15
AMBASSADEURS

AMBASSADEURS

  • Upload
    temima

  • View
    50

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

AMBASSADEURS. Ambassadeur: hoogste diplomatieke verteenwoordiger in ‘n vreemde land, om sy eie land in ‘n goeie lig stel en goeie verhoudinge te bou. Sy blyplek (ambassade), personeel, voertuie, ens. geniet diplomatieke immuniteit in die gasheerland. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: AMBASSADEURS

AMBASSADEURS

Page 2: AMBASSADEURS

Ambassadeur:hoogste diplomatieke verteenwoordiger in ‘n vreemde land,om sy eie land in ‘n goeie lig stel en goeie verhoudinge te bou

Sy blyplek (ambassade), personeel, voertuie, ens.geniet diplomatieke immuniteit in die gasheerland

Hy kry instruksies van sy regering oor beleid, doelwitte engedragskodes

besluit self oor taktiek, styl, metodes, beplanning,medewerkers, teikenpersone, ens.

Page 3: AMBASSADEURS

Sy intelligensie, integriteit, kulturele begrip, ywer,toegewydheid is van kritieke belang.

Hy moet goeie verhoudinge handhaaf, gebou opvertroue en onderlinge begrip

Hy moet die motiewe, denkwyses en kultuurvan sy gasheerland verstaan

Page 4: AMBASSADEURS

Hy moet ‘n uitmuntende onderhandelaar en‘n bemiddelaar vir vrede en onderlinge begrip wees

‘n Ambassadeur loop gevaar om vervreem te raakvan sy eie land en kultuur en om te verander in ‘nelegante maar uitgedroogte, leë dop

‘n Ambassadeur verteenwoordig nie homself nie!

Page 5: AMBASSADEURS

Ons verteenwoordig Jahshua se koninkryk in die wêreld

Filip 3:20ons burgerskap is in die hemele ...

Ons moet goeie ambassadeurs wees:-- absoluut lojaal teenoor ons Koning,- volledige kennis van sy Woord,- betroubaar, - vervul met die Heilige Gees: Gal 5:22,- dood in onsself, lewend in Hom: Gal 5:24-26,

2:20

Page 6: AMBASSADEURS

Mat 5:5Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde

beërwe

Mat 5:9Salig is die vredemakers,

want hulle sal kinders van God genoem word

Mat 10:16, 19Ek stuur julle soos skape onder die wolwe in;

wees dan versigtig soos die slange en opreg soos die duiwe.

... moenie julle kwel oor hoe of wat julle sal sê nie, want dit sal julle in daardie uur gegee word wat julle moet sê;

dis nie júlle wat praat nie, maar Vader se Gees wat in julle praat

Page 7: AMBASSADEURS

1Kor 9:19-23

... ek het my aan almal diensbaar gemaak

om soveel van hulle as moontlik oor te wen.

Vir die Judeërs het ek soos ‘n Judeër geword;vir die wat onder die wet is, soos een wat onder die wet is;*

vir die wat sonder die wet is, soos een sonder wet**(al is ek nie sonder die wet van God nie, maar onder die wet van

Christus);

vir die swakkes het ek soos ‘n swakke geword ***;

vir almal het ek alles geword om in alle geval sommige te red

.. ek doen dit ter wille van die evangelie ....

* Hand 16:3, 18:18, 21:23-26 ** Gal 2:3 ***1Kor 8:13

Page 8: AMBASSADEURS

2Tim 2:14-26

... dat hulle geen woordestryd moet voer wat tot geen nut is nie, maar net tot ondergang van die hoorders.

Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys -dat God hulle miskien bekering gee tot kennis van die

waarheid

‘n dienskneg van Jahshua moenie twis nie,maar vriendelik wees teenoor almal,

bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra.

dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys,omdat jy weet dat dit twis verwek;

onheilige, onsinnige praatjies moet jy vermy

Page 9: AMBASSADEURS

Tit 2:8-10

Laat die woord gesond en onweerspreeklik wees,sodat die teëstanders beskaam kan worden niks slegs kan hê om van julle te sê nie

Hulle moet niks ontvreemd nie,maar ons Verlosser se leer versier met goeie trou

Diensknegte moet onderdanig wees aan hul eie here,hulle in alles behaag en nie teëpraat nie;

Page 10: AMBASSADEURS

Tit 3:1-2

Wees onderdanig aan owerhede en magte,en gehoorsaam en bereid om enige goeie werk te doen

Moenie mense belaster of strydlustig wees nie,

Wees vriendelik en sagmoedig teenoor almal

Tit 3:9-11

vermy dwase strydvrae en geslagsregistersen stryery oor die wet – dis nutteloos en doelloos

Onttrek julle van iemand wat partyskap verwek

Page 11: AMBASSADEURS
Page 12: AMBASSADEURS
Page 13: AMBASSADEURS
Page 14: AMBASSADEURS

Gemeenteverklaring (2008)

Onverskillige uitsprake/optrede deur ‘Israel’-groepe:

Oorbeklemtonings, waninterpretasies, politiekery, geweld,uitsprake teenoor ander volke, twiste, assosiasies met radikale groepe, verset teen owerhede & landswette

Ons gemeente wil nie met sulke groepe/individuege-asssosieer wees nie

Ons wil nie in terme van ‘Israelvisie’, Israelwaarheid ens.bekend wees nie

Page 15: AMBASSADEURS

Wat sê ons vir ander ......In watter kerk is jy?

gaan die k....s dan almal hel toe?

daar is 2000 miljoen Chinese: gaan hulle almal dan verlore?

hoe kan jy bewys dat (net) ons uit die 12 stamme is?

wat word van dié wat Jahshua bely al is hulle nie Israel nie?

is ons dan beter as die ander? - hoe kan ons hulle uitsluit?

kyk hoe lewe die blankes – watse voorbeeld is dit?

ek bly by my kerk! .....

Afrikaners ly aan ‘n diepgewortelde rassisme ...