45
DIE ANKERSKOOL / SCHOOL Naam en van: _________________________________ SL 2: ____ Mev. S. van Wyk/Mnr. G. van Bemmel Skills Level 2 Lewensoriëntering COVID 19 Les 2 Datum: ________________ PBT Persoonlike Beskermingstoerusting ‘n Veilige omgewing kan geskep word deur dit gereeld te ontsmet en om die “Goue Reëls” te volg. 1. Handhaaf ‘n veilige “no touch” afstand met ander mense by die skool of in die publiek. Jy kan mense groet deur vir hul kop te knik, te glimlag (mens sien jou glimlag in jou oë) of vir hul te waai. Moenie mense druk, soen of ‘speelstoei’ te doen nie. 2. Bly weg van siek mense. Onderwysers, leerlinge en enige ander personeel moet by die huis bly as hulle siek voel.

DIE ANKERSKOOL / SCHOOL...3. 8. Vermy so ver as moontlik om aan jou oë, neus en mond te raak. Jy kan jouself infekteer as jy aan die liggaamsdele raak. 9. Klaskamers, huise, kantore

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • DIE ANKERSKOOL / SCHOOL

    Naam en van: _________________________________ SL 2: ____ Mev. S. van Wyk/Mnr. G. van Bemmel Skills Level 2 Lewensoriëntering COVID 19 Les 2 Datum: ________________ PBT – Persoonlike Beskermingstoerusting ‘n Veilige omgewing kan geskep word deur dit gereeld te ontsmet en om die “Goue Reëls” te volg.

    1. Handhaaf ‘n veilige “no touch” afstand met ander mense by die skool of in die publiek. Jy kan mense groet deur vir hul kop te knik, te glimlag (mens sien jou glimlag in jou oë) of vir hul te waai. Moenie mense druk, soen of ‘speelstoei’ te doen nie.

    2. Bly weg van siek mense. Onderwysers, leerlinge en enige ander personeel moet by die huis bly as hulle siek voel.

  • 2. 3. Gebruik jou PBT – persoonlike beskermingstoerusting. (gesigmasker), was of saniteer jou hande en alle voorwerpe of oppervlaktes waaraan jy gereeld vat. 4. Jou persoonlike omgewing en besittings moet daagliks ontsmet word om die kanse op kruis-besmetting te voorkom. 5. ‘n Veilige afstand van ten minste 1,5 m moet tussen mense gehandhaaf word, veral by die skool, in die publiek, winkelsentrums en in winkels. Geen sosiale byeenkomste mag gehou word nie.

    6. Was jou hande gereeld vir ten minste 20 sekondes met water en seep. Veral nadat jy die toilet besoek het, of met kos gewerk en nadat jy publieke plekke besoek het. 7. Gebruik alkoholgebaseerde handontsmettingsmiddel. Dit kan ook op oppervlaktes wat jy gereeld aanraak gebruik word.

  • 3. 8. Vermy so ver as moontlik om aan jou oë, neus en mond te raak. Jy kan jouself infekteer as jy aan die liggaamsdele raak. 9. Klaskamers, huise, kantore en ander geboue moet goeie ventilasie hê. 10. Beperk besoekers en die aantal mense wat in jou huis kom. 11. Vou jou arm en nies of hoes in die vou van jou elmboog. As jy op daardie oomblik ‘n masker dra, vervang dit met ‘n skoon masker. Gooi die snesie (tissue) wat jy gebruik dadelik in ‘n toe houer met ‘n stewige deksel. Was of disïnfekteer jou hande onmiddellik. Beantwoord die vrae A. Vul in waar of onwaar 1. Handhaaf ‘n veilige “no touch” afstand met ander mense. _______ 2. Besoek siek mense, veral as hulle in die hospitaal is____________ 3. Onderwysers en leerlinge wat siek voel moet by die huis bly.

    _______________

    4. Jou persoonlike omgewing moet een maal ‘n maand gedisïnfekteer word. ______________ 5. ‘n Afstand van ten minste 1,5 meter moet tussen mense gehandhaaf word. ___________________ (5)

  • 4. B. Voltooi die volgende sinne deur die korrekte woord in te vul. 1. ‘n Veilige _________________ kan geskep word deur dit _________________ te _________________ en om die __________________________ te volg. (4) 2. Geen sosiale ______________________ mag gehou word nie. (1) 3. Was jou ____________________ gereeld met _____________ en en water vir ten minste _____ sekondes. (3) C. Beantwoord die volgend vrae 1. Wat moet jy liewer vermy om te doen? ________________________________________________________ _____________________________________________________ (1) 2. Wat moet jy doen as jy nies? ________________________________________________________ _____________________________________________________ (1)

    [15]

  • DIE ANKERSKOOL / SCHOOL

    Natuurwetenskap

    Naam en Van:____________________ SL 2._____

    Datum: _________________ Les 2

    2. Suiwer en onsuiwer stowwe

    Elemente en verbindings is suiwer stowwe.

    Elemente is stowwe wat ons nie chemies verder kan afbreek tot

    eenvoudiger stowwe nie. ‘n Aantal voorbeelde van elemente is

    waterstof, suurstof, yster, swael, koper, natrium en chloor.

    ‘n Verbinding bestaan uit twee of meer elemente wat in vaste

    verbinding met mekaar gekombineer is. Voorbeelde van verbindings is

    H2O (water), CO2 (koolstofdioksied), NaCl (natriumchloried).

    Mengsels kom meer algemeen in die natuur voor. In ‘n mengsel word

    elemente en verbindings gemeng. ‘n Mengsel kan fisies geskei word,

    terwyl verbindings net chemies geskei kan word.

    Die organisasie van materie

  • Die volgende tabel vergelyk elemente, mengsels en verbindings.

    Elemente Mengsels Verbindings

    Suiwerstowwe wat uit net een soort atoom bestaan

    Onsuiwerstowwe wat uit twee of meer verskillende stowwe bestaan

    Suiwerstowwe wat bestaan uit meer as een soort atoom

    Elke element het sy eie eienskappe

    Het al die eienskappe van die stowwe waaruit dit saamgestel is

    Eienskappe verskil van die elemente in die verbinding

    Kan nie deur ‘n chemiese reaksie afgebreek word in eenvoudiger stowwe nie

    Stowwe kan deur verskeie fisiese metodes geskei word

    Kan slegs deur chemiese reaksie in sy elemente afgebreek word.

    Skeidingsmetodes

    • Magneties

    • Handskeiding

    • Filtrasie

    • Sifting

    • Ekstraksie of kondensasie

    • Distillasie

    • Chromotografie

  • Werkkaart 2: Suiwer en onsuiwerstowwe

    Klassifiseer suiwer en onsuiwerstowwe.

    Bestudeer die onderstaande prente van suiwer en onsuiwerstowwe en

    beantwoord die vrae wat volg.

    A ) Watter van die model of modelle is ‘n:

    1. Suiwerstof?___________

    Verduidelik jou antwoord.

    _____________________________________________________

    _____________________________________________________

    2. Onsuiwerstof?___________

    Verduidelik jou antwoord.

    _____________________________________________________

    _____________________________________________________

    3. ‘n Mengsel van twee stowwe?_____________

    Gee ‘n voorbeeld uit die omgewing

    _____________________________________________________

    4. ‘n Mengsel van drie stowwe?________________

    Gee ‘n voorbeeld uit die omgewing

    _____________________________________________________

    (10)

  • B ) Die dele in ‘n mengsel kan geskei word. Soms is die skeiding maklik

    en soms is dit moeilik. Jy kan byvoorbeeld water van boontjies skei deur

    die vloeistof af te gooi. Dit bestaan bekend as dekantering van vloeistof.

    Die skeiding van sout uit seewater is moeiliker, hoekom?

    _________________________________________________________

    _________________________________________________________

    _______________________________________________________(2)

    C ) Stel ‘n metode voor om die volgende mengels te skei:

    1. Sout en water uit seewater________________________________

    2. Gekleurde vloeistowwe waaruit ink bestaan__________________

    3. Ystervysels en sand_____________________________________

    4. Rys en meel___________________________________________

    5. Sand en water_________________________________________

    6. Grondboontjies en rosyne________________________________

    (6)

    D ) Trek ‘n tabel wat die verskil tussen elemente, verbindings en

    mengsels voorstel. Sluit in ‘n vryhand tekening in wat elkeen afsonderlik

    voorstel.

    (7)

    Totaal : [25]

  • 1

    Skill Level 2: English First Additional Language

    Name & Surname:

    Date: Heading:

    Language: Verbs

    A verb is a word that shows actions. It can also be a

    word that links a noun to another word. Action verbs

    can be in past present or future tense.

  • 2

    Complete the following activity:

    Rewrite the sentences and highlight the verb you chose.

    Verbs: Verbs are words that show an action or movement

  • 3

    1.

    2.

    3.

    4.

    5.

    6.

    7.

    8.

    9.

    10.

    [10]

  • 4

    Date: Heading:

    Language: Verbs

    Circle the words in the box that are verbs. Then, use those verbs to complete the sentences below.

    [10]

  • 5

    Date: Heading:

    Complete the following in pencil and rewrite the sentences.

    1.

    2.

    3.

    4.

    5.

    6.

    7.

    8.

    9.

    10.

    [10]