8
“‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’ Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ In hierdie twee gebooie is die hele wet en

3 soorte naaste

  • Upload
    mulan

  • View
    82

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

“‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’ Dit is die grootste en die eerste gebod. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: 3 soorte  naaste

“‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’ Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat.”

Matteus 22:37-39

Page 2: 3 soorte  naaste

3 soorte naaste

Page 3: 3 soorte  naaste

1. Aardse Gesin/Familie

GEWONE LIEFDE• Gevoel is nbste• Probeer hard om goed te

wees• Inrigting:

Ongelykheid/Gelykheid

ONGEWONE LIEFDE• Keuse en commitment• Vrug van die Gees • Inrigting

Span / ewe belangrik

Page 4: 3 soorte  naaste

SPANSPELERS

“People talk about teamwork all the time…but few really understand it.If you truly invest yourself in a team, you guarantee yourself a return on your investment…investment implies a longer term commitment; it’s not shallow or ephemeral; it’s enduring, and it suggest a long term return” Lance Armstrong “Every second counts”

Page 5: 3 soorte  naaste

DRIE EIENSKAPPE SPANLEDE

• Onselfsugtigheid

• Commitment

• Vergifnis

Page 6: 3 soorte  naaste

“This is asking for an extreme degree of self-sacrifice, perhaps even an unnatural amount. Bur the smart athlete, and person, knows that if self-sacrifice is hard, self-interest is worse. It dooms a team; you wind up a bunch of singletons that just happen to wear the same shirts”

Page 7: 3 soorte  naaste

2. Geestelike Familie

GEWONE LIEFDE• Kerk is belangrik• Woon dienste by• Gee bydrae

• ONGEWONE LIEFDE• Liggaam van Jesus• Kan nie sonder familie• Gee van tiende

Page 8: 3 soorte  naaste

3. Hulle oor my pad – by my werk

GEWONE LIEFDE• Werk goed doen• Inkomste vir my gesin• Ek moet “nice” teenoor

almal wees

• ONGEWONE LIEFDE• Beste werker moontlik• Bou verhoudings met

“outsiders”• Ontwikkel ‘n effektiewe

getuienis