22
Blanke Armoede Blanke Armoede In Suid Afrika In Suid Afrika

Blanke Armoede in Suid-Afrika

Embed Size (px)

DESCRIPTION

“Today 430 000 white people, out of a total white population of 4, 5 million are too poor to live in traditional white areas.” - Prof Lawrence Schlemmer 1. Omvang 2. Bekende redes vir ontstaan 3. Minder bekende redes & sekondêre gevolge 4. Eerste Ekonomiese Volkskongres 19395. Gevolge van kongres se noodplan 6. Noodplan deur Solidariteit se Helpende Hand6.1 Ekonomiese oplossings – asook buitelandse werwing 6.2 Onderwys en opleiding6.3 Gemeenskapsoplossings & voorstel om selftrots te herstel6.4 Kulturele oplossings 7. Slot

Citation preview

Page 1: Blanke Armoede in Suid-Afrika

Blanke ArmoedeBlanke Armoede

In Suid AfrikaIn Suid Afrika

Page 2: Blanke Armoede in Suid-Afrika

• “Today 430 000 white people, out of a total white population of 4, 5 million are too poor to live in traditional white areas.”

- Prof Lawrence Schlemmer

Page 3: Blanke Armoede in Suid-Afrika
Page 4: Blanke Armoede in Suid-Afrika
Page 5: Blanke Armoede in Suid-Afrika

Punte van bespreking1. Omvang 2. Bekende redes vir ontstaan 3. Minder bekende redes & sekondêre gevolge 4. Eerste Ekonomiese Volkskongres 19395. Gevolge van kongres se noodplan 6. Noodplan deur Solidariteit se Helpende Hand

6.1 Ekonomiese oplossings – asook buitelandse werwing

6.2 Onderwys en opleiding6.3 Gemeenskapsoplossings & voorstel om selftrots te

herstel6.4 Kulturele oplossings

7. Slot

Page 6: Blanke Armoede in Suid-Afrika

1. Omvang van probleem

• 430 000• 1994 tot 2005 - 150 % gegroei• 100 000 werklose wittes• 131 000 HOP huise - groei 7500 per jaar

Page 7: Blanke Armoede in Suid-Afrika

Feitestel

• 200 000 in witplakkerskampe• Solidariteit 100 wit plakkerskampe • 77 plakkerskampe Pretoria

Page 8: Blanke Armoede in Suid-Afrika

2. Bekende redes armoede

2.1 Sny van staatsubsidie • verteenwoordigende gemeenskappe binne

twee jaar• 75%, 50% na geen subsidie2.2 Onttrekking van beurse & ‘n gebrek aan

geleenthede• Doelloosheid

Page 9: Blanke Armoede in Suid-Afrika

2. Bekende redes armoede2.3 Regstellende aksie en pakette van ervare werknemers

van 50 en hoër• Hande arbeid uitgefasseer• Intreeposvlakke staatsdiens word & Eskom &

mynbou & regeringsposte• Onoordeelkundige gebruik van geld2.4 Gebrek aan moedertaalonderrig2.5 Die ekonomiese krises• Afleggings van 300 000 (128 000 een jaar) • Lewenskoste • Fondse welsyn

Page 10: Blanke Armoede in Suid-Afrika

Gevolg

• Blanke 15, 7% van afleggings uit - 100 000 werkloos

Page 11: Blanke Armoede in Suid-Afrika

3. Minder bekende redes

• Afrikaner trots• Welsyn en versorging – kerk

Sekondêre gevolge armoede• Misbruik opsigters

Page 12: Blanke Armoede in Suid-Afrika

4. Ekonomiese Volkskongres 1939

4.1 Agtergrond

• Anglo Boereoorlog 1902• Depressiejare 1930’s

Page 13: Blanke Armoede in Suid-Afrika

5. Gevolge van noodplan

• Staatsinstansies en semi-staatsektore - - werksgeleenthede & behuising

• Werk Eskom, Yskor, spoorweg en die staatsdiens self

• Subsidies, voorregte en dienste • Fokus nie op opheffing (eerder

‘handouts’)

Page 14: Blanke Armoede in Suid-Afrika

5. Gevolge van noodplan

5.1 ‘Ons verdien dit’ – ongemotiveerd (Kroonpark)

5.2 ‘Ek doen dit nie’ – geskoolde & ongeskoolde arbeid

5.3 Die ontstaan van ‘n blameringskultuur - Engelse Anglo Boereoorlog & nasionale

regering- Hartseer gevolge

Page 15: Blanke Armoede in Suid-Afrika

Gevolge

5.4 Ander kant van muntstuk:- Regering tans aan bewind- Voorstel – Navorsing “hand out” kultuur

(bv toelae & wil net ontvang)- Praktiese voorbeeld (Bederf / sin vir

verantwoordelikheid)

Page 16: Blanke Armoede in Suid-Afrika

6. ReddingsdaadkongresHelpende Hand

• Fokusverskuiwing “opheffing deur opleiding,” nie ekonomiese verryking

• Afrikaner trots & ambisie kan herstel

Page 17: Blanke Armoede in Suid-Afrika

6. Noodplan6.1 Ekonomiese oplossing

• Navorsing van omvang• Instituut Afrikaanse entrepreneurs (ondersteuning &

ontwikkeling)• Reddingsdaadfonds – mobiliseer kapitaal• Ondernemingsvorme vir bemagtiging

Buitelandse bewusmaking• Dokumentêr by Internassionale Dokumentêre

Filmfees in Amsterdam• Ian Martin se fotografie oor arm blankes

Page 18: Blanke Armoede in Suid-Afrika

6. Noodplan

6.2 Onderwys en opleiding

• Sentrale buro privaat, openbare skole en kleuterskole• Multimiljoenrand beursplatvorm• Beroepsinstituut – skaars vaardighede en verskillende

moontlikhede• Brei Sol-Tech uit & afstandsonderrig akademie &

privaat Afrikaanse universiteit & ondersteun onderwyskolleges

• Moedertaal onderrig

Page 19: Blanke Armoede in Suid-Afrika

6. Noodplan

6.3 Gemeenskapsoplossings

• Ontwikkelingsmodelle & netwerk van beskikbare dienste. Doel: selfstandige gemeenskappe

• Uitbouing van strukture & vestig strukture • Fokus lewensgehalte nedersettings• Gemeenskapswerkers aandag aan werkskepping• Tersiêre onderrig • Behuisingsnood en maatskaplike dienste - regering• Bewusmaking ander sektore (kerke &

vrouefederasies)• Oorsese skakeling – ambassadeurs

Page 20: Blanke Armoede in Suid-Afrika

6. Noodplan

Voorstel• Selftrots deur klemverskuiwing - betrokkenheid

ander probleme• Doel & perspektief• Byvoorbeeld: Kinders & bejaardes

Page 21: Blanke Armoede in Suid-Afrika

6. Noodplan6.4 Kulturele oplossings

• Kultuurgebonde ontwikkelingskommittee (skakel gemeenskappe)

• Multimiljoenrand regsfonds om kulturele regte te beskerm• Navorsingsinstituut – ideeraamwerk en droom na 94• Doktorale studies • Reddingsdaaduitgewery (bewusmaking & verdere

navorsing)• Gemeenskap toekomsvisie - Informele netwerk van

organisasies (eienaarskap)

Page 22: Blanke Armoede in Suid-Afrika

7. Slot

• Deel van oplossing• Hoop