24
Nuusbrief 9 Vrydag, 13 Maart 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Problems with ANTS? BIOWAY MULTI KILLER Bioway is a “green product” Safest of all insecticides Eco friendly and 100 % biodegradable. Deadly for ants, fishmoths, dustmites, flies, spiders, mosquitoes, cockroaches, lice, bed-bugs and any other insect! Use in and around the house. 100% safe for children and pets. Odourless with no unpleasant gasses. Bioway 500ml @ R100 Bioway 500ml @ R100 Bioway 500ml @ R100 Bioway 500ml @ R100 Bioway 1 liter @ R150 Bioway 1 liter @ R150 Bioway 1 liter @ R150 Bioway 1 liter @ R150 We proclaim war against ants and insects in a safe way. Contact Melinda: 082 214 9254 [email protected]

BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

Nuusbrief 9 Vrydag, 13 Maart 2015 www.wouwtjies.co.za

Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

J

y k

an

oo

k o

p o

ns

voorb

lad

ad

vert

eer!

K

on

tak:

lisa

@w

ou

wtj

ies.

co.z

a

LW

: P

rod

ukte

/Die

nst

e h

ier

gea

dver

teer

wo

rd n

ie n

ood

wen

dig

deu

r d

ie s

ko

ol

gek

on

do

nee

r n

ie.

Problems with ANTS?

BIOWAY MULTI KILLER

Bioway is a “green product”

Safest of all insecticides

Eco friendly and 100 % biodegradable.

Deadly for ants, fishmoths, dustmites, flies, spiders, mosquitoes,

cockroaches, lice, bed-bugs and any other insect!

Use in and around the house.

100% safe for children and pets.

Odourless with no unpleasant gasses.

Bioway 500ml @ R100 Bioway 500ml @ R100 Bioway 500ml @ R100 Bioway 500ml @ R100

Bioway 1 liter @ R150Bioway 1 liter @ R150Bioway 1 liter @ R150Bioway 1 liter @ R150

We proclaim war against ants and insects in a safe way.

Contact Melinda:

082 214 9254

[email protected]

Page 2: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

2

2

SUKSESVOLLE BEHEERLIGGAAMVERKIESING Baie dankie aan élke ouer wat by ons Beheerliggaamverkiesing teenwoordig was.

Daar was genoeg ouers om ʼn kworum te bereik. Dit is verblydend om te sien hoe

betrokke ons ouers is!

Baie geluk aan die volgende persone wat tot die Beheerliggaam van Laerskool

Anton van Wouw verkies is:

Hoof : Mnr. Chris Henning

Ouerverteenwoordigers : Mnr. Francois Burger

Mnr. Gerhard Dreyer

Me. Greta Kok

Me. Anita Kotzé

Mnr. Francois Naudé

Mnr. Nico van Diemen

Onderwyser-verteenwoordigers: Mnr. Gerhard Engelbrecht

Me. Hanlie Geertsema

Mnr. Kobie van Rooyen

Nie-onderwyser-verteenwoordiger: Me Marica Botha

Wouwtjiegroete

Page 3: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

3

3

FOTOBESTELLINGS

Onthou: Individuele- en klasfotobestellings sluit op

Vrydag, 20 Maart 2015

Page 4: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

4

4

Belangrike kennisgewing: Aktiwiteite buite skoolverband Stuur asseblief foto’s van sport- of kultuuraktiwiteite waaraan u kind buite skoolverband deelgeneem het, elektronies vir Juf. Elize Cronjé. Heg ook ‘n beskrywing daarvan aan, insluitend u kind se naam, van, graad en die aktiwiteit. U kan die foto’s e-pos (indien hulle minder as 1MB groot is) aan [email protected] of plaas dit op ʼn CD of geheuestokkie. Bg. is met die oog op die 2015 Jaarblad. Dit bly u as ouer se verantwoordelikheid om foto’s aan die Jaarblad organiseerder te stuur, sou u wou hê dat u kind erkenning vir Sport / Kultuur buite skoolverband moet kry. Die sluitingsdatum vir alle jaarbladfoto’s in díe verband is 21 Oktober 2015.

MA’S WAT OMGEEMA’S WAT OMGEE Dié wat hulle vertroue in HOM plaas....

“So iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het; 'n droë jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.” (Jer. 17:8)

“They're like trees replanted in Eden, putting down roots near the rivers - Never a worry through the hottest of summers, never dropping a leaf, Serene and calm through droughts, bearing fresh fruit every season.” (Jer. 17:8) Mammas en Pappas, kom sluit by ons aan op Donderdae tussen 07h30 en 08h30 in die raadsaal. Ons bid vir die kinders, skool en onderwysers! Salomé Jansen van Rensburg (0827891053)

Page 5: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

5

5

Die Voortrekkers (Dirkie Uys Kommando) Staptoer : 21 en 22 Maart vir Gr. 0 tot Gr. 7! Waar: Wilgepoort is tussen Bronkhorstspruit en Groblersdal. Koste: R180 per kind wat saam met Pieter en Karin ry en eet. R40 per kind wat saam met ouers ry en eet. R80 per volwassene wat self ry en eie kos voorsien. Daar is net plek vir 20 persone (kinders en volwassenes) Bespreek: Stuur e-pos aan [email protected] (Betaling in Dirkie Uys rekening) Woensdagaand, 25 Maart word ‘n “Kom skaats saam”-geleentheid by The Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele Laerskool aan. Dit begin om 18:00. Maak asb. seker dat die amptelike Voortrekker registrasievorms voltooi is. Registrasie van lede kan slegs plaasvind sodra die vorm voltooi is en ‘n kind se jaargelde van R650 betaal is. Die jaargelde moet voor einde Mei inbetaal word. Afbetaalopsie (R170/per maand) : hou asb. by die terme indien u van dié opsie gebruik maak. Rekening besonderhede: Dirkie Uys ABSA 9080977955 Ons jaarlikse GLASkamp (Singkamp) vind 1-3 Mei plaas. Voriegroete Susan de Bruin by ([email protected] / 082 786 4602)

Aktiwiteit

Datum van Aktiwiteit

Prys Sluitings-

datum GR 1 Gr 2 Gr 3 Gr 4 Gr 5 Gr 6 Gr 7

PD Stap

21-22 Maart

Stap naweek vir die PD’s by Wilgepoort

Ysskaats

24 Maart

R40 Ysskaats aangebied deur Oord by Grove Winkelsentrum tussen 17:00 en 19:30

Veld-fliek

14 April

Veldfliek op Anton van Wouw se rugbyveld vir al die Voortrekkers en maats van Anton van Wouw

Singkamp

1–3 Mei

Lekker Sing Volkspele

Sang Musiek & Sang

Genl. Hertzo

g 23 Mei R90 4 Mei

Jnr Kok

Dierewaar- neming

Spoorkennis

Anglo Boere Oorlog Gestremdhed

e

Volkskennis Godsdiens

Snr. Paraatheid

Page 6: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

6

6 ‘U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad’ (Ps 119:105)

Reassessment of Grade 7 English Comprehension

A reassessment of Grade 7 English Comprehension will take place on:

Wednesday, 18 March 2015 (during class time)

Learn: Figures of speech

Koslegging vir Bramley Kinderhuis 16 – 20 Maart

Bramley Kinderhuis het tans 44 kindertjies waarna hulle omsien, waarvan 10 in ons skool is. As gevolg van finansiële druk, sukkel Bramley Kinderhuis om kop bo water te hou. Ons het dit goedgedink om ‘n vrywillige koslegging te hou gedurende die week van 16-20 Maart om hulle te ondersteun met hul taak om na hierdie kindertjies om te sien. Die produkte kan na die registerklasse geneem word. Items sal op Vrydag, 20 Maart in die amfi uitgepak en aan Bramley Kinderhuis oorhandig word. Pre-primêr Grondboontjiebotter, stroop & konfyt Graad 1 Koffie Graad 2 Blikkies gemengde groente & soppoeiers (bv. bruinuie of oxtail) Graad 3 Suiker Graad 4 Rys, macaroni & spaghetti Graad 5 Mieliemeel, oats & enige ontbytpap Graad 6 Blikkies baked beans & tee (gewoon & rooibos) Graad 7 Tamatiesous & blikkies tamatie en uie Dankie vir julle liefde, ondersteuning en omgee!! Anita Kotzé Juf Elize Cronjé 082 568 7386

“Wouwtjies maak ‘n verskil”

Page 7: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

7

7

Kultuur

“Wouwtjies maak ‘n verskil” KREEF-dag ('Klere Rokkies En Enige Frokkies')

Wouwtjies ondersteun‘n oud-Wouwtjie KREEF-dag

fondsinsamelingsprojek vir behoeftiges. Die geld word gebruik

om behoeftige mense in en om Pretoria te help. Ondersteun asb

KREEF-dag deur R5 te betaal by jou registeronderwyser(es).

Ons gaan gewone klere aantrek die dag wat die skool sluit (25

Maart) en ons plakkers trots dra vir KREEF-dag!

Die plakkers sal ook op 25 Maart uitgedeel word.

Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer!!

Anita Kotzé Juf. Elize Cronje

[email protected] [email protected] 082 568 7386

Uitreikkomitee

Naam Instansie Kategorie Simbool

Datus du Preez Trinity Viool Eksamen (Entry 3)

Lof

Nicole Sutton UNISA Musiekteorie Gr.2 Lof

Marné Bloem AFSA Akrobaat: Goud eksamen

Hon. with Distinction

Ontvang trofeë vir beste Akrobaat

Karlise Scheepers AFSA Akrobaat: Burgundy Eks.

Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae:

Page 8: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

8

8

Ons nooi gr[[g @LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7) om ^i_ [[n^ s[[m m_t ons t_ kom g_ni_t!

B[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_w BIED @@N

Platinum Jukebox

D[tum: Vry^[g, 20 M[[rt

Kost_: R165p/p

B_spr_kings \y Simoné

012 346 3282

(@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling)

Page 9: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

9

9

Page 10: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

10

10

Herwinning Vrydag, 20 Maart is die laaste inhandiging van herwinningskaartjies om af

te sluit vir die eerste kwartaal. Leerders kan steeds herwinning skool toe

bring en kaartjies versamel en dié kaartjies hou vir die tweede kwartaal.

Beloningstelsel

Eenmalig:

Wapentjie vir elkeen wat 50 plakkers en meer versamel. ‘n Wapentjie word

eenmalig gegee sodra leerder hierdie aantal kaartjies bereik.

Per kwartaal:

Beloning word gegee aan die leerder in die skool wat ʼn betrokke kwartaal

die meeste herwinningskaartjies versamel het.

‘Groengeld’ word toegeken. Tien plakkers is gelyk aan 1 Wouwtjie

Groengeld. Leerders gebruik hul Groengeld om ’n prys te ‘koop’ op ’n

spesifieke dag en tyd. Die Groengeld kan ook gespaar word tot ’n volgende

kwartaal, maar moet binne dieselfde jaar gebruik word.

Die klasse waarvan elke leerder in die klas herwin het kan gewone klere

aantrek op ’n spesifieke dag.

Einde van die jaar:

’n Addisionele eerste, tweede en derde plek prys vir leerders wat algeheel

deur die jaar die meeste herwin het word toegeken.

Page 11: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

11

11

Herwinning Glasherwinning! Onthou asseblief van die glaskompetisie.Ons het vir einde Januarie en Februarie 7076 kg glasherwin. Ons staan weer ‘n goeie kans om voor te bly met hierdie kompetisie aangebied deur die Glass Recycling Company. Bring al u herwinbare

glasbottels en houers na die groen glasbanke by die herwinningsterrein. Ouers met besighede kontak asb. vir Juffrou Anè. BAIE BELANGRIK!! GEEN KOS OF ORGANIESE MATERIAAL MAG OP DIE HERWINNIGSTERREIN GESTORT WORD NIE!!!!!!

Wêreld Waterdag (22 Maart) en Waterbesparingsmaand Maart maand is waterbesparingsmaand en Sondag, 22 Maart is Wêreldwaterdag.

Om dit te vier gaan ons op 23 en 24 Maart Waterweek hou, waarin elke kind

gryswater (gebruikte water, bv. badwater of skottelgoedwaswater) moet skooltoe

bring. Ons gaan die water gebruik om die skool se tuine nat te gooi. Daar sal ook

‘n prys wees vir die drie klasse wat die meeste gryswater skool toe bring.

Envirouw-groete Juf. Anè Friedrich Riana 0825619389 0828823366 [email protected]

Page 12: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

12

12

SOKKIE:SOKKIE:SOKKIE:SOKKIE:SOKKIE:SOKKIE:SOKKIE:SOKKIE:

Alle Gr. 5 tot 7’s is

welkom…

julle is almal VIP’s!

Page 13: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

13

13

Page 14: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

14

14

Ons ongemak met lyding word versterk deur ons samelewingskultuur se vermyding van alle vorme van lyding. Dit maak dat ons nie kan luister na ons kinders se pyn en bekommernis nie en dit te gou wil wegpraat, rasionaliseer of oordeel dat dit nie so erg is nie. Boonop is ons geneig om dan uit ons eie lewe iets te vertel wat ergers sou wees. Dis jammer. Wanneer ons kind veilig voel om negatiewe gevoelens te deel en die gevoelens naam te gee word hulle sterkgemaak vir die toekoms. Onthou die storie van die dogtertjie wat die sukkelende skoenlapper uit sy kokon wou help en toe losgesny het. In plaas van om die skoenlapper te red het die dogtertjie die skoenlapper laat dood gaan want dit kon nie vlieg nie. Die skoenlapper se sukkel is nodig om die vlerke sterk te maak en vol liggaamsvloeistof te kry. André van Niekerk

Page 15: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

15

15

Pret feite!Pret feite!

• Wetenskaplike naam: Struthio camelus

• Volstruise het vlerke, maar kan nie vlieg nie.

• ʼn Volstruis het het nie net één maag nie - hy het drie!

• ʼn Volstruis se oë is die grootse van enige landdier - een oog is amper

5cm breed!

• Hulle sluk graag klippe in om te help om hul voedsel te verteer.

K

ind

er

ho

ek

ie

Kin

de

rh

oe

kie

Die volstruisDie volstruis

Page 16: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

16

16

Page 17: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

17

17

Page 18: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

18

18

Page 19: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

19

19

Page 20: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

20

20

SPORTNUUS

ATLETIEK:

19-21 Maart 2015 SA Kampioenskappe

RUGBYOEFENTYE:

SKOOL: o.9 14:00 – 15:15 Maandae, Dinsdae en Donderdae

o.13 A en B 15:15 – 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae

BRUINSLICHPARK:

o.10 & o.11 14:15 – 15:30 Maandae, Dinsdae en Donderdae

o.13 C 15:30 – 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae

RUGBYDATUMS

17 Maart 2015 Hennopspark (Weg)

21 Maart 2015 AvW Rugbydag (Tuis) Garsfontein en Helderkruin

16 April 2015 Menlopark (Weg)

28 April 2015 Villieria (Weg)

7 Mei 2015 Tygerpoort (Weg)

12 Mei 2015 Skuilkrans (Tuis)

21 Mei 2015 Louis Leipoldt (Tuis)

23 Mei 2015 Olienpark Kermisdag (Weg)

28 Mei 2015 Swartkop (Tuis)

4 Junie 2015 Elarduspark (Weg)

11 Junie 2015 Monumentpark (Tuis)

Page 21: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

21

21

HOKKIE: Proewe vir Tweede kwartaal o.13 Dogters, 16:30-17: 30 Woensdag, 18 Maart

o.11 en Onder 12 Seuns, 14:00-15:15 Vrydag, 20 Maart

o.11 en 12 Dogters, 15:15-16: 30 Vrydag, 20 Maart

o.13 Seuns, 16:30-17: 30 Vrydag, 20 Maart

NETBAL 9 Mei - L/s Dankie Malan; 16 Mei - L/s Hermanstad (slegs o.7);

22 Mei L/s Wierdapark (C en D spanne); Wedstryd van 12/03 teen

Tuine gekanselleer.

SKAAK NB: Die laaste skaakoefening vir hierdie kwartaal vind op Woensdag,

18 Maart plaas.

SKOOLSLUITINGSTYE ⇒ Die skool sluit op Dinsdag, 17 Maart om 13:30 ten einde dit vir

die rugby- en netbalspanne moontlik te maak om betyds by

Laerskool Hennopspark te wees.

⇒ Die skool sluit op Woensdag, 25 Maart om 09:45 vir die

skoolvakansie.

Page 22: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

22

22

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers ‘Dry walling’ & Plafonne

Teëlwerk & verfwerk 3D-program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Ultimate upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

REKENAARKLASSE Rekenaarklasse gaan van die begin van Maart af op die skoolterrein aangebied

word vir leerders en volwassenes. Tariewe is R400 per maand vir een les per week. Klasse van 15:15 tot 16:00

Kontak Ilze van Wyk by 0622757345 vir verdere inligting.

Mini-Mark: Vrydag 8 Mei 2015 08:00 – 12:00

Princess Christian Tehuis, 120 Middelstraat, New Muckleneuk, Pretoria.

Kom geniet pannekoek en ander VERSNAPPERINGS, asook afslagpryse op klere, speelgoed, breekware, linne, boeke en tydskrifte! Alle fondse wat by die Mini-Mark

gegenereer word is ten bate van die Princess Christian Tehuis se inwoners. Donasies word benodig. Vir meer inligting, kontak ons by

012 460 2221 [email protected]

www.pch24.org

TUINWOONSTEL MENLO PARK Ruim, veilig en netjiese tuinwoonstel beskikbaar in Menlopark vir enkel

person. Beskikbaar @ R4 500 (W&L ing. & 1 x per week skoonmaker). Nie-

roker en geen troeteldiere. 083 303 1122

Enkel-mamma met dogtertjie in

Gr. 2 dringend opsoek na 2

slaapkamer verblyf naby die

skool / Pta-Oos gebied.

Maksimum R5 000. Okkupasie

einde Maart. Skakel asb. indien

u van iets weet. 0711812509

Moderne 2 slaapkamer

woonstel te huur - Menlogate. 1 April - R9,800

Hester - 083 561 9768

Verrykende leesaktiwiteite: Bevorder jou kind se leesvaardig-

hede en -begrip in Afr. sowel as

Eng. Beskikbaar vir leerders

Gr 1 tot Gr 7.

Skakel my gerus:

Alicia 079 516 6304

Page 23: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

23

23

Bel ons vir jou Kommersiële &

Industriële Eiendomsbehoeftes!

Areas:

Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia

T 012 345 55 55

[email protected] www.abacusdivisions.co.za

My huiswerker soek werk (verkieslik voltydse 4 of 5 dae per week

inbly). Skoonmaak, was en stryk. Sy is hardwerkend, vriendelik en

betroubaar. Kontak: 082 820 8720

www.wellnessmadesimple.co.za • Liggaamsanalise : onthou, gewig bestaan uit spiere, water, bene en vet.

Hierdeur kan mens bepaal of jou kind ‘n risiko loop om oorgewig te wees, asook presies wat jou kind se spierontwikkeling is wat op sportgebied van groot waarde is.

• Netwerk verskaf advies : eetgewoontes, oefen programme asook

gesonde produkte. ‘Caring Candies’ lekkergoed vir ADHD kinders, hiperaktiewe kinders en diabete

• Beter konsentrasie en beter immuniteit

• Verminder eetversteurings, veral in tienerjare

JANI JACOBSZ 082 469 3289

Sarah Skhosana is opsoek na

werk. Kan kook, kinders oppas

en huis skoonmaak.

Annette Bekker: 082 332 9031

Sarah: 072 093 2656

Viola is looking for work on

Tuesdays and Thursdays.

She is a good and reliable

worker. 078 872 9618

Progress, (general worker of Anton van Wouw) is looking for

work on Saturdays. He can paint, pave, do building projects

as well as gardening. 072 895 5572

Page 24: BIOWAY MULTI KILLER...Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:30 aangebied. Vories betaal slegs R40. Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele

24

24

For more info call Leanda 082 049 6873 or email

[email protected]