12
QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 1 UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MEV. T. RAMPEDI MODERATOR MNR. D.E. LAST INSTRUKSIES: 1. Hierdie Vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2. Lees die vraestel baie deeglik deur. 3. Begin elke vraag op ‘n nuwe bladsy. 4. Gebruik dieselfde nommer stelsel as op die vraestel.

afrikaans-afrikaans.weebly.com  · Web viewMaak my albasters baie word ‘n klomp meer tjipse op my bord. Maak Ma nie meer spinasie kook. En sommer kool en wortels ook. Maak Pa vir

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

QUEENS HIGH SCHOOL

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12

1 UURNOVEMBER 2008

PUNTE : 35

EKSAMINATORMEV. T. RAMPEDI

MODERATORMNR. D.E. LAST

INSTRUKSIES:

1. Hierdie Vraestel bestaan uit 8 bladsye.

2. Lees die vraestel baie deeglik deur.

3. Begin elke vraag op ‘n nuwe bladsy.

4. Gebruik dieselfde nommer stelsel as op die vraestel.

5. Skryf net aan die een kant van die bladsy.

6. Skryf netjies.

Graad 8 Afrikaans November 2008

AFDELING A LEESBEGRIP

VRAAG 1

Woordeskatwenke - tipsstappers - walkersverminder - decreasesononder - sunsethoed - hat

vernietig - destroyroete - routerommel - littervoetspore - footprintsbehalwe - except

1.1. Gee EEN rede waarom dit beter is om soggens vroeg te stap. (1)

1.2. Noem EEN ding wat jy NIE moet doen NIE as jy graag wild wil sien. (1)

1.3. Waarom dink jy moet ‘n mens nie in die donker loop nie? (1)

1.4. Noem EEN manier waarop jy jouself teen die son kan beskerm. (1)

1.5. Waarom moet ‘n mens eerder jou eie water op die staptog vat? (1)

1.6. Noem enige TWEE dinge wat jy NIE in die natuurreservaat mag doen NIE. (2)

1.7. Wat mag jy op die staptog agterlaat? (1)

[8]

2

Graad 8 Afrikaans November 2008

1.8. Daar is twee staproetes op hierdie kaart. Noem een. (2)

1.9. Wat sal ‘n mens sien as jy Staproete 1 stap. Noem twee dinge. (2)

1.10. Sê of die volgende stelling Waar of Onwaar is.

Daar is meer bome as kranse in die natuurreservaat. (1)

1.11. Hoekom moet jy altyd op die roete bly. Gee TWEE redes. (2)

[7] Totaal: 15

3

Graad 8 Afrikaans November 2008

AFDELING BKOMMUNIKATIEWE TAALGEBRUIK

VRAAG 2

Lees deur die artikel oor:

OUERS WAT IRRITEER

Dit klink soos die ou-ou refrein: My ouers verstaan

my nie. ‘n Paar tieners vertel hier watter probleme

hulle met hulle ouers ervaar.

Pieter (17): My ouers wil gedurig weet 2.1. (wie;

wat) my meisie is. Ek is maats met meisies, maar

ek is nie verlief 2.2. (op; by) een van hulle nie.

Henriette (16): Ek het nog nie 2.3. (besluit;

beplan) wat ek eendag wil word nie en my ma raas

daaroor.

Dit voel al of daar iets groots fout met my is.

Tanja (14): My ma probeer my nog soos ‘n

2.4. (dogterkie; dogtertjie) aantrek. Ek haat

valletjies en blommetjies. 2.5. (Hy; Sy) dink dit is

baie oulik.

2.1. Kies die KORREKTE WOORD.

2.2. Kies die KORREKTE WOORD.

2.3. Kies die KORREKTE WOORD.

2.4. Kies die KORREKTE WOORD.

2.5. Kies die KORREKTE WOORD.

4

Graad 8 Afrikaans November 2008

Totaal: 5Lees die volgende tydskrifartikel oor kleure en kies elke keer die korrekte weergawe vir die oorspronklike sin. Skryf NET die NOMMER en die LETTER neer.

Blou2.6. Blou laat jou kalmeer.

a. Blou jou nie laat kalmeer nie.b. Blou nie jou laat kalmeer nie.c. Blou laat jou nie kalmeer nie.d. Blou laat jou nie kalmeer.

Pienk2.7. Pienk staan vir sagtigheid en vroulikheid.

a. Pienk het vir sagtigheid gestaan en vroulikheid.

b. Pienk het vir sagtigheid en vroulikheid gestaan.

c. Pienk vir het sagtigheid gestaan en vroulikheid.

d. Pienk vir sagtigheid gestaan en vroulikheid het.

Geel2.8. Geel is ‘n lewendige kleur. Geel is ‘n vrolike kleur.

a. Geel is ‘n lewendige en geel is ‘n vrolike kleur.

b. Geel is ‘n lewendige kleur en geel is ‘n vrolike.

c. Geel is ‘n lewendige vrolike en geel is ‘n kleur.

d. Geel is ‘n lewendige en ‘n vrolike kleur.Bruin2.9. Is Bruin ‘n praktiese kleur?

a. Nee, bruin is nie prakties nie.b. Nee, is bruin prakties.c. Nee, is nie bruin prakties nie.d. Nee, bruin is prakties nie.

2.10. Mense trap op die grond.a. Op die grond is deur mense getrap.b. Op die grond sal deur mense getrap word.c. Op die grond word deur mense getrap.d. Op die grond trap deur mense.

Swart2.11. Oumense sê: “ Swart is dramaties.”

a. Oumense sê of swart dramaties is.b. Oumense sê swart dramaties is.c. Oumense sê swart om dramaties te wees.d. Oumense sê dat swart dramaties is.

2.6. Kies die KORREKTE NEGATIEWE VORM van die sin. (1)

2.7. Kies die KORREKTE VERLEDE TYD van die sin. (1)

2.8. Kies die KORREKTE VERBINDING met die VOEGWOORD “en” van die sin. (1)

2.9. Kies die KORREKTE NEGATIEWE VORM van die sin. (1)

2.10. Kies die LYDENDE VORM van die sin. (1)

2.11. Kies die INDIREKTE REDE van die sin. (1)

Totaal: 5

5

Graad 8 Afrikaans November 2008

KOMMUNIKATIEWE TAALGEBRUIK

AFDELING B

VRAAG 3

Kyk goed na die volgende advertensie en beantwoord die vrae wat daarop volg.

3.1. Hoe laat begin die konsert?

3.2. Hoeveel kos die kaartjies vir volwassenes

3.3. Waar kan jy kaartjies koop?

3.4. Gee ‘n ander Afrikaanse woord vir skoliere.Totaal: 4

6

Graad 8 Afrikaans November 2008

VRAAG 4

VAKKKEUSES vir GRAAD 10Hoërskool Diepsloot.

VAKKEUSE SEUNS MEISIE

S

TOTAAL

IsiZoeloe Huistaal 40 45 85

Sesotho Huistaal 8 17 25

Engels Eerste Addisionele

Taal

48 62 110

Afrikaans Tweede

Addisionele Taal

9 5 14

Wiskunde 30 15 45

Wiskunde Geletterdheid 18 47 65

Wetenskap 25 11 36

Lewenswetenskap 20 22 42

Geskiedenis 10 8 18

Aardrykskunde 4 18 22

Rekeningkunde 11 8 19

Besigheidstudies 30 28 58

Visuele Kuns 2 10 12

Inligtingstegnologie 10 13 23

7

Graad 8 Afrikaans November 2008

4.1 Noem twee tale wat Hoëskool Diepsloot aanbied.

4.2 Watter vak is die minste deur seuns gekies?

4.3 Watter vak is die meeste deur seuns gekies? Totaal: 3

AFDELING C LETTERKUNDE

VRAAG 5 POËSIE

Lees die volgende gedig en beantwoord die vraag wat daarop volg.

Ek is ‘n kindjie kleinJesus maak my hartjie reinMaak my albasters baie word‘n klomp meer tjipse op my bordMaak Ma nie meer spinasie kookEn sommer kool en wortels ookMaak Pa vir my ‘n storie leesWolf and Jakkals, nie Bosegees

Maak Ou Freek se been weer heellaat hy weer tol met my kan speelmaak my nie meer my bed natmaakNou’s ek vaak

AmenEKSKUUS?‘seblief

Peet Neethling

Vrae:

5.1. Van watter drie groentesoorte hou die seun nie? (3)

8

Graad 8 Afrikaans November 2008

VRAESTEL TOTAAL: 35

9