4
Bergsig Boodskap 1 Oktober 2017 NUUS: NUUS: NUUS: NUUS: 1 Okt: Doop 9 Okt: Skole Open 13 Okt: Manna and Mercy kursus 15 Okt: Reformasie 500 preekreeks 1 Oktober 2017, DOOP 1 Oktober 2017, DOOP 1 Oktober 2017, DOOP 1 Oktober 2017, DOOP Bediening aan die Jode Bediening aan die Jode Bediening aan die Jode Bediening aan die Jode 09:00 Familiediens Dr. Kobus de Jager Ouditorium Deuroffer: Bediening aan die Jode 8 Oktober 2017 8 Oktober 2017 8 Oktober 2017 8 Oktober 2017 09:00 Familiediens Ds. Johan Els Ouditorium Deuroffer: Gideons Reik na Jode met die evan- gelie veral die Messiaans- Joodse Gemeente in Kaap- stad. Mesiaanse Jode glo dat Jesus die Messias en Here is. 27 Oktober 27 Oktober 18:00 18:00 R100 Volwassenes R100 Volwassenes R50 Hamburgers / R50 Hamburgers / Kinders Kinders Kaartjies kerkkantoor Ilse Fritz [email protected] RIB EN TJIPS KUIERAAND Versprei die Evangelie d.m.v. Bybelplasings in bv. hotelle, gastehuise, hospitale ens. Se- dert 1908 is 1,8 miljard Bybels oor die wêreld geplaas. Het die laaste tyd baie gedink oor die woorde: daardie persoon het ’n leerbare gees! Is jy oop om te leer by an- der? Is jy daardie persoon wat wysheid bekom deur te luister na ander mense (en hul foute?) Wanneer ons die Bybelboek spreuke lees, sien ons soveel lewenswaarhede opgeteken wat vandag nog geld! Besluit vandag om opnuut leerbaar te word. So baie mense is eie- geregtig en leef asof die wêreld net om hulle draai. God het ons gemaak om ander mense in ag te neem, om in ’n verhouding met hulle te staan, om hul te probeer verstaan en lief te hê. Wees intensioneel met jou verstaan van ander.

BB 1 Okt 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · sien nie alleen in die be-hoeftes van die gelowig-es in Judea nie, maar bring ook oorvloedige dankbaarheid teenoor God mee. Kontak asb

  • Upload
    others

  • View
    8

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BB 1 Okt 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · sien nie alleen in die be-hoeftes van die gelowig-es in Judea nie, maar bring ook oorvloedige dankbaarheid teenoor God mee. Kontak asb

Bergsig Boodskap 1 Oktober 2017

NUUS:NUUS:NUUS:NUUS:

1 Okt: Doop

9 Okt: Skole Open 13 Okt: Manna and Mercy kursus

15 Okt: Reformasie 500

preekreeks

1 Oktober 2017, DOOP1 Oktober 2017, DOOP1 Oktober 2017, DOOP1 Oktober 2017, DOOP

Bediening aan die JodeBediening aan die JodeBediening aan die JodeBediening aan die Jode

09:00 Familiediens Dr. Kobus de Jager Ouditorium

Deuroffer: Bediening aan die Jode

8 Oktober 20178 Oktober 20178 Oktober 20178 Oktober 2017

09:00 Familiediens Ds. Johan Els Ouditorium

Deuroffer: Gideons

Reik na Jode met die evan-

gelie veral die Messiaans-

Joodse Gemeente in Kaap-stad. Mesiaanse Jode glo dat

Jesus die Messias en Here is.

27 Oktober 27 Oktober

18:00 18:00

R100 VolwassenesR100 Volwassenes

R50 Hamburgers / R50 Hamburgers /

KindersKinders

Kaartjies kerkkantoor

Ilse Fritz [email protected]

RIB EN TJIPS KUIERAAND

Versprei die Evangelie d.m.v.

Bybelplasings in bv. hotelle,

gastehuise, hospitale ens. Se-dert 1908 is 1,8 miljard Bybels

oor die wêreld geplaas.

Het die laaste tyd baie

gedink oor die woorde:

daardie persoon het ’n leerbare gees!

Is jy oop om te leer by an-

der? Is jy daardie persoon

wat wysheid bekom deur te

luister na ander mense (en hul foute?)

Wanneer ons die Bybelboek

spreuke lees, sien ons

soveel lewenswaarhede opgeteken wat vandag nog

geld!

Besluit vandag om opnuut

leerbaar te word.

So baie mense is eie-

geregtig en leef asof die

wêreld net om hulle draai.

God het ons gemaak om ander mense in ag te neem,

om in ’n verhouding met

hulle te staan, om hul te

probeer verstaan en lief te hê. Wees intensioneel met

jou verstaan van ander.

Page 2: BB 1 Okt 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · sien nie alleen in die be-hoeftes van die gelowig-es in Judea nie, maar bring ook oorvloedige dankbaarheid teenoor God mee. Kontak asb

HET JY ’n PREEK GEMIS? Ons poog om alle preke op die web beskikbaar te stel vir

lidmate om te luister. Met groot uitsondering ondervind ons

soms tegniese probleme en is dit nie moontlik nie. Gaan luister gerus by skakel MEDIA/preke.

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die

gebedsketting te word of e-pos na:

[email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

GEMEENTE-BYBELSTUDIE VIR SENIORS Ons nooi alle Seniors om deel te wees van die twee-weeklikse Bybelstudie in skoolkwartale. Dit word gelei deur dr. Kobus de Jager. Jul kan enige tyd kom aansluit. Ons groei en kuier saam rondom die Woord, 09:30-10:30.

Die datums vir die tweede semester is:

10 & 24 Okt, 7 & 21 Nov, 5 Des.

Skakel met die Kerkkantoor of dr. Kobus (083 230 7124) indien u belangstel om in te skakel, of kom sommer net!

Gebedsvuur se woorde Op 28 Augustus het ons by die kerk gebid vir verskeie onderwerpe van belang. Vir die wat nie kon bywoon nie, hier is die woorde. Bid saam met ons asseblief.

REGERING (Plaaslik, Nasionaal en Internasionaal)

• Bid vir jou hoofde van jou plaaslike regering (Polisiekantoor, brandweer stasis, staatsdienswerk-ers en munisipaliteit)

• Bid vir hoofde van die provinsiale en nasionale regering dat hulle die regte keuses sal maak en in liefde sal optree.

• Bid dat God die regte leiers aan beheer van ons land sal plaas.

• Bid vir die regsbank(regters) wat elke dag besluite oor mense se lewens moet maak.

• Doen voorbidding vir ander volke, nasies en regerings en sluit ook militêre magte van nasies in.

Nuwe intrekkersNuwe intrekkersNuwe intrekkersNuwe intrekkers

kom sê hallo by die

ontvangstoonbank!

Kontak ons

by die kerk

-kantoor

as jy wonder

hoe om lidmaat

te raak.

Nuwe sisteem vir Via Memoria

Die Via Memoria het ’n nuwe ingang sisteem gekry.

Let wel: die ou kode word steeds gebruik om in te gaan as

die een wat voorheen gebruik is met die kombinasieslot.

Die enigste stap wat bygekom het, is om nadat die kode ingetik is, die pyl onder links van die nul te druk en in te hou

totdat die hek oopspring. Persone kan met geruste hart die

hek toemaak tydens hul besoek aan hul geliefde se nis,

want daar is so sisteem aan die binnekant wat op dieselfde

manier werk vir uitgaan.

COLLECTIVE CLEANING

DRY CARPET CLEANING

Geen water - matte kan onmiddelik na skoonmaak

gebruik word.

Jano Barnard

082 878 5417

[email protected]

Verskeidenheidskonsert

Ten bate van Huis Aristea

21 Oktober, Saterdag 18:30

Durbanville-Bergsig Ouditorium R70 Volwassenes

R50 Pensioenaris/kind

Page 3: BB 1 Okt 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · sien nie alleen in die be-hoeftes van die gelowig-es in Judea nie, maar bring ook oorvloedige dankbaarheid teenoor God mee. Kontak asb

VERANDERINGE VAN ADRES, SELFOONNOMMER OF E-POS

Dit is ’n groot gemeente. Laat weet asb. vir Elize, die

administratiewe beampte indien daar enige veranderinge in bogenoemde plaasvind. Om kommunikasie te vergemaklik sal dit baie waardeer word as jy help. Veral e-pos-adresse verander baie. Laat weet by: [email protected]

of 021-976 4106 x101 Indien u verhuis laat weet die kerkkantoor.

Lidmate en kleingroepe wat meer oor spesifieke uitreike wil weet is welkom om die kan-toor te skakel vir meer inligting.

KOMMUNIKASIE:

Ons probeer om voortdurend

kommunikasie met die ge-

meente uit te brei. Ons het nog ’n e-poskanaal geskep.

Indien jy oor belangrike kerk-

raadsake wil gesels benut die

e-posadres:

[email protected]

DOOP Indien jy graag jou

kinders wil laat doop bel

Elize Botma om die

nodige reëlings te tref by

021 976 4106 of

e-pos haar.

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap B ladsy 3 Bergs ig Boodskap

Jou gebed is die grootste geskenk wat jy kan gee! Ek wil jou dus graag uitnooi om ’n naam van die skool se gebedsboom af te neem, en onderneem om vir ’n jaar lank vir daardie kind, sy of haar familie en sy of haar toekoms te bid. Ons wil graag die kinders elkeen met ’n toegedraaide geskenk bederf en bid dat as die Here dit op jou hart lê, jy vir ’n kind R50 in die kerk se rekening sal inbetaal met die verwysing wat voor aan sy naamstrokie is te gebruik. Indien jy meer as een kind wil bederf kan jy net Attie

Kersfees as verwysing ge-bruik. Die gebedsboom is op die bord (by Annamaré se kan-toor) in die vierkant beskikbaar Ons is op soek na iemand wat klavierlesse vir kinders sal kan gee asseblief. Ons is so opgewonde - die skool het ‘n klavier gekry! Baie dankie vir elkeen wat ons so mildelik ondersteun. Ons glo dat julle self ook God se seën daagliks sal ervaar en dat "the gift of giv-ing" julle vreugde sal gee!

Jy is ook welkom om vir Nelda Rousseau te kontak by [email protected] vir

verdere inligting of om vir jou ’n foto van die kind te stuur.

ZAPPER &

SNAPSCAN Bergsig het Zapper en Snapscan as betaal-

metode geïmplementeer om bankkollektes en dankoffers te betaal.

ATTIE VAN WYK PLAASKOOL

Koninkrykstyd-insameling tot Feb. 2018

Die gee van DANKOFFERS is 'n …

BELYDENISDAAD • Wie sy dankoffers gee, erken die heerskappy van God oor sy ganse lewe.

AANBIDDINGSHANDELING • Ons gee ons dankoffers as ’n daad van dankbaarheid.

• 2 Kor 8:5 "… eers het hulle hulleself aan dié Here gegee …"

• Ps 54:8: "Dan sal ek offers aan U bring, selfs meer as wat U vra. Ek sal U Naam loof, Here, want U is goed."

Ons doelwit is R750,000. Hiermee bou ons anders aan ons bedieninge soos jeug, kleingroepe, evangelisasie, gasvryheid, kommunikasie, ens.

Bid tot die Here oor helderheid vir jou bydrae. Help ons om die mikpunt te bereik. Ons staan op R316 546

Page 4: BB 1 Okt 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · sien nie alleen in die be-hoeftes van die gelowig-es in Judea nie, maar bring ook oorvloedige dankbaarheid teenoor God mee. Kontak asb

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

SPES BONA BUITEWYK Ons wil baie graag ’n "Tafel van Seën" vir Spes Bona se kerkgan-gers beskikbaar stel en sal enige iets wat julle wil deel met ope arms ontvang, toiletware, blikkieskos, rys, suiker, koffie, tee, koeldrank, waslappies, sokkies en wat jy voel die Here op jou hart lê om te deel, sal welkom wees. Ons wil ook graag vir elke man en vrou by Spes Bona ’n dagstukkie boek vir Kersfees toedraai en kort so 20

boeke vir mans en 20 vir vrouens as jy dalk bereid is om te skenk? (Hou in gedagte dat Tygerberg Radio se jaar-likse boekverkoping 30 Sept - 7 Oktober sulke boekies uitverkoop vir so min as R20). Daarmee wil ons jou ook uitnooi om saam met ons die diens en ete die 10de Desember by te woon. 2 Kor 9:11b - 12. Deur ons bemiddeling het julle vrygewigheid tot gevolg dat God gedank word,

want die bediening van hierdie hulpbetoon voor-sien nie alleen in die be-hoeftes van die gelowig-es in Judea nie, maar bring ook oorvloedige dankbaarheid teenoor God mee. Kontak asb. vir Nelda by: [email protected] of 0832351400 as jy be-trokke sou wou raak by Spes Bona.

Het jy geweet daar loop ’n

goue draad regdeur die By-

bel? Dus een boodskap wat regdeur strek?

Hoe wonderlik om te dink dis

moontlik nadat die Bybel ongeveer geskryf is oor ’n

tydperk van 1600 jaar en

deur 44 skrywers? (Bron:

Veritas College)

Wou jy al ooit die hele By-bel lees maar jy kry nie tyd nie? Wou jy al ooit die goue draad deur die Bybel verstaan het?

13-15 Oktober kom praat Rev. Alan Storey van Kaap-stad se Sentrale Metodiste Bedieing, met ons oor die die goue tema wat regdeur die Bybel te siene is.

Manna & Mercy (Genoeg en Genade) verduidelik hoe die Bybel gelees, verstaan en interpreteer moet word.

Kom saam op ’n eenvou-dige reistog deur die kom-

pleksiteite van die Bybel.

Kontak vir Wynand of die kerkkantoor teen 6 Oktober om te bespreek. Die kursus is gratis, maar die boek wat gebruik word is R80 en moet vooraf bestel word. Om meer te lees gaan na die skakel:

http://mannaandmercy.org/alan-storey.html

Reis deur die hele Bybel in een naweek

by Durbanville-Bergsig

kerk! 13-15 Oktober 2017

Vrydag: 18:00 - 21:30

Saterdag: 09:00 - 17:00 Sondag: 14:00 - 17:00

R80 vir die Boek

Reis deur die hele Bybel in een naweek

Wanneer ons

God se Woord

begin ken, kry

dit vatplek in

ons harte.