4
(1) Laerskool Bosveld Primary SW: Geografie Gr 5 Werkopdrag 2: 4 Mei 2020

5 Geskieden…  · Web viewGebruik die kaart om die aktiwiteit te doen. 11. In watter land is die Gariep-Oranjerivier se oorsprong. 12. Skryf die name van twee sytakke van die Gariep-Oranjerivier

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 5 Geskieden…  · Web viewGebruik die kaart om die aktiwiteit te doen. 11. In watter land is die Gariep-Oranjerivier se oorsprong. 12. Skryf die name van twee sytakke van die Gariep-Oranjerivier

(1)

Laerskool Bosveld Primary

SW: Geografie Gr 5 Werkopdrag 2: 4 Mei 2020

NB!! Gebruik die inligting om ook die vrae te beantwoord

Page 2: 5 Geskieden…  · Web viewGebruik die kaart om die aktiwiteit te doen. 11. In watter land is die Gariep-Oranjerivier se oorsprong. 12. Skryf die name van twee sytakke van die Gariep-Oranjerivier

(2)

Vrae: Gebruik die woordbank en vul die antwoorde in ( sytak, opvang, baai,

oorsprong, kusvlakte, waterval, stroom, valleie, stelsel, mond) Kyk na die letter

op die kaart. Skryf slegs die letter en die antwoord neer.

1. Die (A) van hierdie rivier is in die berge.

2. ‘n (B) is ‘n klein riviertjie.

3. Hier vloei die rivier oor ‘n (C).

4. Dit is ‘n (D) van die groter rivier wat daarin vloei.

5. Die spruite en riviere vloei teen (E) tussen die heuwels af.

6. Die rivier vloei oor die plat (F) voordat dit by die see kom.

7. Hierdie plek waar die rivier in die see vloei, is die rivier se (G).

8. Hierdie inham in die kuslyn word ‘n (H) genoem.

9. Al hierdie riviere is in dieselfde (I) gebied.

10. Al die riviere in die prent vorm een rivier (J).

Page 3: 5 Geskieden…  · Web viewGebruik die kaart om die aktiwiteit te doen. 11. In watter land is die Gariep-Oranjerivier se oorsprong. 12. Skryf die name van twee sytakke van die Gariep-Oranjerivier

(3)

Gebruik die kaart om die aktiwiteit te doen.11. In watter land is die Gariep-Oranjerivier se oorsprong.12. Skryf die name van twee sytakke van die Gariep-Oranjerivier.

Volg die loop van die Limpoporivier op die kaart en kies die regte antwoord. Skryf slegs die regte antwoord neer by die nommer.13. Die oorsprong van die Limpoporivier is in (Limopopo / Noordwes) provinsie.14. Dit vloei na die (suidweste / noordooste).15. Daarna vloei dit (oos / wes) langs die Suid-Afrikaanse grens met Zimbabwe.16. Uiteindelik vloei dit af tot in (Swaziland / Mosambiek).17. By hierdie punt sluit ‘n ander groot rivier wat die (Olifants- / Zambezirivier) genoem word.18. Hierdie rivier is ‘n (mond/ sytak) van die Limpopo.

Page 4: 5 Geskieden…  · Web viewGebruik die kaart om die aktiwiteit te doen. 11. In watter land is die Gariep-Oranjerivier se oorsprong. 12. Skryf die name van twee sytakke van die Gariep-Oranjerivier