6
VRYWARINGSBRIEF Ek is bewus daarvan dat aktiwiteite wat op hierdie kamp van NG Gemeente Magalieskruin-Pretoria aangebied word, ‘n risiko mag inhou. Gevolglik verklaar ek dat my kind/(ers) hierdie kamp geheel en al op my eie verantwoordelikheid besoek en dat ek NG Gemeente Magalieskruin-Pretoria, die personeel van NG Gemeente Magalieskruin-Pretoria of enige geaffilieerde van NG Gemeente Magalieskruin-Pretoria, nie aanspreeklik sal hou in geval van beserings, dood, skade, verlies of enige ander gebeurlikheid, hetsy dit skuldloos of nalatig tot gevolg gebring is tydens my kind/(ers) se besoek aan hierdie kamp nie. Hierdie vrywaring is net so van toepassing op volwassenes wat die kamp besoek. Ouers / Voog van (Naam van kind) Handtekeni (Ouer/ Voog)

api.ning.comapi.ning.com/files/89GNHUALaLpVI4MHgY78mV9... · Web viewDie geestelike bediening gaan met LEGO’s aangepak word. Die “Robotics NXT Beginners course” vir die gr.4-6e

  • Upload
    lemien

  • View
    213

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

VRYWARINGSBRIEFEk is bewus daarvan dat aktiwiteite wat op hierdie kamp van NG Gemeente Magalieskruin-Pretoria aangebied word, ‘n risiko mag inhou. Gevolglik verklaar ek dat my kind/(ers) hierdie kamp geheel en al op my eie verantwoordelikheid besoek en dat ek NG Gemeente Magalieskruin-Pretoria, die personeel van NG Gemeente Magalieskruin-Pretoria of enige geaffilieerde van NG Gemeente Magalieskruin-Pretoria, nie aanspreeklik sal hou in geval van beserings, dood, skade, verlies of enige ander gebeurlikheid, hetsy dit skuldloos of nalatig tot gevolg gebring is tydens my kind/(ers) se besoek aan hierdie kamp nie. Hierdie vrywaring is net so van toepassing op volwassenes wat die kamp besoek.

Ouers / Voog van

(Naam van kind)

Handtekening(Ouer/ Voog)

Oktober LEGO Challenge Dagkamp 2017

Magalieskruin Gemeente

2-6 Oktober 2017

Magalieskruin Gemeente

Oktober dagkamp 2-6 Oktober 2017Gedurende die 5 dae word daar geestelike temas behandel:

Elke dag se aktiwiteite gaan die volgende insluit:

Die program gaan propvol LEGO aktiwiteite wees. Daar is ook hope tyd vir speletjies,om crafts te doen en om saam met die maats te speel. Moenie die hele vakansie tuis bly nie, kom en geniet die hope pret en plesier saam met ons by hierdie kamp!

Die geestelike bediening gaan met LEGO’s aangepak word. Die “Robotics NXT Beginners course” vir die gr.4-6e en die “Robotics LEGO Challenge(Creative Building Skills)” vir die gr.1-3’s, sal aangebied word deur “Technic kidz” vir twee ure lank elke dag, vir die twee groepe apart.Kuiertyd en buite aktiwiteite (verskillende sport en “sports”) in die middaeMiddagetes en versnaperings word voorsien (Geen ontbyt word voorsien)Daar sal tieners en volwassenes wees wat sal help as groepleiers oor kleingroepe. Moenie bekommerd wees nie, daar gaan baie toesig en ondersteuning wees!

Algemene Informasie

Plek: Magalieskruin Gemeente, kerksaal

Ouderdom van kampers: Gr.1 – 6 (Kontak ons asb as daar vrae is)

Tyd van dagkamp: 07:00 – 17:00 Kampers moet voor 17:00 afgehaal word.

Koste: R750 per kind (inbetaling in kerkrekening per internet of by Magalieskruin kerkkantoor). Heg asb bewys van betaling aan inskrywingsvorm.

Internetbetaling: Rekeningbesonderhede:Naam: NG Gemeente Magalieskruin-PretoriaBank: ABSARek No: 090 590 537TakKode: 632 005Verwysing: Oktober Dagkamp

Aantalkampers Slegs 30 kampers (word bepaal volgens die eerste vorms en betalings wat ingedien is).

Vir meer inligting: Ds Lizette van Rooyen (0846901971/[email protected])

Inskrywingsvorm: Oktober dagkamp : 2-6 Oktober 2016

Naam en van Kamper:

Seun/Dogter:

Ouderdom:

Graad:

Huisadres:

Huistelefoon no:

Naam van Ouer:

Sel no:

E-posadres:

Alternatiewe Kontakpersoon:

Sel no:

Mediese dokter:

Kontak no:

Mediese Fonds en tipe:

Mediese no:

Allergieë en ander belangrike mediese info:

Ander kommentaar:

Internetbetaling aangeheg:

Kwitansie No:Ja Nee

NS. Voltooi asb die vrywaringsvorm aan die agterkant van hierdie inskrywing. E-pos vorm (en bewys van internet betaling) asb na [email protected], of handig in by Magalieskruin Gemeente se kerkkantoor (kantoorure 08:00-13:00) of die Connect Kids dienste.

Vir verdere informasie, kontak:

Ds Lizette van Rooyen (084 6901971 /[email protected])