ATKV en JIP se gedigtekompetisie - junior inskrywings

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Die ATKV/Jip-gedigtekompetisie gee hoërskool-digters ’n platform vir hul skryfwerk en het vanjaar bykans 230 inskrywings van oor die land heen gelok. Jo Prins, digter en Media24- Afrikaanse dagblaaie se boekeredakteur, en die digter en joernalis Bibi Slippers was die beoordelaars. Hier is die junior inskrywings.

Citation preview

  • JUNIOR KATEGORIE

    Annalie Oberholzer tot Kara Brink

    * Annalie Oberholzer (14) Horskool Tygerberg, gr. 9 Eksamen

    Onbewustelik doof mens die spanning uit Staar dom-allenig na die wreld na buite Die woorde voor jou trippel en dans vervaard totdat dit verskiet verdwyn in die niet Wankelende o dwaal om die rand van jou papier Vyf minute oor,Klas... o oordeelsdag pen en papier kry lewe Maar die skril stem van jou Ou Toppie die enigste kerkklok ...

    * Stilstuipe Ieks spriek warilwinne worde andes yt Andes as die kindes in my skol Hul lagt vi my en skrie vadie lagt Da voel ieks hardseer en my ma segt my bolip hang Dan telle ek my bolip op en ras verde Toe iendag to goi hulle myne met klippe en slagt my Ieks skrie vi hilp

    neeman kom Toe bloed ek tot vadag so

    *

  • Bietjie bietjie geld - Huldeblyk aan Ingrid Jonker

    Die bank groot en vol geld ek maak net n bedrogspul van jou blink in my beursie vol gate dit is nie genoeg vir die rukkie Babatjie honger en vergete niks in die wreld is verslete stilletjies fluister later en slaap stilte in die Land van Gaap Aardetjie klein ,maar groot bietjie maak ekt van jou sterretjie klein en verskiet hoop vir Suid-Afrika verdwyn in die niet Bietjie is my geld Bietjie l daar annerkant in die veld

    * Annette Grobler (14) Horskool Paarl Gimnasium, gr. 8 Die nuwe Suid-Afrika Hallo,good morning,emolo, Deesdae weet jy nie hoe om iets te s. Jy moet honderde tale ken, Voor hulle weet wat jy wil h Die kinders is einaardig,. Hulle staar net heeldag vir n emosielose skerm. Die kerk is deesdae dolleeg, So die dominee hou net aan met kerm. Dit is opskrifte net waar jy kyk, Politiek,brande,n hansak is gesteel. Komaan Suid-Afrika is dit hoe ons is? Dit word nou net te veel . Suid Afrika is eintlik n wonderlike plek, Ons moet beter na ons land kyk. Vriendeliker wees en beter lewe, Daarna gaan dit beter lyk. Viva Suid- Afrika.

    *

  • Ariadne Briel (15) Horskool Linden, gr. 9 Die Afdraaipaadjie. Die vlees se pad is moeilik: gekronkeld, steil en nutteloos. Hy belas jou swaar met herinneringe, val jou aan soos skerpioene en slange kyk hoe jy al nader aan die randjie stap en wag vir die regte oomblik om jou af te stamp. Die pad van vlees is egter net n afdraai-paadjie. Hy toets jou, begeer jou, wil jou tyd vat. Sy fluisterende gif-stemmetjie roep na jou siel, as jy luister sal hy jou stadig aan stukkie vir stukkie steel. Bly op di pad, lig en mooi. Moenie afdwaal na duisternis. My juk is sag en my las is lig! Ek gee lewe, volg my, op die pad van lig!

    * Cassidy Martin (14) Horskool Dirkie Uys, gr. 8 Peanut Dit swart kat wat sit op daardie mat het n storie wat ons tog nie moet verloor nie. Sy gelerige o laat almal koor hoe mooi di kat is, maak dat hulle hom darem sal mis. Tyd is om, tyd is verby. Moet net nie die hartseer probeer vermy. Peanut is oorlede, nou is hy in die verlede.

    *

  • Charn von Gordon (14) Horskool Noordheuwel, gr. 8 My Namib Woestyn Met jou glinsterende fyn goue sand, is jy vir my, die mooiste Woestynland. Jy het my hart gesteel, daarom gee dit vir my soveel vreugde om in jou te baljaar en te speel. Jou Narabossies, of te wel - botterpitte, het woes gegroei van al die ren! En die toktokkies, tok-tok rond by Sossusvlei, wat n groot sen! My kindervoetspoortjies trap ek dip in jou, so saam met my kinderstemmetjie wat lawaai. Jy geniet my gejubel, want jy weet, net nou kom die windjie dit weer toe waai. n Land met see en sand - soveel stories wat jy my kan vertel, van hartseer en blydskap, wat l oor jou landskap. Soos n vliegtuigwrak wat le in die puin Hier by jou in n duin. Ek sal myself gou weer nooi! Voor jy vir nog 365 nagte, jou swart skaduwees gooi!

    * Danl Klopper (15) Horskool Brits, gr. 9 Herfs kinders Als het begin as n bloeisel met geblomde maskers orals om almal as iets anders vermom en ware persoonlikhede weg gestom. Soos die winde begin waai val die maskers af baie onverwags maar di dade gaan nie ongestraf. Die blare val na die vloer en daar word vir almal geloer almal is nou anders niemand is meer hulself? Die takke l nou kaal en almal se geheime is nou finaal uitgehaal.

    *

  • Elizabeth Pretorius (15) Noorderlig Gekombineerde Skool, gr. 9 Sogenaamde vriende Hulle soek altyd alles, verwag jy moet altyd daar wees. Hulle gee voor om, om te gee, maar verwag jy moet. Hulle buit jou uit en gebruik jou, voer skelm skinderstories in die mou. Hulle plaas druk en s sleg, gebruik vuiltaal in die daaglikse mondgeveg. Wanneer jy regtig iemand nodig het, is niemand daar, niemand gee om en is jy: ALLEEN Dit is die definisie van sogenaamde vriende Die euwel in ons alledaagse lewens

    * Vertrou op God In oomblikke van seer en smart, onthou, God troos. In oomblikke van wemoed, onthou, God dra. In oomblikke van vrees, onthou, God beskerm. In oomblikke van honger en nood, onthou, God voorsien. In oomblikke van radeloosheid, onthou, God inspireer. In oomblikke van alleenwees, onthou, God is altyd daar. Hy is ons steunpilaar Vertrou op God. ONTHOU God.

    *

  • My ma Die lieflike persoon wat my ondersteun, Wat vir my omsien, Wat luister na my geween, Wat altyd daar is as ek lag of huil. Sy probeer net haar bes, al is ek somtyds net n pes. Ek sou nooit vir n beter ma kon vra. Sy is my steunpilaar, sy tel my op as ek val, syt my gemaak wie ek is, sys daar, al irriteer ek haar pal. My staatmaker, lieflike, beeldskone ma. Ek sal my lewe opoffer vir haar. Ek dank die Liewe Heer vir my asemrowende ma.

    * Elsjevon Briel (14) Horskool Linden, gr. 8 Elegie vir die aarde. Ng n hulpelose dier in n hok geprop Sirkusse wil net nie stop! Ng n leeu flenters geskiet Net vir n jagter se plesier en genot.... Ng n vol verstik aan plastiek Ng n vis versmoor in olie Ng n fabriek word vandag gestig Ng n habitat totaal en al ontwrig! Julle het dit al gehoor Seker n miljoen keer oor en oor Moeder aarde word warm! Herwin! Luister wat ek s Dan sal ons mre n beter huis h!

    *

  • Emosionele geluk. Gryp n kitaar Tokkel op sy hoogste snaar Slaan gou n simbaal Doen dit sommer drie maal! Dans op die ritme van die oseaan Draai in sirkels onder die maan Want as die klok middernag slaan En die musiek stadig vergaan Bly my hart steeds op die ritme dans Want vir stilstaan sien ek nie kans.

    * Die wind van herinneringe. n Sagte stem streel my oor Wat ek hoor is die stem van die wind. Sy woorde weerklink in die grotte van my hart. Hy fluister oor liefde, leed en smart. Sy wyse kennis stort oor my uit. Waar hy liggies teen die palmboom fluit. My binneste dreun in die duister waar hy saggies vir my fluister. Sy blou blik bekyk my siel se diepste geheime, herinneringe kom skielik tot verskyne Soos n spook teister die verlede my Vergiftig my soos diep grys rook.... Die wind dans onder die maan Die verlede het totaal en al vergaan!

    *

  • Heide-Mari Fourie (14) Horskool Despatch, gr. 8 Alleen is ek Alleen is ek Dit is hartseer om n tafel vir een te dek. Die stilte maak my bang Veral in n huis met n donker gang. Maar donker was die gang nie altyd! Ek het dit nie waardeer nie nous ek spyt, Harte se vreugde het die gang verlig en liefde het die vreugde gestig. Daar was vier harte altesaam, Al wat oor is, is n herinnering in n fotoraam. Een van vier is oor Die ander drie is vermoor. Hoe wens ek, dit was eerder ek.

    * Inge Delport (15) Horskool Hennenman, gr. 9 Die agterdeur Die ou vervalle agterdeur met sy stink verrotte-hout geur word toe uit die bloute, skielik, onlangs ons jare lange woonhuis se splinternuwe ontvangs. Die rooi vloermatjie - nog uit Noag se ark was duidelik die goedkoopste op die vlooimark. Die groot glimlag wat gaste moet welkom heet is klaarblyklik op di nagemaakte matjie vergeet. Die stukkende plaveisel is alweig onder stof begrawe en bo-op slaap die wild en woesgewaaide herfsblare. Talle veerlig voetjies het al deur die ingang gehuppel maar swaar, slepende moddervoete is ook al oor di drumpel. Vergeet van die voordeur wat die storie vertel die agterdeur werk net so wel.

    *

  • Woordeloos-Stomgeslaan Die le lyne van my lyntjies-boek staar uitdrukkingloos na my. My gedagtes is hulpeloos opsoek net om n paar woorde te kry. So vinnig soos ek my potlood nader bring en afsak na die wit vel papier net so vinnig sal die uitver inspring en dit blyk die potlood was nooit eers hier. In my laaste brief aan jou was my woorde duidelik hol simbole en ek wonder of jy dit enigsins berou, my handskrif tussen jou kole? Met my potlood in die laai en my boek in die kas is alles weer soos dit voorheen was.

    * Skinder vir die siel Voor my staan hulle met n mond vol tande maar die lippe beweeg woes agter gebo hande. n Splinternuwe storie - waarskynlik van my het sopas tussen hulle begin versprei. Die fluisterende stemme, die starende o Die verbaasde uitdrukking van ek kan dit nie glo Die fronsende voorkoppe, die agterna-kyke Die verwytende houdings, die wolwe-fluite swem van my af soos water van n eend se rug en ek kyk nie eens eenkeer in hulle rigting terug. Vertel maar n storie, vertel maar n leuen of voeg iets by om die ander te steun. Skinder maar; skinder vir julle siel. Dit gaan my beslis nie - glad nie verniel.

    *

  • Judy Swarts (14)

    Horskool Dirkie Uys, gr. 8

    In die Duister

    Ek soek n Hand wat sterk is in die duister

    Want ek is swak en magteloos soos n kind

    En moet eensaam voortreis deur die lewe

    Sal ek net struikel in die nag en wind

    Maar God is die middelpunt van ons verlange

    Trooster van ons bang gemoed

    En gee on seer in plaas van smart

    Om deur die storms koers te hou

    Deur God se genade het ek my altar gebou

    My tente opgeslaan en my putte gegrawe

    My laste gedra

    En uit hierdie troostelose lewe gered

    Hy dra ons in hierdie sondeverskeurde wreld

    Want n nuwe wreld vereis nuwe mense.

    * Kaiteline de Klerk (14)

    Horskool Dirkie Uys, gr. 8

    Kalwerliefde

    jou liefde is mooi

    die gevoel

    laat my gesig skoon rooi

    my maag draai

    my kop swaai

    ai!

    vanwaar die lawaai?

    rondom jou is my knie lam

    my bene dom

    almal se woorde n gebrom

    jou liefde

    passop vir hom!

  • * Kara Brink (14) Horskool Durbanville, gr. 9 Aluminiumblikkie Die swart koki vertel sy lewensverhaal Sweet prel op sy voorkop en sy kneukels span wit om die geskeurde karton Diep fronsplooie sit soos spinnerakke op sy gesig en sy broek hang laag onder sy heupe Die teer brand gate deur sy dun sole n Aluminiumblikkie staan wag by sy voete Hy kyk na die wit lyne en lyk vir n oomblik gelukkig Maar dan gloei daar n groen lig en die motors ignoreer hom

    * Sterrestelsels Groen sterre steek die vloer weg Die houtkassie se deure swaai oop n Bloederige hand soek n groen bottel Sy elmboog loer vir die plafon Nog n sterrestelsel val op die grond Riviere breek hul oewers op sy wange n Skoot klap die stilte

    *

  • Die Laaste Versoek Die stoel kreun terwyl n bitter reuk in die lug hang Die lig is te skerp en als is te wit n Bevlekte hand skuur teen die spierwit laken n Gemompel sny deur fluisters Water n Hand word uitgesteek en val dan slap n Gegons eggo, eggo, eggo Donker neem jou sig en sy hande vou om jou keel

    *

    Kara Ranwell tot Tamryn Jordaan

    * Kara Ranwell (14) Roedean School SA, gr. 9 Vyftien in Twintig-Vyftien - vier moderne haikoes isis hebdo moord

    die wreld praat nou vryer ek is ook Charlie! ? xenophobia

    renboognasie gasvryheid vrygeborene! ? stereotipering

    viering van diversiteit afrikaanse kind! ? nat agter die oor

    optimisties deurmekaar ek is net vyftien

    *

  • Lara Mller (15) Augsburg Landbougimnasium, gr. 9 Vrede Skole brand, almal smag na n veilige land ! Gee ons net n bietjie vrede, soos in die ou verlede. Kan al hierdie diskriminasie nie net stop? Ons land is besig om te flop! Almal veg vir hul reg, Dit is vir my as kind sommer baie sleg. Kan ons president nie net ophou baklei, en ons land in die regte rigting lei. Lewe sal so lekker wees, as jy net een dag van vrede kan lees.

    * Skerp woorde , diep wonde.. Geskeurde klere en stukkende hande, hul kar het twee flenter bande. Gom is nie meer genoeg om die stukke te plak, want daar is te veel gate in jou hart ,so vlak. Elke aand wat jy buite staan, en opwens na die maan. Drukkie van agter is al wat jy kort, maar in plaas van drukkie, hou hulle jou in ford. Houe suis teen jou lyf, gaan jy die houe langer kan verdryf? Geen woorde mag ges word in die huis, anders word jy bygekom met die vuis. So voor jy haar weer wil spot, Maak seker jy weet die hele lot!

    *

  • Rou, seer Die meisie wat alleen sit in die hoek, daars nie enkele siel wat na haar soek. Blykbaar het sy te veel vatplek, maar wat anders sal al die pyn kan bedek? Elke dag word sy herinner , sys haar eie broodwinner. Botteltjie gif, haar ma, klug haar pa hang aan tou in die lug. Alleen is sy agtergelaat, nie enkele mens om mee te praat. Ure later, die hoek is leeg, daars niemand meer, die meisie kon nie meer die pyn hanteer!

    * Magda van der Merwe (14) Her Volkskool Potchefstroom, gr. 8 Mamma Toe ek Mamma die eerste keer sien, was ek te bang om Mamma te groet Toe ons mekaar groet, was ek te bang om Mamma n drukkie te gee Toe ons vir mekaar drukkies gee, was ek te bang om Mamma te soen Toe ek Mamma soen, was ek te bang om Mamma myne te maak Toe ek Mamma myne gemaak het, was ek te bang om Mamma vir ewig lief te h Noudat ek Mamma vir ewig lief het, is ek te bang om Mamma te verloor!!

    *

  • Kabouter op die sekelmaan Kabouter op die sekelmaan, s tog vir my waar kom jy vandaan? Bly jy op Pluto, Mars of Neptinus, of dalk naby die kus? Is dit waar feetjies teepartytjie hou? Ek wonder nou Wanneer ek in droomland is, s tog vir my waar dit is? O Kabouter op die sekelmaan, Ek wonder steeds, waar kom jy vandaan?

    * Marquerite Zeeman (14) Worcester Gimnasium, gr. 9 Ek mis Haar glimlag was mooi en haar lag selfs beter. Haar verbeelding was groot , soos die van n kleuter. Haar lewensvuur onuitbrandbaar, En haar lewenslus onbeskyfbaar Haar o was nie bang om trane te stort. Haar hande nie bang om te help waar dit kort. Haar mond nie bang om die stilte te breek. Haar hart nie bang om vir liefde te smeek. Maar ek het haar verloor. Sy is nrens te sien , nrens te hoor. Want deesdae is die person met leuens bedek. Deesdae is hierdie persoon. . . ek Ek lag weer, ek huil en van draad is ek kort. Ek is besig om weer ek te word.

    *

  • Marshalique Coetzee (14) Horskool Montana, gr. 9 Suid-Afrika Suid-Afrika, wat n mooie land Dis mos waar die lieg net nou en dan brad Die car guards staan van hoek tot kant En dit net vir n paar rand Ons mense is baie plesierig En glad nie so gierig Want is is verskillende mense Van oor verskillende grense Ja, osn is n renboognasie Met vele komplikasie Maar ons is vol lewe En sal altyd na beter strewe

    *

    Megan Basson (14) Horskool Noorderlig, gr. 8 Verlangende Hart Vanaf die eerste oggends dou, Dink ek nog altyd steeds aan jou, Van al die jare se onthou, Bly ek steeds getrou aan jou, Wanneer trane my omvou Weet ek jy sal my altyd onthou Met elke oomblik wat ek onthou, Verlang ek meer en meer na jou, My hart sou jou omvou As ek jou by my kon hou, Vir my was jy die beste ou Vir wie ek vir altyd sal onthou.

    *

  • Michaela Engelbrecht (15) Helpmekaar Kollege, gr. 9 n Lieflike misterie Jy is die onbekende, jy is x en ek soek vir jou Atlantis, daai verlore, geheime plek binne jou. Ek wil jou argeoloog wees, ek is klaar besig met die uitgrawings, klaar besig met die ontdekkings binne jou gees. Terwyl ek n studie van jou maak wil ek jou net laat weet: Jy is terselfdetyd die vrede en die chaos van my hart.

    * Sal jy wegkyk? Blou is my hart, blou is my o, ek wonder of jy my sal glo as ek vir jou fluister dat ek jou blou ook kan sien, of sal jy wegkyk?

    * Vlerke Wat ons is en wat ons was is nog altyd ongelooflik en ons weet dit nie maar as die woorde wat ek neerskryf my hart laat vlieg, sal ek weet.

    *

  • Michelle Huskisson (14) ?, gr. 9 Take, projekte, ek gaan gil. Ek het appeltjie met juffrou te skil. Waars daai punt wat ek moes kry, vir een of ander skrywery. Elke keer as ek koes of keer kom die take net weer en weer. In wiskunde mag jy nie eers jou sakrekenaar gebruik nie, Wats die punt - hy l net in jou potloodsakkie? Almal kla dat ons papier moet herwin, jy weet wat ek nou gaan s, jy gaan dit ken. Los die skool, eksamen en werk, jou tyd op aarde is in elkgeval beperk. Ag nee! Daar roep my ma al weer, Ek gaan nou sekerlik moet gaan leer.

    * Beurtkrag Die rekenaarskerm flikker, en dan raak alles swart. Die powerpoint oor gemengde bewerkings, VERDWYN! En juffrou Van Rooyen raak kwaad. Wie het alweer my rekenaar gehack? Vra sy met vuur in haar o. Hoe dink julle moet ons nou werk, ons is agter met twee oefening! Die klas is tjoepstil en niemand kyk om, ons waag nie om te praat, Selfs die geselsers van die klas is stom, en nie een van ons het raad. Toe tref dit my soos n gloeilamp-oomblik, en my hand vlieg in die lug. Toe s met al my mag, Juffrou, dis seker nou Iemand anders se beurt vir krag!

    *

  • Kitaar Daar l hy geduldig in die kas, hy hoef nie te werk nie, hy het nie las. Hy wag net vir die aand wanneer ek hom uithaal, Sy lyfie blink vryf en begon tokkel. Met hom speel ek die mooiste note, Allerande liedjies speel ek met sy koorde. My vingers beweeg fluks op en af, Ons speel alle liedjies, hartseer of laf. As ek op hom speel voel ek asof ek sweef, Dis voel asof ek my lewe in die wolke leef. Maar nou is die tyd om hom weg te sit, Al daai sweef gedagtes in die kas te druk. Daar moet hy wag tot mreaand, Todat ek hom uithaal en weer begin tokkel.

    * Nina Abigail du Preez (13) Horskool Centurion, gr. 8 Ek verruil jou... Ek verruil jou lugkastele vir sandkastele en diamante vir seeskulpe. Ek verruil jou sakemanne vir vissermanne en hoofwe vir bergpasse. Ek verruil jou bedelaars vir bergies en hadedas vir seemeeue. Die verlepte potplante op my vensterbank verruil ek vir n emmertjie vol seegras en sand.

    *

  • Rene van Zyl (15) Horskool Parel Vallei, gr. 9 Volklip Die uitbundige lag van die somerson-dag lui soos klokkies van geluk in my ore hulle spreek vryheid, blydskap en oneindige sonskyn die deurskydend blou see wink heerlike swemweer die vols in die woud sing glimlagte van jare heen die rotse bak, warm grys, die rusplek vir die swemmer se siel die vissies spring vir speeltydsuur en die meeue skerts oor die goeie voorraad in die see En my hart sing: Die Desember vakansie het begin!

    * Verlig Die blou lug skitter 'n juweel wat renbo inspireer Sonstrale vleg deur die bome en skitter soos lewe deur die water die riviertjie speel aan-aan met die silwer-grys klippies, skyn sterre in die plaaskind se o Haar voete plas visse laat spaander Haar helder gelag weerklink Die lied van 'n gelukkige siel.

    *

  • Wiskunde - uit 'n ander hoek (Vir Juffrou Prinsloo en die Pienkroomyswiskunde) Rye en rye somme maak my hart warm dit helder my o op Verstaan, oefen, vertrou Die resep wat wonders ontvou Dis asof ek na jare se sit, sit, sit Vyf kilometer in die ligte misren van 'n wintersmiddag in die Weskaap kan draf en ek is amper seker ek is die eerste digter wat aan Wiskunde smul.

    * Roahl Dekker (14) Horskool Montana, gr. 9 My liefie Die een aan wie ek dink voor ek slaap Die een oor wie ek droom Die een wat die hoofkarakter in al my gedagtes is. My liefie Die rede vir my bestaan Die rede hoekom ek in die oggend opstaan Sonder jou is my lewe n onvoltooide legkaart My liefie Jys n engel op my pad gestuur Vir goeie tye en vir sleg As daar problem op my pad kom Met jou is daar altyd n weg Hoe ek oor jou voel, woorde kan dit nie beskryf Al wat ek weet, is dat ek lief is vir jou.

    *

  • Sonika Koen (14) Hugenote Horskool Springs, gr. 8 Wolke Wolke, asseblief neem my saam, na die ho, ho berge. Neem my dan na die groot wit-geel maan, dan rens met die sig van die sneeubedekte berge. Julle is so wit soos skaapwol en sneeu, of so wit soos yskoue vanilla roomys. Julle wolke is selfs stiller as my stilste skreeu, maar maak tg geraas soos weerlig of ys. Meeste van die tyd is julle wolke so soet en mooi, maar wel partymaal baie stout en vaal. As ek op julle klim sal julle my nie afgooi, maar aai, ek wens ek verstaan julle stil taal . . .

    * n Verliefde brief Om te lees laat Anna se o strek En haar briewe hou haar eintlik vir die gek, Maar as dit kom by pos Gaan slaap sy sonder kos, Om elke brief totaal oop te vlek. Maar eendag kry sy n brief, En dit maak haar heeltemal verlief Op n baie mooi ou, Met wie sy nog gaan trou, Min weet sy dit kom van n lief . . .

    * Tamryn Jordaan (15) Horskool Montana, gr. 9 Die som van skoolgaan Wat is die som van skoolgaan? Is dit dat os soos skape in konsentrasiekampe ronddwaal? Of onderwysers wat moedeloos Wiskunde in ons hoofde inprent? Maal dit met die verskriklike ure wat ons in di trunk toegesluit word. En trek dit dan af by my emosies wat nooit gehoor word bo die gedruis van wemelende lywe in skoolbanke nie. Tel bymekaar die tonne huiswerk waaraan ek ure spandeer. S kry jy die som van skoolgaan.

    *