15
Aanpassings vir windbestuiwing • Blomme ruik nie lekker nie, nektar of helder kroonblare nie nodig nie – nie nodig om bestuiwers aan te trek nie. • Blomme hoog op plant gedra om aan wind blootgestel te word. • Blomme klein en gereduseerd, geen nkelk of kroon. • Helmknoppe groot en goed blootgestel. • Massas ligte, nie-klewerige stuifmeel word geproduseer. • Stempels lank en veeragtig met groot area om stuifmeel vas te vang. Lorraine Kuun, July 2011

Aanpassings vir windbestuiwing

  • Upload
    wei

  • View
    155

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Aanpassings vir windbestuiwing. Blomme ruik nie lekker nie , nektar of helder kroonblare nie nodig nie – nie nodig om bestuiwers aan te trek nie . Blomme hoog op plant gedra om aan wind blootgestel te word. Blomme klein en gereduseerd , geen nkelk of kroon . - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Aanpassings vir windbestuiwing

Lorraine Kuun, July 2011

Aanpassings vir windbestuiwing

• Blomme ruik nie lekker nie, nektar of helder kroonblare nie nodig nie – nie nodig om bestuiwers aan te trek nie.

• Blomme hoog op plant gedra om aan wind blootgestel te word.

• Blomme klein en gereduseerd, geen nkelk of kroon.• Helmknoppe groot en goed blootgestel.• Massas ligte, nie-klewerige stuifmeel word geproduseer.• Stempels lank en veeragtig met groot area om stuifmeel

vas te vang.

Page 2: Aanpassings vir windbestuiwing

Lorraine Kuun, July 2011

Page 3: Aanpassings vir windbestuiwing

Lorraine Kuun, July 2011

Page 4: Aanpassings vir windbestuiwing

Lorraine Kuun, July 2011

Die vroulike gametofiet: kiemsak met 8 kerne

Page 5: Aanpassings vir windbestuiwing

‘n SAAD …• ‘n Saad bestaan

uit ‘n:1. Saadhuid (testa)

– buitenste laag van die saadknop (perikarp).

2. Embrio – vanaf die bevrugte eiersel (sigoot ondergaan mitose).

Lorraine Kuun, July 2011

Page 6: Aanpassings vir windbestuiwing

‘n SAAD …Endosperm – resultaat van dubbele bevrugting.

Endosperm is voedsel vir die ontwikkelende embrio – ook die rede waarom ons sade as voedsel eet.

Lorraine Kuun, July 2011

Page 7: Aanpassings vir windbestuiwing

Uitstaande kenmerke van sade

• Weerstandig teen ongunstige omstandighede a.g.v. die saadhuid.

• Kan effektief versprei word (sien later).• Kan lewenskragtig in ‘n dormante toestand vir lang

periodes bly.• Sade het gebergde voedselreserwes in die endosperm

of kotiele; insluitend stysel, olies en/of proteïene.• Belangrik vir die mens aangesien dit ‘n goedkoop wyse

van plantv ermeerdering is,’n manier is om plante te berg en is gebergde voedsel.

Lorraine Kuun, July 2011

Page 8: Aanpassings vir windbestuiwing

Lorraine Kuun, July 2011

Waarom is dormansie belangrik?

• Dormansie is ‘n toestand van rus. Die embrio is onaktief, saad sal nie ontkiem nie.

• Sommige plante het verpligte (obligate) periode van dormansie – saad sal nie ontkiem nie selfs al raak toestande gunstig.

• Dormansie voorkom dat sade in die verkeerde seisoen ontkiem as sade aan ongunstige omstandighede blootgestel word. Laat sade toe om ongunstige toestande te oorleef.

• Laat verspreidingsagente toe om te reageer.

Page 9: Aanpassings vir windbestuiwing

Lorraine Kuun, July 2011

• Wind – sade is lig met vlerke of vere.• Diere – hakkies en dorings – klou aan die wol,

steek aan die pote.• Mense, voëls en diere – eetbare vrugte –

sade uitgeskei in verskillende gebiede.• Water – sade bevat olie of lugblasies – dryf

weg.• Selfverspreidend – vrug droog uit.

Agente vir saadverspreiding

Page 10: Aanpassings vir windbestuiwing

Lorraine Kuun, July 2011

DIS NODIG DAT SADE DEUR VERSKILLENDE AGENTE VERSPREI WORD

Page 11: Aanpassings vir windbestuiwing

Lorraine Kuun, July 2011

COCO DE MER dryf saam met seestrome

DIS NODIG DAT SADE DEUR VERSKILLENDE AGENTE VERSPREI WORD

Page 12: Aanpassings vir windbestuiwing

SADE EN VRUGTE VOORSIEN ONS VAN VAN VOEDSEL

Lorraine Kuun, July 2011

Page 13: Aanpassings vir windbestuiwing

SADE AS ‘N BRON VAN VOEDSEL

• Mees belangrikste voedselbron vir mense.• Praktiese vorm van voedsel – maklik om te

vervoer en te berg vir lang periodes.• Graan – koring, mielies, sorghum, rys,

hawermout; hoofsaaklik stysel• Peule (legumes) – boontjies, ertjies, sojabone,

grondboontjies, lensies, plantproteïene• Neute – olierige sade in harde doppe, bv.

okkerneute, kasjoeneute, pekanneute ens.Lorraine Kuun, July 2011

Page 14: Aanpassings vir windbestuiwing

Lorraine Kuun, July 2011

Gebruik van saadbanke om biodiversiteit te behou

• Baie plantspesies bedreig.• Saadbanke berg sade van wilde plante en oeste.• UK – stoor sade van ongeveer 10% van wildespesies by • Kew – Millennium Saadbankprojek.• Sweedse Internasionale Saadkluis – versterkte

betontonnel – 4,5 miljoen saadeksemplare – sal lewenskragtig vir 1000de jare bly.

• MSBP in samewerking met SA Nasionale Biodiversiteit Instituut – dra by met 2500 inheemse spesies – bedreig, endemies, oorbenut.

Page 15: Aanpassings vir windbestuiwing

Lorraine Kuun, July 2011

SAADBANKE ... Kan gebruik word om 1. Die herinstelling van beskadigde en verlore habitatte en

ekosisteme2. Herbekendstelling van uitgestorwe en bedreigde spesies3. Voorsien materiaal vir navorsing

DANKIE