8
BELANGRIKE INLIGTING TEN OPSIGTE VAN ‘n NSFAS LENING Die “National Student Financial Aid Scheme” (NSFAS) is ‘n leningskema wat daar gestel is om studente wat oor die akademiese potensiaal beskik maar finansieel behoeftig is, te ondersteun om verder te studeer. Indien u jaarlikse bruto gesinsinkomste R160 000 oorskry, is dit onwaarskynlik dat u sal kwalifiseer vir die lening. Indien daar twee of meer studente in die huishouding is, is die afsnypunt ongeveer R200 000, onderhewig aan die beskikbaarheid van fondse. Indien ‘n student al sy modules in ‘n betrokke studiejaar slaag, word ‘n gedeelte van die lening in ‘n beurs omskep. Die maksimum gedeelte wat in ‘n beurs omskep kan word is 40% van die jaarlikse leningsbedrag. Die rentekoers word vasgestel op 80% van die repo koers en word jaarliks op 1 April aangepas. Rente op lenings sal begin oploop vanaf 1 April van die jaar waarin die lening toegestaan word. Die NSFAS lening is terugbetaalbaar sodra ‘n student afgestudeer het en ‘n inkomste verdien. Die NSFAS–Raad bepaal die minimum- en maksimum bedrae wat deur instellings toegeken mag word en die bedrae mag jaarliks verskil. Die voorgeskrewe Nasionale Middeletoets, (Means-test) word op alle aansoeke toegepas om die waarde van die leningsbedrag te bepaal. Onderhewig aan die bruto inkomste van die ouers, kan ‘n Verwagte Eie Bydrae (VEB ) tot die studiekoste verlang word. Enige ander beurse wat ‘n student ontvang, hetsy uit Universiteitsfondse of buitebeurse, moet in berekening gebring word tydens die middeletoets en afgetrek word van die NSFAS leningsbedrag. AKADEMIESE VEREISTES Nuwelingstudente moet ‘n APS-telling van 22 behaal in hul finale Graad 12 eksamen en moet voor 30 Oktober van die voorafgaande jaar waarin hul studies in aanvang neem, aansoek doen. Senior studente moet ten minste 60% van hul modules slaag om in die daaropvolgende jaar te kwalifiseer vir ‘n NSFAS lening. Die sluitingsdatum vir senior studente is jaarliks 30 September. LEES ASB DIE VOLGENDE SORGVULDIG DEUR VOORDAT U DIE AANSOEKVORM VOLTOOI AANSOEKE SONDER ’N STUDENTENOMMER ASOOK VERKEERDE/ONVOLLEDIGE VORMS KAN NIE GEPROSESSEER WORD NIE EN KAN DAARTOE LEI DAT DIE LENINGSAANSOEK AFGEKEUR WORD. Heg ’n AFSKRIF AAN VAN U STREPIESKODE-IDENTITEITSDOKUMENT WAT GESERTIFISEER IS op dieselfde kant as die beeld en nie op die agterkant van die fotokopie nie. Slegs Suid-Afrikaanse burgers kan aansoek doen vir die lening. FAMILIE BESONDERHEDE 1. Heg die jongste bewyse van inkomste bewyse aan van u OUER(S)/VOOG(DE)/GADE OF ENIGE ANDER LID VAN U HUISHOUDING WAT ‘n INKOMSTE VERDIEN (salaris-/pensioenstrokie nie ouer as drie maande nie). Dit is belangrik om die finansiële status van u gesin vas te stel. BEWYS VAN INKOMSTE (in die vorm van ’n beëdigde verklaring en 6 maande bankstate, nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u nie ’n salaris- of pensioenstrokie ontvang nie. 2. ’n Beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u MOEDER/VOOG/GADE ’n HUISVROU is. 3. ’n Gesertifiseerde afskrif van die PENSIOENSTROKIE (nie ouer as drie maande nie) van u OUER(S)/VOOG/GADE of enige ander lid van die huishouding moet aangeheg word indien hy/sy ’n PENSIOENARIS is. NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME FINANSIËLE STEUNDIENSTE

BELANGRIKE INLIGTING TEN OPSIGTE VAN ‘n … A: STUDENT SE PERSOONLIKE BESONDERHEDE Volle name Titel Volle Name Van U ID nommer Geboorte datum HEG GESERTIFISEERDE KOPIE VAN ID AAN

Embed Size (px)

Citation preview

BELANGRIKE INLIGTING TEN OPSIGTE VAN ‘n NSFAS LENING

Die “National Student Financial Aid Scheme” (NSFAS) is ‘n leningskema wat daar gestel is om studente wat oor die akademiese potensiaal beskik maar finansieel behoeftig is, te ondersteun om verder te studeer. Indien u jaarlikse bruto gesinsinkomste R160 000 oorskry, is dit onwaarskynlik dat u sal kwalifiseer vir die lening. Indien daar twee of meer studente in die huishouding is, is die afsnypunt ongeveer R200 000, onderhewig aan die beskikbaarheid van fondse.

Indien ‘n student al sy modules in ‘n betrokke studiejaar slaag, word ‘n gedeelte van die lening in ‘n beurs omskep. Die maksimum gedeelte wat in ‘n beurs omskep kan word is 40% van die jaarlikse leningsbedrag.

Die rentekoers word vasgestel op 80% van die repo koers en word jaarliks op 1 April aangepas. Rente op lenings sal begin oploop vanaf 1 April van die jaar waarin die lening toegestaan word.

Die NSFAS lening is terugbetaalbaar sodra ‘n student afgestudeer het en ‘n inkomste verdien. Die NSFAS–Raad bepaal die minimum- en maksimum bedrae wat deur instellings toegeken mag word en die

bedrae mag jaarliks verskil. Die voorgeskrewe Nasionale Middeletoets, (Means-test) word op alle aansoeke toegepas om die waarde van die

leningsbedrag te bepaal. Onderhewig aan die bruto inkomste van die ouers, kan ‘n Verwagte Eie Bydrae (VEB ) tot die studiekoste verlang word.

Enige ander beurse wat ‘n student ontvang, hetsy uit Universiteitsfondse of buitebeurse, moet in berekening gebring word tydens die middeletoets en afgetrek word van die NSFAS leningsbedrag.

AKADEMIESE VEREISTES Nuwelingstudente moet ‘n APS-telling van 22 behaal in hul finale Graad 12 eksamen en moet voor 30 Oktober van

die voorafgaande jaar waarin hul studies in aanvang neem, aansoek doen. Senior studente moet ten minste 60% van hul modules slaag om in die daaropvolgende jaar te kwalifiseer vir ‘n

NSFAS lening. Die sluitingsdatum vir senior studente is jaarliks 30 September.

LEES ASB DIE VOLGENDE SORGVULDIG DEUR VOORDAT U DIE AANSOEKVORM VOLTOOI

AANSOEKE SONDER ’N STUDENTENOMMER ASOOK VERKEERDE/ONVOLLEDIGE VORMS KAN NIE GEPROSESSEER WORD NIE EN KAN DAARTOE LEI DAT DIE LENINGSAANSOEK AFGEKEUR WORD.

Heg ’n AFSKRIF AAN VAN U STREPIESKODE-IDENTITEITSDOKUMENT WAT GESERTIFISEER IS op dieselfde kant as die beeld en nie op die agterkant van die fotokopie nie. Slegs Suid-Afrikaanse burgers kan aansoek doen vir die lening.

FAMILIE BESONDERHEDE 1. Heg die jongste bewyse van inkomste bewyse aan van u OUER(S)/VOOG(DE)/GADE OF ENIGE ANDER LID

VAN U HUISHOUDING WAT ‘n INKOMSTE VERDIEN (salaris-/pensioenstrokie nie ouer as drie maande nie). Dit is belangrik om die finansiële status van u gesin vas te stel. BEWYS VAN INKOMSTE (in die vorm van ’n beëdigde verklaring en 6 maande bankstate, nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u nie ’n salaris- of pensioenstrokie ontvang nie.

2. ’n Beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u MOEDER/VOOG/GADE ’n HUISVROU is.

3. ’n Gesertifiseerde afskrif van die PENSIOENSTROKIE (nie ouer as drie maande nie) van u OUER(S)/VOOG/GADE of enige ander lid van die huishouding moet aangeheg word indien hy/sy ’n PENSIOENARIS is.

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

FINANSIËLE STEUNDIENSTE

4. ’n Beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u OUER(S)/VOOG/GADE WERKLOOS is, asook SKRIFTELIKE BEVESTIGING DEUR ‘n LEIER IN DIE GEMEENSKAP bv leraar, prokureur of maatskaplike werkster.

5. Indien u OUERS VERVREEMD is maar nie wettig geskei is nie, moet ’n beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) ten opsigte hiervan deur een van die ouers en BEWYS VAN INKOMSTE VAN BEIDE OUERS (nie ouer as drie maande nie) aangeheg word.

6. ’n Gesertifiseerde afskrif van die EGSKEIDINGSBEVEL moet aangeheg word indien u OUERS WETTIG GESKEI is. BEWYS VAN INKOMSTE VAN BEIDE OUERS (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word.

7. Indien u OUER(S) OORLEDE is, moet ’n GESERTIFISEERDE AFSKRIF/AFSKRIFTE VAN DIE DOODSERTIFIKAAT/-SERTIFIKATE aangeheg word.

8. In die geval van BOERE en BESIGHEDE, moet die jongste BELASTINGAANSLAG (IT34) (nie ouer as een jaar nie) EN jongste FINANSIËLE STATE van die boerdery/besigheid) aangeheg word.

9. Indien ouers se bates GELIKWIDEER is, hulle SKULDBERADING ontvang en/of ONDER ADMINISTRASIE geplaas is, moet BEWYS VAN INKOMSTE asook bewys van LIKWIDASIE-, SKULDBERADING- EN/OF ADMINISTRASIE BEVEL voorgelê word.

10. Indien u onder VOORGDYSKAP geplaas is, heg ‘n gesertifiseerde afskrif van die HOFBEVEL aan of ‘n beëdigde verklaring van die voog. GROOTOUERS OF ANDER FAMILIELEDE KAN NIE AS VOOGDE OPTREE INDIEN BIOLOGIESE OUERS NOG LEWE NIE, BEHALWE IN ’n GEVAL WAAR ’n HOFBEVEL UITGEREIK IS (GESERTIFISEERDE AFSKRIF VAN DIE HOFBEVEL MOET AANGEHEG WORD).

11. Heg afskrifte van IDENTITEITSDOKUMENTE aan van die AANSOEKER EN ALLE LEDE VAN U HUISHOUDING wat op dieselfde kant as die beeld gesertifiseer is en nie op die agterkant van die fotokopie nie.

SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE

VOORNEMENDE STUDENTE 30 OKTOBER

SENIOR STUDENTE, MAW 2DE, 3DE EN 4DE JAAR STUDENTE 30 SEPTEMBER

STUDENTE MOET JAARLIKS AANSOEK DOEN VOOR/OP DIE SLUITINGSDATUM

POTCHEFSTROOM VAALDRIEHOEK MAFIKENG

TEL 018 299-2045 / 018 299-2046 / 018 299-2052 016 910-3134 / 016 910-3157 018 389-2372 / 018 389-2330 POS

NWU Finansiële Steundienste Privaatsak X6001 POTCHEFSTROOM, 2520

NWU Vaaldriehoekkampus Posbus 1174 VANDERBIJLPARK, 1900

NWU Mafikeng Kampus Privaatsak X2046 MMABATHO, 2745

KOERIER

NWU Finansiële Steundienste Hoffmanstraat 4 Gebou F19 POTCHEFSTROOM, 2520

NWU Vaaldriehoekkampus Van Eck-Boulevard VANDERBIJLPARK, 1900

NWU Mafikeng Kampus Hoek van Albert Luthuli en Universiteits-rylaan MMABATHO, 2745

WEB www.nwu.ac.za

AFDELING A: STUDENT SE PERSOONLIKE BESONDERHEDE

Volle name

Titel Volle Name Van

U ID nommer

Geboorte datum

HEG GESERTIFISEERDE KOPIE VAN ID AAN JAAR/MM/DD

Noemnaam

Instansie

POTCHEFSTROOM

VAAL DRIEHOEK

MAFIKENG

Studente Nommer

Op watter Kampus gaan u registreer? Is jy ‘n finale jaar student? JA NEE

Huwelikstatus

Enkel / Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart / Ander reëling:

Verskaf asb u gesin se adresbesonderhede:

Woonadres

Straat

Posbus

Poskode

Poskode

Waar gaan u woon tydens studie by hierdie instansie?

Woon in kampus selfdiens eenheid

Woon in ouerhuis (adres bo-vermeld)

Van ander dorp/stad, woon af-kampus (bv huur van eienaar of agentskap)

Van plaaslike dorp maar woon nie in ouerhuis nie

Woon in voldiens op-kampus eenheid

Adres tydens studie

Telefoon kontaknommers

(Spesifiseer volle straat-

Huis

adres/naam van huis)

Sel

Poskode

Huistaal

Voorkeur Taal

Engels / Afrikaans

E-pos adres

Verskaf asb ‘n e-pos adres wat u die meeste gebruik en waartoe u daagliks/weekliks toegang het

Etniese Groep/Ras (slegs vir statistieke)

Swart / Kleurling / Indiër / Wit / Ander (Spesifiseer asb)

Geslag:

Manlik

Vroulik

Is u fisies gestremd?

JA / NEE

Indien JA, spesifiseer omvang van gestremdheid

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME AANSOEKVORM VIR ‘n NSFAS LENING VIR DIE JAAR: 20….…..… FINANSIëLE STEUNDIENSTE

AFDELING B: GESIN SE BESONDERHEDE

Wat is u ouers se huwelikstatus tot op huidige datum?

Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart

Is een/albei ouer(s) oorlede? JA / NEE Indien NEE, voltooi asb afdelings B1 en B2 hier onder

*Indien JA, spesifiseer asb watter ouer

Moeder

Vader

(vorder asb na afdeling B2 OF B3 indien van toepassing) (vorder asb na afdeling B1 OF B3 indien van toepassing)

Indien beide ouers oorlede is, heg gesertifiseerde afskrif van die doodsertifikaat/doodsertifikate aan en verskaf asb besonderhede van die wettige voog of versorger by wie u woon of die persoon wat na u omsien en aan u finansiële behoeftes voorsien. (vorder asb na Afdeling B3). Vir die onderstaande afdelings, verskaf asb die besonderhede van u ouers/wettige voog/stief ouer(s) wat verantwoordelikheid gaan neem vir die delging van kostes verbonde aan u studies en wat u finansieel gaan ondersteun. Afdelings B4 en B5 moet deur ALLE applikante voltooi word.

AFDELING B1: MOEDER / STIEFMOEDER SE BESONDERHEDE

Volle name

Titel Volle Name Van (soos in ID boek)

ID nommer

Geboorte datum

JAAR/MM/DD

Huisadres

Poskode

Kontak nommer

Beroep

*Werkloos

JA / NEE *Werkloosheidsver-

sekering ge-eis?

JA / NEE Werkgewer

(Naam van maatskappy of individu)

Bron van inkomste

* Lone

Weekliks

Maandeliks

Daagliks

(merk asb toepaslike blok)

* Salaris

Twee-weekliks

Maandeliks

Ander

* Rente van belegging

* Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie onderneming)

* Bydrae van onderhoudsbetalings

* Staat Subsidie

Tipe

(Beskryf)

Bruto inkomste per jaar

R

Betaal u moeder inkomstebelasting?

JA / NEE

* Indien JA, meld asb inkomste- belastingnommer

AFDELING B2: VADER / STIEF VADER SE BESONDERHEDE

Volle name

Titel Volle Name Van (soos in ID boek)

ID nommer

Geboorte datum

JAAR/MM/DD

Huisadres

Poskode

Kontak nommer

Beroep

*Werkloos

JA / NEE *Werkloosheidsver-

sekering ge-eis?

JA / NEE Werkgewer

(Naam van maatskappy of individu)

Bron van inkomste

* Lone

Weekliks

Maandeliks

Daagliks

(merk asb toepaslike blok)

* Salaris

Twee-weekliks

Maandeliks

Ander

* Rente van belegging

* Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie besigheid)

* Bydrae van onderhoudsbetalings

* Staat Subsidie

Tipe

(Beskryf)

Bruto inkomste per jaar

R

Betaal u vader inkomstebelasting?

JA / NEE

* Indien JA, asb meld inkomste-belastingnommer

AFDELING B3: WETTIGE VOOG / AANGEWYSDE VERSORGER / ANDER PERSOON WAT DIE STUDENT FINANSIEEL ONDERSTEUN SE BESONDERHEDE

Is u amptelik deur die hof aangestel as wettige voog vir die student met betrekking tot hierdie aansoek?

JA * / NEE

Is u in die oorlede ouers se testament aangewys as die aansoeker se voog?

JA * / NEE

Volle name

Titel Volle Name Van (soos in ID boek)

ID nommer

Geboorte datum

JAAR/MM/DD

Wettige voog / versorger se huwelikstatus

Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart

Huisadres

Poskode

Kontak nommer

Beroep

*Werkloos

JA / NEE *Werkloosheidsver-

sekering ge-eis?

JA / NEE Werkgewer

(Naam van instansie of individu)

Bron van inkomste

* Lone

Weekliks

Maandeliks

Daagliks

(merk asb toepaslike blok)

* Salaris

Twee-weekliks

Maandeliks

Ander

* Rente van belegging

* Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie onderneming)

* Bydrae van onderhoudsbetalings

* Staat Subsidie

Tipe

(Beskryf)

Bruto inkomste per jaar

R

Betaal u voog inkomstebelasting?

JA / NEE

* Indien JA, asb meld inkomste- belastingnommer

AFDELING B4: FAMILIE SE BESONDERHEDE

1. Begin met die student en lys ALLE familielede (insluitend ouers) wat permanent inwoon in u huis en wat afhanklik is van die ouer(s)/voog se inkomste.

2. Heg ‘n afskrif van ELKEEN OP DIE LYS se Identiteitsdokument of geboortesertifikaat aan. 3. Indien broer(s)/suster(s) geregistreer is by ‘n tersiêre instansie, heg bewys van sy/haar registrasie aan.

Titel

Voorletter(s)

Van

Verwantskap aan student 1

Ouderdom

Huidige aktiwiteit 2

1 Gade / Lewensmaat / Broer / Suster / Dogter / Seun / Oom / Tannie / Grootouer / Ander

2 Laerskool / Hoërskool / Na-skool / Werkloos / Werk / Universiteit / Tegniese College / Ander

Studeer enige van die bogenoemde broer(s) / suster(s) ook tans by ‘n tersiêre instansie?

JA

NEE

Indien enige van die bogenoemde familielede werk, wat is sy/haar inkomste?

AFDELING B5: NAASBESTAANDE SE BESONDERHEDE

In geval van nood mag dit nodig wees dat die universiteit of NSFAS u naasbestaandes moet kontak. ‘n Naasbestaande is ‘n direkte familie afstammeling, ouers/wettige voog uitgesluit, wat nie saam met u woon nie.

Volle naam

Titel Volle Name Van (soos in ID boek)

ID nommer

Geboorte datum

JAAR/MM/DD

Huisadres

Poskode

Kontak nommer

Hoe is u aan hierdie persoon verwant?

AFDELING C: KURSUS BESONDERHEDE

Is dit die eerste keer dat u aansoek doen vir finansiële ondersteuning? (merk asb toepaslike blok)

JA

NEE

Kwalifikasie Tipe? (asb merk blok)

Graad

Diploma

Naam van kwalifikasie? (bv B Sc, B Ing, B Ed)

Studie rigting? (bv Bewaring, Siviele Ing, Grondslagfase)

Watter jaar het u vir die eerste keer registreer? (bv 2006)

Huidige studiejaar? (bv 1e jaar)

AFDELING D: FINANSIëLE BESONDERHEDE VAN STUDENT EN/OF FAMILIE WAT VIR STUDENT SORG Studente wat werk en finansieel onafhanklik is of self vir studiekoste verantwoordelik is, moet Afdeling D1 voltooi. Studente wie se studiekkoste deur die

ouer(s)/voog gedelg word, moet Afdeling D2 voltooi. AFDELING D1: STUDENT SE WERK STATUS Naam van werkgewer

Beroep

Adres van werkgewer

Poskode

Telefoon nommer

Selfoon nommer

E-pos adres

AFDELING D2: FINANSIëLE STATUS VAN STUDENT SE FAMILIE

Besit u ouers/voog enige vaste eiendom (bv huise)?

JA / NEE

Indien JA, wat is die geskatte Randwaarde?

In watter tipe woning bly u?

Huis

Woonstel

Op ‘n plaas

Informele nedersetting

Is daar ‘n lening/verband uitgeneem op bogenoemde eiendom?

JA / NEE

Indien JA, meld die maandelikse paaiement

Huur

AFDELING E: VERKLARING DEUR STUDENT (OF OUER INDIEN STUDENT JONGER IS AS 18 JAAR)

Is u tans onder ‘n administrasiebevel? JA NEE

Ek, die ondergetekende, verklaar dat die inligting voorsien in hierdie aansoekvorm korrek is en dat ek volledige inligting oor ons familie inkomste verskaf het na die beste van my vermoë. Ek verstaan dat inligting wat ek in hierdie aansoekvorm verskaf moontlik bevestig moet word ten einde ‘n regverdige beurs-/leningstoekenning te kan maak. Ek verstaan dat, indien die inligting wat ek verskaf het vals of opsetlik verkeerd is, die Universiteit dissiplinêre stappe sal neem wat kan lei tot volle-/gedeeltelike kansellasie van die toekenning. Ek gee hiermee toestemming dat die Finansiële Ondersteuningskantoor besonderhede van my akademiese rekord en finansiële profiel aan NSFAS en ander beursgewers mag verskaf.

Handtekening

Datum

* Toon aan waar daar skriftelike stawingsdokumente/bewyse verlang word (bv ID afskrif, doodsertifikaat, egskeidingsbevel, inkomstebelastingvorm ens).

FSBRV-SAVDW/FSD BEURSE/NSFAS/POTCH

KONTROLE LYS IN TERME VAN VOLLEDIGHEID VAN NSFAS AANSOEKVORM

Volledig

Onvolledig

STUDENTENR …………………………… VOORLETTERS EN VAN …………………………………………………….………..….. AANGEHEG

STAWENDE DOKUMENTASIE JA NEE

1 Afdeling A: Gesertifiseerde afskrif van student se ID dokument

2 Afdeling B: Gesertifiseerde afskrif van dood sertifikaat/sertifikate van ouers/voog(de) indien van toepassing

3 Afdeling B 1, 2, 3: Gesertifiseerde afskrif van ouers se huweliksertifikaat. Indien geskei, afskrif van egskeidingsbevel en bewys van onderhoud ontvang

4 Afdeling B 1, 2, 3: BEWYSE VAN INKOMSTE

Ouer(s)/voog(de) werk - Gesertifiseerde afskrif van salaris advies van beide ouers

Ouer(s)/voog(de) besit of behoort aan BK en/of ‘n EDMS (Beperk) – Inkomste staat, Balansstaat, Kontantvloei staat, Belasting opgawe en Inkomstebelastingsertifikaat van die besigheid

Ouer(s)/voog(de) werk op kommissiebasis – IRP5 EN 6 maande bankstate

Ouer(s)/voog(de) alleen broodwinner – Salaris staat EN 6 maande bankstate indien onderhoud ontvang word

Ouer(s)/voog(de) informele smous – Bewys van inkomste EN 6 maande bankstate

Ouer(s)/voog(de) werkloos – Beedigde verklaring(s), WVF kaart EN 6 maande bankstate

Ouer(s)/voog(de) bejaard, gestremd of sieklik – beedigde verklaring EN 6 maande bankstate

5 Afdeling B 4: Gesertifiseerde afskrifte van ALLE gesinslede se ID dokumente of geboorte sertifikate

6 Afdeling B 4: Gesertifiseerde afskrif van bewys van registrasie indien daar meer as een student in die gesin is

_______________________________________ __________________________________ __________________ VOORLETTER(S) & VAN VAN PERSONEELLID HANDTEKENING VAN PERSONEELLID DATUM

KANTOORGEBRUIK

BEDRAG TOEGEKEN

R

BEURSBEAMPTE HOOF: FSD DATUM VAN VERWERKING