31
1 DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE 1. Struktuur van Departement 2. Funksies van Departement 3. Kontakbesonderhede van adjunk- inligtingsbeamptes 4. Gids deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor hoe om die Wet te gebruik 5. Rekords 5.1 Beskrywing van onderwerpe waaroor die Departement rekord hou 5.2 Rekords beskikbaar sonder ’n formele versoek 5.3 Hoe om rekords aan te vra 6. Dienste beskikbaar aan die publiek 7. Reëling wat betrokkenheid by die formulering van beleid en die uitvoering van funksies toelaat 8. Regsmiddele beskikbaar ten opsigte van ’n handeling of versuim om te handel

DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

1

DEPARTEMENT VAN GESONDHEID

INHOUDSOPGAWE

1. Struktuur van Departement

2. Funksies van Departement

3. Kontakbesonderhede van adjunk- inligtingsbeamptes

4. Gids deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor hoe om die Wet te gebruik

5. Rekords

5.1 Beskrywing van onderwerpe waaroor die Departement rekord hou

5.2 Rekords beskikbaar sonder ’n formele versoek

5.3 Hoe om rekords aan te vra

6. Dienste beskikbaar aan die publiek

7. Reëling wat betrokkenheid by die formulering van beleid en die uitvoering van funksies toelaat

8. Regsmiddele beskikbaar ten opsigte van ’n handeling of versuim om te handel

Page 2: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

2

1. STRUKTUUR VAN DEPARTEMENT

MINISTER DEPARTEMENT VAN

GESONDHEID

DEPARTEMENTSHOOF DEPARTEMENT VAN

GESONDHEID

DIREKTEUR:

KOMMUNIKASIE

Adj.-Dir.-Genl. SPESIALIS &

NOODDIENSTE

Adj.-Dir.-Genl. DISTRIKS-

GESONDHEIDS-DIENSTE &

PROGRAMME

HOOFDIREKTEUR:

STRATEGIE &

GESONDHEID-

STEUN

FIG. 1 FIG. 2 FIG. 3

HOOF- FINANSIËLE

BEAMPTE

DIREKTEUR: STRATEGIESE BEPLANNING & KOÖRDINERING

DIREKTEUR: INLIGTINGS-

BESTUUR

DIREKTEUR: GESONDHEIDS-

IMPAK-ASSESSERING

DIREKTEUR: PROFESSIONELE STEUN & DIENSTE

DIREKTEUR: APTEEKDIENSTE

DIREKTEUR: SAKE-

ONTWIKKELING

HOOFDIREKTEUR: INFRASTRUKTUUR

-BESTUUR

DIREKTEUR: GESONDHEIDS-

TEGNOLOGIE

DIREKTEUR: INFRASTRUKTUUR

-STEUN

DIREKTEUR: INGENIEURS- &

TEGNIESE DIENSTE

DIREKTEUR: INFRASTRUKTUUR-

PROGRAM-LEWERING

HOOFDIREKTEUR: MENSE-

HULPBRONNE

DIREKTEUR: VERPLEGING

DIREKTEUR: MENSE-HULPBRON-

ONTWIKKELING

DIREKTEUR ARBEIDS-

BETREKKINGE

DIREKTEUR: MENSE-

HULPBRONBESTUUR

Page 3: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

3

FIGUUR 1

HUB: GROOTE SCHUUR- HOSPITAAL (GSH)

DIREKTEUR: GSH KLINIESE DIENSTE

DIREKTEUR: GSH FINANSIES

HUB: TYGERBERG-

HOSPITAAL (TBH)

DIREKTEUR: TBH KLINIESE DIENSTE

HOOF- DIREKTEUR-GENERAAL: ALGEMENE-

SPESIALIS- EN NOODDIENSTE

HOOF- BEDRYFS-BEAMPTE:

ALGEMENE-SPESIALS-HOSPITALE

DIREKTEUR: MEDIESE

NOODDIENSTE

DIREKTEUR: FORENSIESE

PATOLOGIEDIENSTE

HUB: ROOI KRUIS-

OORLOGGEDENK-HOSPITAAL VIR

KINDERS

HOOFDIREKTORAATMETRODISTRIK-GESONDHEIDS-

DIENSTE

DIREKTEUR: TBH FINANSIES

Page 4: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

4

FIGUUR 2

HOOFDIREKTEUR: METRO-

DISTRIKSGESONDHEIDS-DIENSTE

HOOFDIREKTEUR

LANDELIKE DISTRIKTE

GESONDHEIDSDIENSTE

DIREKTEUR: SUBSTRUKTUUR 1

NOORDELIK & TYGERBERG

DIREKTEUR: SUBSTRUKTUUR 2

WESTELIK EN SUIDELIK

DIREKTEUR: SUBSTRUKTUUR 3

MITCHELLS PLAIN & KLIPFONTEIN

DIREKTEUR SUBSTRUKTUUR 4

OOSTELIK & KHAYELITSHA

DIREKTEUR: KAAPSE WYNLAND-DISTRIK

DIREKTEUR: SENTRAAL-KAROO-DISTRIK

DIREKTEUR: EDEN-DISTRIK

Adj.-Dir.-Genl. DISTRIKS-

GESONDHEIDS-DIENSTE &

PROGRAMME

HOOFDIREKTEUR GESONDHEIDSPROGRAMME

DIREKTEUR: OVERBERG-DISTRIK

DIREKTEUR: GEMEENSKAPS-

GEBASEERDE PROGRAMME

DIREKTEUR: FASILITEITS-

GEBASEERDE PROGRAMME

DIREKTEUR: MIV, VIGS & TB

DIREKTEUR: WESKUS-DISTRIK

Page 5: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

5

FIGUUR 3

HOOFDIREKTEUR: FINANSIËLE BESTUUR

DIREKTEUR: FINANSIËLE

REKENINGKUNDE

DIREKTEUR AANBODKETTING-

BESTUUR

HOOF FINANSIËLE

BEAMPTE

HOOFDIREKTEUR: FINANSIËLE

BESTUURSTEUN

DIREKTEUR: BESTUURS-

REKENINGKUNDE

DIREKTEUR: INTERNE OUDIT

Page 6: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

6

2. FUNKSIES VAN DEPARTEMENT

verskaffing van tersiêre, sekondêre, en spesialis- gesondheidsorg, nooddienste en forensiese patologiedienste

aan die Wes-Kaap

bestuur van die distriksgesondheidsdienste en -programme te bestuur

lewering van openbaregesondheid- intelligensie- en steundienste

versekering van die ontwikkeling en bestuur van infrastruktuur

verskaffing van doeltreffende finansiële dienste

lewering van ’n doeltreffende mensehulpbron-diens

DIREKTORAAT: KOMMUNIKASIE

lewering van interne en eksterne kommunikasiedienste

lewering van taaldienste

TAK: TERSIÊRE, SEKONDÊRE, GEESTESGESONDHEIDS- , NOODSORG- ASOOK FORENSIESE

PATOLOGIEDIENSTE

verskaffing van ’n doeltreffende en toepaslike tersiêre gesondheidsdiens in Groote Schuur-hospitaal

verskaffing van ’n doeltreffende en toepaslike tersiêre gesondheidsdiens in Rooi Kruis-oorloggedenkhospitaal vir

kinders

Page 7: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

7

verskaffing van ’n doeltreffende en toepaslike tersiêre gesondheidsdiens in Tygerberg-hospitaal en die

tandheelkundige hospitale

verskaffing van ’n sekondêre en spesialis- gesondheidsorgdiens, mediese nooddienste en forensiese

patologiedienste

HOOFDIREKTORAAT: GROOTE SCHUUR-HOSPITAAL

verskaffing van ’n kliniese diens

lewering van ’n verpleegdiens

lewering van finansieel administratiewe dienste

lewering van ’n mensehulpbronbestuur-diens

lewering van ’n algemene steundiens

lewering van instandhoudings- en ingenieursdienste

DIREKTORAAT: KLINIESE DIENSTE

lewering van ’n algemene mediese diens

lewering van chirurgiese dienste

lewering van kritiekesorgdienste

lewering van obstetriese en ginekologiese dienste

lewering van pediatriese dienste

lewering van algemene mediese steundienste

lewering van stralingsterapiedienste

Page 8: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

8

lewering van mondgesondheids-, buitepasiënt- en dagchirurgiedienste

die versekering van ’n doeltreffende verpleegdiens

DIREKTORAAT: FINANSIES

lewering van ’n finansieel administratiewe diens

lewering van verkrygings- en inligtingstegnologie-dienste

HOOFDIREKTORAAT: TYGERBERG-HOSPITAAL

verskaffing van ’n kliniese diens

leweringvan ’n verpleegdiens

lewering van ’n finansieel administratiewe dienste

lewering van ’n mensehulpbronbestuursdiens

lewering van ’n algemene steundiens

lewering van instandhoudings- en ingenieursdienste

DIREKTORAAT: KLINIESE DIENSTE

lewering van algemene mediese dienste

lewering van chirurgiese dienste

lewering van kritiekesorgdienste

lewering van obstetriese en ginekologiese dienste

Page 9: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

9

lewering van pediatriese dienste

lewering van algemene mediese steundienste

lewering van stralingsterapiedienste

lewering van mondgesondheids-, buitepasiënt- en dagchirurgiedienste

versekering van ’n doeltreffende verpleegdiens

DIREKTORAAT: FINANSIES

lewering van ’n finansieel administratiewe diens

lewering van verkrygings- en inligtingstegnologie-dienste

HOOFDIREKTORAAT: STREETKSHOSPITALE, GEESTESGESONDHEIDSDIENSTE, NOODDIENSTE EN

FORENSIESE PATOLOGIEDIENSTE

lewering van ’n sekondêre en gespesialiseerde hospitaaldiens in die Wes-Kaap

lewering van ’n psigiatriese hospitaaldiens in die Wes-Kaap

verskaffing van ’n mediese nooddiens in die Wes-Kaap

versekering van ’n omvattende forensiese patologiediens in die Wes-Kaap

verskaffing van ’n professionele steundiens in die streek

lewering van ’n mensehulpbronbestuursfunksie in die streek

lewering van ’n finansiële bestuursdiens in die streek

lewering van ’n tegniese steundiens in die Hoofdirektoraat en streek

Page 10: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

10

DIREKTORAAT: GEASSOSIEERDE PSIGIATRIESE HOSPITALE (GPH)

bevordering en handhawing van ’n holistiese diens

koördinering en monitering van die finansiëlebestuursdienste oor die hele GPH-platform

koördinering en monitering van die mensehulpbronbestuurs- en steundiens

lewering van ’n doeltreffende psigiatriese en geestesgestremdheidsdiens

DIREKTORAAT: MEDIESE NOODDIENSTE

verskaffing van ’n mediese reddingsdiens

verskaffing van ’n mediese steundiens

verskaffing van kliniese beheer en die bestuur van noodspesialisasie

verskaffing van finansiële bestuursdienste

verskaffing van mensehulpbronbestuur-dienste

DIREKTORAAT: FORENSIESE PATOLOGIEDIENSTE

lewering van forensiese patologiedienste by die Tygerberg-hospitaalkompleks

lewering van forensiese patologiedienste by die Groote Schuur-hospitaalkompleks

lewering van forensiese patologiedienste in die Metro-distrik

lewering van forensiese patologiedienste in die Boland/Overberg-distrik

lewering van forensiese patologiedienste in die Weskus/Kaapse Wynland-distrik

lewering van forensiese patologiedienste in die Suid-Kaap/Sentraal-Karoo-distrik

Page 11: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

11

verskaffing van administratiewe steun

TAK: DISTRIKSGESONDHEIDSDIENSTE EN -PROGRAMME

versekering van die lewering van distriksgesondheidsdienste in die Metro-distrik

versekering van die lewering van distriksgesondheidsdienste in die Weskus-distrik

versekering van die lewering van distriksgesondheidsdienste in die Kaapse Wynland-distrik

versekering van die lewering van distriksgesondheidsdienste in die Overberg-distrik

versekering van die lewering van distriksgesondheidsdienste in die Sentraal-Karoo-distrik

versekering van die lewering van distriksgesondheidsdienste in die Eden-distrik

versekering van die lewering van gesondheidsprogramme

WESKUS-DISTRIK

bestuur van distriksgesondheidsdienste

bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

bestuur van professionele steundienste

bestuur van apteekdienste

bestuur van finansies en steundienste

bestuur van mensehulpbronne

bestuur van tegniese dienste

Page 12: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

12

OVERBERG-DISTRIK

bestuur van distriksgesondheidsdienste

bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

bestuur van professionele steundienste

bestuur van apteekdienste

bestuur van finansies en steundienste

bestuur van mensehulpbronne

bestuur van tegniese dienste

EDEN-DISTRIK

bestuur van distriksgesondheidsdienste

bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

bestuur van professionele steundienste

bestuur van apteekdienste

bestuur van finansies en steundienste

bestuur van mensehulpbronne

bestuur van tegniese dienste

KAAPSE WYNLAND-DISTRIK

bestuur van distriksgesondheidsdienste

Page 13: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

13

bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

bestuur van professionele steundienste

bestuur van apteekdienste

bestuur van finansies en steundienste

bestuur van mensehulpbronne

bestuur van tegniese dienste

SENTRAAL-KAROO-DISTRIK

bestuur van distriksgesondheidsdienste

bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

bestuur van professionele steundienste

bestuur van apteekdienste

bestuur van finansies en steundienste

bestuur van mensehulpbronne

bestuur van tegniese dienste

HOOFDIREKTORAAT:METRODISTRIK-GESONHEIDSDIENSTE

bestuur van distriksgesondheidsdienste in die Klipfontein- en Mitchells Plain-subdistrikte

bestuur van distriksgesondheidsdienste in die Noordelike en Tygerberg-subdistrikte

bestuur van distriksgesondheidsdienste in die Westelike en Suidelike Subdistrikte

bestuur van distriksgesondheidsdienste in die Khayelitsha en Oostelike Subdistrikte

Page 14: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

14

SUBSTRUKTUUR-KANTOOR 1

bestuur van primêre gesondheidsorg en Vlak 1-hospitaaldienste

bestuur en implementering van gesondheidsprogramme

bestuur van apteekdienste

bestuur van finansies en steundienste

bestuur van mensehulpbronne

bestuur van tegniese dienste

SUBSTRUKTUUR-KANTOOR 2

bestuur van primêre gesondheidsorg en Vlak 1-hospitaaldienste

bestuur en implementering van gesondheidsprogramme

bestuur van apteekdienste

bestuur van finansies en steundienste

bestuur van mensehulpbronne

bestuur van tegniese dienste

SUBSTRUKTUUR-KANTOOR 3

bestuur van primêre gesondheidsorg en Vlak 1-hospitaaldienste

bestuur en implementering van gesondheidsprogramme

bestuur van apteekdienste

Page 15: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

15

bestuur van finansies en steundienste

bestuur van mensehulpbronne

bestuur van tegniese dienste

SUBSTRUKTUUR-KANTOOR 4

bestuur van primêre gesondheidsorg en Vlak 1-hospitaaldienste

bestuur en implementering van gesondheidsprogramme

bestuur van apteekdienste

bestuur van finansies en steundienste

bestuur van mensehulpbronne

bestuur van tegniese dienste

HOOFDIREKTORAAT: GESONDHEIDSPROGRAMME

versekering, fasilitering en beheer van omvattende gesondheidsprogramme

versekering, fasilitering en beheer van openbaregesondheid-programme

bewusmaking van MIV, VIGS en TB en die optimering van gesondheidsorg aan mense met MIV, VIGS en TB

DIREKTORAAT: OMVATTENDE GESONDHEIDSPROGRAMME

ontwikkeling, monitering, evaluasie en koördinering van die volgende omvattende

gesondheidsprogramme:

Page 16: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

16

Moeder-, Kinder- en Vrouegesondheid

Reproduktiewe Gesondheid

Oordraagbare Siekte-beheer (TB uitgesluit)

Voeding

DIREKTORAAT: OPENBAREGESONDHEID-PROGRAMME

ontwikkeling, monitering, evaluasie en koördinering van die volgende vasgestelde openbaregesondheid-

programme:

Chroniese Sorg, Sorg vir Bejaardes en Rehabilitasie

Geestesgesondheid

Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid

Mondgesondheid

DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB

fasilitering en onderrig van die publiek oor MIV, VIGS en TB

optimering van dienslewering vir die behandeling van MIV, VIGS en TB

ontwikkeling, monitering, evaluasie en koördinering van TB-programme

verskaffing van VIGS-opleiding, -inligting en -berading aan die Departement

HOOFDIREKTORAAT: STRATEGIE EN GESONDHEIDSTEUN

Page 17: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

17

fasilitering van die wetgewende en strategiese leiding van die Departement

assessering van die impak van gesondheidsdienslewering

koördinering, integrasie en verskaffing van gesondheidsinligting in die Departement

verskaffing van professionele steundienste

verskaffing van ’n administratiewe steundiens aan die Hoofdirektoraat

DIREKTORAAT: STRATEGIESE BEPLANNING EN KOÖRDINERING

fasilitering van die ontwikkeling van wetgewing ter ondersteuning van gesondheidsbeleid

fasilitering van strategiese leiding aan die Departement

versekering van die volhouding met die strategiese en prestasieplanne

DIREKTORAAT: GESONDHEIDSIMPAK-ASSESSERING

versekering van die ontwikkeling en implementering van ’n siektewaakprogram

versekering van gesondheidsnavorsing

vasstelling van die doeltreffendheid van alle gesondheidsprogramme

koördinering en monitering van die gehalte van gesondheidsorg

DIREKTORAAT: INLIGTINGSBESTUUR

versekering van die verskaffing van gesondheidskennis

formulering van statutêre en bestuursverslae vir besluitnemingsdoeleindes

Page 18: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

18

versekering van die ontwikkeling, implementering en instandhouding van die inligtings- en

kommunikasiestrategie en ’n meesterstelselsplan

verskaffing van ’n rekordbestuursdiens

DIREKTORAAT: PROFESSIONELE STEUNDIENSTE

lewering van ’n regsgeneeskundige diens

versekering van omvattende, doelmatige en kostedoeltreffende apteekdienste

verskaffing van doeltreffende laboratoriumdienste

bestuur van die beoordelingsproses

verskaffing van ’n raadgewende en koördineringsdiens aan die mediesebeelding-beroep

verskaffing van raadgewende en koördineringsdiens aan die terapeutiese dienste

HOOFDIREKTORAAT: INFRASTRUKTUURSBESTUUR

implementering van die hospitaalvernuwingsprogram

beplanning en koördinering van infrastruktuur

verskaffing van ingenieurs- en tegniese steundienste

verskaffing van administratiewe steundienste aan die Hoofdirektoraat

DIREKTORAAT: HOSPITAALVERNUWINGSPROGRAM

Page 19: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

19

koördinering van alle aspekte van organisatoriese ontwikkeling ten opsigte van die Mensehulpbronplan op

provinsiale vlak

versekering van doeltreffende finansiële bestuur en administratiewe steun

versekering van die doeltreffende monitering en evaluasie van Mensehulpbronplan-projekte

versekering dat alle toerusting by alle geïdentifiseerde fasiliteite in ooreenstemming is met die vlak van

sorg en die spesifieke diensplan

bestuur van betrekkinge en ontwikkeling van diensvlakooreenkomste

DIREKTORAAT: INFRASTRUKTUURSTEUN

bestuur van die implementering van die kapitaalprojekte

verskaffing van doeltreffende infrastruktuurbeplanning-steun

versekering van die monitering van, en verslagdoening oor, die infrastruktuurbestuur-program

skakeling met die Departement van Vervoer en Openbare Werke oor die verkryging en afskaffing van

eiendomme

DIREKTORAAT: INGENIEURS- EN TEGNIESE STEUNDIENSTE

verskaffing van hospitaalingenieur-steundienste

verskaffing van kliniese ingenieur-steundienste

lewering van administratiewe steundienste

implementering van die bepalings van die Wet of Beroepsveiligheid en Gesondheid, 1993 (Wet 191 van

1993), en van toerustingveiligheidspraktyke

Page 20: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

20

verskaffing van wassery- en linnedienste

TAK: FINANSIES

verskaffing van gesonde begrotingsadministrasie en finansiële bestuur in die Departement

bevordering van begrotingsadministrasie- en sake-ontwikkelingsdienste

HOOFDIREKTORAAT: FINANSIËLE BESTUUR

versekering van doeltreffende finansiële rekeningkundige dienste

uitvoering van doeltreffende aanbodkettingbestuur-dienste

DIREKTORAAT: FINANSIËLE REKENINGKUNDE

versekering van doeltreffende finansiële administrasiedienste

versekering dat daar aan die finansiële regulatoriese maatreëls voldoen word

DIREKTORAAT: AANBODKETTINGBESTUUR

versekering van doeltreffende tenderprosesse en kontrak-administrasiedienste

lewering van doeltreffende logistiesebestuursdienste

HOOFDIREKTORAAT: FINANSIËLE BESTUURSTEUN

Page 21: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

21

lewering van bestuursrekeningkundige dienste

regulering van privaat gesondheidsdienste en die skepping van gesondheids- staat-privaat-vennootskappe

vasstelling en bestuur van risiko

DIREKTORAAT: BESTUURSREKENINGKUNDE

saamstel van die mediumtermyn-bestedingsraamwerk en aansuiweringsramings en die implementering

van bestedingsbeheermaatreëls

verbetering van inkomstebestuur

versekering dat die faktureringsbedryfstelsels aan die hospitaalgelde-vereistes voldoen

HOOFDIREKTORAAT: MENSEHULPBRONNE

lewering van ’n doeltreffende mensehulpbron-bestuursdiens

bevordering van gesonde arbeidsbetrekkinge in die Departement

ontwikkeling en handhawing van doeltreffende mensehulpbron-ontwikkeling, -opleiding en -kapasiteitsbou vir

personeel en gemeenskappe

versekering van ’n doeltreffende verpleegdiens

DIREKTORAAT: MENSEHULPBRONBESTUUR

versekering van doeltreffende mensehulpbron-beleid en -praktyke en werksorganisasie

Page 22: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

22

optimering van mensehulpbron-administrasie

lewering van ’n sekretariële diens

DIREKTORAAT: ARBEIDSBETREKKINGE

ontwikkeling van beleid en prosedure vir arbeidsbetrekkinge en die bestuur van die kollektiewe

bedingingsproses

bystand en verskaffing van raad aangaande dispute, dissipline en arbeidsverwante kwessies

lewering van ’n administratiewe steundiens

DIREKTORAAT: MENSEHULPBRON-ONTWIKKELING

ontwikkeling van alle gesondheidspersoneel om die verskaffing van doeltreffende gesondheidsdienste te

verseker

optimale ontwikkeling van gemeenskapskapasiteit om die verskaffing van doeltreffende

gesondheidsdienste te verseker

DIREKTORAAT: VERPLEEGDIENSTE

versekering van norme en standaarde ten opsigte van onderwys en opleiding

versekering van norme en standaarde ten opsigte van kliniese praktyk

onderrig van mense in die dissiplines van verpleging

Page 23: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

23

3. KONTAKBESONDERHEDE VAN DIE ADJUNK- INLIGTINGSBEAMPTES

ARTIKEL 14(1)(b)

a) Prof. C. Househam

20ste Vloer

Dorpstraat 4/ Privaatsak X2060

KAAPSTAD

Tel.: 021 483 4473

Faks: 021 483 5677

E-pos: [email protected]

b) Mnr. E. Reynolds

Dorpstraat 4 / Privaatsak X2060

KAAPSTAD

Tel.: 021 483 4661

Faks: 021 483 3277

E-pos: [email protected]

4. GIDS DEUR DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE OOR HOE OM DIE WET TE GEBRUIK

ARTIKEL 14(1)(c)

Ingevolge artikel 10 van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet 2 van 2000) (PAIA), is dit die

verantwoordelikheid van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie om ’n gids saam te stel wat PAIA verduidelik.

Page 24: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

24

Die gids moet op so ’n manier geskryf wees dat dit maklik verstaanbaar is vir mense wat hul regte soos vervat in

die Wet wil uitoefen.

Die gids kan van die Menseregtekommissie aangevra word en is beskikbaar in al die amptelike tale van Suid-

Afrika. Die kontakbesonderhede van die Menseregtekommissie is:

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie

Telefoon 011 484 8300

Faks 011 484 1360

E-posadres [email protected]

Posadres

PAIA-eenheid: Departement Navorsing en

Dokumentasie

Privaatsak 2700

Houghton

2041

Straatadres

PAIA-eenheid: Departement Navorsing en

Administrasie

Boundary-weg, Houghton-eiland,

Wilds View, Ingang 1

Houghton

JOHANNESBURG

Webblad www.sahrc.org.za

Page 25: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

25

5.1 BESKRYWING VAN ONDERWERPE WAAROOR DIE DEPARTEMENT REKORD HOU

ARTIKEL 14(1)(d)

hospitaalrekords

pasiëntlêers

mediese Inligting

x-strale

registers

algemene administrasie

finansies

mensehulpbronne

aanbodkettingbestuur

ondernemingsbestuur

gesondheidsprogramme

wetgewing

ander rekords

foto’s

films/video’s/klankopnames

notules/agendas

verslae

elektroniese rekords

5.2 REKORDS BESKIKBAAR SONDER ’N FORMELE VERSOEK

Page 26: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

26

BESKRYWING VAN

KATEGORIEË VAN REKORDS

WAT SONDER ’N FORMELE

VERSOEK BESKIKBAAR IS

INGEVOLGE ARTIKEL 15(1)

VAN PAIA

HOE TOEGANG TOT REKORDS

VERKRY KAN WORD

BESKRYWING VAN KATEGORIEË VAN REKORDS WAT SONDER

’N FORMELE VERSOEK BESKIKBAAR IS INGEVOLGE

ARTIKEL 15(1)(a)(i) VAN PAIA

(a) Mediese rekords vir die

doeleindes van voortdurende

mediese sorg (verwysing). (Die

term “mediese rekord” is

omruilbaar met “kliniese rekord”

en verwys na enige dokument of

rekord, in watter formaat ook al,

wat opgegaar word met die

verloop van pasiëntsorg, maar

sluit dokumente uit wat vir

regsgedinge of hangende

regsgedinge saamgestel word.)

Dit sluit ook nie mediese rekords

Afdrukke van mediese rekords

kan teen die voorgeskrewe

afdrukfooi by die betrokke

gesondheidsfasiliteit verkry word,

deur die kantoor van die hoof van

die fasiliteit.

Afdrukke van departementele

beleidsdokumente, riglyne en

protokolle kan teen betaling van

die voorgeskrewe fooi by die

naaste toepaslike gesondheids-

fasiliteit of inrigting verkry word

Page 27: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

27

van psigiatriese pasiënte in nie

(beskikbaar ingevolge artikel 30

van PAIA).

(b) Mediese rekords en

administratiewe rekords sal

outomaties beskikbaar gestel

word aan pasiënte, hul wetlike

voogde of aan ’n aangestelde

regsverteenwoordiger, slegs

nadat bewys gelewer is van die

pasiënt se skriftelike

toestemming, wat deur die

pasiënt onderteken is. Geen

inligting sal aan enige derde party

gegee word nie.

(c) Alle gesondheidsverwante

publikasies, waaronder boekies,

pamflette en brosjures wat deur

die provinsiale gesondheids-

departement beskikbaar gestel

word spesifiek vir gratis

verspreiding.

deur ’n versoek aan die Kantoor

van die Superintendent-Generaal

van Gesondheid te rig. (Sien

kontakbesonderhede van die

adjunk- inligtingsbeampte.)

Webblad:

http://intrawp.pgwc.gov.za/health/

Page 28: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

28

5.3 VERSOEKPROSEDURE

Om inligting te versoek wat nie outomaties beskikbaar is nie, moet ’n versoeker Vorm A gebruik. Dit word

voorgeskryf in die regulasies wat ingevolge PAIA gepubliseer is (Regeringskennisgewing R223 van 9 Maart

2001).

● ’n Versoekfooi van R35,00 moet betaal word voordat die versoek geprosesseer sal word.

● Daar is geen versoekfooi vir ’n rekord wat deur ’n onderhoudsbeampte of onderhoudsondersoeker aangevra

word vir die doeleindes van ’n onderhoudsondersoek of -navraag nie, ingevolge die bepalings van die Wet

op Onderhoud, 1998 (Wet 99 van 1998), of die regulasies wat kragtens artikel 44 van daardie Wet gemaak

is nie (soos per Regeringskennisgewing R991 van 14 Oktober 2005).

● Voorsiening word in Vorm A gemaak vir die versoeker om aan te dui of hy of sy ’n geleentheid benodig om

die rekord te sien of om ’n afskrif van die rekord te bekom.

● Vorm A gee die versoeker ook die geleentheid om aan te dui in watter taal die rekord benodig word. Daar is

egter geen verpligting op die Departement om die rekord te vertaal nie.

● ’n Versoeker kan ook versoek in watter vorm toegang tot die rekord benodig word (byvoorbeeld ’n papier- of

elektroniese afskrif). Die rekord sal in die verlangde vorm verskaf word tensy dit onredelik sou inmeng met

die werking van die Departement of indien toegang om praktiese redes nie in die verlangde vorm of medium

verskaf kan word nie.

● ’n Toegangsfooi is betaalbaar indien die versoeker byvoorbeeld afskrifte van die rekords benodig.

● ’n Enkelpersoon van wie die jaarlikse inkomste nie meer as R14 712,00 is nie, en getroude persone of ’n

persoon en hy of sy lewensmaat wat tesame nie meer as R27 192,00 verdien nie, hoef nie toegangsfooie te

betaal nie (soos per Regeringskennisgewing R991 van 14 Oktober 2005).

Page 29: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

29

● ’n Versoeker wat sy of haar persoonlike rekord wil nagaan, hoef ook nie ’n toegangsfooi te betaal nie (soos

per Regeringskennisgewing R991 van 14 Oktober 2005).

● In sommige gevalle kan ’n versoeker gevra word om ’n deposito te betaal bo en behalwe die reeds

genoemde fooie.

● ’n Versoeker kan intern appelleer teen die betaling van ’n deposito of toegangsfooi. Om te appelleer moet

die aansoeker Vorm C invul (soos voorgeskryf in Regeringskennisgewing R223 van 9 Maart 2001).

● Indien die interne appèlprosedure uitgeput is en die versoeker steeds ontevrede is met die uitkomste, kan ’n

hof genader word vir ’n toepaslike bevel.

● Toegang tot ’n rekord sal weerhou word totdat al die fooie van toepassing betaal is.

● Inligting kan namens iemand anders versoek word. In sulke gevalle moet die hoedanigheid waarin die

aansoek gedoen word, aangedui word.

● Indien ’n aansoeker nie kan lees of skryf nie of nie die vorm kan invul weens ’n gestremdheid nie, kan die

versoek mondelings gerig word. Die inligtingsbeampte of ’n persoon wat as sulks gedelegeer is, moet die

vorm namens die versoeker invul en hom of haar ’n afskrif van die voltooide vorm gee.

6. DIENSTE BESKIKBAAR AAN DIE PUBLIEK

ARTIKEL 14(1)(f)

Toegang tot die Departement se kliniese en hospitaaldienste word op die volgende maniere verkry:

Noodgevalle word deur die mediese nooddienste hanteer. Die diens kan bereik word by die telefoonnommer

10177. In noodgevalle sal die mediese noodbeampte die pasiënt na die toepaslike mediese fasiliteit vervoer.

Page 30: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

30

In nie-noodgevalle kan die voorgenome pasiënt die naaste kliniek besoek. Indien meer gespesialiseerde

behandeling nodig is, sal die mediese beampte wat die pasiënt behandel die pasiënt ook van ’n

verwysingsbrief voorsien na die distriks-, sekondêre of tersiêre hospitaal vir verdere behandeling.

Toegang tot die verskeie MIV-en-VIGS-programme en ander gesondheidsprogramme kan deur die Departement

se verskeie Direktorate vir MIV-en-VIGS- en Gesondheidsprogram-ontwikkeling verkry word.

Vir alle dienste asook algemene navrae word die publiek verwys na die omvattende lys kontaknommers in die

witbladsye van die telefoongids.

7. REËLING WAT BETROKKENHEID BY DIE FORMULERING VAN BELEID EN DIE UITVOERING VAN

FUNKSIES TOELAAT

ARTIKEL 14(1)(g)

Die publiek word op verskillende maniere by die formulering van beleid betrek, afhangend van die vlak van

betrokkenheid wat verlang of benodig word. Metodes om die publiek te betrek, sluit in:

uitnodigings in die media wat die publiek uitnooi om kommentaar te lewer oor konsepdokumente

persoonlike betrokkenheid by gemeenskapsgebaseerde, geloofsgebaseerde en nieregeringsorganisasies wat

die gemeenskappe wat hulle dien, kan verteenwoordig

amptelike kennisgewing in regeringsmedia en in nasionale, provinsiale en plaaslike koerante

kennisgewings in elektroniese media, byvoorbeeld op die radio en televisie

handleidings en riglyne

Page 31: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor

31

8. REGSMIDDELE BESKIKBAAR TEN OPSIGTE VAN HANDELINGE OF VERSUIM OM TE HANDEL

ARTIKEL 14(1)(h)

Wetgewing wat van toepassing is op die Departement kan voorsiening maak vir ’n interne hersiening of

appèlprosedure. Sou hierdie prosedure uitgeput wees of indien daar geen voorsiening vir so ’n prosedure gemaak

is nie, kan ’n hof genader word vir ’n toepaslike bevel.