2
Laerskool Bosveld Primary Werkkaart Week 5 Les 1 Kwartaal 2 Eenheid 1: Vastestowwe, vloeistowwe en gasse Instruksies: 1. Skryf die antwoorde op enige stuk papier neer. 2. Skryf slegs die antwoorde. 3. Bring papiere met antwoorde saam skooltoe wanneer ons weer begin. 4. Sterkte en geniet elke aktiwiteit. Lees deur: Alles om ons is ‘n vastestof, ‘n vloeistof of ‘n gas. Ons gebruik verskillende materiale en middels vir verskillende dinge. Lees hier onder oor die drie verskillende fases van materie. 1. Vastestof : Jy kan aan ‘n vastestof vat en voel of dit hard of sag is. Vastestowwe sal nie van vorm verander nie, ‘n vastestof sal sy vorm behou. Gevriesde water is ‘n vastestof in die vorm van ys. Ys kan net ontstaan as water kouer word as 0 C(grade celcius). 2. Vloeistof : Vloeistowwe vloei. ‘n Vloeistof sal die vorm van die houer aanneem waarin dit geplaas word. As ons water vanuit ‘n beker in ‘n koppie gooi sal die vorm van die koppie aanneem. Meeste van die aarde is bedek met water in die vorm van vloeistof. 3. Gas : Gasse het nie ‘n definitiewe vorm nie, maar versprei om die spasies te vul waarin dit word. lug om ons is ‘n gas, lug is deurskynend en ons kan dit nie sien nie. Ons kan wel die lug voel as ons met ons hand daardeur waai. Ons blaas ook lug uit vanuit ons longe, die mens kan nie lewe sonder lug nie. ‘n Gas kan vasgevang word. Die lug

4 NWT Week 5.docx  · Web viewLaerskool Bosveld Primary. Werkkaart. Week . 5. Les 1. Kwartaal. 2. Eenheid. 1: Vastestowwe, vloeistowwe. en. gasse. Instruksies: Skryf. die . antwoorde

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 4 NWT Week 5.docx  · Web viewLaerskool Bosveld Primary. Werkkaart. Week . 5. Les 1. Kwartaal. 2. Eenheid. 1: Vastestowwe, vloeistowwe. en. gasse. Instruksies: Skryf. die . antwoorde

Laerskool Bosveld Primary

WerkkaartWeek 5Les 1

Kwartaal 2

Eenheid 1: Vastestowwe, vloeistowwe en gasse

Instruksies:

1. Skryf die antwoorde op enige stuk papier neer.2. Skryf slegs die antwoorde.3. Bring papiere met antwoorde saam skooltoe wanneer ons weer begin.4. Sterkte en geniet elke aktiwiteit.

Lees deur:

Alles om ons is ‘n vastestof, ‘n vloeistof of ‘n gas. Ons gebruik verskillende materiale en middels vir verskillende dinge. Lees hier onder oor die drie verskillende fases van materie.

1. Vastestof : Jy kan aan ‘n vastestof vat en voel of dit hard of sag is. Vastestowwe sal nie van vorm verander nie, ‘n vastestof sal sy vorm behou. Gevriesde water is ‘n vastestof in die vorm van ys. Ys kan net ontstaan as water kouer word as 0 ֯C(grade celcius).

2. Vloeistof : Vloeistowwe vloei. ‘n Vloeistof sal die vorm van die houer aanneem waarin dit geplaas word. As ons water vanuit ‘n beker in ‘n koppie gooi sal die vorm van die koppie aanneem. Meeste van die aarde is bedek met water in die vorm van vloeistof.

3. Gas : Gasse het nie ‘n definitiewe vorm nie, maar versprei om die spasies te vul waarin dit word. lug om ons is ‘n gas, lug is deurskynend en ons kan dit nie sien nie. Ons kan wel die lug voel as ons met ons hand daardeur waai. Ons blaas ook lug uit vanuit ons longe, die mens kan nie lewe sonder lug nie. ‘n Gas kan vasgevang word. Die lug om ons bedek die aarde en word vasgevang deur die atmosfeer. ‘n Voorbeeld is ‘n ballon wat opgeblaas is.

Aktiwiteit 1:

1. Vul die volgende tabel in deur elke prentjie onder die korrekte opskrif te skryf.

Vastestof Vloeistof Gas

Page 2: 4 NWT Week 5.docx  · Web viewLaerskool Bosveld Primary. Werkkaart. Week . 5. Les 1. Kwartaal. 2. Eenheid. 1: Vastestowwe, vloeistowwe. en. gasse. Instruksies: Skryf. die . antwoorde

GasKookolieTee Vrugtesap

Serp Plastiek bekerKlip Boomtak