Upload
janette-smit
View
237
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Maandlikse Nuusblad
Citation preview
Oktober
2012 A.G.S. Corpus Christi
Baroccastraat 19, Die Wingerd Malmesbury, 7300
[email protected] Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury
Tel: 022-487 2200
ptytwekker ptytwekker ptytwekker ptytwekker
ppetiserppetiserppetiserppetiser
• NUUS VAN DIE HERDERSPAAR
• SATAN’S MEETING
• SOEK DIE ANTWOORD
• WYSHEID EN KENNIS
• NUUSGEBEURE
• DON’T BE DISTRURBED
• OORGAWE GEBED
• EPOS INVALGEDAGTES
• HOUDINI
• FOTO NUUS
• AL BRUIS DIE JORDAAN
• OLYMPICS GAMES
• NIE SOOS KONFYT
• RESEP
• ONS STEL BEKEND
• BOU MEKAAR
• INKLEURPRENT
• ADVERTENSIES
Groenrivier - Riebeek Wes Foto: Susan Smit
2
OmOmOmOm Jesus te ken is meer as om die wêreld te wen. Om gered te wees, is die grootste fees!
Dit bly darem maar net wonderlik om aan die Here te behoort en Sy kind te wees. Wat ‘n voorreg om deel van God se familie te wees!
Om deel van die Buckingham Paleis se familie te wees, sal ek glo moet seker iets besonders wees. Om daar tussen die koning en koningin as jou ouers en die prinse en prinsesse as jou boeties en sussies groot te word en oral voorkeur koninklike behandeling te geniet kan nie versmaai word nie. Maar as mens net dit het en jy is nie gered nie ... By die einde van jou lewe hier op aarde, gemiddeld 70 tot 80 jaar, dan is alles verby van die tydelike grootsheid. Wat dan? Wat help dit, mens is uit die adelstand van hierdie wêreld maar jy het nie die Here in jou hart nie?
Dis soos Mark. 8:36 sê: “Want wat sal dit ‘n mens baat as hy
die hele wêreld win en aan sy siel skade ly?”
Ek sê nie dat die adellikes ken nie die Here nie. Ek probeer bloot aantoon die kontras tussen die tydelik aansien en voorregte wat mens hier op aarde kan geniet en aan die anderkant die wonderlike voorreg om aan die Here te behoort wat eers- genoemde ver oorskrei.
Hoe leer ken mens die Vader? Jy moet eers die Seun ken. Jesus sê dit in Joh. 14:6 - “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My
nie.”
Hoe leer ken ons die Seun? Goeie nuus. Hy staan al reeds by jou hartsdeur en klop en vra om toegang (Open. 3:20). Vra Hom om jou te was met Sy kosbare bloed wat Hy vir jou en die hele wêreld gestort het (1 Joh. 1:9). Nooi Hom dan in jou skoongewaste hart om daar deur die Heilige Gees te kom woon. So leer ken jy die Seun en word jy die Vader se kind!
Past. Piet & Susan Smit
NUUS VAN DIE HERDERSPAAR
3
SOEK DIE ANTWOORD
VORIGE KEER SE ANTWOORD Jonatan, die seun van die priester Abjatar, word in die Bybel ‘n wakker man genoem (1 Kon. 1:42). Tannie Franci Hugo van Vanrhynsdorp het die antwoord reg gehad. Pragtig tannie Franci!
HIERDIE KEER SE VRAAG Watter 2 boeke in die Bybel sluit af met gebed? Sms jou antwoord en skryf: “Soek die antwoord” jou antwoord en jou naam. Sms na 073 447 2902
Satan called a worldwide convention of demons. In his opening address he said, "We can't keep Christians from going to church. We can't keep them from reading their Bibles and knowing the truth. We can't even keep them from forming an intimate relationship with their savior. Once they gain that connection with Jesus, our power over them is broken. So let them go to their churches; let them have their covered dish dinners, but steal their time, so they don't have time to develop a
relationship with Jesus Christ."
"This is what I want you to do", said the devil: "Distract them from gaining hold of their Savior and maintaining that vital connection throughout their day!"
"How shall we do this?" his demons shouted. "Keep them busy in the nonessentials of life and invent innumerable schemes to occupy their
(Continued on page 4)
Satan's meeting (read even if you're busy)
(Writer Unknown)
4
WIL JY GEDOOP WORD? Elke tweede Sondagoggend van die maand is daar ekstra vreugde in die hemel. Hoekom? Dan word daar kinders van God gehoorsaam aan die Here Jesus se doopopdrag in Matt. 28:19 en Mark. 16:16 en doop ons hulle op Bybelse wyse. Miskien praat die Here al lankal met jou oor die doop.
Jy het al probeer om jou gewete te stil (1 Pet. 3:21) met allerhande verskonings, maar diep binne in jou hart weet jy die Woord is reg en jou verskonings verkeerd. Wel, waarom ‘n ongehoorsame kind wees, as jy ‘n gehoorsame kind kan wees?
Laat hoor van jou en ons sal jou help. past. Piet Smit (022-487 2200)
minds," he answered. "Tempt them to spend, spend,spend,and borrow, borrow, borrow."
"Persuade the wives to go to work for long hours and the husbands to work 6-7 days each week, 10-12 hours a day, so they can afford their empty lifestyles. Keep them from spending time with their children. As their families fragment, soon, their homes will offer no escape from the pressures of work!"
"Over-stimulate their minds so that they cannot hear that still, small voice. Entice them to play the radio or cassette player whenever they
drive. To keep the TV, VCR, CDs and their PCs going constantly in their home and see to it that every store and restaurant in the world plays non-biblical music constantly. This will jam
their minds and break that union with Christ."
(To be continued next month)
-oOo-
(Continued from page 3)
Satan's meeting (read even if you're busy)
5
DaDaDaDa a
r’s ‘n groot verskil
tussen kennis en
wysheid. Ie
mand sê nou die
dag vir m
y dat kennis is om te
weet ‘n
tamatie is eintlik
‘n vrug,
maar w
ysheid is om
te weet jy
gebruik
nie ta
maties in
vrugteslaai nie.
Kennis is om baie
inform
asie in jou kop
te kan stoor.
Wysheid is om te
weet h
oe om daardie kennis to
t
eer v
an die Here en to
t
voordeel van ander a
an te
wend. K
ennis is om te
weet w
at
is re
g. W
ysheid is om dit e
lke
dag te
doen. K
ennis is om die re
gte
geloofsbelydenisse te
ken. W
ysheid is om dit
aanhoudend in die re
gte dade en verhoudings
om te
skakel.
Kennis wat d
ie soeklig op
jouself la
at val, m
aak jou
oorvol van jouself. D
it verander
jou spoedig in ‘n dwaas, soos
wat S
preuke sê.
Wysheid wat ander m
ense
eerste stel en hulle geloof
opbou met jo
u eie bietjie
kennis, m
aak die Here se hart
bly. S
y soort w
ysheid verander
jou woorde vanaf m
essteke na medisyne.
Ook verander d
it jou van ‘n suinige mens wat
jou besittin
gs benoud vasknyp en jou sente
oor e
n oor o
mdraai, n
a iemand wat vrygewig
leef.
Bo alles laat d
it jou met g
root re
spek vir G
od
leef.
Wysheid en Kennis Stefan Joubert
6
Anél Grimbeek 26 September 2012
Marchia Fredericks 8 Augustus 2012
Kaylin Davids 27 September 2012
SIMPATIE
Ons wil net ons innige simpatie uitspreek teenoor die volgende persone wat ‘n geliefde verloor het: Carmen vd Westhuizen - moeder Coert Grobbelaar - broer Brian Harker - suster Mag jul die nabyheid en empatie van Jesus ervaar.
Matriek afskeid 2012Matriek afskeid 2012Matriek afskeid 2012Matriek afskeid 2012
GEBOORTES
Dudley & Jurika Maree - dogtertjie - Lily-Rose gebore 3 Augustus 2012 Elton & Carmen v/d Westhuizen - seuntjie - Joël gebore 23 Sept. 2012
Baie geluk aan die ouers en groot ouers.
Emile Smit 8 Augustus 2012
7
(Gloria Copeland)
The Lord bringeth the counsel of
the heathen to nought: he maketh
the devices of the people of none
effect.
– Psalm 33:10 You may be facing trouble today that's being caused by people who have willfully plotted to do you
harm. They may be trying to steal your business, your home, your children, or even to destroy your marriage. If so, I have a
word of
encouragement for you.
According to Psalm 33:10, God
will bring the plans of those
people to nought. He will make their
devices of none effect. The counsel of
the heathen is brought to nought, but
the counsel of the Lord stands forever!
Remember this: When you make
God your stronghold in the time of trouble, no one can overcome you. No matter how powerful they are in the natural, the
odds are in your favor because you
trust in the Lord. They may
think they've got an edge over you,
but God is on your side and that
gives you the advantage! Rest assured, you are eventually going to triumph over this trouble.
In the meantime, if you'll set your
affections on the Lord, the thoughts of His heart continually
will be coming into your heart. "The
mouth of the righteous speaketh
wisdom, and his tongue
talketh of judgment. The
law of
his
God is in his heart; none
of his steps shall slide" (Ps. 37:30-
31). God's counsel will give you
stability when all the world around you is shaking. Evil tidings will not
be able to steal your peace. The thoughts of God will immediately rise up and rebuke the evil tidings from taking root in your heart. Don't let the temporary successes of the troublemaker disturb you.
Instead, "mark the perfect
man, and behold the
upright: for the end of that
man is peace" (verse 37).
-$-$-$-
8
As jy God werklik wil ken en ‘n lewe
van oorgawe wil leef, bid dan die
volgende gebed met jou hele hart:
“Hemelse Vader, ek kom na U in die
Naam van die Here Jesus! U Woord
sê: “Elkeen wat die Naam van die
Here aanroep, sal gered word (Rom
10:31). Ek roep U aan! Vergewe my
die sonde wat tussen my en U staan.
Ek het berou daaroor,
want dit het U heilige
Naam onteer. Was dit
weg met U bloed, Here
Jesus.
Here Jesus, ek nooi U
as die Here van my
lewe, kom in my lewe
om die beheer van my
lewe oor te neem en my te wederbaar
tot ‘n nuwe skepsel. U Woord sê: As
julle wat sleg is, weet om goeie
gawes aan julle kinders te gee,
hoeveel te meer sal julle Hemelse
Vader julle die Heilige Gees gee aan
die wat Hom bid:”(Luk. 11:13). Ek
vra U ook om my nou te
vervul met U Heilige Gees en dat dit
sal word soos strome van lewende
water wat uit my binneste kom(Joh.
7:38) terwyl ek U prys! Ek verwag
om in tale te spreek soos die Gees
aan my gee om uit te spreek (Hand.
2:4)”
Begin om God te prys. Spreek die
woorde en klanke wat die Heilige
Gees aan jou gee - nie
jou eie taal nie. Jy
moet jou eie stem
gebruik. God sal jou
nooit forseer om te
praat nie. Aanbid God
elke dag in tale. Jy sal
nooit weer dieselfde
wees nie.!
Skakel in by ‘n Geesvervulde-Woord-
gemeente - nie ‘n kerk wat uit
skeuring ontstaan het nie. Laat jou
doop in water (mark 16:16, Hand.
2:38) en word deel van God se familie!
Ons sal graag vir u behulpsaam wil wees!
Skakel gerus vir past. Piet Smit
022-487 2200
EPOS INVALGEDAGTE BEDIENING
Het jy toegang tot epos fasiliteit? Jy kan elke weeksdag ‘n kort geïnspireerde boodskap ontvang vanuit die Woord.
Vra vir jou gratis inval gedagte by:corpuschristi@cybersmart. co.za
Oorgawe gebed
9
Do you know Harry Houdini?
Harry Houdini, the famed
escape artist issued a challenge
wherever he went.
He could be locked in any jail
cell in the
country, he
claimed, and
set himself
free quickly
and easily.
Always he
kept his
promise, but
one time
something went wrong.
Houdini entered the jail in his
street clothes; the heavy, metal
doors clanged shut behind him.
He took from his belt a
concealed piece of metal, strong
and flexible.
He set to work immediately, but
something seemed to be
unusual about this lock.
For 30 minutes he worked and
got nowhere.
An hour passed, and still he had
not opened the door.
By now he was
bathed in sweat
and panting in
exasperation,
but he still could
not pick the lock.
Finally, after
laboring for 2
hours, Harry
Houdini collapsed in frustration
and failure against the door he
could not unlock.
But when he fell against the
door, it swung open! It had never
been locked at all!
But in his mind it was locked and
that was all it took to keep him
(Continued on page 16)
HOUDINI (Writer Unknown)
10
Gospel Sanger 16 September
2012
Johan Brand het vir ons bedien in sang en Adriaan Steyn het sy getuienis vertel.
Doop - 9 September 2012
Annamarie Leander
Steve Leander
CD Oorhandiging
As blyk van waardering vir Frans Treurnich se groot aandeel met die opneem van ons 2de cd - IETS BETER, word daar ‘n cd aan hom oorhandig.
Vlaamse lied
Ivan & Ingrid Gheysens sing vir ons ‘n vlaamse koortjie.
Golatia Fortuin
Voorstelling - 23 September 2012
Hartlik welkom aan die volgende nuwe lidmate; Sarel & Ilza Koekemoer, Robert & Elzette Koekemoer en Steve & Annmerie Leander.
Susan & Venter Archer
Skattejag
organiseerders
FOTO-NUUS
11
By hierdie punt moes die span ‘n hawe suurlemoen eet. Anina Cloete soek hulp by manlief! ASSEBLIEF!!!
Magrieta van Rooyen het ’n geskenkbewys vir ‘n ontbyt ontvang vir die “mooiste hoed”.
Daar’s ook gebraai en almal kon saam kuier. Hennie & Fransien van Zyl en Willem Flink smul heerlik aan ’n worsbroodjie.
Skattejag - 15 September 2012
Gereed weg! Hier nael die spanne na hul voertuie om weg te spring.
Regs & onder:
Spanne in aksie by een van die 11 punte.
Kinders geniet hulself in die sandput.
Regs onder: Esra &
Catherine Pinto en Ethan Smit het elk ‘n skildery ontvang.
Braaier Regte antwoord Gebed
Lizel Engelbrecht ontvang ‘n geskenkbewys by ‘n haarsalon. Sy was die “vriendelikste” beampte.
Henry Roberts wat gesorg het vir musiek.
Dié twee spanne het moeite gedoen om as spanmaats geken te word. Pragtig! Links is die “Kalbaskraal Kanker Stappers” en regs was die “Vinnige Valke - Job.39:29”. Baie oorspronklik spanne!!! Ons daag ander spanne uit vir volgende jaar - 2013.
12
(Vervolg vanaf September)
‘n Onvergeetlike Waarskuwing
Sewe maande na hierdie geseënde tyd het ‘n uitnodiging gekom om by die konferensie te Rheboksfontein, in die distrik van Klerksdorp, ook ‘n Sonskyn-hoekie te stig. Die Here het ons grootste verwagting oortref deur die groot aantal kindersiele wat Hy gered het. Soms het ons die dienste gehou in die pragtige verligte tuin van broeder en suster S. Ek kan nog in my verbeelding die lieflike rooi rose sien wat in hulle massas oor die tuinmuur gehang het. Daardie groen grasperk was soms soos die poort van die hemel.
Die einde van die jaar was dit die Kaapse jaarlikse konferensie by die Rosebank skougronde. Daar het ek ‘n ondervinding opgedoen wat diep in my lewe gegrafeer is.
Vroeg die laaste Sondag-oggend, toe ek wakker word, verneem ek die stem van die Here wat duidelik tot my spreek: ,,Jy moet die nagmaaldiens vanoggend bywoon. ” Ek antwoord verbaas: ,,Maar Here Jesus, wat van Sonskynhoekie? Alhoewel ek nie vanoggend die
spreekster is nie, sal daar baie kinders wees wat vandag vir die eerste maal kom. Ek moet daar wees om te help. ” ,,Gaan na die nagmaalsdiens”, hoor ek weer duidelik in my hart.
Ek was bekommerd en het baie planne beraam om daardie diens by te woon. Die ander evangelis was egter baie beslis dat ek op my pos moes wees op so ‘n belangrike dag. Hy was gewillig om die reëlings ‘n bietjie te verander om my tegemoet te kom.
Ons het dus ‘n halfuur vroeër begin, en die sang tot ‘n minimum beperk. Die vrees van God het my hart egter meer en meer vervul.
Ek was bang, baie bang dat ek tog besig was om buite die plan van my Meester te handel en die straf daarvan sou moes dra! Tydens die afsluiting was ek reeds so verbouereerd dat ek gehardloop het na die groot saal. Die oomblik toe ek my voet oor die drumpel sit hoor ek net die laaste paar woorde van ‘n boodskap in vreemde tale. ‘n Ander prediker staan onmiddellik op en begin die uitleg daarvan in Afrikaans te gee: ,,Wat het jy wat jy nie ontvang het nie? En as jy
(Vervolg op bl. 15)
AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers)
13
The Barcelona Olympics of 1992
provided one of track and field's
most incredible moments.
Britain's Derek Redmond had
dreamed all his life of winning a
gold medal in the 400-meter
race, and his dream was in sight
as the gun sounded in the semi-
finals at Barcelona.
He was running the race of his
life and could
see the finish
line as he
rounded the
turn into the
backstretch.
Suddenly he
felt a sharp pain go up the back
of his leg. He fell face first onto
the track with a torn right
hamstring.
Sports Illustrated recorded the
dramatic events: As the medical
attendants were approaching,
Redmond fought to his feet. "It
was animal instinct," he would
say later. He set out hopping, in
a crazed attempt to finish the
race.
When he reached the stretch, a
large man in a T-shirt came out
of the stands, hurled aside a
security guard and ran to
Redmond, embracing him.
It was Jim Redmond, Derek's
father. "You don't have to do
this," he told his weeping son.
"Yes, I do," said
Derek. "Well,
then," said Jim,
"we're going to
finish this
together."
And they did.
Fighting off security men, the
son's head sometimes buried in
his father's shoulder, they stayed
in Derek's lane all the way to the
end, as the crowd gaped, then
rose and howled and wept.
Derek didn't walk away with the
gold medal, but he walked away
with an incredible memory of a
(Continued on page 16)
OLYMPICS GAMES (Unknown)
14
Ek onthou my ouma het altyd
‘n waslagie bo-op die konfyt
geplaas wat sy gekook het.
“Dis om die konfyt te
preserveer,” het sy verduidelik.
Lyk my, as party mense
deesdae bid: “Bewaar my
Heer,” dan
bedoel hulle
ook iets soos:
“Preserveer
my.” Om kos te
preserveer, is
om dit veilig en
vars te hou tot
by die
vervaldatum. Sommiges wil hê
die Here moet dieselfde met
hulle doen. Hy moet hulle
ongebruik en ongetoets deur
die lewe laat gaan. Hulle moet
ongeskonde by Hom aankom
as hulle aardse rakleeftyd
verstryk het.
Paulus wou nooit hê God moet
hom preserveer nie. Vat maar
daardie keer toe die
profeet Agabus in Handelinge
21 kom vertel dat hy in
Jerusalem gevang sou word.
Paulus se helpers het dadelik
besluit dis nie God se wil dat
hy soontoe gaan nie. Toe
verduidelik
Paulus vir hulle
dat hy nie net
bereid is om
Jerusalem toe
te gaan nie,
maar om ook
daar vir die
Here te sterf, as
dit moet. Hy was ernstig
daaroor dat die Here hom kon
opgebruik hier op aarde. Dit
het nooit gegaan oor sy eie
preservering of selfbehoud nie.
Paulus was op aarde om deur
die Here en ander opgebruik te
word. Terloops, jy en ek ook!
S t e p h a n J o u b e r t
15
dit dan ontvang het, waarom roem jy asof jy dit nie ontvang het nie?” Hy het verder voortgegaan, maar in my hart was ek bewus dat dit en dit alleen my boodskap van my God was. Terwyl die trane oor my wange loop, vra ek oor en oor: ,,Maar Here Jesus, sover ek weet is daar nie hoogmoed in my hart nie. Waarom sê U daardie woorde aan my?” Die Here het my geen antwoord gegee nie. Gedurende die res van die dag het die boodskap my baie gekwel. Ek kon dit nie verstaan nie.
Sondagaand was die afsluitingsdienste en ek was die
spreekster by Sonskynhoekie. Nooit voorheen of daarna het ek weer so iets in kinderdienste beleef nie. Die kinders was ontembaar. Hulle het geraas, gelag en mekaar met spelde gesteek. Ander het mekaar van
die banke afgestamp. Die sangleier, aan wie se lippe hulle gewoonlik gehang het, kon geen orde handhaaf nie. Saam met ‘n ander
goeie sanger het hy naderhand ‘n tweesang begin, maar moet dit staak vanweë die rumoer. Niemand het na hulle gekyk of geluister nie. Dit was of die duiwel tienduisend bose geeste daar losgelaat het!
(Vervolg volgende maand )
(Vervolg vanaf bl. 12)
AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers)
MET ‘N DOEL
Onthou, elke fout wat u in hierdie
uitgawe mag vind, is daar geplaas met ‘n doel. Daar is
diegene wat altyd soek vir ‘n ou foutjie. Ons wil graag almal bedien en hulle nie teleurstel nie!!!
RESEP - ‘n Soutigheidjie 1 pakkie Bacon Kips (druk fyn)
1k fyngerasperde cheddar
3 hardgekookte eiers (druk fyn)
‘n bietjie mayonnaise
sout en peper
‘n pakkie aartappelskyfies (“Chips”) (druk fyn)
Meng eerste drie bestanddele en maak aan met
mayonnaise. Voeg sout en peper na smaak by.
Rol in bolletjies en rol dan in aartappelskyfies.
16
from opening the door and
walking out of the jail cell.
That's how powerful your God-
given mind is.
So if you think you're too old to
memorize Bible verses...then
you're right.
If you think you have a bad
memory and can't memorize
scriptures...then again you're
right.
And if you think
you're too busy to memorize
God's Word...you're right too.
Simply stated, you'll believe
what you want to believe is true.
I'm sorry but all these are just
lies that the enemy are
whispering to your ears.
Because the enemy would
rather have you meditate on
fears, doubts, and impurity than
the true and living power of the
Word of God.
(Continued from page 9)
HOUDINI
father who, when he saw his son
in pain, left his seat in the stands
to help him finish the race.
Astonishing, isn't it? That's what
God does for us when we place
our trust in Him.
When we are experiencing pain
and we're struggling to finish the
race, we can be confident that we
have a loving Father who won't
let us do it alone. You see, He
left His place in heaven to come
alongside us in the person of His
Son, Jesus Christ. "I am with you
always," says Jesus to His
followers, "to the very end of the
age."
@@@
(Continued from page 13)
OLYMPICS GAMES
17
ONS STEL BEKENDONS STEL BEKENDONS STEL BEKENDONS STEL BEKEND
Hierdie maand gesels ons met
Natalie Liedeman
♦ WAAR IS SUSTER GEBORE? Malmesbury ♦ WATTER SOORT WERK DOEN SUSTER? Fisioterapeut ♦ BEOEFEN SUSTER ’N SPORT? Nee ♦ WAT WAARDEER JY DIE MEESTE IN DIE GEMEENTE? My selmaats
♦ WIE IS JOU ROLMODEL INDIEN ENIGE? Niemand behalwe Jesus. ♦ WIE IS SUSTER SE GUNSTELING GOSPEL SANGER? Hillsongs ♦ WAT IS JOU GROOTSTE GETUIENIS? Dat die Here my siel gered het.
♦ WAT IS JOU GUNSTELING GEREG? Hoender Breyani ♦ HOE ONTSPAN JY? Deur met my kat te speel. ♦ WAT SOU JY GRAAG WOU DOEN INDIEN MOONTLIK? Sou graag met mishandelde diere wou werk en help. ♦ WAARVOOR IS JY BAIE DANKBAAR? Vir my man, familie en vriende.
♦ WAT BEGEER SUSTER NOG VAN DIE HERE? Dat my swangerskap reg sal afloop.
♦ WAT FRUSTREER VIR SUSTER DIE MEESTE? Mense wat leuens vertel.
God's Word...you're right too.
what you want to believe is true.
18
1 Thess. 5:11 – “Daarom, bemoedig mekaar en bou die een die ander op, soos julle ook doen.”
Hierdie is ‘n opdrag en regtig ‘n noodsaaklikheid in ons as Christene se lewe. En hoe bou ons mekaar op? Deur opregte waardering uit te spreek. D.w.s. soek in jou medebroer en -suster die mooi en prys hulle daarvoor aan. Hoor net wat sê Spr. 25:11 wat is ‘n regte woord op die regte oomblik: “Goue appels op versierde silwerborde, so is ‘n woord op sy tyd gespreek.“
As Spr. 3:27 dan sê: “Hou ‘n weldaad nie terug van hom aan wie dit toekom as dit in jou mag is om dit te doen nie,” dan is dit ‘n onreg wat ek iemand aandoen wanneer ek iets moois van hom of haar sien en dit nét vir myself hou en dit in my gedagtes bedink en dit nie met daardie persoon deel nie. Sê dit: “My boer, ek sien wat jy
insit vir die Here!” “Jou vriendelikheid maak
my dag!” “Jou bedagsaamheid is so
pragtig!” “Jou ywer en entoesiasme
vir die werk van die Here is eenvoudig net aansteeklik!”
“Jy’s altyd getrou en op jou pos!”
Moenie ander se mooi gesindhede as sommer vanselfsprekend aanvaar nie. Ag dit as Goddelik en wanneer jy ander daarvoor aanprys, sien die Here ín hulle, vir Wie jy erkenning gee.
Ons leef in vyandsgebied (1 Joh. 5:19) waar ons as Christene daagliks met koudheid en antagonisme begroet word. Ons as kruis-fami l ie het dus ‘n v e r a n t w o o r d e l i k h e i d teenoor mekaar om mekaar op te bou en te bemoedig en nie nog verder af te takel met krenkende woorde nie.
Weet jy wat sal o.a. die gevolge wees as jy ander begin opbou? Spr. 11:24 – “Daar is een
wat ruim uitdeel en nog meer kry, en een wat terughou meer as wat reg is, maar tot sy gebrek.”
Spr. 11:25 – “Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word self ook gelaaf.”
(Past. Piet Smit)
19
KLEUR MY IN
GEE IN BY DIE KINDERKERK (Laerskool kinders en kleuters)
Naam: _______________________Telefoon nr. __________________
20
SWART SAKKESWART SAKKESWART SAKKESWART SAKKE
Ekstra sterk!
Ekstra sterk!
Ekstra sterk!
Ekstra sterk! Probeer m
y !!!
Probeer my !!!
Probeer my !!!
Probeer my !!!
KontakKontakKontakKontak Hendrik BurgerHendrik BurgerHendrik BurgerHendrik Burger 082 649 4653082 649 4653082 649 4653082 649 4653
Uitstekende diens! Vra Susan Smit
Facebook ICON
Printer te koop !!!
Kerkkantoor het HP Officejet Pro K550
kleur printer wat in onbruik is.
Druk pragtige foto’s, ens.
Nog so goed soos nuut!
Stel jy belang?
Kontak Kerkkantoor 022-487 2200