12
www.town2towninfo.co.za | 079 768 8717 | 071 883 8476 | 071 676 0594 | [email protected] TOWN TOWN NF 2 i c Copyright 2018 All rights reserved town2towninfo FREE Uitgawe 2 Desember - Januarie 2019 Volgende Uitgawe: Februarie 2019 CHRISTIANA | JAN KEMPDORP | HARTSWATER | WARRENTON BLOEMHOF | HOOPSTAD | HERTZOGVILLE | SCHWEIZER-RENEKE Geseënde Kersfees & Voorspoedige Nuwe Jaar! Guesthouse & Coffee Shop in Christiana Ons wil net graag vir Vaal de Vue Christiana bedank vir die borg van town2towninfo se jaar eind funksie. Julle kos was soos altyd - 5 ster konings kos. Ons het heerlik geëet en gekuier. Baie dankie Vaal de Vue. Ons wil al ons adverteerders bedank vir hulle ondersteuning. Mag julle besighede oreer in 2019. Vriendelike groete. Die town2towninfo span.

Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

www.town2towninfo.co.za | 079 768 8717 | 071 883 8476 | 071 676 0594 | [email protected]

TOWN TOWN NF2 i

cCopyright 2018All rights reservedtown2towninfo

FREEUitgawe 2

Desember - Januarie 2019Volgende Uitgawe: Februarie 2019

CHRISTIANA | JAN KEMPDORP | HARTSWATER | WARRENTONBLOEMHOF | HOOPSTAD | HERTZOGVILLE | SCHWEIZER-RENEKE

Geseënde Kersfees & Voorspoedige Nuwe Jaar!

Guesthouse & Coffee Shop in Christiana

Ons wil net graag vir Vaal de Vue Christiana bedank vir die borg van town2towninfo se jaar eind funksie. Julle kos was soos altyd - 5 ster konings kos.

Ons het heerlik geëet en gekuier. Baie dankie Vaal de Vue.

Ons wil al ons adverteerders bedank vir hulle ondersteuning. Mag julle besighede oreer in 2019.

Vriendelike groete. Die town2towninfo span.

Page 2: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

TOWN TOWN NF2 iDesember 2018 - Januarie 20192

Page 3: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

MakelaarsHerman Nel: 083 269 1151

Marie-Louise Nel: 082 558 1151

Vir vinnige, vriendelike en uitstekende diens teen die

beste premie in die mark!

12 Diamant Str. CHRISTIANA

www.town2towninfo.co.za Desember 2018 - Januarie 2019 3

PTY LTD

Geassosieer met Hermanus Johannes NelGemagtige FDV nr (H&M): 47171 / 7083 | Gemagtige FDV nr (HJ Nel): 27972

Kantoor: 053 441 3305 / 3820 | Fax: 053 441 3549 / 0307

Korttermynversekering | LewensversekeringBeleggings | Testamente | Hospitaalplanne en

Mediese skemas | Oesversekering | Volledige boedelontledings

[email protected] | [email protected]

Come and join us at the Border Hotel for a very merry buffet lunchOur staff will be preparing a delicious leg of lamb, tongue, stuffed chicken and gammon, served with spicy rice, baby carrots cooked in orange juice and creamy broccoli and cauliower, end it off with a

delightful Créme Bruleé.

Don’t miss out on a booking, please conrm your booking with your payment.

Do your booking by calling 082 603 9627 or sending us an email at [email protected]

25 De c 2018Christmas Buffet

Blessed Christmas wishes from the Border Hotel Management and Staff

Doors open at 11:00 - 16:00

[email protected]@borderposthotel.co.za

082 603 9627

R300 per person

Jan Kempdorp - N18

55

5

5

5

5

55

5

55

55

551

1

1

1

428

249

7

7

8 6

3

7

284

278

3

1 439 8 2

6

4 1 3

38

7 68

83

11 2

9

8

2 3 7

6

8 16

3 4

629

1 82

8

34

79

4

86

6 2

71

9 3 169

Kom

spee

l saa

mS

UD

OK

U

Guesthouse & Coffee Shop

082 558 1151083 269 1151082 612 3253

4B Rivier Str. [email protected]

Aan al ons lojale kliënte / GasteHiermee ons opregte dank vir jul ongelooike ondersteuning gedurende 2018. Ons sien saam met julle uit na ‘n baie voorspoedige 2019. Mag hierdie Feesgety vir elkeen net voorspoed, geluk en baie seën inhou. Veilig reis vir u toegewens.

Page 4: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

TOWN TOWN NF2 iDesember 2018 - Januarie 20194

Ek wil net almal bedank vir julle lojale ondersteuning deur die jaar sonder julle sal my besigheid nooit ‘n sukses kan wees. Geseënde Feesseisoen en voorspoed vir 2019. Liefde Sonja

[email protected]

Sonja Myburgh: 082 862 4950

Baie geluk Hoërskool Hartswater

Hoërskool Hartswater het die jaar vir die eerste keer aan Skole kook deelgeneem. Na 28 skole wat besoek is en 56 spanne wat deelgeneem het, het Twané Wagenaar en Madri van der Ryst deurgedring tot naal met hulle heerlike wortelkoek wat hulle in die Provinsiale naal gebak het. Die naliste

vir die Nasionale naal is, Hoërskool Waterkloof, Hoërskool Hartswater, Hoërskool Kroonstad en Hoërskool Worcester

Gimnasium wat in Tygervalley winkelsentrum gespook het vir ‘n wenner en dit word op KykNet kanaal 144 en 145 op die 7de en 14de Desember om

06:10 uitgesaai.

Ons hou duim vas vir Hartsies!Baie dankie Juf. Karina Kernekamp dat jy vir Twané en Madri ingeskryf het.

Benodig:1 Koppie meel1/4 Koppie sout1 Eetlepel kookoliepaar druppelsVoedsel kleursel1/2 Koppie water

Metode:Meng die meel en sout saam.Voeg die olie by.Voeg die voedsel kleursel by die water.Voeg die water bietjie vir bietjie by diemeelmengsel.Knie die mengsel tot glad.

Ongekookte Klei

Klei wat gebak kan wordBenodig:2 Koppies meel1 Koppie sout1 Eetlepel olie175ml Water

Metode:Meng alles saam.Laat kinders met klei speel en iets vorm.

oBak teen 180 tot hard. Alternatiewelik los in die son vir 2 dae.

Kinders kan dit wat hul gevorm het bakof laat droog word en dit kan dan na dietyd geverf word. Kinders kan lekker Kersversierings maak, juwele of enigeiets anders.

Gekookte KleiBenodig:1 Koppie meel1/2 Koppie sout2 Eetl kremetart1 Eetl olie1 Koppie waterVoedsel kleursel

Metode:Meng al die bestandele (behalwe voedselkleursel) goed in pot.Kook op medium hitte en hou aan roer vir3-5 min.Die deeg sal styf word en ‘n bal vorm.Haal van die stoof af en koel 5 min lank af.Knie vir ‘n paar minute en gooi voedselkleursel by.

Kitch Craft

Ofce: 072 763 5004André: 072 096 3521

Let us make your kitchen dreams a reality

QualityGuaranteed

Jan Kempdorp

The kitchen of your dreamsis just a phone call away

Page 5: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

www.town2towninfo.co.za Desember 2018 - Januarie 2019 5

083 412 2784 | 053 441 2112

Four RiversSAND & KLIP

Voortrekker Str. CHRISTIANA

BOU SANDROOI GRONDPLEISTER SANDCRUSHER KLIP

25 MPA READYMIXCRUSHER DUSTBANTAMSTEELS

R10 af op: Sand Bantams Crushers klip Tailings

Mag vrede jou Kersgeskenk wees en jou seën deur die jaar. Beste wense vir die

Kersseisoen. Dankie vir u ondersteuning.

Gesluit vanaf 22 Des’18 - Open 3 Jan’19

Desert: Roly poly with custard

twistLemon cheesecake with a Mini pavlova’s lled with fruit

Limite d seats available, please phone for a booking!

Mains:Gammon

Leg of lambChicken roll

Cauliower & Broccoli with cheese sauce Pumpkin fritters with caramel sauce

Baby potatoes in rosemary and garlicSpicy rice & Gravy

Starter: Savoury tuna sandwich cake served with biscuits

Christmas Lunch082 572 508958 Pretorius Str

Vinkel & Koljander Restaurant

5-8jaar @ R80p.p | 9-10jaar @ R100p.p | 13jaar+ @ R200p.p

Floramall Kwe kery Jan Ke mpdorp

[email protected]

Bring ‘n vriendin en kom kuier rustig in ons teetuin. Verskeie geskenke en

kraakvars plante beskikbaar

Amelia van der Merwe

053 456 1452 | 082 456 5780

CHRISTIANA

053 441 3860

Beefmaster vleis 24 uur beskikbaar teen

fabriekspryse

Kontak ons gerus virspesiale bestellings.

Lekker geel vet biltong, heerlike take aways kofe, kiosk en nog baie meer.

24 UUR

Beskerm jou diere teen VUURWERKE hierdie feestyd

Geen VUURWERKE in woongebiede!

Kontak jou naaste polisiestasiein verband met VUURWERKE

Page 6: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

TOWN TOWN NF2 iDesember 2018 - Januarie 20196

No Shaving. No waxing. No ingrown hair.

Zelna: 084 810 3123Jomari: 073 313 8940

Opening Special valid till 31/01/2019

Book 2 different packages (1 package is 3 sessions) and receive the cheapest one at half price. For bookings and enquiries contact us.

REFINE LASER HAIR REMOVAL

We use clinically proven diode laser technology to remove unwanted hair.

Ook bekikbaar in Bloemfontein, Christiana,Hertzogville, Hoopstad en Wesselsbron

Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana ge doe n

Elke jaar vind daar ‘n Pretloop en Dineë ten bate van borskanker saam met CANSA by THE CHRISTIANA ALL SEASONS RESORT plaas. Ons bied hierdie byeenkoms elke Oktober aan, maak seker julle kom geniet die dag volgende jaar saam met ons.

Jaarlikse byeenkoms ten bate van Borskanker

BEP KoEriErsKoerierdiens met ‘n verskil

Ons reël ook pakkies landwyd & internasionaal

053 441 3974 082 944 [email protected]

CHRISTIANA

Ons wens jul ‘n geseënde feestyd toe. Baie dankie vir jul volgehoue

ondersteuning deur 2018. Ons sien uit na handevat in 2019.

Ons kantoor sluit 21 Des’18 en ons heropen weer 7 Jan’19

Vir jul wat gaan rondry - veilige reis.Kersgroete Riaan, Drienie,

Lizette, Peter en Hans

Page 7: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

www.town2towninfo.co.za Desember 2018 - Januarie 2019 7

CHRISTIANA TRAILER SPARES

JAN: 082 405 0769

27 Pretoriusstr, Jan van der Walt Sentrum

Kantoor: 079 543 [email protected]

24 UUR DIENS

Cut, Perm, Color & Style

Anna’s

SalonHAIR

082 920 4733 Sny, Perm, Kleur en BlaasSpar Sentrum

Hondesalon Losieshokke

Alta: 084 948 596687 Best Str. CHRISTIANA

Desember SpecialBring jou hond vir ‘n skeer en kry ‘n

gratis kersgeskenkie vir hom.

THE BENCHMARK IN SEED-POTATOES

CHRISTIANA

Tel: 053 441 2241/2/3 | Fax: 086 636 6714

Mag die waarheid van Kersfees deur jou are bruis en jou hart verbly en jy nooit vergeet dat daar ‘n

Koning vir ons Gebore is nie en Sy naam is Jesus

[email protected]

Page 8: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

TOWN TOWN NF2 iDesember 2018 - Januarie 20198

Take awayswww.t2tinfo.co.za/wildwings

053 441 3334

Spar Kompleks, Winkel No 7, CHRISTIANA

Aan al ons kliënte ‘n geseënde kersfeesen ‘n voorspoedige 2019, dankie vir julle

ondersteuning deur die jaar.Dankie aan my personeel vir julle harde werk.

Heerlike platters beskikbaar.

Wielie Walie Pre-Primêre Skool wens vir almal ‘n geseënde Christusfees en voorspoedige 2019 toe, mag u feestyd gevul wees met die vreugdes van geloof, hoop en liefde.

GELOOF maak die onmoontlike moontlikHOOP laat alles ten goede uitwerk.LIEFDE verander die alledaagse in mooi.

Ons wens ook vir die Graad R leerders voorspoed en seën toe vir die nuwe hoofstuk waarmee hulle hul skoolloop-baan begin volgende jaar in Graad 1.

Wielie Walie personeel

CHRISTIANAPre-Primêre Skool

Sondag-eteDatum: 03-02-2019Tyd: 12h00Plek: Edith Smith TehuisKoste: R70p.pBevestig asb. voor 12h00 Donderdag (31-01-2019)

vir Bejaardes bied aan:SAVF Edith Smith Tehuis

Rulandi: 053 441 2359

[email protected]/solar

JSR LIGHTS AND

SOLAR SOLUTIONS

Geseënde Kersfees aan al ons kliënte.

CHRISTIANA

Pos vakant vir 2019Vereistes: Graad 12 sertikaatToepaslike diploma/graad sal in u guns tel alhoewel onderwysstudente ook oorweeg sal word. SACE registrasie

Stuur CV aan [email protected]

Aansoeke sluit 31 Januarie 2019

Page 9: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

www.town2towninfo.co.za Desember 2018 - Januarie 2019 9

HUIS TE KOOPPragtige 3 Slaapkamer Huis in Rob Ferreira - Christiana

Skakel Marie: 082 337 5493

Ruim 3-slaapkamer huis met ingeboude kaste. 2 Vol

badkamers waarvan 1 en-suite is. Lugversorgers in 2 kamers,oopplan kombuis, sit-eetkamer en gesellige stoep wat uitkyk

op tuin. Een slaapkamer woonstel en enkel motorhuis. Toegang tot gemeenskaplike

swembad asook rivier.

PieterVAN: Christiana

EN DIE WENNER IS...

Nico Coetzee: 082 948 2568

NICK’S

TIME IS MONEY, WE SAVE YOU BOTH

HARTS

WAT

ER

Tel: 053 474 1412/[email protected]

Terwyl ons die feestyd van die geboorte van Christus tegemoet gaan, is dit my gebed dat elkeen die liefde, vrede en vreugde

van Jesus sal ervaar!

Voorspoed vir 2019, ons sien julle daar!

Page 10: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

Traffic Services082 925 5614

Ambulans:082 925 5614

SAPS10111

Hospitals / Clinics053 474 9700 Ext. 133

HARTSWATER

Electricity082 897 1933

Health Inspector082 430 9363

Public Works082 978 9082

Municipality082 925 5783

TOWN TOWN NF2 iDesember 2018 - Januarie 201910

TOWN TOWN NF2 iAbout us: 40 000+ online visitors per day“With more than , thousands of satised online users and more

than , we are proud to say we are .”5 years of online marketing experience committed to your success

Om te adverteer, kontak ons gerus. Ons doen die volgende bemarking: Aanlyn (Landwyd) en ‘n Jaarlikse Kalendar

Tydskrif (Jan Kempdorp, Hartswater, Bloemhof, Christiana, Hoopstad, Hertzogville, Warrenton en Schweizer Reneke)

Bemarking - Julene: 071 883 8476 | Carike: 071 676 0594Op kantoor - Wilma: 079 768 8717 | [email protected]

www.town2towninfo.co.za36 Robyn Str, Christiana

RESTAURANT AND B&B

082 939 3026

[email protected] Street

HARTSWATER8570

Chicken: 082 840 2706

APTEEKGROEP

ARRIE NEL

CTA APTEEK

Maandae - Vrydae:Saterdae:Sondae en Publieke Vakansiedae:

Nuwe Ure:8 vm - 6 nm8 vm - 2 nm

10 vm - 12 uur

10 Pretorius Str, CHRISTIANA

053 441 2064

[email protected]

053 441 2249

0 0GPS: 27 45'11" N, 24 47'55" E

Prosperous

Page 11: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

www.town2towninfo.co.za Desember 2018 - Januarie 2019 11

School END

School START

JANUARY - JANUARIES M T W T F S

1 2 3 4 5

6 7 8 10 11 12

19181716151413

20 21 22 23 24 25 26

3130292827

FEBRUARY - FEBRUARIES M T W T F S

1 2

3 4 5 6 7 8 9

16151413121110

17 18 19 20 21 22 23

2827262524

MARCH - MAARTS M T W T F S

1 2

3 4 5 6 7 8 9

161413121110

17 18 19 20 21 22 23

2827262524 29 30

31

School START

APRIL - APRILS M T W T F S

1 3 4 5 6

7 8 9

161514

13121110

17 18 19 20

21 22 23

28

27262524

29 30

School END

MAY - MEIS M T W T F S

1 2 3 4

5 6 7 8 9

1615141312

1110

17 18

19 20 21 22 23

282726

2524

29 30 31

JUNE - JUNIES M T W T F S

1

2 3 4 5 6 7 8

9

16

1513121110

17 18 19 20 21 22

23 2827262524 29

30

2019

School START

JULY - JULIES M T W T F S

1 2 3 4 5 6

7 8

161514

13121110

17 18 19 20

21 22 23

28

27262524

29 30 31

AUGUST - AUGUSTUSS M T W T F S

1 2 3

4 5 6 7 8 9

161514131211

10

17

18 19 20 21 22 23

28272625

24

29 30 31

School END

SEPTEMBER - SEPTEMBERS M T W T F S

1 2 3 4 5 6 7

8 9

1615

1413121110

17 18 19 21

22 23 2827262524

29 30

School START

OCTOBER - OKTOBERS M T W T F S

2 3 4 5

6 7 8 9 10 11 12

19181716151413

20 21 22 23 24 25 26

3130292827

NOVEMBER - NOVEMBERS M T W T F S

1 2

3 4 5 6 7 8 9

16151413121110

17 18 19 20 21 22 23

2827262524 29 30

School END

DECEMBER - DESEMBERS M T W T F S

1 2 3 5 6 7

8 9

1615

1413121110

17 18 19 20 21

22 23 2827262524

29 30 31

Beskerm jou besittings en geliefdes hierdie kersseisoen.Securisolve is daar vir jou gemoedsrus.Kontak ons vandag nog

082 384 0554 | 053 441 2052 | 082 921 8972

ChristianaHartswater

Jan Kempdorp

CHRISTIANA

UNCAPPEDwireless internet 053 004 0300

[email protected]

NTERNET

2H CONNECT

REAL

Page 12: Desember Januarie 2019Behandelings word by Vaal de Vue in Christiana gedoen ... Lizette, Peter en Hans. Desember 2018 - Januarie 2019 7 CHRISTIANA TRAILER SPARES ... Koning vir ons

________________________________________________________________________________________________________________

Inkleur

kompetisie

WEN R100!

Neem die klaar-ingekleurde prentjie van JET af. Whatsapp dit na 071 883 8476Wenner sal in volgende uitgawe aangekondig word.

Naam:Dorp:Ouderdom:Sel no.