4
LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN 2018 uitgawe 01 6 Februarie 2018 SchoemieBeeld Gholf Baie geluk aan Janko en Stephan! Janko van der Merwe wen Noord- wes Gholf O/13 in Klerksdorp. Stephan van Rooyen wen die Noordwes Guppies Gholompesie. Skaakuitslae - SA Junior Skaak kampioenskappe Januarie 2018 Francois de Villiers - Brons Medalje O/8A Stephan Mulder - Goue Medalje O/10A - Trofee vir bordpryswenner GS Mostert - Goue Medalje O/10B - Trofee vir beste speler in O/10B span Annemie de Villiers - Brons Medalje O/12A Divan de Villiers - Goue Medalje O/12B Duncan Mouton - Brons Medalje O/12B Nasionale Sanguitdunne Baie geluk aan die volgende GHS sangers wat verlede naweek, by die SA Championships Gauteng, streek gekry het en deur is na die Nasionale sanguitdunne. Julle maak Shoemies trots. Riaan du Toit Makayla Coetzee Amoné Ehlers Zani Meiring Milan Verwey Bernice van Heerden Huissport Victor en Victrix Ludorum Voor : Dené van der Merwe (Jnr) Middel: Gerik Bothma (Jnr) Agter: André Olivier, Menike van den Berg (Snr)

6 Februarie 2018 SchoemieBeeld · 2018. 2. 16. · brendan vd merwe 100m seuns 0/12 tihan van der collf sg marcellé gruindelingh gs nelis strauss gs, dk, sg franco van zyl dk divan

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 6 Februarie 2018 SchoemieBeeld · 2018. 2. 16. · brendan vd merwe 100m seuns 0/12 tihan van der collf sg marcellé gruindelingh gs nelis strauss gs, dk, sg franco van zyl dk divan

LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN 2018 uitgawe 01

6 Februarie 2018

SchoemieBeeld

Gholf Baie geluk aan Janko en Stephan! Janko van der Merwe wen Noord- wes Gholf O/13 in Klerksdorp. Stephan van Rooyen wen die Noordwes Guppies Gholfkompetisie.

Skaakuitslae - SA Junior Skaak kampioenskappe Januarie 2018 Francois de Villiers - Brons Medalje O/8A Stephan Mulder - Goue Medalje O/10A - Trofee vir bordpryswenner GS Mostert - Goue Medalje O/10B - Trofee vir beste speler in O/10B span Annemie de Villiers - Brons Medalje O/12A Divan de Villiers - Goue Medalje O/12B Duncan Mouton - Brons Medalje O/12B

Nasionale Sanguitdunne

Baie geluk aan die volgende GHS sangers wat verlede naweek, by die SA Championships Gauteng, streek gekry het en deur is na die Nasionale sanguitdunne. Julle maak Shoemies trots. Riaan du Toit Makayla Coetzee Amoné Ehlers Zani Meiring Milan Verwey Bernice van Heerden

Huissport Victor en Victrix Ludorum Voor : Dené van der Merwe (Jnr) Middel: Gerik Bothma (Jnr) Agter: André Olivier, Menike van den Berg (Snr)

Page 2: 6 Februarie 2018 SchoemieBeeld · 2018. 2. 16. · brendan vd merwe 100m seuns 0/12 tihan van der collf sg marcellé gruindelingh gs nelis strauss gs, dk, sg franco van zyl dk divan

Florida-byeenkoms VICTOR/VICTRIX LUDORUM JUNIOR VICTRIX LUDORUM - MIEKE OLIVIER SENIOR VICTRIX LUDORUM - MENIKE VAN DEN BERG JUNIOR VICTOR LUDORUM - GERIK BOTHMA SENIOR VICTOR LUDORUM - FRANCO DIPPENAAR

WENNERS VAN DIE DAG EERSTE SCHOEMIES GROOTTOTAAL 1119 TWEEDE FLORIDA GROOTTOTAAL 510 SCHOEMIES WEN 11 VAN DIE 12 AFLOSSE EERSTE PLEKKE - 66 TWEEDE PLEKKE - 59 DERDE PLEKKE - 57

DIE VOLGENDE REKORD IS VERBETER DO/10 - VERSPRING CARMI COETZEE SO/09 - 80M GERIK BOTHMA SO/11 - 80M FRANCO DIPPENAAR SO/11 - 80M, 100M ANDRÉ OLIVIER SO/11 - 80M BRENDAN VD MERWE SO/11 - 80M JANCO JOUBERT SO/11 - 80M RUAN HARMSE SO/13 - 800M DAVID JONES SO/10 - HOOGSPRING JACQUES LOURENS SO/07 - 80M SAMUEL ROBERTSON SO/07 - 80M ZIAN NEL SO/07 - 80M FRANCO FERREIRA SO/07 - 80M REYNARD BARNARD DO/12 - 150M, 100M MENIKE VD BERG DO/09 - 100M MIEKE OLIVIER D0/08 - AFLOS AFLOSSPAN S0/10 - AFLOS AFLOSSPAN D0/11 - AFLOS AFLOSSPAN S0/11 - AFLOS AFLOSSPAN D0/13 - AFLOS AFLOSSPAN VICTOR/VICTRIX LUDORUM

V.l.n.r.: Franco Dippenaar (Snr), Menike van den Berg(Snr), Mieke Olivier (Jnr), Gerik Bothma (Jnr).

NUUSBLAD Epos: [email protected]

Tel: 012 - 253 1011/33

Fax: 012 - 253 1171

Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee, kontak gerus

vir Surika Steyn.

E-pos: [email protected] / [email protected]

INNOVASIE ... onderskei leiers van volgelinge

Page 3: 6 Februarie 2018 SchoemieBeeld · 2018. 2. 16. · brendan vd merwe 100m seuns 0/12 tihan van der collf sg marcellé gruindelingh gs nelis strauss gs, dk, sg franco van zyl dk divan

Schoemie van die week 2 Februarie 2018 Baie geluk aan die Schoemie van die week leerders. Julle is raakgesien. Dankie vir julle voorbeeld!

Gr R - Avigail Lombard

Gr 1 - Bennit Ferreira

Gr 2 - Reinhardt Enthoven

Gr 3 - Marko Nel

Gr 4 - Clarisa van Staden

Gr 5 - Linique Rowles

Gr 6 - Tihan van der Colff

Gr 7 - Khonzwe Mdluli

Skaakuitslae - Bojanala Streek Kwalifisering Dian van Staden - deelname Stephan Mulder - Goue Medalje - 1ste plek GS Mostert - Brons Medalje - 3de plek Duncan Mouton -deelname

KENNIS WORD HIERMEE GEGEE DAT ‘N VERGADERING VIR DIE VERKIESING VAN OUERVERTEENWOORDIGERS OP DIE BEHEERLIGGAAM VAN GENOEMDE SKOOL GEHOU SAL WORD : DATUM : WOENSDAG, 1 MAART 2018 TYD : 18:30 PLEK : LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN – SKOOLSAAL ‘N KANDIDAAT (wat ‘n ouer / voog van leerder by die skool is en wat nie in die skool se diens is nie). DEUR ‘N VORM, WAT VOLLEDIG VOLTOOI IS DEUR DIE VOORSTELLER, SEKONDANT EN KANDIDAAT, BY DIE VERKIESINGSBEAMPTE OF DIE SKOOLSEKRETARESSE WAT DIE NOMINASIES IN ‘N REGISTER AANTEKEN, IN TE DIEN, NIE MEER AS SEWE (7) DAE OF MINDER AS EEN (1) DAG (24 UUR) VOOR DIE NOMINASIE EN VERKIESINGSVERGADERING NIE. NOMINASIEVORMS KAN BY DIE SKOOLKANTOOR AFGEHAAL WORD. NOMINASIETYDPERK 19 – 28 Februarie 2018

INDIEN MEER KANDIDATE GENOMINEER WORD AS WAT DIE AANTAL LEDE (ses -6) IS WAT VERKIES MOET WORD, SAL ‘N VERKIESING GEHOU WORD. VERKIESING DATUM : WOENSDAG, 1 MAART 2018 TYD : 18:30 PLEK : LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN – SKOOLSAAL Verkiesingsbeampte : Me R Burgers Meerhofskool

Indien daar nie ‘n kworum teenwoordig is tydens eerste verkiesingsgeleentheid nie, word hiermee kennis gegee van ‘n

opvolgverkiesing op Woensdag, 15 Maart 2018 om 18:

Dankie vanaf die Terrein Projekte

Groot dank en waardering aan ons ouers wat so betrokke was by die verskillende projekte (sien foto’s)

Skenking/borg van arbeid en produkte/materiaal.

Omskakeling van “Boiler Room” - Sentrale verhitting stelsel lokaal na ‘n klaskamer (foto 1) - Uithaal van stelsel, vloer, vensters, deure, bakstene vir bouwerk, bousand, plafonne, ens. )

Plaveisel by hoofingang (foto 3)

Blomme by hoofingang (foto 4)

Plant van gras (foto 2)

1

2 3 4

Page 4: 6 Februarie 2018 SchoemieBeeld · 2018. 2. 16. · brendan vd merwe 100m seuns 0/12 tihan van der collf sg marcellé gruindelingh gs nelis strauss gs, dk, sg franco van zyl dk divan

Atletiek – Kringbyeenkoms

Baie geluk aan die volgende atlete wat

eerskomende Saterdag aan die Distrikbyeenkoms

gaan deelneem:

DOGTERS 0/10

CHAMONé PIENAAR GS,VS

ILZE-MARI SCHOEMAN 70m Hekkies

XANTHE NAGEL HS

CARMI COETZEE 100m,VS

AMYA DE WET 80m,100m

DOGTERS 0/11

LINIQUE ROWLES HS

ZANTé VD MERWE 80m, 100m en HS

ANNEMIE DE VILLIERS 70m Hekkies en VS

KRISTI KOEKEMOER 1200m, 70mH en VS

DOGTERS 0/12

BOITSHEPO MOERANE DK

MENIKE VAN DEN BERG 100m, 150m en SG

CHARMA LIEBENBERG DK

ANMI ESBACH GS

DANIKA EICHSTÄDT VS

BIANCA DE VILLIERS VS

LINDSAY MC MANUS 75mH en 150m H

MIENCKE BOSSERT HS

DOGTERS 0/13

IMKE KRIGE 200m Hekkies

IVANKA JOUBERT VS

CHARLIZE STAPELBERG 200m Hekkies

MICHELLE COETZEE SG

DANRI J V VUUREN HS

ZANTE MARSH GS

ANRI GREYLING DK

GIANNA VAN DYK DK

BEA PRETORIUS 100m, 200m en 75mH

SEUNS 0/10

PETRIE DENEYSSCHEN GS

STEPHAN VAN ROOYEN VS

MARKO KRITZINGER 1200m

PIETER MULDER 80m en VS

ZANRICH BOTHA 80m, 100, en

70mH

JACQUES LOURENS HS

SEUNS 0/11

FRANCO DIPPERNAAR 80m, 70mH en VS

DIVAN BOSSERT VS, HS

ANDRé OLIVIER 100m en 80m

RUAN HARMSE 1200m

GERT ETSEBETH GS

CHRISTIAAN VAN EEDEN GS

BRENDAN VD MERWE 100m

SEUNS 0/12

TIHAN VAN DER COLLF SG

MARCELLé GRUINDELINGH GS

NELIS STRAUSS GS, DK, SG

FRANCO VAN ZYL DK

DIVAN DE VILLIERS 75mH en VS

RUBEN VAN ROOYEN 100m, 200m 150mH

JACQUES VAN TONDER HS

SEUNS 0/13

RUHAN J V RENSBURG 80mH, 200mH en VS

NICALLEN GABRIELSEN 1500m, DK, SG

SALMON PIENAAR 200m

DAVID JONES 100m en 800m

DIVAN KILIAN HS

VERNON SNYMAN GS

Baie geluk en sterkte aan hierdie 52 atlete wat aan

85 items by die Distrikbyeenkoms te Laerskool

Elandskraal, Mooinooi gaan deelneem.