4
DANKOFFERS: Die afskaf van eredienste het ‘n nadelige invloed op die gemeente se finansies omdat die erediens dankoffers wat ook die koevert bydraes insluit (wat ‘n belangrike deel van ons inkomste uitmaak) nou weggeval het. Ons wil lidmate aanmoedig om asb nog steeds ‘n dankoffer te gee dmv ‘n elektroniese oorbetaling: NGK George-Bergsig , ABSA, TJEK, REK NO: 890 580 009, TAK: 632 005. 26 April - 2 Mei 2020 Bergsig Bulletin GEMEENTEBELYDENIS: God verander lewens, Hy stuur ons om Sy liefde te leef deur ons verhouding met God, mekaar, onsself & die wêreld. Ons gemeente skep ruimtes waarin gelowiges binne hierdie 4 verhoudings kan groei en daagliks God se wil vir Bergsig prakties kan uitleef. Die Covid-19 virus raak ons almal op een af ander manier. Bid dat die Here ons daarvan sal bewaar en dat ons Sy liefde in hierdie tyd sal leef teenoor mekaar. Ons vra spesiale voorbidding vir ons leiers en ons gesondheidspersoneel. Kom ons bid in hierdie virus-oorheersende tyd vir: CREMHOG, BADISA en ander organisasies se bediening aan mense in nood Verantwoordelikheid onder landsburgers om sosiale afstand en goeie higiëne te handhaaf Mediese en maatskaplike personeel wat onder besondere druk verkeer Samewerking met die regering se besluite InKonteks: Zimbabwe; vir die Christen gelowiges in Moslemgesinne wat geweldige druk beleef tydens Ramadan en dat die Here hulle sal beskerm en onderhou Ons bid vir... Hoop, ons anker in die storm 1 Petrus 1:1-4 Ds. Hannes Pretorius Ankers in die storm NG George-Bergsig www kanaal Gesels, Info & Preke 079 136 8107

Ankers in die storm - George Bergsig · 2020-04-25 · DANKOFFERS: Die afskaf van eredienste het ‘n nadelige invloed op die gemeente se finansies omdat die erediens dankoffers

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Ankers in die storm - George Bergsig · 2020-04-25 · DANKOFFERS: Die afskaf van eredienste het ‘n nadelige invloed op die gemeente se finansies omdat die erediens dankoffers

DANKOFFERS: Die afskaf van eredienste het ‘n nadelige invloed op die gemeente se finansies omdat die erediens dankoffers wat ook die koevert bydraes insluit (wat ‘n belangrike deel van ons inkomste uitmaak) nou weggeval het. Ons wil lidmate aanmoedig om asb nog steeds ‘n dankoffer te gee dmv ‘n elektroniese

oorbetaling: NGK George-Bergsig , ABSA, TJEK, REK NO: 890 580 009, TAK: 632 005.

26 April - 2 Mei 2020

Bergsig BulletinGEMEENTEBELYDENIS:

God verander lewens, Hy stuur ons om Sy liefde te leef deur ons verhouding met God, mekaar, onsself & die wêreld. Ons gemeente skep ruimtes waarin gelowiges binne

hierdie 4 verhoudings kan groei en daagliks God se wil vir Bergsig prakties kan uitleef.

Die Covid-19 virus raak ons almal op een af ander manier. Bid dat die Here ons daarvan sal bewaar en dat ons Sy liefde in hierdie tyd sal leef teenoor mekaar. Ons vra spesiale voorbidding vir ons leiers en ons gesondheidspersoneel.

Kom ons bid in hierdie virus-oorheersende tyd vir: CREMHOG, BADISA en ander organisasies se bediening aan mense in nood Verantwoordelikheid onder landsburgers om sosiale afstand en goeie higiëne te handhaaf Mediese en maatskaplike personeel wat onder besondere druk verkeer Samewerking met die regering se besluite InKonteks: Zimbabwe; vir die Christen gelowiges in Moslemgesinne wat geweldige

druk beleef tydens Ramadan en dat die Here hulle sal beskerm en onderhou

Ons bid vir...

Hoop, ons anker in die storm1 Petrus 1:1-4

Ds. Hannes Pretorius

AnkersAnkers in die storm in die storm

SAKE VIR VOORBIDDING NG George-Bergsigwwwkanaal

Gesels, Info & Preke

079 136 8107

Page 2: Ankers in die storm - George Bergsig · 2020-04-25 · DANKOFFERS: Die afskaf van eredienste het ‘n nadelige invloed op die gemeente se finansies omdat die erediens dankoffers

Alida Viljoen, André en Anita Cornelissen, Anna Edeling, Annie van Vuuren, Barry van Ginkel, Bertha Bester, Brian Starke, Connie Jordaan, Corné Snygans, Daan Marais, Danie Gouws, Dirk Louw, Dirkie Botha, Elize Colton, Elsabé van der Westhuizen, Erna Viljoen, Gerrit Schoeman, Gregory Gregg, Jacques Naude, Jessie Rademan, Joh Groenewald, John & Nadine Levey, Johan Venter, Kobus Botha, Kobus Esterhuizen, Lenie Gerber, Magdaleen Heydenrych, Marietsen Serfontein, Mariette Jacobs, Marius van Zyl, Otto van Vuuren, Philna Nelson, Rita Bothma, Rosie Cilliers, Thea Bantjes, Walters Vermaak, Wera de Beer, Wilna du Toit, Willie du Plessis, Wilmien Riekert, Wollie Wolmarans, Yvonne van der Walt.

Ma 27 Apr: Koos Burger. Di 28 Apr: Heiner Kunzmann.Do 30 Apr: Ria le Roux, Marie Marais. Sa 2 Mei: Babie Joubert.

So 26 Apr: Sidney (Snr) de Reuck, Christo Müller, Byron Smith, Lynette Starke. Ma 27 Apr: Corlette de Jager, Anneke Gerber, Annatjie Steele.Di 28 Apr: Johann Coetzee, Phillip Erasmus, Rina Kleyn, Johan Smit, Freek Zeelie. Wo 29 Apr: Santie Barnard, Telana de Necker, André Stander, Dottie van Schalkwyk.Do 30 Apr: Henco Bester, Christo Kotzé, Lukas Pretorius, Lolita Rademeyer.Vr 1 Mei: Carla du Plessis, Mia du Plessis, Elmien Maré, Samantha Swanepoel, Teresa Venter.Sa 2 Mei: Hestia Bouwer, Arno Erasmus, Francois Vorster.

Seënwense aan die senior lidmate 80 jaar en ouer wat hul geboortedag herdenk

Die kerkkantoor is tot verdere kennisgewing gesluit. Skakel ons

gerus per oproep / SMS / WhatsApp by hierdie nommer.

“ ”. Stoor dit op jou foon onder Gemeente-inligting en -NG George-Bergsignuus, audio-preke en webskakels sal hierop gedeel word. Stuur jou naam en

van na hierdie nommer sodat ons jou as kontak op ons “broadcast” kan voeg.

Ons nooi jou uit na NG George-Bergsig se

aanlyn bediening.

Vir Preke en Tuiskerk blad vir die week besoek

ons webblad www.george-bergsig.co.za.

Preke word Sondagoggende op YouTube

beskikbaar gestel en audio-opnames is op

die webwerf beskikbaar.

Hartlik geluk aan ons lidmate wat hierdie week verjaar

Siekes in die gemeente (a-z) - Fil 4:6

Page 3: Ankers in die storm - George Bergsig · 2020-04-25 · DANKOFFERS: Die afskaf van eredienste het ‘n nadelige invloed op die gemeente se finansies omdat die erediens dankoffers
Page 4: Ankers in die storm - George Bergsig · 2020-04-25 · DANKOFFERS: Die afskaf van eredienste het ‘n nadelige invloed op die gemeente se finansies omdat die erediens dankoffers

CREMHOG

CREMHOG (Christian Rehabilitation Ministries to the Homeless Of George)

CREMHOG moes noodgedwonge die SOPKOMBUIS en daaglikse warm maaltye staak weens die Covid-19 virus LOCKDOWN en borg organisasies wat ook toe is.

André Olivier - 082 551 8900

CREMHOG NUUS: Baie dankie vir u bydraes, hulp en kosmaak vir die haweloses by Rosemore Klubhuis.

Ons fokus verskuif nou na kospakkies vir gesinne in desperate nood. As u steeds deur Cremhog wil bydra tot die kospakkies, maak gerus 'n EFT / internetbetaling met die verwysing "Hampers" asook u voorletters en van. Verdere inligting sal na die Inperking verby is gekommunikeer word.

Bid asb steeds vir die haweloses: deurbrake op geestelike- en persoonlike vlak en in hul omstandighede, dat hulle tot inkeer sal kom wat betref hulle leefstyl en lewensrigting in hierdie moeilike tyd.

Andre Olivier

Persone wat ‘n bydrae wil maak kan ‘n direkte deposito (EFT) maak aan: CREMHOG, ABSA, Spaar, Rek no 924 066 5875,Verwysing: Waarvoor + Voorletter en Van.

Badisa het ‘n dringende tekort aan nie- bederfbare produkte om kospakkies uit te reik aan mense in die gemeenskap o.a. Protea Park, Rosemoor, Golden Valley en andere wat tans honger ly. Skakel Lowdene by 073 409 4853 by hul kantoor. Indien u nie self kan aewer nie skakel Anna Porter 072 344 5745 om dit af te haal. Baie dankie vir u hulp.

Leraars:Ds. Anton Louw: 044 871 1212, 083 286 3292 Ds. Hannes Pretorius: 084 456 0401Ds. Rudolph Grobler: 044 871 5611, 082 820 9899Jeugwerker: Douglas Stanley: 072 951 7687

Bank besonderhede: NGK George-Bergsig , ABSA. TAK: 632 005. Tjek.REK: 890 580 009, VERWYSING: Van & waarvoor . Epos bewys na [email protected]. Dankoffers slegs per EFT asb.

Kerkkantoor: 079 136 8107 FACEBOOK: NG George-Bergsig WEB: www.george-bergsig.co.za * *