7
NUUSBRIEF KOM NES JY IS ONS SAL JOU HELP LEER JESUS VOLG lewe met liefde, hoop en betekenis t: 011 391 1343 www.kruin-kerk.co.za Fiskaalstraat 30, Glen Marais Kempton Park, 1619 www.kruin-kerk.co.za 4 Februarie 2021 Uitgawe 3 1 www.kruin-kerk.co.za gedagte van die week IN HIERDIE UITGAWE: Gedagte vir die week 1 2 3 Eredienste Sondag YouTube erediens WhatsApp Groep Sosiale Media Kinderkerk Jeugkerk Jeugkerk Zoom Werksgeleenthede Werksoek ondersteuning Kalenders Gebedsbediening Kursus vir Egpare Voorbidding Danksegging Afsterwe Kruin Bou saam En hoe kan mense vir ander van Hom gaan vertel as hulle nie gestuur word om dit te doen nie? Daarom sê die Bybel: “Hoor hoe wonderlik klink die voetstappe van diegene wat vir ander mense gaan vertel van al die goeie dinge wat God doen.” (Romeine 10:15 – Boodskap-vertaling) Ek het hierdie week die voorreg, maar tog moeilike taak om 'n Buurman, Vriend, Kruin-Kinderwerker en Skoolgemeenskap-man se lewensvieringsdiens te lei. Riaan Coertze was iemand wat met sy reuse vriendelikheid en omgee-hart soveel mense aangeraak het en sy plek sal altyd in ons harte wees. Hy het die wonderlike vermoë gehad om mense te inspireer. Soveel mense het deur sy getuienis by die Kinderkerk aangemeld as Kinderwerkers. En in die laaste dag van sy lewe het hy 'n punt daarvan gemaak om die susters in die Hospice van die Here te vertel en 'n teks vir hulle te lees en 'n gebed vir hulle te doen. En dit het my diep aan die dink hierdie week. Hoeveel doen ons elke dag om ander te inspireer deur ons geloof sodat hulle Jesus se liefde en genade kan beleef en kan groei in hul eie verhouding en geloof? Hierdie is nie 'n oomblik vir ons om met skuldgevoel te sit nie (elkgeval ook nie iets wat Riaan sou wou doen nie), maar hierdie is miskien net weer opnuut vir ons 'n oproep en 'n inspirasie om so te lewe dat ons daaglikse lewe ander kan aanraak en inspireer om altyd nader aan Jesus te beweeg en God se wil vir hul lewe te soek. Kom ons vra God om ons te stuur, soos wat Hy Riaan gestuur het, sodat ons voetstappe wonderlik kan klink wanneer ons ander inspireer deur hulle te vertel van die goeie dinge wat God doen. Vriendelike Groete, Michelle 67 - 4 5

4 Februarie 2021 Nuusbrief - kruin-kerk.co.za Februarie 2021 Nuusbrief.pdfNUUSBRIEF KOM NES JY IS ONS SAL JOU HELP LEER JESUS VOLG lewe met liefde, hoop en betekenis t: 011 391 1343

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 4 Februarie 2021 Nuusbrief - kruin-kerk.co.za Februarie 2021 Nuusbrief.pdfNUUSBRIEF KOM NES JY IS ONS SAL JOU HELP LEER JESUS VOLG lewe met liefde, hoop en betekenis t: 011 391 1343

NUUSBRIEF

KOM NES JY IS ONS SAL JOU HELP

LEER JESUS VOLGlewe met liefde, hoop en betekenis

t: 011 391 1343

www.kruin-kerk.co.za

Fiskaalstraat 30, Glen Marais

Kempton Park, 1619

www.kruin-kerk.co.za

4 Februarie 2021

Uitgawe 3 1www.kruin-kerk.co.za

gedagte van die week

IN HIERDIE UITGAWE:

Gedagte vir die week 1

2

3

Eredienste

Sondag YouTube erediens

WhatsApp Groep

Sosiale Media

Kinderkerk

Jeugkerk

Jeugkerk Zoom

Werksgeleenthede

Werksoek ondersteuning

Kalenders

Gebedsbediening

Kursus vir Egpare

Voorbidding

Danksegging

Afsterwe

Kruin Bou saam

En hoe kan mense vir ander van Hom gaan vertel as hulle nie gestuur word om dit te doen nie? Daarom sê die Bybel: “Hoor hoe wonderlik klink die voetstappe van diegene wat vir ander mense gaan vertel van al die goeie dinge wat God doen.” (Romeine 10:15 – Boodskap-vertaling)

Ek het hierdie week die voorreg, maar tog moeilike taak om 'n Buurman, Vriend, Kruin-Kinderwerker en Skoolgemeenskap-man se lewensvieringsdiens te lei. Riaan Coertze was iemand wat met sy reuse vriendelikheid en omgee-hart soveel mense aangeraak het en sy plek sal altyd in ons harte wees. Hy het die wonderlike vermoë gehad om mense te inspireer. Soveel mense het deur sy getuienis by die Kinderkerk aangemeld as Kinderwerkers. En in die laaste dag van sy lewe het hy 'n punt daarvan gemaak om die susters in die Hospice van die Here te vertel en 'n teks vir hulle te lees en 'n gebed vir hulle te doen.

En dit het my diep aan die dink hierdie week. Hoeveel doen ons elke dag om ander te inspireer deur ons geloof sodat hulle Jesus se liefde en genade kan beleef en kan groei in hul eie verhouding en geloof? Hierdie is nie 'n oomblik vir ons om met skuldgevoel te sit nie (elkgeval ook nie iets wat Riaan sou wou doen nie), maar hierdie is miskien net weer opnuut vir ons 'n oproep en 'n inspirasie om so te lewe dat ons daaglikse lewe ander kan aanraak en inspireer om altyd nader aan Jesus te beweeg en God se wil vir hul lewe te soek.

Kom ons vra God om ons te stuur, soos wat Hy Riaan gestuur het, sodat ons voetstappe wonderlik kan klink wanneer ons ander inspireer deur hulle te vertel van die goeie dinge wat God doen.

Vriendelike Groete,Michelle

6 7-

4

5

Page 2: 4 Februarie 2021 Nuusbrief - kruin-kerk.co.za Februarie 2021 Nuusbrief.pdfNUUSBRIEF KOM NES JY IS ONS SAL JOU HELP LEER JESUS VOLG lewe met liefde, hoop en betekenis t: 011 391 1343

4 Februarie 2021

Dr. Danie Malan

Tema: Hoe sorg jy vir jouself?

Teks: Psalm23:1

EREDIENSTE

Uitgawe 3

Sondag YouTube Erediens

https://www.youtube.com/channel/UCHgRVcyfEV4Gw0gSjCUcgVQ

2

Stuur vir ons ‘n Boodskap na 060 423 6970 as jy graag wil deel wees van Kruin se WhatsApp groep. Stuur net jou naam en dat jy wil deel wees van ons WhatsApp groep. Ons stuur daagliks stemboodskappe en ander belangrike inligtingop die Groep.

Dankoffers kan deur middel van SnapScan gegee

word. Besoek gerus omwww.getsnapscan.com

SnapScan op jou slimfoon af te laai of besoek die

App Store of Play Store. Ons Gemeente se

SnapCode word hiernaas vertoon.

NG Kempton-Kruin - Bankbesonderhede

Absa-bank Tjekrekening

NG Kempton-Kruin

Rek No.: 260 580 965

Takkode: 630542

Verwysing DANKOFFERS

OF NOODFONDS

Na aanleiding van die President se nuutste aankondiging het ons dit goed gedink om vanaf Sondag 14 Februarie, vir die tyd wat daar slegs 50 persone per erediens toegelaat word, Doopdienste aan te bied. Die 50 persone per erediens sal dus deur die doopouers en families opgeneem kan word.

Ouers wat hulle kinders wil doop kan met Isél by die kerkkantoor kontak maak op 011 391-1343 of [email protected] om die datums vas te maak en reëlings te tref.

Ons gaan voort met ons aanlyn eredienste op Youtube wat Sondae om 08:00 uitgesaai word.· Ons gaan voort met ons daaglikse stemboodskappe wat via die Kruin WhatsApp-groep uitgestuur word·

Ons gaan voort met ons Kinder- en Tienerbediening en sal spesiale videos op YouTube hê en gesprekke hou.· Ons gaan elke Sondag ‘n spesifieke preek/boodskap vir die tieners op Youtube om 16:00 plaas.·

Ons gaan daagliks ook persoonlike oproepe aan lidmate maak.·

WHATSAPP GROEP

SOSIALE MEDIA

In hierdie tyd is dit moeilik om fisies bymekaar te kom, daarom gebruik ons sosiale media om met die gemeente te kommunikeer, volg ons op Facebook, Youtube en Instagram onder KRUIN KERK. Ons plaas belangrike inligting en deel ook skakels van ons eredienste.

Volg Ons op Sosiale Media

http://q-r.to/kruin

Prof. Stephan Joubert

Tema: 'n Skatjagter in God se skatkamers van wysheid Teks: Spreuke 2

Page 3: 4 Februarie 2021 Nuusbrief - kruin-kerk.co.za Februarie 2021 Nuusbrief.pdfNUUSBRIEF KOM NES JY IS ONS SAL JOU HELP LEER JESUS VOLG lewe met liefde, hoop en betekenis t: 011 391 1343

3www.kruin-kerk.co.za Uitgawe 3

Dankoffers kan deur middel van SnapScan gegee

word. Besoek gerus omwww.getsnapscan.com

SnapScan op jou slimfoon af te laai of besoek die

App Store of Play Store. Ons Gemeente se

SnapCode word hiernaas vertoon.

NG Kempton-Kruin - Bankbesonderhede

Verwysing DANKOFFERS

OF NOODFONDS

Absa-bank Tjekrekening

NG Kempton-Kruin

Rek No.: 260 580 965

Takkode: 630542

KINDERKERK

Kinderkerk gaan volstoom aanlyn voort en ons begin 14 Februarie met ‘n nuwe reeks oor: “Belangrike Bybelfigure in die Ou Testament”

Vir meer inligting kontak gerus vir Anrich by 083 257 6768 of Michelle by 083 649 8301

4 Februarie 2021

JEUGKERK

Jeugkerk vir Graad 8-10 en Matrieks gaan volstoom aanlyn voort en ons begin 14 Februarie van 17:30-18:30 met ‘n interaktiewe Zoom-erediens as deel van ‘n nuwe Great Colab-reeks: The Great Invitation – 4 weke van ophoukerk speel’. Die link om te registreer vir die Zoom-kerk sal binnekort gestuur word

Die Belydenisklas kom van 14 Februarie af Sondae om 18:00 by die kerk bymekaar. Dieselfde Great Colab-reeks word behandel, maar die gesprekke vind fisies by die kerk plaas en nie op Zoom nie.

Daar sal Maandag, 8 Februarie ‘n Youtube-link uitgestuur vir al die Jeugkerk-ouers wat as inleiding tot hierdie Great Colab-reeks dien, sodat ons die hart en inligting van hierdie reeks met julle as ouers kan deel.

Sondag 7 Februarie 2021 kom gesels Prof Stephan Joubert met Gr 8-12 tieners en ouers uit Spreuke 2 oor: 'n Skatjagter in God se skatkamers van wysheid. Die link na ‘n boodskap sal 16:00 Sondag op Youtube beskikbaar wees. Om 18:00 sal Prof Stephan ‘n gesprek op Zoom fasiliteer vir al die ouers en tieners. ‘n Opname van die Zoom-gesprek sal na die tyd beskikbaar gestel word.

JEUGKERK ZOOM

Jeugkerk Alle Gr 8 -12 en Ouers

Topic: Stephan Joubert gesprek: Jeugkerk Ouers en TienersTime: Feb 7, 2021 18:00 Harare, Pretoria

Join Zoom Meetinghttps://us02web.zoom.us/j/85817253447?pwd=NW94WW1UWDdRTEtUMWkyb1Q2ZVFkZz09

Meeting ID: 858 1725 3447Passcode: 788559

Page 4: 4 Februarie 2021 Nuusbrief - kruin-kerk.co.za Februarie 2021 Nuusbrief.pdfNUUSBRIEF KOM NES JY IS ONS SAL JOU HELP LEER JESUS VOLG lewe met liefde, hoop en betekenis t: 011 391 1343

4www.kruin-kerk.co.za Uitgawe 3

Dankoffers kan deur middel van SnapScan gegee

word. Besoek gerus omwww.getsnapscan.com

SnapScan op jou slimfoon af te laai of besoek die

App Store of Play Store. Ons Gemeente se

SnapCode word hiernaas vertoon.

NG Kempton-Kruin - Bankbesonderhede

Verwysing DANKOFFERS

OF NOODFONDS

Absa-bank Tjekrekening

NG Kempton-Kruin

Rek No.: 260 580 965

Takkode: 630542

WERKSGELEENTHEDE 4 Februarie 2021

Opsoek na n qualified fitter in springs Cv kan gestuur word na [email protected]

Is jy afgetree en selfversorgend met eie vervoer? Getroud of enkel met n swaarvoertuiglisensie? En stel jy belang om gratis in n netjiese plaashuis 25km buite Carolina te bly? Gratis Eskom vir huislike gebruik ingesluit. In ruil daarvoor moet jy my help om van tyd tot tyd goedere met my trok of bakkie te vervoer en ook die plaas oppas as ek afwesig is.In jou vrye tyd, wat baie sal wees, kan jy doen wat jy wil, selfs ander werk maar as ek jou benodig moet jy beskikbaar wees. As jy sober gewoontes het en belangstel, skakel 0847001932

Hannes van Staden benodig baie dringend 'n werk. Hy het 3 maande laas 'n salaris ontvang van die mense waarvoor hy gewerk het, hulle sê net die kliënte betaal nie en daar is nie geld nie.

Ondervinding9 jaar by UD Trucks in Rosslyn7 maande vir Triangle Truck Amper 4 jaar vir JKJ Express

Hy is tegnies aangelê en beskik oor die volgende vaardighede: LoodgieterBouwerkHerstel van karre en trokkeKode 8 lisensie

Kontak dr.Danie vir Hannes se besonderhede

Kalenders 2021

WERKSOEK ONDERSTEUNING

Dr Danie Malan en die Gebedsbediening nooi u uit om deel te wees van 'n Zoom gebedsgeleentheid op Woensdag, 10 Februarie om 19.00. As u nie graag hardop bid nie, skakel gerus in daar sal ook DV, ruim tyd ingeruim word vir stilgebed.

GEBEDSBEDIENING

Page 5: 4 Februarie 2021 Nuusbrief - kruin-kerk.co.za Februarie 2021 Nuusbrief.pdfNUUSBRIEF KOM NES JY IS ONS SAL JOU HELP LEER JESUS VOLG lewe met liefde, hoop en betekenis t: 011 391 1343

5www.kruin-kerk.co.za Uitgawe 3

VOORBIDDING

Dankoffers kan deur middel van SnapScan gegee

word. Besoek gerus omwww.getsnapscan.com

SnapScan op jou slimfoon af te laai of besoek die

App Store of Play Store. Ons Gemeente se

SnapCode word hiernaas vertoon.

NG Kempton-Kruin - Bankbesonderhede

Verwysing DANKOFFERS

OF NOODFONDS

Absa-bank Tjekrekening

NG Kempton-Kruin

Rek No.: 260 580 965

Takkode: 630542

Tina Burger

Annatjie O’Connell

KURSUS VIR EGPARE & VERLOOFDES

AFSTERWE

Michelle Scholtz

Elca Myburgh

Coen Cronjé

Kempton- Kruin betuig ons meegevoel met die afsterwe van:

Edwin Böhmer Sy begrafnis vind plaas op 5 Februarie om 11:00

Ben Kroukamp wat oorlede is in die week. Sy begrafnis vind plaas op 5 Februarie om 14:00

Marius Nel se Moeder wat oorlede

Ons dra die gesinne en families in ons gebede.

4 Februarie 2021

Liefde wen altyd!

Wanneer: 20 Februarie 2021 By die idilliese Gastehuis Le Chateau, Kempton Park  - Google Maps

07:00 - Ontbyt 08:00 - Verwelkoming en kenmekaar en verwagtinge08:30 - Verhouding met God - Marius Marais09:30 - Eie tyd 09:45 - Verhouding met myself - John Wilkinson10:45 - Tee 11:00 - Verhouding met mekaar: Danie Malan en jong getroude paartjie11:45  - Eie tyd12:00 - Finansies - beplan, bestuur, spaar, groei, kommunikeer Terence Tee13:00 - Ete en evaluering

Inskrywings by kerkkantoor Nastasia of Isel 011-391 1343/ [email protected] kan per EFT gemaak word met verwysing: huwelikskursus.Kostes vir etes en kursus en venue: R400 per paartjieInskrywings moet voor 18 Februarie gedoen word. Daar is net plek vir ses huwelikspare sodat ons voldoende afstand kan handhaaf

Danie Malan0827849338

DANKSEGGING

Kempton- Kruin is bly saam met:

Marius van der Watt wat skoon is na kanker

Page 6: 4 Februarie 2021 Nuusbrief - kruin-kerk.co.za Februarie 2021 Nuusbrief.pdfNUUSBRIEF KOM NES JY IS ONS SAL JOU HELP LEER JESUS VOLG lewe met liefde, hoop en betekenis t: 011 391 1343

Uitgawe 3 6

4 Februarie 2021

Page 7: 4 Februarie 2021 Nuusbrief - kruin-kerk.co.za Februarie 2021 Nuusbrief.pdfNUUSBRIEF KOM NES JY IS ONS SAL JOU HELP LEER JESUS VOLG lewe met liefde, hoop en betekenis t: 011 391 1343

Uitgawe 3 7

4 Februarie 2021