18
23 Februarie 2020 facebook/ngweltevreden ngweltevreden jonkxweltevreden www.ngweltevreden.co.za Kerkkantoor 011 475 5510 [email protected] [email protected] [email protected] [email protected]

23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

23 Februarie2020

facebook/ngweltevreden ngweltevreden

jonkxweltevredenwww.ngweltevreden.co.za

Kerkkantoor 011 475 5510

[email protected]

[email protected]

[email protected]

[email protected]

Page 2: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

Gemeentebrief Februarie 2020

Carpe Mañana 2020

’n Nuwe jaar, ’n nuwe dekade hetaangebreek! Hoe SIEN of sien ons dit?Oogkundiges gebruik die uitdrukking/standaard van 20-20 visie as baie goeie visie.As jy 20-20 visie het, het jy nie ’n bril ofkontaklense nodig om goed te sien nie!

Maar kan ek die uitdrukking gebruik om vir joute vra: Het jy ’n visie vir 2020? Daarom is dietema vir ons preekreeks in die eerste kwartaal20-20 Visie: Om soos God te kyk.

Daar is so baie negatiewe dinge wat ons kanraaksien, maar kan ons ook met ons geestelikeoë God se werking in ons en om ons raaksien?Dit is soos ʼn 3D-bril wat jou help om dimensieswat jy nie met jou blote oog kan sien nie, welte sien. Op so ’n wyse gebruik die Gees dieBybel om ons die onsienlike werking van dieHere te laat raaksien. Die uitdrukking vanCarpe Diem word dikwels as ’n slagspreukgebruik: Gryp die dag! Gryp die geleenthedewat elke dag oor jou pad kom met albeihande aan. Die uitdrukking Carpe Mañana isminder bekend. Dit beteken Gryp die toekomsaan! Om dit te doen, moet jy 2020 metgeloofs-oë en geloofs-moed ingaan.

Die bekende gebed van Jabes in 1 Kronieke 4kan ons hiermee help:

9 Jabes was meer geëerd as sy broers. Sy ma het hom Jabes genoem omdat sy geboorte so pynlik was. 10 Hy was die een wat tot die God van Israel gebid en gesê het: “Laat u seën op my rus en vergroot my grond! Wees asseblief met my in alles wat ek doen, en bewaar my

van moeilikheid en pyn!” En God het sy versoek gehoor en dit gedoen.

Jabes bid Carpe Mañana oor sy toekoms, datdie Here hom sal seën! Ek is seker dat elkeenvan ons dit ook saambid vir 2020. Soms worddie gebed verkeerdelik vertolk, dat sy versoekom sy grondgebied te vergroot net ’nversugting is na meer aardse goed. Ons kan ditook saambid in die woorde “Laat U koninkrykkom en laat U wil geskied in ons lewe”. Danverskuif die klem na invloed en om ditwaarmee die Here my seën te gebruik omGod sigbaar te maak in my lewe.

Om die toekoms aan te gryp, moet jouverlede jou nie terughou nie. Jabes segeboorte was so pynlik dat sy ma hom dienaam “Pyn” gegee het. Wat ’n straf! Daarommoes hy eers in die truspieël kyk en sy verledeverwerk voordat hy ’n “seën” vir ander konwees. Richard Rohr stel dit baie mooi:“Remember always, that if you do nottransform your pain, you will surely transmit it tothose around you and even to the nextgeneration.” Om dit in gewone Afrikaans te sê:Laat die Trooster toe om saam met jou jou pynen hartseer te verwerk, anders word jy ’n PYNvir almal om jou!

Soms fokus ʼn mens op iets so ver voor jou datjy nie die mense hier langs jou raaksien nie. Uitdie hoek van jou oog of jou kantspieël sien jydikwels ander raak wat stadiger as jy beweegof wat heeltemal stilstaan. As ons egter ’n seënvir ander wil wees, soos die BarmhartigeSamaritaan, moet ons hulle raaksien, wanthulle is daar om ’n rede.

Wanneer jy jou eie pyn verwerk het, weet jyhoe dit voel as almal net by jou verby jaag enkan jy met deernis die toekoms aangryp ommense vandag te bemoedig. So verander jydie toekoms van een mens en word God seliefde raakgesien deur my en jou deernis.

Hans du Plessis se gedig oor Jabes se gebed laat ons dit uit ’n ander hoek raaksien:

Jirre, stier tog nou U se wolklikheit,en goi U se drippelse op onse koppe yt.Gjee onse weidingse meerderder gras

en hou ons tog oener U se vlerkense vas.Keer die beerlou van onse lyfte af weg

en draai tog net onse lewe wee bietjie reg;lattie hyl ons nie innie nagte so matlik slattie,

ennie trane ons nie oppie mirrag skierlik vattie.Carpe Mañana 2020!

Groete

Kobus Sandenbergh

Page 3: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

LangtermynDie volgende persone sukkel met hulle gesondheid:• Hugh Arnott, 083 379 7325.• Xander Wentzel, 082 420 9047.• Juanita Barnard, 082 335 3316.• Renske Louw, 083 627 4004.• Elsie Mostert, 083 604 2857.• Marléne Dykes, 072 500 2626.• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is

082 772 8359.• Roelof Kruger. Sy vrou, Marie, se nommer is 083 272 8902.• Juanita Ferreira se ma, Ella. Juanita se nommer is 082 920 8416.• Marius van Niekerk, 083 554 7752

Ander• Chané Boyce se dogtertjie, Leané, sterk tuis aan na ‘n hartoperasie en

reageer goed op behandeling. Haar nommer is 078 420 3608.• Kobus Moolman ontvang behandeling vir pankreas kanker in Duitsland.

Sy vrou, Antoinette, se nommer is 083 611 4883. Bid asb ook vir Antoinette.• Helen Krige ontvang behandeling. Haar nommer is 082 572 650.• Vica Etsebeth sterk aan in ‘n stepdown-fasiliteit nadat sy haar heup

gebreek het. Haar man, Johan, se nommer is 082 350 5010.• Henry Bruce-Webster is oorlede. Sy vrou, Monica, se nommer is 082 922

7839.• Lana van Deventer het ‘n rugoperasie ondergaan in die Wilgeheuwel

Hospitaal. Haar nommer is 082 561 9129.• Frans Swanepoel het ‘n skoueroperasie ondergaan. Sy nommer is 083 957

4436.

GebedsversoekeDie gebedsgroepie kom Sondag vanaf 9:15 – 09:45 in A5 bymekaar.

Indien jy by ons wil aansluit is jy baie welkom om te kom saam bid. Indien jy gebed benodig, vra ons dat jy asb ‘n gebedskaartjie invul en dit in die

bussies laat sodat ons span vir jou kan bid.

Lief en LeedOns nooi jou uit om vir iemand

op die lysie te bid.

Indien jy van enige lidmaat weet wat deur n moeiike tyd gaan of

siek is, kontak gerus die kerkkantoor of die Leraar aan diens.

Page 4: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

Belangrike datums!1 Maart Kreatiewe KIX8 Maart Graadgroepe Gr 3 & Gr 415 Maart KIX-buitelugerediens27 – 29 Maart #Imagine

KIX-kleuterkerk (3-6 jaar) in A608:00 & 10:00KIX-kerk (Gr 1 – 6)08:00 & 10:0010:00 Engelse groep18:30 Slegs Gr 6 klas

JonkX (Gr 7 – 11)08:00 Engelse groep09:00 Slegs Gr 7 klasJonkX (Gr 7 – 11)18:30

Ons kuier saam in die Koffiewinkel op Dinsdag 25 Februarie om10:00. Ons is nog steeds besig met ons omgee-tema. Die keergaan dit oor liefde en omgee uit die Bybel. Bring asb. jou Bybelen pen of potlood saam. Ons luister ook na verjaarsdagmusiek,drink tee en koffie en eet broodjies uit Groep B se spens.

Onthou om jou kind te registreer vir Kleuterkerk, KIX en JonkX op die webwerf! Koste beloop R220 per kind vir die jaar. Fooie kan kontant of dmv EFT betaal word. Gebruik

asb verwysing: Naam van Kind+Graad

Vrywilligers benodig vir vervoer van Ekklesiapark Aftreeoord na die Spar vir inkopies op 5, 12 en 19 Mei 2020. Indien jy betrokke wil raak as koördineerder vir Ekklesiapark, kontak asb dringend vir Alda Boer, ons Direkteur Versorging

by 011 475 5510.Barnabas-bediening

Indien jy voel dat jou gawe is om mense in moeilike tye te bemoedig, wil ons jou uitnooi om aan te sluit by ons Barnabas-bediening. Kontak asb vir Erika Steyn by

082 855 9100 indien jy by ons wil aansluit, ons benodig altyd nog mense om te help met die belangrike taak!

VERSORGINGOns koskas is leeg! Ons benodig dringend fondse omnog pakkies aan te koop. Ons kon die afgelope jaar meeras 800 gesinne help met ‘n kospakkie. Hierdie projek lê onsbaie na aan die hart en ons wil vra dat indien jy kan help, jyasb die verwysing “kospakkie” sal gebruik. Kontak gerus virAlda Boer by die kerkkantoor vir meer inligting.

Dringend op soek na vrywilligers vir rybeurte!

SENIORSSilwerhoekie

Sien jy kans vir vrolike kinderstemmetjies? Ons is dringend op soek na vrywilligers wat bereid is om kleuters van die Jan Hofmeyer speelskooltjie na uitstappies te vervoer op 13 Maart, 17 April, 15 Mei en 12 Junie. Dit behels die oplaai van ‘n paar kleuters om

08:30 in Vrededorp en aflaai in Northcliff of terugneem van Northcliff na Vrededorp om 11:00. Elke kind moet met ‘n veiligheidsgordel vasgemaak kan word. Kontak asb vir

Esmé Coetzee by 082 772 7932 of Maretha Gous by 082 877 9387 (slegs SMS!)

Kontak: Ilze de Villiers (Muggie) by082 789 0621 of [email protected].

Page 5: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

Bybelstudies en GroeigroepeBYBELSTUDIES (tydens skoolkwartale)

Dinsdae• Wilgeheuwel Aftreeoord: Elke 1ste en 3de Dinsdag van die maand om

15:00 in die gemeenskapsaal. Navrae: Ds Hettie Wessels by 083 254 6833 of Les Fischerby 082 689 8318.

Woensdae• Manne: 05:30 in K6 & K7. Navrae: Dr Neil du Plessis by 082 346 5238.• Manne: 05:45 by Ds Kobus se huis. Navrae: Ds Kobus Sandenbergh by

082 451 1671.• Gemeente: 09:00 in die koffiewinkel. Navrae: Ds Kobus Sandenbergh by

082 451 1671.• Celebration-aftreelandgoed (Northgate): 09:30 in die saal.

Navrae: Dr Willem Saunderson by 083 657 9828.• Harveston Aftreeoord: Elke 2de en 4de Woensdag van die maand om

15:00. Navrae: Ds Kobus Sandenbergh by 082 451 1671.

Donderdae• Vroue: 08:00 in die koffiewinkel. Navrae: Ds Hettie Wessels by 083 254

6833.• Donderdag-kafee vir alle ouderdomme: 18:45 in die koffiewinkel.

Navrae: Ds Kobus Sandenbergh by 082 451 1671.

Saterdae• Manne: 07:00 in A1. Navrae: George Louw by 082 491 5313.

GROEIGROEPE• Sewe30’s: Woensdagaande in die koffiewinkel. Navrae: Johandie by 083

393 0707 of [email protected].

Indien enige iemand sou belangstel om by ‘n Groeigroep of Bybelstudie in te skakel, kontak asb vir Ds Hettie Wessels by 083 254 6833 of

[email protected].

Pieter Potgieter wil graag met ‘n groeigroep in die Helderkruin-omgewingbegin. Indien jy belangstel, kontak asb vir Ds Hettie Wessels by 083 254 6833.

Op soek na n nuwe groeigroep?

Afrikaanse eredienste vind plaas by Celebration-aftreelandgoed in die saal elke 2de Sondag om 09:30 (word afgewissels met Engelse eredienste).

Page 6: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

ELEKTRONIESE BETALINGSRekeningnaam: NG Weltevreden Bank: ABSA ClearwaterTakkode: 632005Reknr: 0730 580 460Verwysing: Voorletters+Van+Waarvoor

SNAPSCAN

Gebruik SnapScan vir:

Kollekte Dankoffers Dankfees en meer

*Vir jou gerief is die debietordervorm op die webwerf gelaai

onder “vorms”.

Belangrikedatums!

26 Februarie Aswoensdag

28 Februarie Praise & Worship

6 Maart Wëreldbiddag vir vroue

Gebed vir Lydenstyd

O help ons Here in hierdie LydenstydOm te vas van kritiek en om lofsegging te vierOm te vas van bitterheid en om vergifnis te vierOm te vas van kwaadwillige praatjies en om swye te vier

Om te vas van wanhoop en om hoop te vierOm te vas van kla en waardering te vierOm te vas van selfsug en om diens te vierOm te vas van woede en om geduld te vier

Om te vas van selfbejammering en om deernis te vierOm te vas van ontevredenheid en om dankbaarheid te vierOm te vas van vrees en om geloof te vier.

- Onbekend

Page 7: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

NEEM ASB KENNIS!Ons is onlangs in kennis gestel dat Mpact nie

meer koerante, boeke, tydskrifte ens. vir herwinning by die kerk kom optel nie. Ons verstaan hierdie diens word nie meer deur

Mondi gelewer nie. Ons wil dus vra dat geen herwinbare materiale meer in die houers op

die kerkterrein afgegee sal word nie.

Page 8: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

AswoensdagWoensdag 26 Februarie

19:00 * Kapel

Aswoensdag vir kindersWoensdag 26 Februarie

19:00 * Saal

Page 9: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

IDENTIFISERING EN HANTERING

VAN ANGS ONDER KINDERS

NG Kerk Constantiakruin

Page 10: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

23 Februarie 2020

Hoe adverteer ek? In die Helpmekaar kan jy jou produk of diens teen ‘n minimale

bedrag adverteer. Kontak gerus vir Tanya by die kerkkantoor by (011) 475 5510 of stuur‘n epos na [email protected] vir meer inligting.

Helpmekaar

J & S TransportBetroubare koerier en vervoerdienste!- Vervoer na en van die lughawe.- Aflewer van hofdokumente.- Vervoer na dokters en ander afsprake.-Kontak ons gerus vir enige ander vervoerbehoeftes.

Kontak Sarel Oosthuisen 072 312 0574 of 011 679 3451

🏠🐳🐟 Plettenbergbaai Woonstel!! 🐬🏠

Dis jou beurt! Breek weg vir die Maart

skoolvakansie na die tuinroete!!

Selfsorg woonstel met 2 slaapkamers (slaap

4), oopplan leefarea en kombuis, vol DSTV

en braaiarea.

Maart Skoolvakansie...R 1000 pd

Paasnaweek.....R 900 pd

Skakel 0760803535 of

[email protected] vir fotos.

Page 11: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

Uvongo Akkommodasie – kom KUIER en RUS hier!!Heerlike FAMILIE-STRANDHUIS!

Gemaklike stapafstand na beide St Michaels-en Uvongostrand.Volledig toegeruste 10 bed huis. 4 x kamers, 2 x badkamers, 3 x toesluit motorhuise.

Tariewe per dag vir die huis:Buite Seisoen: R750 per dagPensionarisse: R675 per dag

Middelseisoen: R1200 per dag (Julie & Oktobervakansie, November )Volseisoen: R1700 per dag (April vakansies, 1 Desember tot middel Januarie)Kontak Heinrich Ueckermann by 0764309146 of [email protected]

23 Februarie 2020Helpmekaar

LV COUNSELLINGLierieka Visagie

BA Hons (UNISA)

C O 20341

“Survival mode is supposed to be a

phase that helps save your life. It’s

not meant to be how you live”

Michele Rosenthal

-Trauma Counselling-

-Debriefing-

-Post Natal Support and

Counselling-

www.lvcounselling.co.za

[email protected]

065-708-6164 / 011-447-1251

226 Dale Lace Avenue

Randpark Ridge

Meenthuis beskikbaar in Weltevredenpark 1 April 2020Sentraal geleë naby Wilgeheuwel

hospitaal en Randridge Mall; 2

slaapkamers; 1 vol badkamer; ruim

eet-sitkamer area; dubbel motorhuis.

Swembad in kompleks

Vir meer inligting kontak Elize by

[email protected]

082 446 2133

Page 12: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

23 Februarie 2020Helpmekaar

Page 13: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

23 Februarie 2020Helpmekaar

Page 14: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

23 Februarie 2020Helpmekaar

Sheila Khupe is baie betroubaar en uitstekend met diere en kyk ook na ons

dogter wanneer sy tuis is. Sy is ‘n wonderlike werker en is al 8 jaar deel

van ons familie. Sy is op soek na werk virMaandae en Donderdae. Kontak my

gerus vir ‘n verwysing: Chantelle Labuschagne 083 467 3511 of kontak

Sheila direk by 074 023 9070.

My huishulp, Tryphinah is op soek na werk. Sy is beskikbaar van Dinsdag tot

Donderdag, maar soek net werk vir 2 dae. Sy werk al vir 14 jaar by my en is

betroubaar en hardwerkend. Vir ‘n verwysing, skakel Elbie by 083 288 6872.

Tryphinah se nommer is 079 480 0536.

Senior dame soekwerk as au pair.

Sal kinders by die skool gaan haal,

vervoer nabuitemuurse

aktiwiteite en help met huiswerk. Kontak Magda 084 748 1951.

Ek benodig iemand om in my huis tebly en na my diere om te sien van

9 – 12 April. Die persoon moetgemaklik wees om medikasie te gee vir

twee baie liefdevolle honde. Kontak vir Erika by 082 855 9100 of

Kobus by 082 432 6189.

Op soek na honde-oppasser

Page 15: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

23 Februarie 2020Helpmekaar

Enige waterdigting of verfwerk ofnodig? Johnston het dekades seondervinding met waterdigting enverfwerk insluitend, mure, dakke,hekke en afdakke. Hy en sy span isdeeglik met voorbereiding vanoppervlaktes en werk metodies en

baie netjies. Billike pryse en

uitstekende verwysings.Skakel 082 735 2650.

44-jarige vrou benodig dringend werk in Randburg-

omgewing.Sterk agtergrond in

eiendomsbestuur en administrasie.

Kontak 078 117 4338.

Gladys Phanyane is op soek na werk as

huishulp. Haar nommer is 078 340 6788. Kontak gerus vir Christa Smith by 083 445 6008 vir ‘n

verwysing.

48-jarige man op soek na ‘n werksgeleentheid (voltyds, deeltyds of

kontrak). 25 Jaar ondervinding in personeelwerwing en verkoopsbestuur.

Onmiddellik beskikbaar.Kontaknommer 071 768 6163.

Benodig jy vervoer of nutsman dienste?

Kontak gerus vir Jaco by 082 333 8864

Yvonne is op soek na voltydsewerk as huishulp. Sy is baiebetroubaar en het vir ‘n ruk namy ma omgesien wat nou in dieouetehuis bly. Kontak my gerusvir ‘n verwysing, Frikkie de Jager,by 082 963 4408. Kontak gerusvir Yvonne by 078 080 8724.

Kontak gerus ons Direkteur: Versorging, Alda Boer by die kerkkantoor (011 475 5510)

vir verwysings en meer inligting.

Jamina has worked for me for 23 years and is looking for full time

employment as we are immigrating -if possible with room. Jamina also

looked after my son from the age of 3. Contact Jamina on 063 829

6304 or Charisse on 071 686 2123 for a reference.

My Afrikaanse huishulp, Elizabeth Shuping, werk al meer as 10 jaarby ons en sy soek werk vir 1 of 2

dae per week. Sy is wonderlik met kinders en werk baie mooi. Skakelmy gerus vir ‘n verwysing: Riana

Venter 082 343 6677. SkakelElizabeth by 071 894 4288.

Page 16: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy
Page 17: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy
Page 18: 23 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is 082 772 8359. • Roelof Kruger. Sy

Is jy ‘n nuwe intrekker?

Het jou kontakbesonderhede verander?Help ons asseblief om ons databasis op datum te hou! Voltooi asb die onderstaande vorm en plaas dit in die kollektesakkies of kontak vir Mari by die kerkkantoor

met nuwe inligting.

Naam en van: Telefoonnommer: Fisiese adres: E-pos adres: Kommentaar: