44
III - a MI LIESTRONK NUUSBLAD VAN DIE NDDRD-VRYST AAT STREEK: SAWA E",ul' ".IIEJE A/fJlfiA!!) "I,inn KEr illER!

a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

III -a MI LIESTRONK NUUSBLAD VAN DIE NDDRD-VRYSTAAT STREEK: SAWA

E",ul' ".IIEJE A/fJlfiA!!) "I,inn KEr illER!

Page 2: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Kontak ons vir ‘n afspraak

Anton Swanepoel 082 5529 654

Kantoor:

Tel: (012) 661 1160 Faks: (012) 661 1549

2

Page 3: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Aug/Sept 2015

Uitgawe : No 10

Item: Bls: NOVS BESTUUR 2015/2016 4 GEBIEDSBESTUUR 5 REDAKSIONEEL 6 VOORSITTERS VERSLAG 7 LIEF EN LEED 10 UMFULA 14 VERJAARSDAE 21 KEURBOOM LAGOONS 22 KAMPE 2015 en 2016 27/28 VRYSTAAT JAG 30 WARMBAD 40

3

Page 4: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Bestuur 2014/5

4

VOORSITTER: JOHAN

VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark,

1900

082 772 5815 (S)

jpjvdberg@ gmail.com

ONDER-VOORSITTER:

KOOS BOSHOFF Posbus 557 Koppies

9540 082 335 5359

056 777 2900(h) Koos.boshoff@draglobal

.com

PENNINGMEESTER:

HENDA LESSING Colin Straat 3

Sasolburg 1947

076 189 5568(S)

[email protected]

SEKRETARESSE: ELIZE BOSHOFF

Posbus 557 Koppies 9540

082 455 8591(S) 056 777 2990 (h)

elizengkoppies

@vodamail.co.za

KAMPKOMITEE: NICK ROOS Patriot Str 55

Sasolburg 1947 083 284 3355 016 976 4420

Nickroos

@telkomsa.net

JEUGOUERS:

Vakant

REDAKSIE JOKE

VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark,

1900

082 772 5815 (S)

jpjvdberg@ gmail.com

Snr Burger Vert : BURGIE TURNBULL

Lombard str 34 Vaalpark 1910

084 909 2740(S)

sales@atlassystems.

co.za

Page 5: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

ALLE DEPOSITO’S NA DIE SAWA NOVS REKENING MOET GEPAARD GAAN MET VOLLEDIGE BESKRYWING OP DIE VERWYSING GEDEELTE VAN DIE DEP. STROKIE. (LID SE NAAM, VAN EN NOMMER) INDIEN MOONTLIK FAKS OF E-POS DEP. STROKIE AAN DIE PENNINGMEESTER OF SEKRETARESSE BANKBESONDERHEDE: NAAM VAN BANK: FNB IN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING

Elize : [email protected] Izak : [email protected]

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Die SAWA Webtuiste is te kry by:

www.sawa.org.za

Die SAWA kantoor kan gekontak word by: 011 918 0699

of [email protected]

5

VAALDRIEHOEK—GEBIEDSBESTUUR 2014/15

VOORSITTER: Frans Kloppers 082 336 7009 (s) kloppers.frans@

gmail.com

ONDER-VOORSITTER: Johan van den Berg 082 772 5815 (S)

[email protected]

SEKRETARIS Tienie Herold

083 304 0604 (S) [email protected]

Page 6: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

6

Hi Novsies,

Hierdie is alweer die laaste Mieliestronk van die Novs kalender jaar, Aug tot Augustus. So bietjie laat—skuus !!

Daar het so baie dinge gebeur die afgelope jaar, ons het vriende verloor en nuwe vriende gemaak. Die formaat van die boekie het verander na e-pos formaat.

Dankie aan almal wat bygedra het tot die inhoud van die uitgawe, sonder julle bly dit nogal ‘n probleem om dit gedoen te kry.

Op die AJV is besluit om die Mieliestronk koste te verlaag na R100-00 en Adverteerders na R500-00 vir die jaar.

Johan en Joke.

Page 7: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Hallo Novsie’s,

Hier is ons dan alweer na die AJV, dit was die eerste keer dat ons ‘n droë naweek beleef met AJV in ‘n lang tyd.

Ons het ook ‘n vriendin verloor, wat ‘n groot leemte laat in baie van ons se lewens, Adelaide sal baie gemis word. Ons meegevoel gaan uit aan Burgie die kinders en kleinkinders.

Die afgelope jaar was kamp bywoning maar skraps gewees, daar was baie gekamp deur ons senior burgers, maar dan elders, soos die ou weervoorspellers gesê het.

Ek wil weer ‘n beroep op almal doen om ons kampe vir volgende jaar by te woon as dit kan. Ons het reeds besluit om te kyk dat daar weer soos van ouds weer lekker aktiwiteite by die kampe aangebied kan word, om ook veral die jongere lede te trek. Ons verstaan ook dat skool aktiwiteite die voorrang kry soos dit hoort, maar kyk of julle Novs kan inwerk in julle program

Ons sit met ‘n groot probleem wat Deposito’s aangaan by baie van die kamp plekke, ons sal dit maar moet aanvaar dat dit die gebruik is by baie van die oorde.

Ek sien uit na die komende jaar, daar gaan lekker gekuier word.

Groete,

Johan.

7

Page 8: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Novsie se slimste sondagskool kind. Dis seker een van die oulikste stories van ons Novs kinder wat ek nog van gehoor het. Die Sondag oggend vroeg kom al die kinders bymekaar, onder die lapa, by die kamp vir die gebruiklike Novs Sondagskool . Die voorsitter se vrou moes die Sondagskool aanbied. Want sien julle, sy is toe ook ‘n onderwyser by die klein skool op Koppies. Die leesing vir die dag wat sy gekies het vir die jongspan, Genesis 6 – 8, kom toe uit die ou testement en gaan oor Noag se ark. Sy begin toe met die woorde uit die byble “ Daar gaan ‘n oorstroming oor die aarde kom om al wat daarop lewe, te verdelg, elke lewende ding onder die hemel. Alles wat op aarde is, sal omkom.” Noag moes ‘n ark van hout bou wat sy hele famiele huisves en ook van al wat leef, van al die diere, moes hy twee van elk, manlik en vroulik, in die ark laat ingaan om saam met Noag aan die lewe te bly tot die vloed oor was. Die sondag skool tannie vra toe op die einde van die leesing of die kinders dink dat Noag baie vis gevang het vir sy famielie. Klein PG steek toe dadelik sy hand op – en sê toe NEE! hy het nie. Hoekom vra sy vir klein PG? “ Tannie my pa vang baie kurpers by Harties -- en dis hoekom ek weet en nee gesê het”. “Maar hoekom sê jy NEE?” “Omdat Noag net twee wurms in die ark gehad het Tannie”

8

Page 9: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

9

R60-00 –klein R80-00—groot

Page 10: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Lief

Baie van ons jeug en kleinkinders doen baie goed met sport.

Kevin, kleinseun van Jan en Susan het Goud behaal met Karate.

Adelaide Barnard, Burgie se kleindogter het Goud verwerf in haar ouderdomsgroep, SA kampioen. En boetie Lukas het Silver gekry in sy ouderdoms klas.

Corrie en Johnette, het ‘n nuwe huisie.

Sakkie en Hannetjie het ook ‘n nuwe huisie in Middelburg gekry

Henda het ‘n nuwe karretjie present gekry.

10

Page 11: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Leed

Ons innige simpatie met die afsterwe van Adelaide Turnbull. Sterkte aan Burgie, kinders en kleinkinders. Hans ondergaan ernstige behandeling vir sy kanker. Ons hou jou in ons gebede.

11

Page 12: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Die dood van Addi los ons met groot hartseer wat niemand kan heel, maar sy het ons met soveel memories gelaat wat niemand van ons kan steel. Wat n ongelooflike wonderlike voorreg is ons gegun om soveel pret en plesier saam ‘n wonderlike, liefdevolle, omgee vriendin te kon spandeer. Vriende, vriendinne en kollegas het op 4 Julie by Lavender koffie winkel saam gekom om vir ou laas afskeid te neem van ons dierbare Addi. Ons het heerlike saam gekuier, gehuil en gelag vir al die sna-akse dingetjies van Addi. Jan Jacobs het vir almal vertel van, die laaste Sondag voor Addi in gegaan hospitaal toe, toe ons (Die Jor-daan’s) en hulle (Die Jacobse) daar gekuier het, het Addi so n pragtige belydenis afgele wat ons laat besef dat sy en Ons Liewe Vader ‘n hegte pad saam stap. Jan het vir ons ook 'n gebed gedoen. Johan vnd Berg het so tussen die trane deur sulke ware woorde en staaltjies van Addi vir ons vertel, So het ons almal saam gelag en gehuil, Marion van VUT het vir ons ‘n staaltjie vertel van Addi toe sy daar as PA gewerk het. Ons kon maar net daardie gesiggie sien wat sy gebruik het om haar sin te kon kry. (PRICELESS!!!) Na dat ons koffie en tee gedrink het, het ons sop en broodjies geeet, rustig en met lekker gesels geeet. So het ons almal toe maar begin vetrek en 'n wonderlike oggend afgesluit met die wete: ONS ADDI WAS SO GELIEFD Rus in vrede liefste Addi Tot ons weer ontmoet. Die Jordaan’s

12

Page 13: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

13

Page 14: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

14

Hi almal,

Ek het so lanklaas iets vir die Mieliestronk geskryf, ek is skoon dom. Maar nou ja, wat ‘n naweek was dit die naweek van 22-24Mei by Umfula gewees nie

Dankie aan die kampkommandante, Koos en Elize en Izak en Henda. Jul het ‘n puik naweek gereël. Die van julle wat dit gemis het, julle het baie gemis, Deur die dag was die weer baie lekker warm, in die aande was dit maar koud, maar het ons groot vure gemaak, gebraai en lekker om die kampvuur gekuier en baie pret gehad.

Saterdag middag het ons putt-putt kompetisie gehad en was dit nou vir jou vet pret.

Ons was ‘n baie klein groepie, en kon dus heerlik om die kampvuur in ‘n kring sit en kuier. Wynand en Diana het ons lekker”entertain”. As julle vir Wynand sien vra hy moet julle die storie vertel van “sorry, I’m so sorry”.

Ons nuwe lid Marnus en sy vriend Leon het ons ook besig gehou met al hulle staaltjies en bietjie lewe in ons geblaas. Lekker musiek gemaak en gekuier. Daar is een ding wat julle nooit moet doen nie, en dit is om nie laaste by ‘n kamp aan te kom nie. Luister na goeie raad, jy kry ‘n pit.

Koos het Sondag vir ons ‘n baie goeie pinkster diens gegee, dankie Koos. Dankie ook aan almal wat die naweek moontlik gemaak het, ons het dit baie geniet.

Tot ‘n volgende keer, groete.

Hetta

Page 15: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

.

17

Page 16: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

18

Lessing Versekering Makelaars BK 2008/210880/23

Persoonlike & Kommersiële versekering

Tel: 016 976 8972 / 016 976 9508

Your Insurance,

4 X 4 & Outdoor Assurance Specialists

3 Collin Street/straat Gelisensieerde Finansiële Dienste verskaffer Sasolburg FSP no 36936 Org no 3744 1947 Faks: 086 572 6574 Sel: 082 940 2833 E-Pos: [email protected]

Page 17: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Hoe waar is dit ?

19

It has the power to heal your past and

empower your future!

Page 18: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

15

Page 19: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Vir die jongspan .......

16

Page 20: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

20

I ~ gelrtk mt!LJQlL IV"'~rumdag! (,-«1 ' :; ~~~ :3eQf{~:;'" IIi¥ I

F IIi¥ dk F~!!I

Page 21: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Julie

4 Martie van der Walt 10 Magda de Beer 12 Lawrence Thysse 12 Joke van den Berg 14 Jannie Barnard 16 Nick Roos 17 Elize Boshoff 19 Roelf Harmse 27 Hannetjie van der Westhuizen 29 Jacques Thysse

Augustus

9 Annette Greef 14 Wink vd Westhuizen 24 Jay Jay Jordaan

September:

1 David Swanepoel 7 Mike Laubscher 8 Laurika de Swardt 10 Annelize Swanepoel 11 Tjaart Greef 19 Madelene Du Toit 21 Marlize Grey 25 Bill Barnard 25 Irene Barnard 29 Gavin Grey

21

Page 22: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Die Jordaan’s, Swanepoel’s en Bezuidenhout’s (Ou skool vriende van Die Jordaan’s) het besluit om vanaf 26 April tot 8 Mei by Keurboom Lagoons Plettenbergbaai te gaan kamp. So breek die lang verwagte datum toe aan en ja, Jay-Jay en Linda kan soos gewoonlik nie meer wag nie en ry al die 23ste vooruit. Ons oornag die eer-ste aand by Gariepdam en vetrek Vrydag oggend 24ste Niew Bedestha toe vir die naweek. Daar aangekom na 3ure se rondry in daardie klein dorpie kry ons uiteindelik die sleutel van die hek waar ons moet staan vir die naweek. Daar is net plek vir 7 woonwaens en nee so leeg so kan kom maar vir ons word gese “first come first jajaja” . so kry ons toe nou gestaan en wag vir Hans en Rita wat ook besluit het die 26ste is nog te ver. Dit is donker toe hulle uiteindelik daar aankom en ons is verlig hulle is veilig en braai n heerlike tjoppie wat ons by ‘n plaasstal gekoop het by die dorp. Saterderdag oggend na n heerlike nagrus wag ons vir Hennie & Miriam Be-zuidenhout van Bloemfontein om by ons aan te sluit om die dag te spandeer in Niew Bedestha. Dit is n pragtige dorpie. Was by die Uil Huis voor ons 6 op die donkie kar geklim het en ons deur die dorpie geneem is met n gids wat ons na al die belangrike plekke geneem het en ieder en elk se name en plekke ken. Won-derlik gewees. Hennie en Miriam ry deur Graaff Reinet toe om daar te gaan oorslaap in n B&B, hulle is nie lus om hulle tent op te slaan vir een aand nie. ONn kom ooreen dat ons hulle die volgende oggend om 10h00 daar kry en dan die pad vat na ons bestemming oor die Swartbergpas. By Keurboom aangekom is Hein, Hennie hulle se seun al daar en het hy klaar opgeslaan en is ons 2de keuse staanplekke aan ons gegee want die 1ste is vol met SAWA mens van die gebied. Sal maar nie met hulle gaan baklei nie (HAHA) Ons staan bietjie opmekaar maar Donderdag 30ste besluit ons om te trek nadat die staanplekke leeg is , almal stem in, opslaan en weer afslaan maar dit was die moeite werd want nou het ons die pragtigste uitsig vir die vol-gende 15dae. Ons kuier so heerlik het omtrent rondegery tot by George en terug n paar keer en al die mooi plekke in die omgewing gaan besoek. Ons het ook met die Sjoe -Sjoe trein van George in die berge gaan ry en dit was ook n ervar-ing op sy eie en Pie en chips in die museum geeet op n trein se eetwa.

22

Page 23: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Ons dames het oorkant die pad van die kampplek by Old Nick’s Vrydag og-gend die 8ste heelik gaan uiteet. Het die heerlikse wind stil dae gehad net 2dae was daar wind en reen. In die aande koud en die dae nie so warm dat ons kon gaan swem het nie. Hans en Rita het besoekers gehad, ou skool vriend van Hans wat van PE af gery het en kom kuier het en ons het weer ou skool vriende van George(een van ons strooimeisies)wat vir ons kom kuier het. Hein het al Saterdag die 2de Mei terug gery Vanderbijlpark toe en Die Swanepoel’s besluit hulle ry Maandag oggend 4de Mei terug en gaan oppad by skoolpel in PE kuier en by Rita se niggie en om by die huis te wees vir Marko se Bday die Saterdag.\. Hulle kom veilig by die huis aan Woensdag die 6 Mei. Ons ry die Maandag saam hulle tot by Stormriviermond en gaan kuier by die Stormsriviermond Village. Wat n belewenis daar is n restaurant wat enige ELVIS liefhebber sal laat gek word. Ons luister lekker musiek en party eet Hambugers en Milkshakes en ander smul weer aan iets anders. Ons groet vir Rita en Hnas en ons ry terug PLettenbergbaai toe om verder te gaan kamp tot ons moet huiswaarts keer. Vrydag ry ons en Hennie-hulle die R62 roete oppad huis toe en eet ons weer knuppel dik aan die potbrode en kos. Jay-Jay raak vaak en trek net ander-kant Graaff-Reinett langs die pad af by n veilige plek en hy slaap vir so uur in die wa terwyl ek le en lees en Hennie-hulle besluit om aan te ry huis toe. (Bloemfontein). Hulle kom ook veilig by hulle huis aan. Ons slaap Vrydag aand weer oor by Gariepdam en ry Saterdag oggend 9de Mei huis toe na n wonderlike vakansie. “ONS DANK ONS LIEWE VADER DAT HY SY HAND OOR ONS ALMAL GEHOU HET EN DAT ALMAL WEER TERUG IS BY DIE HUIS”

23

Oppad Swartbergpas toe.

Page 24: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

24

Elvis het nuwe vrinne gemaak...

Linda !!!!! Wat nou ?

Linda en Miriam

JJ Maak reg om vir ons n lekker vleisie te braai op n heerlike wind stil aand

Page 25: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

25

Niew Besestha

Ons uitsig by Keurboom

Page 26: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

26

Padstal by Niew Bedestha waar ons heerlike tjoppies gekoop het. Weet nie wie is die grootste pampoen nie

Tjoe tjoe trein

Stormriviermond Village

Page 27: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

27 KAMPE VIR 2015

Datum Plek Kamp Kommandante

23-25 Jan Klipdraai Roelf en Hetta

20-22 Feb Koppisol Streekskamp

9 –13Maart Opiwater Toer Corrie en Johnette

3—6 April Presidente—Klipdraai Luiperds en Suid-Oos.

22-24 Mei Umfula parys Dawie en Carien

14—21 Junie Weesgerus Nylstroom

Jaco en Laurika / Johan en Joke

21-23 Aug AJV Sionsberg Bestuur

24-27 Sept Koppisol Nasionaal –Gebied oosrand

16-18Okt Buffelspoort /Kongres Streek Bosveld

23-25 Okt Klipdraai Johan & Magda en Susan

27-29 Nov Kerskamp Sionbergh Izak ,Henda, Susan en Terien

Page 28: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Kampe vir 2016.

28

Datum Plek Kamp Kommandante

22-24 Jan Soetdoring Roelf en Hetta

19-21 Feb Umfula—Visvang. Burgie en Jan

24 –28 Maart Presidente—Klipdraai

29,30 April 1,2 Mei

Weesgerus Bestuur

27-29Mei Koppisol Izak en Henda

15—19 Junie Warmbad Oosrand streek.

26-28 Aug AJV Soetdoring Bestuur

22-25 Sept ?? Sal bekend gemaak word

Nasionaal –

30 Sept—10Okt Kruger Wildtuin toer Sakkie en Hannetjie

14-16 Okt Kongres

25-27 Nov Kerskamp Klipdraai Susan en Terien.

Page 29: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

29

Blykbaar sy alie af gesukkel om die bees op te laai.

Page 30: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Vier ou Vriende van NOVS gaan jag in die OVS.

Julie 2014 gaan Hans, Jan, Jannie, Corrie en Burgert hier uit die voorwereld (Novsies dis nou wat ons bosvellers die Gauteng noem) loop jag daar in die Bothaville omgewing. So ry die die 4 manne hier weg met twee voertuie,Hans en Jan se Mazda en Hans se skoonseun Jannie met nuwe Ford. Die klomp manne kuier lekker hier van Potch af deur Kroonstad, Vaal rivier oor tot daar by Oom Hans se plaas naby Bothaville. Daar aangekom besluit die klom jagters sonder teenkanting om eers by skietbaan te loop draai. Jy kan mos nie hier kom skiet en nie eers inskiet nie. Hier in die OVS is die gebruik om twee lee 303 doppies in die oor te stop in plaas van oor moffies. Jan vertel my ewe grand “'Nou-ja ou Bloubul, hier in die Vrystaat jag ons die bokke dws wild, vanaf 'n voertuig met tele-skope en dooierus. Die Jagter en bok het nog elkeen 'n 'fair chance'. Later die aand is almal toe terug na die kamp waar ons die naweek gebly het. Tjoppies, met sleeperhout gebraaie en laat die aand in die bed. Volgende dag is ons manne maar traag vroegdag uit die bed en oppad veld toe, waar ons in Jan en klein Hans se bakkies ry. Dis toe 18km tot in die eertse veld. Die eerste twee sit toe reg om te skiet, maar sit is ongemaklik op die harde bankies. Ou Corrie loop vertel, hy het mos die over 60 maarboud probleme en verlang soo na sy gemak stoel by die huis. Jan se neef ry ook maar trapsuutjies om so min as moontlik geraas te maak. As die bokke die bakkie gewaar en opspring sien jy net stof trek. As jy die swartwilderbeeste sien stilstaan, is dit net vir 'n oomblik of twee.

30

Page 31: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Nou moet jy skiet soos 'Arrow'- vinnig en sekuur en dit is 'n kuns op sy eie. As dit jouse geluk is om raak te skiet , word daar eers blad geskud. Daarna word daar ook oor die skoot plaasing en afstand gepraat. By elke bok word daar photo,s geneem. Die

bok word opgelaai en na die slagplek geneem waar die bok aan 'n hoë hak gehang word en net daar word die pens en derms op die plek uitgehaal. Later die dag sou ons die afgeslagte bokke

kom haal. So 'n dag kon jou kragte wragtag tap.'' Die Saterdag in die veld het hulle darem, tussen die 4 jagters, ‘n

paar mooie bokke geklits. ‘n ou vet vlakvark het ou Jan se bokkoors hoog gejaag maar toe die vark hom sien is hy met ‘n

stink spoed in die bosse in. Nou ja, die aand gaan dit darem te jolig om die vuur, die eerste

bloed is getrek en Jannie(skoonseun) is daar om te braai, omdat hy die eerste bok mis geskiet het.(sê toe dis iets met die scope te doen, nie die jagter nie.Ha!) En die manne gooi en dit gesels en lag. So 7.00uur die nag raak dit te koud om buite te eet. Die jagkamp het ‘n baie mooie kuierkamer met een hengse vuur. Ons dek die tafel en daar word lekker geeet. Die manne het

goed kuier en daar word lag,lag vertel van wats se planne die jonges maak met n’ swart pen as hulle te vroeg gaan slaap. Om

die eet tafel vertel Jan ‘n lekker kook kuns storie. “Die lewer word uitgehaal en sonder om af te was, sommer so op die oop kole gebraai. Die bloederigheid dien dan die doel van sout. As die lewer dan later van die kole afgehaal word, word die kole

wat daaraan vassit sommer so met die kaalhand ''eina demmit'' afgekrap. My vriende, DIT smaak nou uit die boonste rakke!''

Nouja! en so eindig ons Jag naweek te gou.

31

Page 32: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Red….

Maar net om die “ou” harde baarde te wys dit is nie net hulle wat kan Jag nie,

32

Page 33: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Die lewe het nie 'n "rewind"-knoppie nie!

"Jy mag maar jou koffie slurp of in jou piering gooi. Jy mag met vuil voete uit die komposhoop oor ons wit mat loop.

Jy mag jou naels byt, vals sing, swak groente huis toe bring, Die badkamer omkrap, die Nat vloer opdroog met my waslap...

Jy mag maar snags hard snork, oor koue voete brom... As jy net terug kan kom"

So lees Hester Heese se bekende gedig.

Ja, hoeveel van ons het al gewens dat die lewe 'n "rewind" knop-pie het.

Dat ons kans kan kry om óór te leef: Om terug te gaan op ons spore en dinge ánders te doen.

Dan kon ons dalk meer begrip toon, meer geduld hê en met groter deernis optree.

Ons kon Dan meer aanvaar, minder kritiseer, meer luister, minder praat, meer omgee en minder ongenaakbaar wees...

Dan kon ons ons lewensspel oor speel, beter verhoudings bou en meer liefhê.

Maar nou weet ons: die lewe is toe nié 'n kleedrepetisie nie. Ons is nóú reeds besig met die finale verhoogstuk van ons le-

wens. Dis 'n wakker-skrik-gedagte wanneer ons besef dat ons ook in ons

verhoudingslewe besig is met die finale spel. En vir ons almal is gister vir altyd verby...

En môre ons dalk nie beskore nie.

33

Page 34: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Tóg het ons vandág!

Hierdie dag is aan ons gegee sodat ons positiewe deposito's kan maak in die lewens van hulle wat aan ons geleen is.

Daarom kan ons kies om - ongeag al ons onperfekte gisters - 'n groter rol in die liefde tussen mense te speel.

Ons kan dit doen deur:

* Minder te veroordeel en ander met groter onvoorwaardelikheid te aanvaar.

Ja, ons kan dit doen deur lief te wees vir die ander vir wie en wat hulle ís.

Nie vir wat ons nog van hulle wil máák nie;

* Minder krities te wees oor die kléín, onbelangrike dingetjies en meer ingestel te wees op die groot dinge wat wél reg, goed en be-

wonderingswaardig is;

* Minder selfsugtig en selfgesentreerd te wees en ander se belange hoër as ons eie te stel;

* Minder geïrriteerd en ongeduldig te wees en te bid vir 'n hart

Vol sagmoedigheid, nederigheid en geduld; en

* Minder humeurig, opvlieënd en haatdraend te wees omdat ons

diep onder die besef is van God se sagte liefde en onverdiende genade in óns lewens.

Onthou Albert Einstein se woorde dat nie alles wat getel kan word, Tel nie. En nie alles wat Tel, getel kan word nie. Gaan leef

die maand vir die dinge wat regtig Tel...

34

Page 35: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

35

33

SPECIALISING IN:

• Air-Conditioning • Refrigeration • Ventilation • Evaporative Cooling

FOR THE BEST PRICES ON: • Room air-conditioners • Split air-conditioners

• Console air-conditioners • Package air-conditioners

• Computer room air-conditioners • Cassette air-conditioners

• Underceiling air-conditioners • Caravan air-conditioners

PO Box 9552 Kempton Gate 1619

Page 36: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

36

Ek het gedink hy is ‘n Cheetha…. Uitgevang !!!

Al die Novsies wat by by Rocky Bay was.

O Toyota laat my staan..!!

Page 37: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

37 NOVS – LEDELYS – 2015

LIDNR

VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES

NOEM NAAM

VER-JAAR DAG

TELEFOON NOMMERS

8996 Barnard, WH Posbus 3339, Vereeniging, 1930 Joubertstr. 37, Vereeniging [email protected]

Bill Irene Melissa Michelle

25 Sep 25 Sep 25 Jun 16 Feb

082 442 0576 082 450 9950 016 4212084(w)

10343 Barnard, JH Posbus 14802, Dersley, 1569

Jannie Bernice Carla Lisa Johan

14 Jul 5 Jan 21 Mei 14 Okt

082 894 1480

11941 Boshoff,K Posbus 557 Koppies 9540

Koos Elize Christian Madri

4 Junie 17 Julie 5 Okt 9 Feb

082 335 5359 082 455 8591 056 777 2990(h)

12586 De Beer, MS Pierneef straat 11 Sasolburg 1947

Johan Magda

22 Okt 10 Jul

016 976 7128 082 451 6114

12719 De Swardt, GJ Timbavati str 251 Pin Oak 82 Moreletapark, Pretoria 0181

Jaco Laurika GJ Zelmene

14 Mei 8 Sept 17 Feb 10 Jan

082 806 7115 084 315 1955

8706 Du Toit AHJ Posbus 2263 Potchefstroom 2520

Awie Madelene

02 Jan 19 Sept

0833902042

12230 Goethe, SK Posbus 15185 Sinoville 0129

Sean Monika Bianka Alexander

29 Jun 8 Feb 19 April 5 Aug

083 501 7586 082 487 0986

10175 Greef, TN Posbus 263887, Drie Riviere, 1935 Ahtlone Manor 4, Athlone Drive. Drie Riviere tjaart of [email protected]

Tjaart Annette Danelle Nicolene

11 Sep 9 Aug 18 Des 16 Aug

082 552 5933 082 4133 277 016 428 5307(w) 016 428 4245 (f)

12262 Groenewald, N John Malan straat 4 Sonlandpark, 1929 [email protected]

Nico Nooi

23 Mrt 26 Mrt

082 654 3074 082 536 6373

12756 Grey, G Adam Tas straat 10 Sasolburg, 1947 [email protected]

Gavin Marlize Andrew Brendan Dillan

29 Sept 21 Sept 13 Aug 26 Jun 14 Aug

079 509 8009 082 554 6734

5688 Harmse, RHJ Posbus 1698, Vanderbijlpark, 1911 Protealaan 3, Flora Gardens [email protected]

Roelf Hetta

19 Jul 13 Feb

083 630 4745 016 933 0517(h)

12656 Jacobs, JB Posbus 3343 Vanderbijlpark, 1900

Jan Susan

12 Mrt 18 Des

016 932 3648

12287 Jordaan, JJ Posbus 2460 Sasolburg, 1947

Jay-Jay Linda

24 Aug 8 Okt

083 786 2390 083 786 2390

9919 Koekemoer, GP Posbus 416 Nigel 1490

Gert Rina

20 Nov 27 Des

083 308 1390 011 814 5287(h)

9353 Laubscher, MC Posbus 54431 Ninapark, 0156 [email protected]

Mike Annemera

7 Sep 14 Mar

082 041 1121 084 587 6997 016 423 4357(h)

Page 38: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

38LIDNR

VAN & VOORLETTERSPOSADRES/STRAATADRES NOEM

NAAM

VERJAARDAG

TELEFOON NOM-MERS

12244 Lessing, IZPosbus 483Sasolburg, 1947

IzakHenda

22 Des01 Jan

082 940 2833076 189 5868016 976 8972(w)

12612 Loots, SJH & [Van Heerden]Posbus 60937Sasolburg, 1947

SusanRudolfTerien

16 Mrt 016 971 2807

072 178 0814

11739 Malan DEPosbus 5357 Vanderbijlpark 1911

DawieCarienDawie (jnr)Anel

24 Mei1 Mei22 Junie30 April

016 933 4134082 923 0495083 608 4579

10671 Marx, WMPosbus 1389, Randburg, [email protected]

WynandDianaSumariStephan

30 Mei27 Feb13 Mar26 Sep

082 459 3190083 266 0711011 886 3002(w)

Matthysen, MCPosbus 18ChrissiesfonteinMeyerton 1963

Marnus 15 Apr 081 025 8904

11351 Oberholzer, GPosbus 263703 Drieriviere [email protected]

GawieTersiaCharneDylan

11 Nov1 Mei24 April13 Des

082 551 0154082 574 8107

2766 Pretorius, AJEugene Maraisstr. 48,Sasolburg, [email protected]

ArendNelie

3 Feb22 Feb

083 627 6529082 9544276

9741 Roos, NJPatriotstr. 55, Sasolburg, [email protected]

NickGerty

16 Jul19 Jan

083 284 3355016 976 4420(h)

10626 Sgammini PVan Eeden laan 16Risiville Vereeniging 1929

PinoHester

5 Mar6 Feb

083 232 8865016 423 1634(h)

11375 Swanepoel, DPosbus 6471,Birchleigh [email protected]

DavidAnnelizeNicoleneMichelle

1 Sep10 Sep17 Sep18 Apr

083 263 8633083 452 2338011 967 2057(h)

3907 Swanepoel, JPPosbus 186, Sasolburg, 1947Waterson st. 5 , Sasolburg

JanRita

6 Mar11 Mei

082 455 3049016 976 1248(h)016 976 2350(w)

10217 Swanepoel, HPosbus 8, Sasolburg, 1947Belladona 50 Floragardens,Vanderbijlpark

HansRita

29 Okt16 Okt

083 444 1129016 932 2840(h)016 976 2350(w)

I9595 Swanepoel, ACPosbus 225, Rooihuiskraal, 0154GompouhoekieSingel 143,[email protected]

AntonHeleenChrisjanKatelyn

1 Apr21Jan6 Mar30 Jun

082 552 9654012 661 1160(w)

11190 Thysse, LHerman Ecksteen str 5Vanderbijlpark, [email protected]

LawrenceKarienJacquesBrendan

12 Jul17 Mrt29 Jul22 Sep

083 229 8156084 5829434016 9813774 (h)016 9704242 (w)

Page 39: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

39

LIDNRVAN & VOORLETTERSPOSADRES/STRAATADRES NOEMNAAM

VER-JAARDAG

TELEFOONNOMMERS

6015 Topham, CKosmossingel 12, Flora Gardens,Vanderbijlpark, [email protected]

CorrieJohnette

11 Okt19 Mei

083 663 5047016 981 2680(h)016 950 9330(w)

6027 Turnbull, BCPosbus 247 Park SouthLombard st 34, Vaalpark, 1910

BurgertAdelaide

28 Des31 Des

083 399 2604016 981 7843 (w)

9596 Van den Berg, JPPosbus 9552, Kempton Gate, [email protected]

JPChiquita,SnrChiquita,JnrSheney

1 Mei12 Des12 Des1 Jan

082 412 1863082 374 3526011 975 5255 (h/w)

10923 Van den Berg, JPJPosbus 601, Park South, 1910Rameau str. 15, SW5,[email protected]

JohanJoke

3 Okt12 Jul

082 772 5815082 573 9448

12044 Van der Merwe, BTWPosbus 4311Middelburg1050

WillemKarienReggie

4 Mrt1 Nov27 Jun

082 441 9651082 355 6417013 244 1947 (h)

9500 Van der Merwe, MCDirkstr. 11, Villiers, 9840

ChrisSannie

25 Jul23 Aug

083 4410839058 821 0884 (h)

4245 Van der Walt, GCPosbus 305, Vanderbijlpark, 1900

LiebMartie

23 Okt4 Jul

083 326 3672082 901 3841016 987 1921(h)

11332 Van Der Westhuizen, SFPosbus 11432Middelburg1050

SakkieHannetjie

11 Des27 Jul

083 264 1779083 273 6621013 2442746 (h)013 6562761 (w)

6014 Van der Westhuizen WPosbus 2874Vanderbijlpark 1900

WinkDriekie

14 Aug.21 Okt.

016 932 4346 (h)016 933 3056 (w)083 453 7533

12784 Van Rooyen, SHAKai str 8Sasolburg1947

BraamNatasha

02 Jun00 Feb

078 854 0051076 357 2605

10427 Viljoen, CJPosbus 3167, Montanapark,Pretoria [email protected]

ChristoElmarieChristelAnja

22 Jun14 Mar25 Aug1 Jul

083 321 6502082 921 3121012 5675502 (w)

Page 40: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Lang naweek 12 Junie tot 16 Junie:

Waar was ons?Nee dit is nie ‘n vasvra kompetisie nie, maar dit pas netmooi in by die tema van die naweek. Meer hieroor bietjielater.Om nie te kamp vir meer as drie maande nie, was netbietjie te erg, veral as die geleenthede daar is. Ons konnie die kamp by Weesgerus meemaak nie, Elize moeswerk en Madri skryf eksamen, dus is ‘n week kamp uitsoos ‘n beker in die Stormers se trofee kas. Dit is moswaarvoor DHL staan!! Dit is Heeltemal Leeg.

40

Page 41: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Ons kon toe darem plek kry saam met gebied Oosrandiaby Warmbad. Dit was ons eerste besoek aan Warmbad,en was verbaas oor die grootte van die oord en ook watdie oord alles bied. As gaste van Mooifontein was onstoe deel van die 83 woonwaens van gebied Oosrandia.Tel daarby die 12 woonwaens van streek Roodekruin,was ons 95 woonwaens van SAWA. Amper ‘n kleinpresident saamtrek. Die oord was verder volgemaak metongeveer 120 woonwaens van KSA wat hulle presidentdaar gehou het. Soos ons gewoond is aan die bosveld,was dae was heerlik warm, maar sodra die sonnetjieagter die bome begin wegraak het, is die warm klerenader getrek en die vuurtjies aangesteek. Almal het diefasiliteite wat die oord aanbied heeltemal geniet,aangesien alles by die naweek tarief ingesluit was.Terug na die tema van die naweek. Ds Otto Claasewas die leraar vir die naweek, en het die president tema“Toe Nie” opgevolg met “Waar is jy?” Die HEREwil ons graag uit die put uithaal om vir HOM dissipelte wees.

41

Page 42: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

42

Ds Otto Claase

Page 43: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug

Die gebied Oosrandia het reeds weer die langnaweek 16tot 19 Junie volgende jaar bespreek. Miskien kan onsons NOVS streek hierdie naweek op ons program plaasen saam met hierdie gebied kamp.Koos. Red.. So gemaak Koos…..

43

Page 44: a MI LIESTRONK - sawa.org.za · PDF fileIN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING Elize : ... Baie van ons jeug