2
136 ROOI ROSE, 15 Junie 1983 BENODIGDHEDE: Coats Anchor·string· borduurgaring,2 stringe ysvoelblou 0161 en I string ysvoelblou 0164 (Kingfisher). Ge · bruik deurgaans 3 drade. Materiaal: 40 em wit egaJig geweelde stol, 21 drade per 2,5 em en ISO em breed; 'n Milward International Range-tapisserienaald nr. 24. AANWYSINGS: Knip twee stukke uit ma- teriaal, 48 x 38 em en merk middel van elke stuk na weerskante met rygsteke. Diagram 1 toon 'n deel van ontwerp en pyltjie moet ooreenstem met horisontale rygsleke. Elke agtergrondblokkie op diagram I stel 2 drade van materiaal voor. Met een lang kant van een stuk materiaal najou toe, begin ontwerp 100 drade alwaarts - .. vanal punt waar rygsdrade mekaar kruis en borduur 41 kruissteke na links met 0161 en borduur dan die deel wat in diagram I aangegee word. Voltooi ontwerp en borduur steeds kruis· steekrandjie tot by vertikale rygsteke en borduur dan rand na regs om ooreen te stem. Wanneer kruissteke gewerk word, is dit belangrik dat die boonste deel van al die kruisies in diesellde rigting AFWERKING: Vou 3·em-some om tot by kruissteekrandjie, verstek hoeke en glip · sleek vas. Diagram 2: Kruissleek: Bringdraad onder by regterkant deur, steek naald 2 drade boontoe en 2 drade na links deur en steek dit 2 drade na onder deur om sodoende 'n halwe kruis te vorm. Borduur op hierdie manier tot aan einde van ry voort. Voltooi boonste deel van kruis soos aangedui. Kruissteek kan Of van regs na links Of van links na regs gewerk word, maar dis beJang- rik dat die boonste deel van die kruisies in diesellde rigling moet Diagram 3: Holbein -sleek: Werk van regs na links 'n ry voorsteke deur naald oor en onder 2 drade van materiaal te Sleek volgens latsoen van ontwerp. Werk 'n tweede ry voorsteke op diesellde manier, maar van links na regs om spasies wat in die eerste ry oopgelaat is, in te vul.

 · 2019-08-23 · 136 ROOI ROSE, 15 Junie 1983 BENODIGDHEDE: Coats Anchor·string· borduurgaring,2 stringe ysvoelblou 0161 en I string ysvoelblou 0164 (Kingfisher). Ge· bruik deurgaans

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1:  · 2019-08-23 · 136 ROOI ROSE, 15 Junie 1983 BENODIGDHEDE: Coats Anchor·string· borduurgaring,2 stringe ysvoelblou 0161 en I string ysvoelblou 0164 (Kingfisher). Ge· bruik deurgaans

136 ROOI ROSE, 15 Junie 1983

BENODIGDHEDE: Coats Anchor·string· borduurgaring,2 stringe ysvoelblou 0161 en I string ysvoelblou 0164 (Kingfisher) . Ge · bruik deurgaans 3 drade. Materiaal: 40 em wit egaJig geweelde stol, 21 drade per 2,5 em en ISO em breed; 'n Milward International Range-tapisserienaald nr. 24.

AANWYSINGS: Knip twee stukke uit ma ­teriaal, 48 x 38 em en merk middel van elke stuk na weerskante met rygsteke. Diagram 1 toon 'n deel van ontwerp en pyltjie moet ooreenstem met horisontale rygsleke. Elke agtergrondblokkie op diagram I stel 2 drade van materiaal voor.

Met een lang kant van een stuk materiaal najou toe, begin ontwerp 100 drade alwaarts

-..

vanal punt waar rygsdrade mekaar kruis en borduur 41 kruissteke na links met 0161 en borduur dan die deel wat in diagram I aangegee word.

Voltooi ontwerp en borduur steeds kruis · steekrandjie tot by vertikale rygsteke en borduur dan rand na regs om ooreen te stem.

Wanneer kruissteke gewerk word, is dit belangrik dat die boonste deel van al die kruisies in diesellde rigting I~ .

AFWERKING: Vou 3·em-some om tot by kruissteekrandjie, verstek hoeke en glip· sleek vas.

Diagram 2: Kruissleek: Bringdraad onder

by regterkant deur, steek naald 2 drade boontoe en 2 drade na links deur en steek dit 2 drade na onder deur om sodoende 'n halwe kruis te vorm. Borduur op hierdie manier tot aan einde van ry voort. Voltooi boonste deel van kruis soos aangedui.

Kruissteek kan Of van regs na links Of van links na regs gewerk word, maar dis beJang­rik dat die boonste deel van die kruisies in diesellde rigling moet I~ . Diagram 3: Holbein-sleek: Werk van regs na links 'n ry voorsteke deur naald oor en onder 2 drade van materiaal te Sleek volgens latsoen van ontwerp. Werk 'n tweede ry voorsteke op diesellde manier, maar van links na regs om spasies wat in die eerste ry oopgelaat is, in te vul. •

Page 2:  · 2019-08-23 · 136 ROOI ROSE, 15 Junie 1983 BENODIGDHEDE: Coats Anchor·string· borduurgaring,2 stringe ysvoelblou 0161 en I string ysvoelblou 0164 (Kingfisher). Ge· bruik deurgaans

/

" /

" /

/

" /

" /

" " " " " " ,/

" "

" " , ,/

~

,/

" ,/

" ,/

" " ,/

" ,/

~ ~ t , ,/

" / , " " ,/

" " , , ,/

/

,/

" ,/ ,/

,/

/ ,/ , ,/ ,/ ,/

" " " " " " " " " " ,/

, / /

" " ,/

Hierdie tafelmatjies is eenvoudig,

maar keurig.

Slegs twee kleure blou en twee ver­

skillende steke word daarvoor ge­

bruik. Kies jou eie kleure .om by

jou eetgerei te pas

/ / / //// / , / / / " / , , " / /

/ "

" // / // / " " / / , /

/ -.1-,/ . . ,/ -. ,/ ,/"/ . /

" ID "/'/ " /

" ,

" " " " , ,

" / ' / / // /" ,/

""," /' ,,, " / ' / , " " ,/

,/, , ,,,, ,/

" ,,' " " " " "" " ,/ " " " ,/ " " " " " /,/ " " " " " "" "" " "

,,,,, " • /"/// " ~ , //// " " , , •

" " " ,

" " "" // // ,/

" """" / , "" "" "" " "" , /,/" " " , / ///

/ " , , ,,,,/ , "" / , ,,, " / /,/ "" ,/

,/'/' / ", ,/

" ,/ " " " " " " "" , ,,,, , . / , ,,, /. '. , / . ,/

/ , ,/ , , , , ", ,/ ,

"" ,

/ ",/ "", ,/ " " ,/ ,/,/" ///// ,/ ,/ ,/ ,/, // ,/

/ / " 'I' ,/

/",/ ,/ ,/ / " ,/

/

,/

" . " " / " " "" " "" ",,, ,/ " //// ,/

" " ,/ " , ", " " " " "I' "" ,,,,, " '/ '/ ,' '/ ,/

" "" " ",/" "" , ",,I , ,,//""" ,I", ,,/,

deur HENRIETTE lOUW

I

DIAGRAM 2

~ :n-

DIAGRAM 3

r-r I

SlEUTEl TOT DIAGRAM

[2] -0161! Kruis.

[!] _ 0164 steek

[J - 0164 - Hol­bein-steek

"I'!,./ / / "- " " ,/ ",,// // /""'''////t,/ ''-

ROOI R O S E, 15 J unie 1983 137

Stop HardIyw~heid sonder om opl00p

te aao.

Moenie swaar lay asjy geriellik gereeld kan wees nie' Met Dulcolax-lakseertablette en set pille kan jy daarop staatmaak dat jou maag elke keer op die

~ '~_ regte tyd werk. -~ Dulcolax-tablette

:::::... Neem 2 tablettevoorslaaptyd enjou maag i ~,"",~. ~ sal die volgende oggend wanneer jy opstaan, " ~ werk. Of, neem een tablet 'n halfuur v~~r

ontbyt enjou maag sal binne:; ure werk. Dulcolax-setpille Gebl1lik een setpil vir vinnige aksie. Jou maag sal binne 15 tot 60 minute werk. DLiIcolax, die lakseermiddel voorgeskryf

.~ .• !

"11."; •

D deur dokters, is veiligvir kinders en volwas-

ulcolax senes indien dosering-aanwysings gevolg word. Net beskikbaar by apteke,

Die doeltreffende 1akseermidde1. Dit werk altyd op die regte tyd. GREY ADVERTISING AND MARKETING 15164

r-· .. ·~· .. · .. · .. • .. · .. · .. · .. · .. · .. • .. · .. • .. · .. · .. · .. · .. • .. · .. · .. · .. · .. ·-I ! TEKEN Dnnl ~OSE ! ! INOP ~'" ! , , i Die Sirkulasiebestuurder, ROO! ROSE, i i Posbus 321183, Mobenl 4060. i A.P.U. i R.S.A. Om- S.W.A. Zimbabwe i ,• INTEKENGELD: I bel haDkllke Zamble en ,.

ns. . State Oorsee i 8 i • 13 eksemplare .. R ,75 Rll,70 R 8,75 R16,25 • , 26 eksemplare . . R17,50 R23,40 R17,50 R32.50 , i Zimbabwiese Intekenare: , AIle Intekens:eld moet voortaan in die vorm i • van'n bankwissel (NIE Posorders nle) direk gestuur word aan Inteke· • , nare.Afdeling, R.P., Posbus 32083, Mobeni 4060. , ,. " Ek wi! graag op ROOI ROSE inteken en sluit R. .. ... . . .. vir 13/26 i uitgawes in (skrap wat nie van toepassing is nie) . i i i i Aan NAAM: .. . ... . . . . . . .... .. ... ... . . . . . .. ... , . . . . . . .. . . . . . . . . . . . . . .. i i Adres: .. .. , ...... . ... ... . ,' . . . . . . . .. . .. . . . . . . . . .. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . i i .. .. ... ..... ........ D~.;t;krii ~~~~bil~;: . . . . . .. Poskode . . . . . . . . . . i i SOORT KREDIETKAART~ (Merk toepaslike blokkie) i i MASTERCARD 0 VISAD i i HANDTEKENING ... . : .... ..... .. . . . .. . .. . ........ . .. . . . ..... . . ..... i i KAARTNOMMER I I i i VERVALDA TUM V AN KAART I I i i Dul assebllef In die betrokke blokkle aan of dlt i i 'n nuwe Intekenlng Is 0 of hernuwlng 0 i i Twee tot drie weke moet toegelaat word vir verwerking. i ,• Indien hierdie subskripsie 'n geskenk is, geliewe u naam en adres "

hieronder aan te gee: i 1 Jume i ivan: NAAM: .... . .. . .. . . . .. .. .... .. .. · . · . . . ··· .· · · · . .. · · ·· · ·· · ···· · · i i Adres: .. . .. . . . . . ... .. . . . ...... . ....... . . . ..... ... . ... . ............ . . i i . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .. Poskode . . . . . . . . . . i i INTEKENAARS LET WEL: Lesers wat dlrek by ons Inteken deur hler· i

die koepon te gebrulk, sal nle die hoer tarlewe betaa\ wat deur sekere i oorsese en plaasllke agentskappe gehef word nle. i i L.W. Betalings van buite die grense van die Republiek van Suid·Afrika i • moet 'n bedrag van R1,25 aan bankwissel ins\uit. • '-.~ .................................. ~ ....... ~ ..................... ~,