Desember 2007 Bundels - · PDF fileBoodskap 2a. Re: Napoleon Bonaparte se wilgeboom Posted by: "Ann Tiran" [email protected] anntiran Sat Dec 1, 2007 5:36 am (PST) Hallo Johannes

  • Upload
    dinhhanh

  • View
    1.220

  • Download
    622

Embed Size (px)

Citation preview

  • Desember 2007 Bundels

  • Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2996 Datum: Sat Dec 1, 2007 Daar is 16 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Re: Olivier getroud Botha, Lindstrom en Smailes From: Ronel Olivier 2a. Re: Napoleon Bonaparte se wilgeboom From: Ann Tiran 3. [KOERANT]WES-BEELD-Roodepoort-museum From: Elizabeth Teir 4. Coetzee familie From: brinkfamily2000 5a. re - Jou Ouma From: Petrus Schoeman 5b. Re: re - Jou Ouma (vir Petrus Schoeman) From: Charlie Els 6a. Re: Bester From: Louis Hurn 7a. Kotze From: Louis Hurn 7b. Re: Kotze From: Dennis Pretorius 7c. Re: Kotze From: Louis Hurn 8a. Re: Louw familie From: Jean lr Roux 9. Re: de Wet , du Toit, du Preez en la Grange From: Jean lr Roux 10. Dr Nicolaas Johannes van der Merwe From: brinkfamily2000 11. TAB Argief her-open From: Annelie Els 12. [Koerant] KWANA in the City 30 Nov --6 Des 2007. From: aletta magrieta.quebbemann 13. (Koerant) Beeld 01 Des. 2007 From: Fanie Blignaut

  • Boodskap 1a. Re: Olivier getroud Botha, Lindstrom en Smailes Posted by: "Ronel Olivier" [email protected] olivierronel Sat Dec 1, 2007 4:16 am (PST) Jammer Johan Jy vra te moeilike vrae op die forum. Al wat ek weet is dat oom SMAILES 'n ongure karakter was, maar dit weet jy reeds. Ek voel al soort van skaam en sleg dat jy so selde gehelp word. Daarom laat ek net weet ek kan jou ook nie help nie :-) Groete Ronel

  • Boodskap 2a. Re: Napoleon Bonaparte se wilgeboom Posted by: "Ann Tiran" [email protected] anntiran Sat Dec 1, 2007 5:36 am (PST) Hallo Johannes Dis nogal interessant ..dink daars nog baie sulke stories oor Napoleon wat die rondte doen. Ons sg. Familie-ring wat hy aan die Tiran gegee het was toe al die tyd n TRUTER ringgelukkig kon ons een van die ringe opspoor want een is saam met oupa graf toe en n ander broer se kleinseun het syne in die see by PE verloor..dis hoekom ek daar is lekker stories verkoop maar nie almal is eg nieen natuurlik vertel hulle ook van die kasteel in Frankryk.intussen het die voorouers geboer om die dorpie CHORGES in die Franse Alpe. Groete annatjie

  • Boodskap 3. [KOERANT]WES-BEELD-Roodepoort-museum Posted by: "Elizabeth Teir" [email protected] kerrieborrie Sat Dec 1, 2007 11:12 am (PST) Hulle het hul museum terug Nov 29 2007 10:13:43:787AM - (SA) Hettin Strauss Die Roodepoort-museum se deure is onlangs amptelik heropen nadat dit in 2006 gesluit is. Caroline Geldenhuys, bestuurder: dienste en spesiale projekte, s die sluiting van die museum was die spreekwoordelike vonk wat die plaaslike gemeenskap tot aksie aangevuur het. Caroline s die gemeenskap was ontevrede en wou die museum nie verloor nie. Di museum het gedien as die vertoonkas en -huis waar die geskiedenis van di omgewing en sy kultuur bewaar is. Die amptelike stigting van die Vriende van Roodepoort-museum, n geregistreerde nie-winsgewende organisasie, het daaruit voortgespruit. Volgens haar gaan die vriende die bestuur van die museum in die toekoms volgens n kontraktuele ooreenkoms hanteer. Besoekers aan die museum gaan die geskiedenis daarvan herleef. Hulle kan na die herboude 19de eeuse plaashuis en die gewese Victoriaanse huis gaan kyk. Twee uitstallings word op die oomblik in die museum gehuisves, naamlik n versameling meesterstukke van Museum Afrika en n versameling porseleinware wat uit die Ooste ingevoer is en dateer van tussen 1652 en 1795 die tyd van die destydse Kaap die Goeie Hoop. Die museum kan slegs per afspraak besoek word. Skakel 011 761 0225 vir n begeleide toer. Die museum is in die Roodepoort-burgersentrum gele, Christiaan de Wetstraat, Florida (reg langs die Pro Musica-teater).

  • Boodskap 4. Coetzee familie Posted by: "brinkfamily2000" [email protected] brinkfamily2000 Sat Dec 1, 2007 11:40 am (PST) Goeie more, wel die weer hier in NZ is tans ongelooflik lekker. Alles is mooi groen en hopelik bly die reen vir so paar dae nog weg. Ek is tans op soek na meer besonderhede oor die volgende persoon: Hendrina Louisa Coetzee. Sy was getroud met Jacob Carel Kruger. Indien 'n Coetzee kenner vir my enige verdere inligting het sal ek dit baie waardeer aangesien dit die enigste inligting is wat ek oor haar beskik. `n Totaal van drie seuns en twee dogters word uit die huwelik gebore. Jacob Karel, na die afsterwe van Hendrina Louisa, is weer getroud met Annie van Rensburg en het vier seuns en drie dogters gehad. Groete Arend Brink

  • Boodskap 5a. re - Jou Ouma Posted by: "Petrus Schoeman" [email protected] petrusschoeman Sat Dec 1, 2007 11:43 am (PST) Vir Charlie Els, Ek het nie jou oorspronklike navraag oor jou ouma gesien nie. Ek het 'n boek oor die Uys familie, dalk kan ek iets daarin opspoor. Name en jaartalle asb. Groete Petrus Schoeman

  • Boodskap 5b. Re: re - Jou Ouma (vir Petrus Schoeman) Posted by: "Charlie Els" [email protected] charlieels Sat Dec 1, 2007 12:21 pm (PST) Hallo Petrus, Dankie vir jou aanbod. As jy verwys na "Die Uys Geskiedenis" van Ian S. Uys of die "Uys Familie Register" van J.R. Uys; die het ek albei self. Is daar 'n ander boek? My oorsrpronklike navraag was aan Elmien Wood van wie ek toe ook raad gekry het oor hoe om verder te soek na die inskrywings van my ouma se 2 huwelike nadat GISA nie iets daaroor kon kry in die NG Kerk argiefdata nie. My ouma se besonderhede is soos volg: CATHARINA ELIZABETH UYS, *Wakkerstreoom 31/1/1868, dv.Johannes Gerhardus Uys x Dina Maria Pieterse x c.1885 (Wakkerstroom, Amersfoort, Volksrust of elders ?), ANDRIES PETRUS STEPHANUS VAN DER MERWE, * Knelpoort, distrik Wakkerstroom c.1861 (Die naam van di A. P. S. VAN DER MERWE het ek by Janet Melville gekry (wat die van der Merwes navors) maar op ander korrespondensie wat ek het, word weer verwys na n J. J. van der Merwe. Dis verwarrend maar ek glo graag Janet se inligting.) xx c.1896 (Wakkerstroom, Amersfoort, Volksrust of elders ?) JOHANNES MARTHINUS ELS (s.v. Nicolaas Jacobus Els en Martha Francina Greyling), *(Winburg ?) 22.7.1867 (of 1869 ?) Let wel: Die benaderde datums hierbo is my skattings wat moontlike tydvakke aandui. Di huwelike kon n jaar of wat vroer of later ook plaasgevind het. Ek is op soek na haar huweliks-inskrywings maar het sover 'n bloutjie geloop. As jy kan help sal dit gaaf wees. Dankie en groete, CHARLIE

  • Boodskap 6a. Re: Bester Posted by: "Louis Hurn" [email protected] ljhurn Sat Dec 1, 2007 11:47 am (PST) Hallo Daniel, Baie dankie vir die kontak. Ek het Andre gekontak en het waarevolle inligting by hom gekry. Ek waardeer die inligting. Groete uit 'n lekker warm Durban. Louis Hurn

  • Boodskap 7a. Kotze Posted by: "Louis Hurn" [email protected] ljhurn Sat Dec 1, 2007 11:57 am (PST) Naand Almal, Kan iemand dalk help? Ek is opsoek na my kleinneef Peet Kotze. Die laaste wat ek met hom kontak gedad het was ongeveer 20 jaar gelede to het hy in Brixton bewoon Sy pa was Jan Johannes (John) Kotze gebore 1908. Peet was bekend as 'n uitmuntende kitaarspeler en het onder die skuilnaam "Judge Casey" gespeel een van die groepe waarin hy gespeel het (en ook opnames gemaak het) was Danny Rivers and the Savages in die jare 60. Ek sal hulp baie waardeer. Groete uit 'n lekker warm Durban. Louis Hurn

  • Boodskap 7b. Re: Kotze Posted by: "Dennis Pretorius" [email protected] dennis_pretorius Sat Dec 1, 2007 12:14 pm (PST) Hallo Louis Het jy dalk 'n geboortedatum vir Peet? Dit sal baie help om hom op te spoor groetnis Dennis Pretorius Genealogical Researcher/Genealogiese Navorser Krugersdorp, S A Tel: +27-83-679-8541 Fax/Faks +27-86-609-8541 Member of GSSA NEC / Lid van GGSA NUK Owner of SAGenealogie E-mail list/Lyseienaar - SAGenealogie poslys

  • Boodskap 7c. Re: Kotze Posted by: "Louis Hurn" [email protected] ljhurn Sat Dec 1, 2007 12:27 pm (PST) Hallo Dennis, Ongelukkig het ek niks, al wat ek kan onthou is dat hy in 1964 ongeveer 21 jaar oud was, so hy moes ongeveer in 1943 gebore gewees het. Ek kan ook onthou dat van die ouens wat saam met hom in die groep "Danny Rivers and the Savages" gespeel het was, Charlie Borg, Johnny Robinson Duggie Gibson en Danny Rivers. Ek het heeltemal kontak verloor met die gedeelte van die familie en nog nie begin met die opspoor van hulle nie, ek is tans te besig met die Bester lyn. Ek is ook nie juis seker van sy name nie ek dink hy was Petrus Johannes Kotze. Groete Louis

  • Boodskap 8a. Re: Louw familie Posted by: "Jean lr Roux" [email protected] Sat Dec 1, 2007 12:55 pm (PST) Arend, f5 Adriaan Louw (1794-1886) se ouers was b5c1d7e1 Adriaan Louw (1765-1829) x Roodesand 13.11.1785 b1c4d1e5 Hester Aletta Louw (1768-1810). e1 Adriaan besit die plaas Dassenheuwel, Riebeek-Kasteel (1793-1822). Die seun f5 Adriaan besit 'n kleinhandelsaak te Waalstraat 58, Kaapstad. Vriendelike Groete, Jean le Roux Paarl

  • 9. Re: de Wet , du Toit, du Preez en la Grange Posted by: "Jean lr Roux" [email protected] Sat Dec 1, 2007 12:55 pm (PST) Arend, b1c1d1 Francois de Wet *1752 sv Jacobus de Wet *1724 x Roodesand 1751 Martha du Toit (1729-1793). Francois x Roodesand 1776 sy niggie b5c7d3 Elisabeth du Toit (1756-1838) dv Johannes du Toit (1731-1784) x Drakenstein 1751 Johanna Pienaar (1729-1787). b1c2d10 Johanna Petronella la Grange (1776-1844) x 1804 Hllgard Muller xx Jan Gysbert du Preez. Haar ouers was Marthinus la Grange *1739 x 1761 Maria Fourie *1741. Vriendelike Groete, Jean le Roux Paarl

  • Boodskap 10. Dr Nicolaas Johannes van der Merwe Posted by: "brinkfamily2000" [email protected] brinkfamily2000 Sat Dec 1, 2007 3:47 pm (PST) More almal, ek krap tans deur my ou boeke en vind hierdie boek. Die boek handel oor sy lewe en is