2
13 Maart 2016 13 Maart 2016 NUUSFLITS: 15 Maart: Doopkategese 18 Maart: Skole sluit, 4x4 kamp 20 Maart: Familiediens 9:00 24 Maart: Lydensnagmaal om 19:00 (Paastyd) 25 Maart: Goeie Vrydag erediens om 9:00 (Paastyd) 26 Maart: Gebedsvuur 27 Maart: Familiediens om 9:00 (Paasfees) Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Deuroffer: Hospitaal- bearbeiding 10:00 Gesinsdiens Ouditorium Dr. Kobus de Jager 19:00 Aanddiens Wynand Breytenbach 13 Maart 2016, Sesde Lydensweek Om gemeenteleiers te be- gelei om by God se send- ing na die wêreld betrokke te raak deur, saam as fami- lie van kerke, nuwe geloofsgemeenskappe te ontwikkel. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz Deuroffer: Msinga Sending 20 Maart 2016, Sewende Lydensweek Aan #elkEEN wat water gebring het vir die water- projek wil ons baie dankie sê! Ons het vyf motors vol wa- ter gaan aflaai by die ver- sprei-dingspunt in Stikland. Daar is egter nogsteeds baie dorpe wat met die waterkrisis sukkel. Dankie, vir elke kraan wat oopgemaak is vir die pro- jek. Die dorpe is saam met ons dankbaar. Die projek duur voort en julle is welkom om nog wa- ter te bring. Ons hou julle voortdurend op hoogte van hoe ons vorder. DIE WATER VLOEI Hy hang, van God en mens verlaat Hy seën waar ander spot en haat. Hy bly verdra, vergeef, versoen - in só 'n redder sal ek roem. (Lied 396, Liedboek van die Kerk) Paasfees ONTHOU EREDIENSTE IN VAKANSIE BEGIN 9:00

BB 13 Maart 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Christiaan epos CV aan [email protected] Op ’n vergadering van die kerkraad gehou 7 Maart 2016 is die volgende gemeen-telede

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BB 13 Maart 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Christiaan epos CV aan vanlamp@xisnet.co.za Op ’n vergadering van die kerkraad gehou 7 Maart 2016 is die volgende gemeen-telede

13 Maart 2016 13 Maart 2016

NUUSFLITS:

• 15 Maart: Doopkategese

• 18 Maart: Skole sluit, 4x4

kamp

• 20 Maart: Familiediens 9:00

• 24 Maart: Lydensnagmaal om

19:00 (Paastyd)

• 25 Maart: Goeie Vrydag

erediens om 9:00 (Paastyd)

• 26 Maart: Gebedsvuur

• 27 Maart: Familiediens om

9:00

(Paasfees)

Bergsig Boodskap

08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

Deuroffer: Hospitaal- bearbeiding

10:00 Gesinsdiens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

19:00 Aanddiens Wynand Breytenbach

13 Maart 2016, Sesde Lydensweek

Om gemeenteleiers te be-gelei om by God se send-ing na die wêreld betrokke te raak deur, saam as fami-lie van kerke, nuwe geloofsgemeenskappe te ontwikkel.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz

Deuroffer: Msinga Sending

20 Maart 2016, Sewende Lydensweek

Aan #elkEEN wat water

gebring het vir die water-

projek wil ons baie dankie sê!

Ons het vyf motors vol wa-

ter gaan aflaai by die ver-

sprei-dingspunt in Stikland.

Daar is egter nogsteeds

baie dorpe wat met die

waterkrisis sukkel.

Dankie, vir elke kraan wat oopgemaak is vir die pro-

jek. Die dorpe is saam met

ons dankbaar.

Die projek duur voort en

julle is welkom om nog wa-

ter te bring.

Ons hou julle voortdurend op hoogte van hoe ons

vorder.

DIE WATER VLOEI

Hy hang, van God en mens verlaat Hy seën waar ander spot en haat. Hy bly verdra, vergeef, versoen -

in só 'n redder sal ek roem. (Lied 396, Liedboek van die Kerk)

Paasfees

ONTHOU

EREDIENSTE

IN VAKANSIE

BEGIN 9:00

Page 2: BB 13 Maart 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Christiaan epos CV aan vanlamp@xisnet.co.za Op ’n vergadering van die kerkraad gehou 7 Maart 2016 is die volgende gemeen-telede

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Vele hande maak ligte werk!

Wat sal mens sonder ’n

span doen, ’n span soos die Bergsigspan?

Wanneer ons die ure moet

optel en die hoeveelheid

hande wat help, byreken,

besef ons hoe ’n astrono-miese fees dit was en dít tot

eer van Sy koninkryk.

Ons is dankbaar vir Sy ge-

nade en seën oor die dag en

dat ons die gemeenskap kon bedien. Dit is gespan

soos ’n koepel van Genade

oor ons!

Soos ons titel noem, geld

val nie uit die lug nie. Ie-mand moet gewoonlik baie

hard werk voordat sente

getel kan word.

Die week het ons soveel

stories beleef van mense wat help en bydraes maak.

Ons is dankbaar vir elke

enkele bydrae, groot en

klein. Dit sou lekker wees as ons oor elkeen wat iets doen

kon skryf.

Vergun ons om een storie te

deel. Ek sien twee senior

tannies uit die kerksaal ge-stap kom. Altwee mooi

aangetrek en glimlaggies op

die gesig. Ons raak aan die

gesels. Die een het pas haar negentigste verjaarsdag

gevier.

Hulle tweetjies het net gou

hul bydrae kom lewer vir die

plaasfees. Dit is wonderlik.

Ons werk met ’n dis- sipelskap doel en dit word

vrylik in die wêreld vertaal

met dat ons ’n geleentheid

skep waar gesinne kon kom ontspan en bietjie wegkom

uit die stad se gewoel. Ons

het ’n familie-vriendelike

fees aangebied en die ge-meenskap met ’n glimlag

bedien. Ook samel ons

fondse in om o.a. gemeen-

skapswerk te doen.

Dankie, dat jy deel was van die SPANPOGING!

ROMEINE 12: 4-5

Ons het baie

lede in een lig-gaam, en die lede het nie

almal dieselfde funksie nie.

Net so is ons, al is ons baie, in

Christus een lig-

gaam, en almal afsonderlik lede

van mekaar.

Geld val nie uit die lug nie

DURBANVILLE/BERGSIG SENIORGROEP

Uitstappie na Houtbaai op 31 Maart 2016

Bus vertrek om 10:00 vanaf Durbanville Gemeente

Lede wat nog sou belangstel om saam te gaan moet

voor 18 Maart vir Sarel Engelbrecht bel by 021 975

4780.

’n Gevestigde varkboerdery te Stellenbosch benodig die dienste van n vragmotorbestuurder met n

kode EC1 of EC lisensie en n geldige PDP.

Die persoon moet jonk en ener-giek genoeg wees om die vrag-motor te help laai en af te laai.

Die person moet enkellopend en sonder afhanklikes wees.

Die pos vereis diens oor naweke, bied moontlik behuising en die

salaris is onderhanderbaar.

Christiaan epos CV aan [email protected]

Op ’n vergadering van die kerkraad gehou 7 Maart 2016 is die volgende gemeen-telede op die kerkraad verkies:

Werner Bekker, Dirk Bosman, Adriaan Tromp, Peter Montgomery, Marelize Vlok,

Die bevestiging is 15 Mei