12
KERKLIKE JAAR Vandag is die sewende en laaste Sondag na Epifanie en vier ons Verheerlikingsondag. Die Epifanie-fees val op 6 Januarie. Die tyd daarna word die tyd ná Epifanie of soms ook gewone tyd genoem. Die Epifaniesiklus behels die viering van Epifaniefees en die volgende Sondae tot op Sondag van Verheerliking. Met Sondag van Verheerliking word Jesus se verheerliking op die berg herdenk. Verheerlikingsondag lei die geboorte in wat sou lei tot Jesus se kruisdood en opstanding. Die tyd na Epifanie loop deur tot en met As-Woensdag wat Lydenstyd inlei. Hierdie siklus word gewy aan die bestudering en viering van die Een wat onder ons kom woon het. In aansluiting by die motief van lig, kan 'n stêr en ('n) kers(e) as simbool van lig in duisternis gebruik word. Die stêr van Betlehem (vyfpuntig met 'n glans daar rondom) is 'n bekende simbool in hierdie tyd. Op Verheerlikingsondag is die kleur wit of wit en goud (om die geskenke wat die wyse manne gebring het en Gods heerlikheid uit te beeld). 23 FEBRUARIE 2020 08:00 en 10:00 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 en 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool 18:00 Belydenisklas (Gr. 11’s) en Lead Today (Gr. 10’s) Deurkollekte: Die Gemeentekamp Baie welkom aan besoekers en nuwe intrekkers. Nuwe intrekkers is welkom om na die tyd voor die kansel bymekaar te kom of na die Inligtingstoonbank in die saal te gaan tussen die twee eredienste. Ons wil julle graag ontmoet. “Toe het sy voorkoms voor hulle oë verander, en sy klere het blink geword, spierwit soos niemand op aarde dit kan maak nie.” Markus 9:2-3

23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé

  • Upload
    others

  • View
    18

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé

KERKLIKE JAARVandag is die sewende en laaste Sondag naEpifanie en vier ons Verheerlikingsondag. Die

Epifanie-fees val op 6 Januarie. Die tyd daarnaword die tyd ná Epifanie of soms ook gewone tydgenoem. Die Epifaniesiklus behels die viering van

Epifaniefees en die volgende Sondae tot op Sondag van Verheerliking. Met Sondag van

Verheerliking word Jesus se verheerliking op die berg herdenk. Verheerlikingsondag lei die

geboorte in wat sou lei tot Jesus se kruisdood en opstanding. Die tyd na Epifanie loop deur tot en

met As-Woensdag wat Lydenstyd inlei. Hierdie siklus word gewy aan die bestudering en viering

van die Een wat onder ons kom woon het. In aansluiting by die motief van lig, kan 'n stêr en

('n) kers(e) as simbool van lig in duisternis gebruik word. Die stêr van Betlehem (vyfpuntig

met 'n glans daar rondom) is 'n bekende simbool in hierdie tyd. Op Verheerlikingsondag is die kleur wit of wit en goud (om die geskenke wat die wyse

manne gebring het en Gods heerlikheid uit te beeld).

23 FEBRUARIE 202008:00 en 10:00Prediker: Ds. Hardus van Niekerk

08:00 en 10:00 Kinderkerk

09:00 Sondagskool

18:00 Belydenisklas (Gr. 11’s) en Lead Today (Gr. 10’s)

Deurkollekte: Die Gemeentekamp

Baie welkom aan besoekers en nuwe intrekkers. Nuwe intrekkers is welkom om na die tyd voor die kansel bymekaar te kom of na die Inligtingstoonbank in die saal te gaan tussen die twee eredienste.

Ons wil julle graag ontmoet.

“Toe het syvoorkoms voor

hulle oë verander, en sy klere het blink geword, spierwit soos

niemand op aardedit kan maak nie.”

Markus 9:2-3

Page 2: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé

VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE

Leon Booyens Elsabé Sklar Isabel Barnard Esmé Badenhorst

Jacques Botha Annelize Smal Eugéne Beukes Tanya Botha

Ashton Davey JP van der Merwe Dewald Blomerus Charlene Burger

Sulita de Kock 25 FEBRUARIE Monette Bosman Brendan Cordier

Eugene Ehlers Lea Bodenstein Jacques Gericke Johannes Cordier

Revan Engelbrecht Stefan Coetzee Fourie Joubert Christopher Haarhoff

Loek Hugo Renier Coetzee Van Zyl Joubert Johan Hough

Janay J v Rensburg PG de Beer Nadia Kruger Leanda Kriegler

Chantelle Johnstone Monica Jenkins Christoff Lombard Nadia Kruger

Elize Joubert Christa Joubert Wayne Naudé JJ Maloney

Ryno Potgieter Calvyn Koster Werner Smit Piet Meintjies

Karli Roodt Carel Ludeke Petro Ströhmenger PJ Minnaar

Ruan Smit Anthony Olivier Jaco Venter Eddie Naudé

Wilma Strydom Jandré Pelser 27 FEBRUARIE Xiljunet Nel

JP Vermaak Juan Theron Bianca Gildenhuys Juhamé Pretorius

24 FEBRUARIE Jannes van Aswegen Jeanne Hallet Cecil Prinsloo

Tanélle Colvin Ronél van der Merwe Marita Lourens Theo Scheepers

Els-Mari Katzke Dirku van Niekerk Hannelize Sampson Duart Snyman

Armand Lengenhager Johan Voges Lizellé Smith Ger-Mari van Niekerk

Johan Odendaal 26 FEBRUARIE Quanika van der Berg Chante Verwey

Alet Pool Ianthe Adam Sharon van der Walt 29 FEBRUARIE

Joey Prinsloo Hannelize Adendorff Corna van Tonder Yolandi Meyer

Veels geluk aan almal wat die komendeweek verjaar.

Oom Loek Hugo is vandag 85 jaar oud.God's rykste seën word u toegebid. Genietdie dag en mag die nuwe jaar oorvloedig

geseënd wees.

Almal is baie welkom om saam met ons ‘n gratis koppie koffie of tee tedrink tussen die twee eredienste by

die kombuis in die saal.

Page 3: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé

PERSONE AAN DIENS VANDAGDeurdiens voor die 08:00 erediens: Retha Moorcroft, Elsebie Jooste en Anoeske ElsDeurdiens voor die 10:00 erediens: Ansie Vermeulen, Marinette Strydom en Gezina BroodrykInligtingstoonbank tussen die twee eredienste: Bismarck Dörfling en Johnathan HaarhoffBaie dankie aan elkeen wat op ‘n Sondag help om die erediens enalles agter die skerms glad te laat verloop. Van die prediker, kreatiewe- en musiekbedieninge, die klank en beeldpersone, die koster, persone bo genoem, teeskinkers, Sondagskool- enKinderkerkpersoneel, die adminpersoneel en betrokkekerkraadslede, skoonmakers en karwagte. Elke bydrae enbetrokkenheid is baie kosbaar.

MOEDERSKAMER EN KLEINSAALTJIEOns moederskamer is slegs vir mammas met

babas. Ouers met peuters en kleuters is baie

welkom in die “kleinsaaltjie”. Dis die gedeelte

heel regs, onder in die kerk (as jy na die

preekstoel kyk). As die kinders daar jou pla,

sit asseblief êrens anders in die kerk.

Baie dankie dat jy verstaan.

ATTESTATE ONTVANGBELYDENDE LIDMATE

Michael De Vries Adendorff,

Johanna Aletta Adendorff

(neé (Groenewald),

Bianca Adendorff en

Armand Roelof Adendorff

vanaf GK Middelburg-Noord

GEEN

DEURKOLLEKTE

VOLGENDE

SONDAG N

IE.

Page 4: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé

AFLAAI VAN SKENKINGS EN

DONASIESTydens

kerkkantoorure08:00-13:00 by die Pastorale Sentrum

(bruin palisade heining regs van die

kerkkantoor) of Sondae in die houers

by die kerkdeureasseblief.

DOOPRegistrasie vir die doop op 5 April, sluit op 28 Februarie.

NAGMAAL

As jy ‘n behoefte om per

geleentheid aan die nagmaaltafel

te sit, kontak asseblief vir Sanet

by die Kerkkantoor.

Page 5: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé

PERSOONLIKE INLIGTINGLaat weet asseblief die kerkkantoor as jou adres,

kontaknommers, huwelikstatus of gesin groter of kleiner gewordhet. Laat weet ons as jy die gemeente verlaat of trou. Ons wilons data op datum hou en het elkeen se samewerking nodig.

BOODSKAPPE AAN

KERKKANTOORJy kan ‘n whatsapp boodskapenige tyd (selfs na-ure) stuur naons broadcast nommer 060 970

8277. Slegs die kerkkantoor sal die boodskap sien en die volgendeoggend terugskakel of die saakaanspreek. Dié nommer is slegsvir whatsapp boodskappe enoproepe sal nie beantwoordword nie. Die landlyn by die kerkkantoor sal slegs tussen08:00 en 13:00 beantwoord

word. Dinsdae slegs tot 11:30.

GEBEDSVERSOEKEIndien jy ‘n

gebedsversoek het of iemand op ons lys wil plaas,

kontak asseblief072 387 5147 of stuur

‘n whatsapp.

Ons weeklikse

afkondigings is op die

gemeente se

webblad by

www.midsuid.co.za

EREDIENSTYE TYDENS SKOOLKWARTALE OM 08:00 &

10:00 EN TYDENS SKOOLVAKANSIES EN

LANGNAWEKE OM 09:00

WERKSOEKBORDAs jy werk soek of werk het vir

iemand, gebruik gerus ons

inligtingsbord in die saal gratis.

FLINKE VROUE VAN SUIDOns gemeente se dames (die

ou Vrouediens) komgewoonlik die eerste Dinsdagvan die maand bymekaar om

17:30. Hou asseblief die almanak dop vir datums. Almal is baie welkom.

Page 6: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé
Page 7: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé
Page 8: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé

PASTORALE SENTRUMAs jy meer wil uitvind oor die

werksaamhede van die Pastorale Bedieningsentrum en

dienste en kursusse wat aangebied word, kontak vir

Maud by die sentrum 013 243 3765 van 08:00 tot 13:00 of vir

Zelna by 072 699 0853.

HERFSGENOTEOns Senior lidmate kom ‘n paar keer per jaar op ‘n Vrydag om 10:00 in die kerksaal bymekaar. Die

volgende bymekaarkom is op 3 April. Ons kuier heerliksaam en doen heerlike en

interressante dinge. Jy is baiewelkom om deel te word van

hierdie dinamiese groep . Kontak Minnie by

073 790 3043 vir meerinligting.

NAALDWERKKLASSE VIR

HUISWERKERSDie naaldwerkklasse is elke tweede Saterdag in

die kwartaal om 13:30 – 16:30 in die kerksaal.

Volgende klas is op 14 en 28 Maart. As jy dalk

skêre, handwerknaalde, spelde, materiaal of

enige naaldwerktoerusting of items het wat jy

wil skenk, sal ons dames dit baie handig kan

gebruik. Baie dankie vir die skenkings wat ons

ontvang. Sonder dit, sal die naaldwerksters nie

so flink kan vorder nie. Kontak Marianna vir

meer inligting by 071 463 0842.

GEDENKMUURAs jy meer wil weet oor ‘n

nissie, kontak asseblief vir

Johan by 082 977 1699

VROUEBYBELSTUDIEWoensdae in die

kerksaal om 09:00. Kontak Minnie virmeer inligting by 073 790 3043.

TOILETTE IS IN DIE SAAL AGTER DIE

KERK, ASOOK ‘N ROLSTOEL VRIENDELIKE BADKAMER EN BABADOEK-RUILSTASIE.

Page 9: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé

Die Kreatiwiteitsbediening het nog persone nodig wat kan help om die Liturgiese ruimte (voor

die kansel) mooi te maak vireredienste. Jy kry omtrent een

keer per kwartaal ‘n beurt. Kontak asseblief vir Sanet by die kerkkantoor as jy meer wil weeten lus is om jou kreatiwiteit in te

span.

MXITByeenkoms vir

HoërskoolleerdersWoensdae om 18:00. Almal is baie welkom.

Wees deel van ‘n lekker groep jongmense, wat

soos jy dink en voel. Virmeer inligting, kontaktannie Lorraine by die

Kerkkantoor.

VERGETE EN VERLORE ITEMS

Ons het ‘n hele paarjuweeltukke, blokfluite, boeke, rugsakke, skoene, Bybels, ens. by die kerkkantoor in veiligebewaring. As jy iets verloor

het, mag ons dit dalk hê. Onssal na drie maande die

onopgeëiste items skenk aanbehoeftiges.

DIVORCE CARESondae tussen die twee

eredienste (09:00). Skakel

Maud by die Pastorale

Sentrum om te boek.

013 243 3765

Page 10: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé

A tot Z Huis /

Kantoorverbeterings &

Nutsman dienste

Lukas 083 236 6417Alle herstel, restourasie en

verbeteringswerk, sowel as

installering van nuwe toerusting in

badkamers & kombuise van alle

geboue. (Teël & loodgieterswerk

ingesluit.) Verf van huise/kantore

& dakke. Herstel van daklekke,

installering/herstel van plafonne,

polystyrene cornish, kaste, deure,

skirting, ens. Oprigting, verf en

herstel van omheinings.

Sweiswerk. Basiese herstel &

installering van elektriese

bedrading, ligte, muurproppe,

stroombrekers, ens. Voltydse

toesig. (Een projek op ‘n slag). U

kan my met u huis se sleutels

vertrou. Baie billike tariewe.

Gratis kwotasies.

6

DEURDIENSOns het nog persone nodig om

te help met deurdiens voor elke

erediens. Dit behels dat jy so

een keer per kwartaal ‘n beurt

kry om ‘n halfuur voor kerk by

‘n deur te staan om almal

welkom te heet en afkondigings

uit te deel. Kontak asseblief vir

Sanet by die Kerkkantoor as jy

jou weg oopsien.

LEES- EN SKRYFKLASSE Vir volwassenes Dinsdae om

14:30 in die kerksaal. Kontak Marionette by

082 927 7320 vir meer inligting.

Page 11: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé

As jy hier wil adverteer, kontak die

kerkkantoor asseblief. R30 per Sondag.

Pastorale Sentrumse noodnommer

na-ure 072 387 5147

Onthou julle kan die Zapper app op julle selfone aflaai. Ditmaak betalings vir jou baie

makliker en veiliger. Hierdie is die kode vir NG SUID. Jy kandit gebruik vir dankoffers enenige betaling by die kerk.

(Basaar)

Hierdie QR kodekan jy op jou foon

aflaai. Dit het die kerk se

kontakbesonderhedevir maklikeverwysing.

7

Page 12: 23 FEBRUARIE 2020midsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 23...VERJAARSDAE 23 - 29 Februarie 23 FEBRUARIE Naudeen Prinsloo Alwyn Barnard 28 FEBRUARIE Leon Booyens Elsabé