursforum. Die media-instelling onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die: DIGITAAL Sluit aan op WhatsApp. Stoor ons nommer, stuur jou foto’s, nuus en menings en ontvang nuusbrekers. 081 170 0010 Jou kode vir toegang tot ons webwerf: 2852 Skandeer om te volg “86 Bokke en skape deur leeus afge- maai”: Baie swaar om te glo, leeus, diere gaan nie op “killing sprees” soos mense nie. Hulle jag net om te eet. Hulle maak dood deurdat hulle die keel toebyt. Hulle skeur nie net die pense oop en los dan net so lê nie. Vermoed daar is ander dinge aan die gang/slang in die gras? Hospitaalskande: Wat vir my die meeste ontstel, is dat N$2 miljoen plus vir partytjies begroot word, terwyl die gesondheidskip sink. Laat die vorige bedeling wees wat dit was, maar afskeidsgeleenthede en presente was betaal deur sosiale en of ander klubs wat in departe- mente en ministeries bestaan het en waarin geen begrotingsfondse betrokke was nie. Ek het nou ’n interessante sommetjie gemaak. As die nuwe Windhoek huiswaardasies aan- vaar word, gaan ons s'n met 114% aangepas word. Daarmee het ons nie ’n probleem per se nie, maar as by die huidige formule gehou word, beteken dit N$900 per maand meer. Baie meer rekeninge sal agterstallig word en baie mense, veral pensioe- narisse, sal hul huise nie meer kan bekostig nie en diegene wat bitter graag ’n eie plekkie wil hê, sal dit nog minder as nou kan bekostig. Viva Harambee! Onse Namibiërs ken van. Ons verwy- der eerder ’n probleem voor ons ure moet spandeer om daaroor te praat, wat so-by-so nikshelp nie! - Sors "Leerplan in pas met 21ste eeu". So jammer dat onderwysers is nie in pas. Ons is op pad na nuwe ramp in onder- wys met bottelneksituasie na graad 9 en kinders wat uit sisteem val. Kan die minister die nuwe sisteem verduide- lik. Gedoem tot mislukking. NBC splashes N$165 000 on year end staff function at Windhoek Country Club a day after receiving N$80 million bailout from the government? This while they did not pay over medical aid deducted from employees for months and still owes N$15 million to NMC medical aid? And this while government kicked 7 000 households/24 000 people from the food bank list? Only households with less than N$400 monthly income now qualify? Seriously? Below N$400? How can this be allowed goverment, Mr Similo and Thieme? Shame on you all! Kom bly in Okahandja en deel nuwe dinge soos honde wat op huis se dak loop en die beste, die nuwe werk aan die gang: borde om gate in die pad reg te maak soos afgesaagde boom- stompe in die pad gesit dat hulle kan werk. ’n Mens is nooit te oud om te leer nie. Belastingbetalers, u geld word baie goed gebruik. Oumense, polisie, onderwysers en hospitaalwerkers net om 'n paar te noem, plus al die regeringswerkers. Die belasting wat u betaal, is min. Jou salaris is daar- voor. Die Swapo-regering haal meer uit vir ons almal, terwyl ander partye niks doen. Ons land Namibië is in ’n gemors onder die huidige Swapo-regering. Ons soek ’n president soos Bo- tswana, waar daar wet en orde is. Sies Swapo! Die berge op Fanie Gous se foto in Donderdag se koerant, geneem tussen Swakop- mund en Usakos, is nie die Khomas Hochland nie, maar die Erongo- berge! Hierdie NBC het wragtag nou so swak geraak ’n mens kan hom nie meer kyk nie! Gatswaaiery op die maat van musiek vier hoogty! Sal vra dat kerke nie meer slide shows by enige dienste, veral begrafnis- dienste, wys. Behalwe dat diens lank is, heg driekwart nie waarde aan dit wat vir jou en gesin spesiaal is nie. Jy ken nie die mense nie en jy was ook nie daar toe die foto's geneem was nie. Sal sê kyk dit die Sondag na begrafnis saam met van die familie- mense. Hou nie daarvan nie en van die predikante keur dit ook nie goed nie. Kan daar nie ’n eenheid aange- stel word wat die onaantasbares, menend die polisie, verkeerspolisie, GR- en NDF-amptenare ook kan beboet vir verkeersoortredings nie? Hulle mag alle wette oortree, maar niemand mag aan hulle vat nie. Wat van die oudsoldate wat so werk soek? Hulle het dissipline gehad. Waar om City of Windhoek se reke- ning te betaal. Pateties! Nuwe gebou, maar hopeloos in vooruitbeplan- ning. Nie oop op Saterdae. Woer- man, Pick n Pay en poskantoor almal af. Sal eers betaal as julle julle werk gedoen het en sal weier om boete te betaal. Ek werk van 7-16 elke dag en sal nie in die ry kan staan nie. To all tribalists and haters out there. Especialy those in our mighty Swapo party. Tribalism breeds hatred and hatred breeds even more hatred. So Comrades, lets embrace each other and move forward together as we used to be one united big family. Stop the childish infighting and work together in the spirit of One Namibia One Nation. Down team this and team that. Viva one united mighty Swapo party. - L G, Otjiwarongo Laat ons groot oranje tuinvullis- dromme soos in Windhoek kry, want hier in Rehoboth het ons nie meer plek oor in ons erwe nie, want waar ons grou is net vuilgoed. Sou Akkerman die afrigter van die Springbokke was, sou ons ’n ander deuntjie gesing het. Alisster moet sy tasse pak, daar is nie ’n toekoms met hom nie. Rhino horn smuggler Nan Chen flees the country. Again and again Chinese smugglers get out on bail and again and again they flee home! The only way to treat them is to lock them up. They will smuggle again and again! Or is there something more sinister to them getting bail each time. Snake in the grass?? Is daar nie iemand wat Gochas toe kan kom nie en kom kyk hoe vuil Gochas is. Hier is geen ontwikkeling in Gochas. Help asseblief! rente) terugbetaal word? Nou ja, teen daardie tyd sit Nommer Een mos al lankal hoog en droog in Nkandla (of Dubai) sy geld en tel. ’n Mens sal graag wil weet waarom Gigaba se oggend- en aandpraatjies so verskil. Vergeet ook nie dat ons land goed op pad is na rommelstatus by elke graderingsinstansie. Is alternatiewe soos groen energie – son, wind en wa- terkrag – voldoende oorweeg, asook húl bekostigbaarheid? Het die regering ’n geïntegreerde, goed deurdagte energiestrategie? Dit lyk nie so nie. • VOLKSBLAD (NETWERK24)

14 Republikein Dinsdag 14 November 2017 Praat saamkarolife.com/wp-content/uploads/2018/03/Namibian-news... · 2018-03-11 · SMS'e ’n e ” Praat saam lesers@ ... is nie. Terselfdertyd

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 14 Republikein Dinsdag 14 November 2017 Praat saamkarolife.com/wp-content/uploads/2018/03/Namibian-news... · 2018-03-11 · SMS'e ’n e ” Praat saam lesers@ ... is nie. Terselfdertyd

Republikein14 Dinsdag 14 November 2017Praat saam

SMS'e

“...’n interessante sommetjie...”

Praat saam [email protected]

DIE rEDaKtEUr

WIl jy rEagEEr? [email protected]

DaNI BooysEN

sPotPrENt

Volksblad sêsó sê aNDEr: 13 NovEmBEr 2017

Nuwe plan nodig vir jong rugbyDie weglating van Namibië uit die onder 18 Cravenweek-kompetisie en daarmee die beëindiging van 53 jaar se trotse deelname, is ‘n bitte pil om te sluk.Krediet aan elke betrokkene wat hard geveg het om hierdie slag vir Namibiese sport te probeer verhoed.Nie dat die land weens geskied-kundige bande met Suid-Afrika op gunste en gawes geregtig is nie. Terselfdertyd het Saru nie sy mes net vir Namibië uitgehaal nie. Zimbabwe en drie Suid-Afrikaanse plattelandse spanne het ook die trekpas gekry.Die rasionalisering van rugby in Suid-Afrika weens onder meer finansiële en ekonomiese redes asook swak bywoning, is ‘n feit. Tog bly dit jammer dat ons jongspan onder die valbyl moes deurloop. As rede is aangevoer dat te veel wedstryde in hierdie aflewering van die Cravenweek onmededingend geraak het. Ons spanne se vertoning die af-gelope jare was egter allermins boomskraap.Sonder ‘n bedeling van re-legasie en promosie tussen die Cravenweek en die nou groter onder 18 Akademie-week (waaraan Namibië en die ander spanne steeds sal deelneem), is hertoelating geen uitgemaakte saak nie. Slim, nuwe planne gaan dus nodig wees om die se-nior nasionale span te voed, wat die afgelope jaar herstel begin toon het. Ook om platforms te skep waarop ons jong spelers raakgesien kan word.Die vroeë identifisering en doel-gerigte, professionele ontwik-keling van talent is belangriker as ooit.En hierdie uitdaging is nie rugby s’n alleen nie.

Een ding kan jy nie van die Zuma-regering sê nie – dat hy dooierig en voorspelbaar is.Die nuus dat die minister van finan-sies, Malusi Gigaba, glo verlede week in Washington met verteenwoordi-gers van die Wêreldbank vergader het om geld vir nuwe kernkragsentrales te leen, het (al weer) vir heelwat opwin-ding in die politiek gesorg. Dis geld wat ons land eenvoudig nie het nie. Leen die geld, en die wêreld is reg! O, sê jy, maar daardie geld moet (met

ByBElsE WysHEID HANDELINGE 15:36 – 39’n Tydjie later het Paulus vir Barnabas gesê: “Kom ons gaan kyk hoe gaan dit met die gelowiges in al die stede waar ons die woord van die Here verkon-dig het.” Barnabas wou vir Johannes, wat ook Markus genoem is, met hulle saamneem. Maar Paulus het gedink dit is nie reg om die man saam te neem wat hulle in Pamfilië verlaat het en nie end-uit die werk saam met hulle gedoen het nie. Hieroor het hulle so skerp verskil dat hulle van mekaar geskei het.

Sit LESERS vooraan jou me-ning of nuuswenk en stuur aan ons. (N$3 per SMS van 160 karakters)

Beste lesers, keuring vir publikasie van SMS’e, briewe en alle ander lesers bydraes berus by Republikein. Klagte oor die diens van private besighede word eers aan die onder-neming vir reaksie voorgelê.

Die menings van ons lesers verteen-woordig nie noodwendig die stand-punt van Republikein of NMH nie.

SMS 51500

Republikein is ’n lid van die Redak-teursforum. Die media-instelling onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die:

DIGITAAL

Sluit aan op WhatsApp. Stoor ons nommer, stuur jou foto’s, nuus en menings en

ontvang nuusbrekers.

081 170 0010

Jou kode vir toegang tot ons webwerf:

2852

Skandeer om te volg

“86 Bokke en skape deur leeus afge-maai”: Baie swaar om te glo, leeus, diere gaan nie op “killing sprees” soos mense nie. Hulle jag net om te eet. Hulle maak dood deurdat hulle die keel toebyt. Hulle skeur nie net die pense oop en los dan net so lê nie. Vermoed daar is ander dinge aan die gang/slang in die gras?

Hospitaalskande: Wat vir my die meeste ontstel, is dat N$2 miljoen plus vir partytjies begroot word, terwyl die gesondheidskip sink. Laat die vorige bedeling wees wat dit was, maar afskeidsgeleenthede en presente was betaal deur sosiale en of ander klubs wat in departe-mente en ministeries bestaan het en waarin geen begrotingsfondse betrokke was nie.

Ek het nou ’n interessante sommetjie gemaak. As die nuwe Windhoek huiswaardasies aan-vaar word, gaan ons s'n met 114% aangepas word. Daarmee het ons nie ’n probleem per se nie, maar as by die huidige formule gehou word, beteken dit N$900 per maand meer. Baie meer rekeninge sal agterstallig word en baie mense, veral pensioe-narisse, sal hul huise nie meer kan bekostig nie en diegene wat bitter graag ’n eie plekkie wil hê, sal dit nog minder as nou kan bekostig. Viva Harambee!

Onse Namibiërs ken van. Ons verwy-der eerder ’n probleem voor ons ure moet spandeer om daaroor te praat, wat so-by-so nikshelp nie! - Sors

"Leerplan in pas met 21ste eeu". So jammer dat onderwysers is nie in pas. Ons is op pad na nuwe ramp in onder-wys met bottelneksituasie na graad 9 en kinders wat uit sisteem val. Kan die minister die nuwe sisteem verduide-lik. Gedoem tot mislukking.

NBC splashes N$165 000 on year end staff function at Windhoek Country Club a day after receiving N$80 million bailout from the government? This while they did not pay over medical aid deducted from employees for months and still owes N$15 million to NMC medical aid? And this while government kicked 7 000 households/24 000 people from the food bank list? Only households with less than N$400 monthly income now qualify? Seriously? Below N$400? How can this be allowed goverment, Mr Similo and Thieme? Shame on you all!

Kom bly in Okahandja en deel nuwe dinge soos honde wat op huis se dak loop en die beste, die nuwe werk aan die gang: borde om gate in die pad reg te maak soos afgesaagde boom-stompe in die pad gesit dat hulle kan werk. ’n Mens is nooit te oud om te leer nie.

Belastingbetalers, u geld word baie goed gebruik. Oumense, polisie, onderwysers en hospitaalwerkers net om 'n paar te noem, plus al die regeringswerkers. Die belasting wat u betaal, is min. Jou salaris is daar-voor. Die Swapo-regering haal meer

uit vir ons almal, terwyl ander partye niks doen.

Ons land Namibië is in ’n gemors onder die huidige Swapo-regering. Ons soek ’n president soos Bo-tswana, waar daar wet en orde is. Sies Swapo!

Die berge op Fanie Gous se foto

in Donderdag se koerant, geneem tussen Swakop-

mund en Usakos, is nie die Khomas Hochland nie, maar die Erongo-berge!

Hierdie NBC het wragtag nou so swak

geraak ’n mens kan hom nie meer kyk nie!

Gatswaaiery op die maat van musiek vier hoogty!

Sal vra dat kerke nie meer slide shows by enige dienste, veral begrafnis-dienste, wys. Behalwe dat diens lank is, heg driekwart nie waarde aan dit wat vir jou en gesin spesiaal is nie. Jy ken nie die mense nie en jy was ook nie daar toe die foto's geneem was nie. Sal sê kyk dit die Sondag na begrafnis saam met van die familie-mense. Hou nie daarvan nie en van die predikante keur dit ook nie goed nie.

Kan daar nie ’n eenheid aange-stel word wat die onaantasbares, menend die polisie, verkeerspolisie, GR- en NDF-amptenare ook kan beboet vir verkeersoortredings nie? Hulle mag alle wette oortree, maar niemand mag aan hulle vat nie. Wat van die oudsoldate wat so werk soek? Hulle het dissipline gehad.

Waar om City of Windhoek se reke-ning te betaal. Pateties! Nuwe gebou, maar hopeloos in vooruitbeplan-ning. Nie oop op Saterdae. Woer-man, Pick n Pay en poskantoor almal af. Sal eers betaal as julle julle werk gedoen het en sal weier om boete te betaal. Ek werk van 7-16 elke dag en sal nie in die ry kan staan nie.

To all tribalists and haters out there. Especialy those in our mighty Swapo party. Tribalism breeds hatred and hatred breeds even more hatred. So Comrades, lets embrace each other and move forward together as we used to be one united big family.

Stop the childish infighting and work together in the spirit of One Namibia One Nation. Down team this and team that. Viva one united mighty Swapo party. - L G, Otjiwarongo

Laat ons groot oranje tuinvullis-dromme soos in Windhoek kry, want hier in Rehoboth het ons nie meer plek oor in ons erwe nie, want waar ons grou is net vuilgoed.

Sou Akkerman die afrigter van die Springbokke was, sou ons ’n ander deuntjie gesing het. Alisster moet sy tasse pak, daar is nie ’n toekoms met hom nie.

Rhino horn smuggler Nan Chen flees the country. Again and again Chinese smugglers get out on bail and again and again they flee home! The only way to treat them is to lock them up. They will smuggle again and again! Or is there something more sinister to them getting bail each time. Snake in the grass??

Is daar nie iemand wat Gochas toe kan kom nie en kom kyk hoe vuil Gochas is. Hier is geen ontwikkeling in Gochas. Help asseblief!

rente) terugbetaal word? Nou ja, teen daardie tyd sit Nommer Een mos al lankal hoog en droog in Nkandla (of Dubai) sy geld en tel. ’n Mens sal graag wil weet waarom Gigaba se oggend- en aandpraatjies so verskil. Vergeet ook nie dat ons land goed op pad is na rommelstatus by elke graderingsinstansie. Is alternatiewe soos groen energie – son, wind en wa-terkrag – voldoende oorweeg, asook húl bekostigbaarheid?Het die regering ’n geïntegreerde, goed deurdagte energiestrategie? Dit lyk nie so nie. • VOLKSBLAD (NETWERK24)