2
?H .J ANl'AIUE 1027.1 ])is alles leuens. Moet hnar nie glo nie. Sy is 'n slegte vrou. Kms Stil, Mevrou! U het n beurt gehad. ( Ha,.ie vriendclilwr aan fl}ulalie.) Gaan aan, kind. EULALIE rroe vind ek by sy kantoor uit wat my oom se udres is. Mnar ongelukkig het ek die verkeerde nommer gekry en toe per on- aeluk bier in mnr. Boshoff ·se stel kamers Hier was niemand tuis nie, toe het maar ingekom, en nadat ek so 'n ruk gewag het, het ek my gaan verkleed en clnnrna het mnr. Boshoff tu!s gekom. En toe jy jou foute verneem het, hoe- kom het jy dan hier geb1y en nie na jou oom en tante gegaan nie? Sien, Meneer (aan Kris), cl:s alles 1euens. Ek glo geen woonl daarvan nie. KRis En toe, Eulalie? EULALIE Toe won ek na Oorn en Tante gaan, maar bulle voordeur wns ges1uit, toe het mnr. Boshoff gese ek kan nie al die tyd met baaasie en al voor hul (leur gaan staan nie, . clus moet ek maar lner wag totdat Oom en Tante tuiskom. KIUS (Neem vriendclik ]war handjie in syne.) liewe kin(l, en jon tante en ek het ons al boealam gesoek na jou. Maar wie het 1 , . t dan ook kon dink dat jy a so n mo01, groo nooi kon wees? Om; soek mos na 'n dogter. tjie van sowat twaalf jaar oud .. (Hy on!· l1cls lwar.) Hier is jou tant Mane. (Marw omhcl8 ook vir FJulalie.) l\1ARIE Die liewe kind! \Vat moes jy nie alles h!er (leurmaak nie ! Foei tog ! En dit nog na so 'n vermoeiende reis! Kms (Aan Elsie.) Mevron, die kind het die suiwere waarheid gepraat. Sy is my br?ers- kind wat vandag van Rhodesie gear::Iveer het maar daar ons mekaar nog nomt te- gesien het nie, het ons mekaar op d!e stasie misgeloop. My vrou e? ek die poliesie en die stasiemeester m kenms ge- ste1, en bulle het getelefoneer en getele- grafeer na al die stasies die lyn ?m te probeer uitvind wat van die arme geword het. Toe, uit pure moedeloosheHl. dooclmoeg en honger, het ons huis-toe ge·- kom om eers 'n bietjie te kom rus, toe ek t.oevnllig u angskrete gehoor het. ELSIE 0 Meneer! Ek voel so skaam dat ek nie weet wat om te se nie. Ek was ook so ge- skok dat ek glo n!e by my voile was nie. Ek . . . ek . . . ag, my hewe Danie, kan jy my ooit ek jou so wantrou bet? (Sy le haar geszg op . sy bars en snik. Danie streel haar hare l.wf- devol.) D l R ll TJ I S G E .!V 0 () T :DAN IE Hartjie, daur is niks vir my om te ver- gewe nie-cli!? net mej. Eulalie wie jy om vergifnis moet vra. BuLALIE Dis ek wat moet om vergifnis vra dat ek u so ontstel het. (Sy gaan na· Elsie en slaa.n vriendclik haar arm om haar slwuers.) Hal u my vergewe ? ELSIE Dit is uiters lief van JOU, Eulalie, om my skandelike wantroue en onreclelikheid so te wil heclek. (Sy soen haar.) 'n Dui- sendmaal ekskuus vir die gruwelike dinge wat ek gese het. Kon ek maar net vergoe- ding doen aan jou en Danie vir alles wat ek gecloen het! (Sy sit haar kop op Danie se skouer en soen hom liefderyk.) DAN'IE My hartjie, dis alles al lanka1 en nou gaan mej. Eula1ie en ek v1r JUlie drie 'n lekker koppie koffie maak en julie bedien met ete, want julle !s seker alclrie doodmoeg en baie honger. Kom sit asse- blief, mnr. en mevr. Theron. :MARIE As u ons net 'n oomblikkie sal verskoon, sal ek eers graag \vil gaan hancle was en hoed afhaa1. ELSIE Goed. Dan kom julie binne tien minute \veer terug om 'n koppie koffie en wat te ete h!er te geniet. MARIE J a, baie <lankie, Mevrou. Kom, Eula1ie, laat ·ons jou eers ons woonhuis. gaan wys. Oom knn maar later jou bagas1e kom oor- (lra. ( H 11llc ga.an a.ldrie uit.) ELSIE (Omhels Danie.) My skatlam! DAN'IE My liefste skattebolletjie! DIE GoRDYX VAL. n Baie groot dame aan haar maat: ,Dink u ek sal gewig verloor as ek n1clng perdry ?'' . . Hy: ,0 ja, sek.er, twe- cle rit, en u perd JS al bme skra1er! * * * * * Ben: ,Ek het 'n man ontmoet wat vir my aese het ek lyk na jou.,, , Waar is hy? Ek het lus om hom te slaan ! '' Ben: , ,0, bednar maar-ek het dit a1 gedoen! '' · * * * * * Ou Freek Baartman was vir die soveelste maal weer voor die magistraat vir dron- kenskap, en die mense kon nie help om ,hoere!" te skree toe hulle hom weer daar sien nie. Toe se die magistraat hardop: As daar weer een in die Hof , hoere' dan laat ek hom dadel!k buite in die straat sit.'' ,Hiep, hiep, hoere!" skree ou F'reek die prisoniersbankie. Ondersteun die Eisteddfod. Deur ]. E. M. Verwey. 10 W JL ons sien of ons land vir die toe- koms 'n Caruso, 'n Clara Butt of 'n Shakespeare kan oplewer, laat die kleinspan dan 'n kans kry by die Eis- teddfod. Die :Eisteddfod wat jaarliks in die Kaap gehou word, is die p1ek ons die kinders meer moet aanmoed1g en stuur. Hul leer claar vrymoecligheid, om gewoond te raak an hul stem, word gewoond om voor 'n aroot aehoor te verskyn en, bowen- 0 h , dien, dit leer hul claar dikwels dat ul n kuns besit waarvan hul vantevore heelte- mal onbewus was . . Ons moet erken dat daar nog heelwat aebrek aan ondersteuning is vir die Afri- kaanse Afdeling : Toneelstukke was daar verlede jaar maar weinig; die resitasies wnt gehoor was regtig mooi, ma.ar die kompetiesie aroot genoeg om vir d1e toe- hoorders te laat voel · dat dit die beste in ons skole is? Slegs sewe skoo1kore het in- geskrywe, waarvan hvee hul teruggetrek het. Van die orige vyf was daar net twee van ons buiteskole wat deelgeneem het; die een was van D:e Perel (wat nie die naaste buiteskoo1 aan die Kaap is nie). Ons sou graag sien dat skole soos \Ve1- lington, Htellenbosch, }la1mesbu.ry, selfs Hopefield en Darling, en ander klemer sk<:le dig by die Kaap, hul by volgende teclclfocl onder die mecledmgers bevmd. .:Uoenie vergeet nie dis 'n laer afde1ing wat laas Die Huisgenootskild gewen het. Nou iets vir ons ondenvysers(esse). Ons onclerwvsers is nog so geneig om bang te wees kinders aan .'n kompetiesie te laat (lee1neem om cl:e eenvoudige recle dat bevrees is daar mag te vee1 kritiek teen hul uitaespreek word of dat hul vir ancler sal onclercloen; of ons sien clat daar te vee] moeite aan hierdie soort werk ver- bincl is. :Maar onthou goeie kritiek is leer- saam; om ons met ander te meet, leer ons onsse1f ken; sonder moeite soncler iets. Omtrent die moeite aan hierclie werk ver- bonde, kan die hoofonclerwyser sy invloed baie laat geld. . Menigmaal is daar 'n onderwyseres op d1e staf van 'n skool wat net die regte per- soon vir die werk is, maar sy wag net op hulp om die kinclers in oefening te bring. Die teenwoordigheicl, meer as iets an- ders, van 'n hoofonderwyser as die l\:inderq in oefening is, maak al 'n groot indruk. 'n Hegister van die kinders wat oefen, be- hoort gehou te word wat die hoofonderwy- ser gereeld moet nas!en, en enigeen wat afwesig was vir 'n oefening, moet streng ondervra word. Daar kan geen goeie re- sultate verwag word nie-veral in dw oefe- ninae van 'n toneelstuk of 'n lwor-waar die \inclers nie gereeld teenwoordig is nie; en hou u koor gereeld in oefening deur d:e jaar. Die ,byeenskraping'' van 'n koor ·,n paar weke voor die tyd put u uit en mi smoedig u. . . Die treindiens was laas nie so genefhk vir clie huitesko1e nie, maar as claar baie inskrywings is, sal beter skik1dnge f5etref lnm word. Die :BJisteddfod is claar v1r ons kinclers 3e opvoeding: laat ons dit oncler- steun. Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2012

D l R ll TJ I S G E Ondersteun die 'n Eisteddfod

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: D l R ll TJ I S G E Ondersteun die 'n Eisteddfod

?H .J ANl'AIUE 1027.1

])is alles leuens. Moet hnar nie glo nie. Sy is 'n slegte vrou.

Kms

Stil, Mevrou! U het n beurt gehad. ( Ha,.ie vriendclilwr aan fl}ulalie.) Gaan aan, kind.

EULALIE

rroe vind ek by sy kantoor uit wat my oom se udres is. Mnar ongelukkig het ek die verkeerde nommer gekry en toe per on­aeluk bier in mnr. Boshoff ·se stel kamers ~anaeland. Hier was niemand tuis nie, toe het ~ek maar ingekom, en nadat ek so 'n ruk gewag het, het ek my gaan verkleed en clnnrna het mnr. Boshoff tu!s gekom.

En toe jy jou foute verneem het, hoe­kom het jy dan hier geb1y en nie na jou oom en tante gegaan nie? Sien, Meneer (aan Kris), cl:s alles 1euens. Ek glo geen woonl daarvan nie.

KRis

En toe, Eulalie?

EULALIE

Toe won ek na Oorn en Tante gaan, maar bulle voordeur wns ges1uit, toe het mnr. Boshoff gese ek kan nie al die tyd met baaasie en al voor hul (leur gaan staan nie,

~ . clus moet ek maar lner wag totdat Oom en Tante tuiskom.

KIUS

(Neem vriendclik ]war handjie in syne.) ~ly liewe kin(l, en jon tante en ek het ons al boealam gesoek na jou. Maar wie het

~ 1 , . t dan ook kon dink dat jy a so n mo01, groo nooi kon wees? Om; soek mos na 'n dogter. tjie van sowat twaalf jaar oud .. (Hy on!· l1cls lwar.) Hier is jou tant Mane. (Marw omhcl8 ook vir FJulalie.)

l\1ARIE

Die liewe kind! \Vat moes jy nie alles h!er (leurmaak nie ! Foei tog ! En dit nog na so 'n vermoeiende reis!

Kms

(Aan Elsie.) Mevron, die kind het die suiwere waarheid gepraat. Sy is my br?ers­kind wat vandag van Rhodesie gear::Iveer het maar daar ons mekaar nog nomt te­vor~ gesien het nie, het ons mekaar op d!e stasie misgeloop. My vrou e? ek h~t die poliesie en die stasiemeester m kenms ge­ste1, en bulle het getelefoneer en getele­grafeer na al die stasies lang~ die lyn ?m te probeer uitvind wat van die arme k1~d geword het. Toe, uit pure moedeloosheHl. dooclmoeg en honger, het ons huis-toe ge·­kom om eers 'n bietjie te kom rus, toe ek t.oevnllig u angskrete gehoor het.

ELSIE

0 Meneer! Ek voel so skaam dat ek nie weet wat om te se nie. Ek was ook so ge­skok dat ek glo n!e by my voile posh~ewe was nie. Ek . . . ek . . . ag, my hewe Danie, kan jy my ooit ~ergewe d~t ek jou so wantrou bet? (Sy le haar geszg op . sy bars en snik. Danie streel haar hare l.wf­devol.)

D l R ll TJ I S G E .!V 0 () T

:DAN IE

Hartjie, daur is niks vir my om te ver­gewe nie-cli!? net mej. Eulalie wie jy om vergifnis moet vra.

BuLALIE

Dis ek wat moet om vergifnis vra dat ek u so ontstel het. (Sy gaan na· Elsie en slaa.n vriendclik haar arm om haar slwuers.) Hal u my vergewe ?

ELSIE

Dit is uiters lief van JOU, Eulalie, om my skandelike wantroue en onreclelikheid so te wil heclek. (Sy soen haar.) 'n Dui­sendmaal ekskuus vir die gruwelike dinge wat ek gese het. Kon ek maar net vergoe­ding doen aan jou en Danie vir alles wat ek gecloen het! (Sy sit haar kop op Danie se skouer en soen hom liefderyk.)

DAN'IE

My hartjie, dis alles al lanka1 v.er~eet, en nou gaan mej. Eula1ie en ek v1r JUlie drie 'n lekker koppie koffie maak en julie bedien met ete, want julle !s seker alclrie doodmoeg en baie honger. Kom sit asse­blief, mnr. en mevr. Theron.

:MARIE

As u ons net 'n oomblikkie sal verskoon, sal ek eers graag \vil gaan hancle was en hoed afhaa1.

ELSIE

Goed. Dan kom julie binne tien minute \veer terug om 'n koppie koffie en wat te ete h!er te geniet.

MARIE

J a, baie <lankie, Mevrou. Kom, Eula1ie, laat ·ons jou eers ons woonhuis. gaan wys. Oom knn maar later jou bagas1e kom oor­(lra. ( H 11llc ga.an a.ldrie uit.)

ELSIE

(Omhels Danie.) My skatlam!

DAN'IE

My liefste skattebolletjie!

DIE GoRDYX VAL.

n Baie groot dame aan haar maat: ,Dink u ek sal gewig verloor as ek n1clng perdry ?'' . .

Hy: ,0 ja, sek.er, Juf~rou-cllt J~.u twe­cle rit, en u perd JS al bme skra1er!

* * * * * Ben: ,Ek het 'n man ontmoet wat vir

my aese het ek lyk na jou.,, ·K~rel: , Waar is hy? Ek het lus om

hom te slaan ! '' Ben: , ,0, bednar maar-ek het dit a1

gedoen! '' ·

* * * * * Ou Freek Baartman was vir die soveelste

maal weer voor die magistraat vir dron­kenskap, en die mense kon nie help om ,hoere!" te skree toe hulle hom weer daar sien nie. Toe se die magistraat hardop:

As daar weer een in die Hof , hoere' sk~~e, dan laat ek hom dadel!k buite in die straat sit.''

,Hiep, hiep, hoere!" skree ou F'reek ~n die prisoniersbankie.

Ondersteun die Eisteddfod.

Deur ]. E. M. Verwey.

10

W JL ons sien of ons land vir die toe­koms 'n Caruso, 'n Clara Butt of 'n Shakespeare kan oplewer, laat

die kleinspan dan 'n kans kry by die Eis­teddfod.

Die :Eisteddfod wat jaarliks in die Kaap gehou word, is die p1ek waar~atoe ons die kinders meer moet aanmoed1g en stuur. Hul leer claar vrymoecligheid, om gewoond te raak an hul stem, word gewoond om voor 'n aroot aehoor te verskyn en, bowen-

~ 0 h , dien, dit leer hul claar dikwels dat ul n kuns besit waarvan hul vantevore heelte­mal onbewus was . . Ons moet erken dat daar nog heelwat

aebrek aan ondersteuning is vir die Afri­kaanse Afdeling : Toneelstukke was daar verlede jaar maar weinig; die resitasies wnt gehoor ~vas, was regtig mooi, ma.ar \~as die kompetiesie aroot genoeg om vir d1e toe­hoorders te laat voel · dat dit die beste in ons skole is? Slegs sewe skoo1kore het in­geskrywe, waarvan hvee hul teruggetrek het. Van die orige vyf was daar net twee van ons buiteskole wat deelgeneem het; die een was van D:e Perel (wat nie die naaste buiteskoo1 aan die Kaap is nie).

Ons sou graag sien dat skole soos \Ve1-lington, Htellenbosch, }la1mesbu.ry, selfs Hopefield en Darling, en ander klemer sk<:le dig by die Kaap, hul by eli~ volgende ~Js­teclclfocl onder die mecledmgers bevmd. .:Uoenie vergeet nie dis 'n laer afde1ing wat laas Die Huisgenootskild gewen het.

Nou iets vir ons ondenvysers(esse). Ons onclerwvsers is nog so geneig om bang te wees o;~l kinders aan .'n kompetiesie te laat (lee1neem om cl:e eenvoudige recle dat hulh~ bevrees is daar mag te vee1 kritiek teen hul uitaespreek word of dat hul vir ancler sal mo~t onclercloen; of ons sien clat daar te vee] moeite aan hierdie soort werk ver­bincl is. :Maar onthou goeie kritiek is leer­saam; om ons met ander te meet, leer ons onsse1f ken; sonder moeite soncler iets. Omtrent die moeite aan hierclie werk ver­bonde, kan die hoofonclerwyser sy invloed baie laat geld. .

Menigmaal is daar 'n onderwyseres op d1e staf van 'n skool wat net die regte per­soon vir die werk is, maar sy wag net op hulp om die kinclers in oefening te bring.

Die teenwoordigheicl, meer as iets an­ders, van 'n hoofonderwyser as die l\:inderq in oefening is, maak al 'n groot indruk. 'n Hegister van die kinders wat oefen, be­hoort gehou te word wat die hoofonderwy­ser gereeld moet nas!en, en enigeen wat afwesig was vir 'n oefening, moet streng ondervra word. Daar kan geen goeie re­sultate verwag word nie-veral in dw oefe­ninae van 'n toneelstuk of 'n lwor-waar die \inclers nie gereeld teenwoordig is nie; en hou u koor gereeld in oefening deur d:e jaar. Die ,byeenskraping'' van 'n koor ·,n paar weke voor die tyd put u uit en mi smoedig u. . .

Die treindiens was laas nie so genefhk vir clie huitesko1e nie, maar as claar baie inskrywings is, sal beter skik1dnge f5etref lnm word. Die :BJisteddfod is claar v1r ons kinclers 3e opvoeding: laat ons dit oncler­steun.

Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2012

Page 2: D l R ll TJ I S G E Ondersteun die 'n Eisteddfod

28 JANUAlUE Hl27 .]

8 AlEKBBH reeds het mense wat we­reldberoem<1 is vir hu1le lnms on" land verlaat met 'n skraal-gev1dde

;:;ak en die gevoel dat clio Afrikaners nie tyd of geld het vir clio vorodelendo invloecl van die musiek nio. As 'n mens bokend is met die pogings wat so baiokeer in ons groter steele aangewend word in bolang van mu­siek, en die misluld<ings wat claar van jaar tot jaar plaasvind, dan is dit nio 'n wonder dat liefhehbers van die kuns partymaal hecltemal moo(l opgoo nio. Die toestand skyn (1aarop to wys (lat ons volk nie }us hot om homsolf to vercdel nie-voral as ons in gedagte hou clio woorc1o van Luther: ,Bose menschen hnben ]wine Lieder."

(J a an ons egtcr onder ons volk rond, dan sion ons tokens v.·at ons daclelik !nat be­sluit (1at ons vir musiol< not so veel tyd en opoffering hot as cnige andcr volk. Daar is byna nie 'n clool van ons land waar ons (lit nio aangotref hot nie. Eonkoer bet skrywer en -,n paar vriemle uit nuuskierig­heid met 'n Nuwejaarsclaggeleentheid ge­gaan na 'n deel waar seker nog van ons ag­tcrlikste men so woon. Dio oerste wat ons Qpval toe ons (lie agtcrrniclclag daar kom, was die feit dat ons die mikpunt was van alle skerts on grappies. l\Iet ons persoon­likheid het ons nie besonder indruk gemaak nie, en wat erger was, die skone geslag hot so stadigaan ons begin vcrmy asof ons on­gecliertes was. So het ons van die een plek na clie ander gegann om redding te sock, maar :tiles was tevcrgeds. Einclelik kom ons in 'n lwmer waar danr op clio tafel 'n outoharpie !e. ( tclukkig was dit lelik uit stem. Toe ons clie harp in orcle gebring het, was dit nie lank nie of die atmosfeer was hceltemal vcrander: ons het nou ge­noeg vriencle geha(l en musiek.

Party lesers sal waarskynlik lag oor die gebruik van die woorcl ,musiek" vir iet::; \Vaar 'n outohnrpie 'n rol in speel, en die ander deel niks an(lers is as volks\vysies nie. .i\laar die manier waarop dit uitgovoer word, is partymaal ]mnp-die cntoesiasme wat ann die clag gele word, is inspircreml, en aile·~ in aamncrking geneem, kry 'n mens hior musiek waarin die musiimnte lowe. ])it laat ons dink ann wnt II enrv l~'inck, die groot Jllusiekkrietikus, gese het": ,J)aar is twce soorte rnusiek: ,heartmusic' en ,art 1nusic.' ''

] >ie eerstc is verreweg (llC beste-d is die enigste werklike kuns en dis hieronder dat bogenocmcle val. Dis haie boter om hierna to luistcr ten opsigte van die uitvoerder as na 'n stuk van Beethoven, b.v., met 'n klomp vcrkPenle note da:trin of net 'n boel note uitrresketter sondcr ritme of ~manse.

H ier i~ bnie te bewoncler : Di~ ratsheid van die vingcrs, b. v., en luer en daar word die toehoorder get ref deur slwne deeHjies; maar alma! dadelik pak-dit doe11 dit nia. Hullebroeck het eemnaal gcse <lat , 8aric l\1arais'' een van die mooiste deuntjies is \V:tt hy nog ooit nangetref het. As ons dan in aanmerking neem dut , Sarie Marais" maar een van die voll<sdeuntjies is, en mis­kien nie eens die mooiste nie, dan kom ons tot die gevolgtrekking clat die soort musiek darem ten minste ons aandag werd is.

Ons sing op skool is seker nog glad nie ideaal nie. Daar tree wel so bier en daar non en dan 'n ldompie kinders op, maar die duisencle kinders in ons skole in aanmerking geneem, is die oes op die arbeid maar 'n slegte. In sekere mate kan dit miskien toe­geskryf word aan die feit dat die men3c w·>tt die roosters opstcl, onder die ind.ruk is

D I E II U 1 S G E N 0 0 T

Ons Voll( en Musiel(. Deur ,Crescendo."

dut sing-nou ja, net 'n bietjie vermaak is . en niks meer nie, en claarom die sangles altyd laat plaasvincl wanneer die kinders al die moegste is. Selfs vir 'n eenvoudige sangles is daar wel inspanning nodig om goeie resultate te kry, en vermaak w;ord dit eers as daar baie moeite gedoen is. 'n Oro­ter struikelblok in die weg, meen ons egter, is die gemis aan die eie en bekende op die gebiecl. Min Duitsers het ons nog ann­getre£ wat ons nie kon vergas op talle vnn liedjies nie-ons hot altyd gewonder of die mense sulke algemene resultate op huile skole bereik, maar die feit dat party van hullc mense was wat hulle opvoeding hier in ons land gehad het, het ons die oorsuak op 'n ander plek laat soek. Later het ons uitgovind clat die liedjies by die ouers tuis gesing word en dat bulle klein bookies het om dit altyd by der hand te he. Die kin-

Die violinofoon is 'n gewone viool met 'n klankhorin~ wat !leur 'n spesiale toestel die toon aanmerklik ver­

hoog. Let op die horing oor die skouer. (Foto L.N.A.)

ders ken a! die sangstukkies voor bulle op skool kom, en as hulle daar kom, kan ons verstaan dat die sangles vir hulle 'n plesier is en dat dit deur hulle hele lewe 'n aange­narne iets bly.

As ons so nadink, dan is ons geneig orn saam te stem met prof. I~'reud dat 'n mens die onaangename gou vergeet, terwyl jy die aangename lank onthou. rroe ons nog op skool was, was die sangles altyd 'n gecloen­te meer as iets anders. Ons begin nL~t , ,Doh-He-Me.'' Vir party was dit party­maa1 'n bietjie te hoog-maar met 'n bie­tjie sh·ee, kry bulle darem die noot in hande ! Dan begin die gehoortoefse : party raai dit reg, maar die grootste boel skiet miS.

Nooit het hulle ons probeer duidelik maak hoe om die goed te kry nie, of, lie­wer, ons bet dit nooit verstann nie. Dan kom die sangstuk-vierstemmig! Die dog­ters sing soprnan en alt, en so hicr en danr kom 'n seun by die alte-die ander moet

21

maar bas en tenoor sing. Die tenore het nog iets uitgekry, maar die basse-wel, bulle het 'n gedruis gemaak; of dit musikaal was, kan ons nie meer onthou nie. Dit alles ge­skied onderwyi die kinders afgemat is, in 'n klaskamer ver te klein om vars lug te verskaf.

Geen wonder clan, as 'n mens vandag 'n. klompie mense soek wat die , 'ronic-Solfa "­note kan lees, hulle bnie skaars is nie.

Dit beteken egter nie dat ons nie gesing het nie. 0 nee, ons het baie gesing­maar die goedj:es wat vir ons bekend was. As ons 'n klomp bymekaur gekom het, het ons gewoonlik gesing, en waar ons soms myle per trein of wa gegaan het, was d~e hele reis een konsert. As ons d us met ons bekende liedjies by ons skole kan begin-of, nog beter, by ons lmise-sou ons 'n andP.r toestand van sake sien. Die kind wat die genot van saamsing gesmaak bet, kan daar moeilik sonder klaarkorn, en as by dit eens geleer het, sal hy gou genoeg die note so leer dat hy goed kan meedoen. Dan eers is clit tyd om die meer ingewikkelde stuk ke te bring, en dan sal die kind nie be­swaar maak nie.

Die klompie piekniekliedjies wat byme­kaar gebring is, is op verre na nie al wat daar is nie. Daar is nog talle van ander: danswysies en anrler wat spesiaal by brui­lofte, ens., gesing was. Die mense bet dit gewoonlik in stemme gesing, en dit het goecl gegaan. As die dinge egter nie opge­spoor en neergeskrywe word nie, sal alles verlore gann, want behalwe die feit dat dit eon van ons Afrikaanse volkstrekke is om ons eie te minag, is daar vandag die , ,jazz'' met sy dolle vaart en ritme.

Dis 'n groot vcrantwoorclelikheid wat op die skouers van ons volk op kult urcle ge­bied rus. Die kuns het in al die Iande ge­groei uit dergelike Jdeinighede. Dis die regte pad by baie ge\vees, en dit sal ook 80

by ons wees. Ecrs as o11s op ons eie ont­wikkel het, sal die vreemde ons ten goede knn be1nvloe(1, en op die manier is daar kans vir stclselmntige groci.

Prof. Hevcik, die groot vioolonderwyser. bet 'n tydjie gelede van die Amerikaners gese dat bulle net so musikaal is as enige nasie ter wereld, en net so gewililg om harcl te werk, maar hulle mis die sing van volksdeuntjies by hulle llllise, en daardeur ·sal lndle met d1eselfde moeite uooit op mu­sikale gebicd kau bereik wat Europese stu­(lente kan bereik nic. :l\luar bchalwe dit alles: Die deuntjies is ons eie en staan i.1 verbaud mot ons volksgeskieclenis-sal daar niemand wees om hom te bekommer vm hulle verlies nie '?

N a am en Adres, asseblief.

Iemand bet op 15 J anuarie 'n poswissel vir 15s. uit Bredasdorp a an die N asionale Pers · gestuur, maar het vergeet om die naam en adres te melcl en ook waarvoor dit is. Sal die betrokke persoon asseblief die gewenste inligting verskaf?

Ook 'Yil ons gebruik maak van hierdie geleentheid om ons intekenare nogmaals te versoek om besonderhede te verskaf by die instuur van poswissels, ens.-anders veroorsaak dit onnodige moeite in die ver­sendingsafdcling. Dit geld veral ook vir verandering van aclresse.

Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2012