51
Die Bron van innerlike sterkte Efesiers 3:16 stel dit duidelik ” Ek bid dat Hy deur sy Gees ( uit die rykdom van sy heerlikheid) aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, Innerlike sterkte = Verhouding met Hom

Die Bron van innerlike sterkte

  • Upload
    efia

  • View
    140

  • Download
    10

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Die Bron van innerlike sterkte. Efesiers 3:16 stel dit duidelik ” Ek bid dat Hy deur sy Gees ( uit die rykdom van sy heerlikheid) aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, Innerlike sterkte = Verhouding met Hom Een stap terug. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Die  Bron van innerlike sterkte

Die Bron van innerlike sterkte

Efesiers 3:16 stel dit duidelik ” Ek bid dat Hy deur sy Gees ( uit die rykdom van sy heerlikheid) aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word,

Innerlike sterkte = Verhouding met Hom

Een stap terug

Page 2: Die  Bron van innerlike sterkte

2 Kor 13: 5 (NLV) “Ondersoek julself of julle in ‘n egte geloofsverhouding met Christus staan. Toets julleself. As julle nie daarvan oortuig is dat Christus in julle woon nie, het julle die toets nie geslaag nie.”

Toets jouself: Nie mekaar

Page 3: Die  Bron van innerlike sterkte

Namaaksel of eg ?

Matteus 7:22 “Baie sal daardie dag vir my sê: “Here, Here, het ons dan nie in u Naam gepreek nie, deur u Naam duiwels uitgedryf en deur u Naam baie wonders gedoen nie? Dan sal Ek openlik vir hulle sê: Ek het julle nooit geken nie.”

Het ek ‘n egte geloofsverhouding ?

Persoonlik

Page 4: Die  Bron van innerlike sterkte

3 moontlike uitkomste van toets

a) Ek het met behulp van die Heilige Gees, dmv Jesus as Middelaar ‘n gesonde verhouding met my Hemelse Vader en ek wil dit instand hou.

b) Ek het so ‘n verhouding gehad, maar hierdie verhouding is tans verwaarloos en ek verlang herstel.

c) Ek het nog nooit ‘n ware geloofsverhouding met Jesus gehad nie. Hoewel ek Sy naam ken, ken ek Hom nie werklik nie en ek smag daarna.

Page 5: Die  Bron van innerlike sterkte

Kenmerke van egte geloofsverhouding

* ‘n lewe van geloof

* ‘n lewe van hoop

* ‘n lewe van liefde

- Liefde vir God

- Liefde vir mense

Page 6: Die  Bron van innerlike sterkte

Wat beteken wedergeboorte ? In Joh 3:3 maak Jesus die stelling dat niemand die koningkryk van God kan sien as hy nie opnuut gebore word nie. Die NIV sê “Unless he is born from above”“Toe open Hy hul verstand om die Skrif te verstaan” Luk 24:45

slegs herkenbaar in die lewe wat dit voortbring.

“Dit is die Gees wat iemand lewend maak, mens self kan dit nie doen ‘ Joh 6:63“Die boodskap van die kruis is onsin vir die wat verlore gaan” Die mens wat nie die Gees van God het nie aanvaar nie die dinge van die Gees van God nie. Vir hom is dit onsin. Hy kan dit ook nie verstaan nie omdat dit geestelik beoordeel moet word” 1 Kor 1:18, 2:14,

Page 7: Die  Bron van innerlike sterkte

1) Geloof as kenmerk van wedergeboorte:

• Hebr 11:6 “As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik daar is en dat Hy die wat na Hom soek daadwerklik beloon”

Ef 2:8 “ Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof ”

Page 8: Die  Bron van innerlike sterkte

Joh 3:16 ” ..sodat elkeen wat in Hom glo die ewige lewe kan hê “

Rom 5:1 “God het ons dan nou vrygespreek omdat ons glo. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus”

Page 9: Die  Bron van innerlike sterkte

Wat glo ‘n ware gelowige ?• Jak 2:19 sê: “Glo jy dat daar net een God is?

Dit is reg die duiwels glo dit ook en hulle sidder van angs”

a) Ware geloof, glo die Bybel * betroubaar ? * nog outoriteit ?Jes 40:8 “Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig.”

Page 10: Die  Bron van innerlike sterkte

Mat 22:29 Maar Jesus antwoord hulle: “Julle dwaal omdat julle nie die Skrif en ook nie die krag van God ken nie.

Openb 22:18-19 stel dit duidelik dat ons nie een woord uit die Bybel mag wegneem of byvoeg nie.

Paulus waarsku Timoteus dat daar sal ‘n tyd kom wanneer die mense die gesonde leer nie meer sal verdra nie. 2 Tim 4:3-4

Page 11: Die  Bron van innerlike sterkte

b) Ware geloof, glo in Jesus

• ”Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. “ Joh 14:6

1 Joh 4:2-3 “Hieraan ken julle die Gees van God; elkeen wat bely dat Jesus werklik die Christus is wat mens geword het, het die Gees wat van God afkomstig is”

En elkeen wat dit nie van Jesus bely nie, het nie die Gees wat van God afkomstig is nie”

Page 12: Die  Bron van innerlike sterkte

• Joh 8:46b “As Ek dan die waarheid praat waarom glo julle dan nie in My nie? Wie ‘n kind van God is, luister na die woorde van God. Juis daarom luister julle nie, omdat julle nie kinders van God is nie”

1 Joh 5:1 “Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is ‘n kind van God....”

Page 13: Die  Bron van innerlike sterkte

Inhoud van reddende geloof

* mens se verhouding met God verbreek

* loon vir die sonde is dood

* geestelik dood gebore/sondaars verwyder van God

* dat Jesus Christus, God is wat mens geword het

* Skepper van hemel en aarde

* maagdelike geboorte

Page 14: Die  Bron van innerlike sterkte

* dat Hy ‘n volmaakte lewe gelei het

* dat Hy aan die kruis gesterf het om die “loon” van sonde te betaal (Rom 6:23)

* dat Hy opgestaan het uit die dood.

1 Kor 15:14 “En as Christus nie opgewek is nie, is ons prediking sonder inhoud en jul geloof ook sonder inhoud.”

* Dat Hy opgevaar het na die hemel

* Dat Hy die Heilige Gees gestuur het

Page 15: Die  Bron van innerlike sterkte

• Geloof in Sy versoenende kruisdood

= ontvang die Heilige Gees

= herstelde geloofsverhouding met Christus

• Ef 1:13 sê dit so perfek ” And you also were included in Christ when you heard the message of truth, the gospel of your salvation. When you believed, you were marked in him with a seal, the promised Holy Spirit.”

Page 16: Die  Bron van innerlike sterkte

* Dat Hy weer terugkom om Sy kinders te haal

Joh 14:3) En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.

• Dat Hy kom om te oordeel, maar dat Sy kinders

nie veroordeel sal word nie.

1 Tes 1:10 en dat julle sy Seun wat Hy uit die dood opgewek het, uit die hemel verwag, Jesus deur wie ons gered word van die oordeel wat kom.

Page 17: Die  Bron van innerlike sterkte

c) Ware geloof beinvloed jou gedrag

Jak 2:17 en 26 sê: “Geloof wat nie tot dade oorgaan nie, is dood”

Gal 5: 6 “Wat egter wel belangrik is, is geloof wat deur liefde dade word.”

Mat 3:8 “Dra liewer vrugte wat bewys dat julle bekeer is.”

Nie gered deur dade, maar dade bewys redding

Page 18: Die  Bron van innerlike sterkte

1 Joh 1:8 sê: “As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself, en is die waarheid nie in ons nie.”

MAAR ook sê hy in 1 Joh 3:6

“Iemand wat in Hom bly, hou nie aan met sondig nie, iemand wat aanhou sondig, het Hom nie gesien nie en ken Hom nie.”

Nie “perfection” maar “direction”. (Rom 7 ?)

Page 19: Die  Bron van innerlike sterkte

1 Joh 3:24 “Wie Sy gebooie gehoorsaam, bly in God en God in hom. Hieraan weet ons dat Hy in ons bly: Hy het ons Sy Gees gegee”

1 Joh 2:3-4 “As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. “

Ware geloof begeer gehoorsaamheid

Page 20: Die  Bron van innerlike sterkte

2) Hoop as kenmerk van wedergeboorte Wat is hoop ?

“wens van dit wat jy wil hê”

Wereld hoop op…………

Hopeloos = “coping meganisms” “‘n Oortuigde verwagting,

(gegrond op geloof in God se Woord,) wat jou siel anker”

Page 21: Die  Bron van innerlike sterkte

Ware geloof = Hoop Heb 11:1 sê : “Geloof is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop .....” ’53

“Ons is immers gered, en ons het nou hierdie hoop.” Rom 8:24

” egtheid van geloof kweek hoop;” Rom 5:4

Page 22: Die  Bron van innerlike sterkte

God is die bron van die gelowige se hoop“Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees! “ Rom 15:13

Page 23: Die  Bron van innerlike sterkte

Watter hoop bied jou geloof ?

* Vir hierdie lewe

1. Dat alles ten goede sal meewerk (Rom 8: 28)

2. Dat ek my nie hoef te bekommer, Hy sal sorg (Mat 6:25)

3. Dat ek tot alles in staat is deur Hom wat krag gee (Fil 4:13)

4. Dat ek sonde kan oorwin en nie meer uitgelewer is aan die mag van sonde nie. (Rom 6)

Page 24: Die  Bron van innerlike sterkte

5. Hoop beinvloed my gedrag

1 Tes 4:13Ons wil hê, broers, dat julle nie onkundig moet wees oor wat met die ontslapenes gaan gebeur nie. Dan sal julle ook nie treur nie, soos die ander mense wat geen hoop het nie.

6. Hoop gee ons die begeerte om rein voor God te leef

1 Joh 3:3 All who have this hope in him purify themselves

Page 25: Die  Bron van innerlike sterkte

7. Hoop laat gelowige volhard in moeilke tye

Rom 12:12 ” Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed.”

“We have this hope as a anchor for the soul, firm and secure” Hebr 6:19

8. Dat daar meer is as hierdie wêreld

1 Kor 15:19 “As ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, is ons die bejammeringswaardigste van alle mense.”

“Voorspoedteologie ?”

Page 26: Die  Bron van innerlike sterkte

• Vir die lewe na die dood

Geen veroordeling vir die gelowiges (Rom 8:1)

Geen dood, pyn en trane (Op 21:4)

Ewige lewe

Page 27: Die  Bron van innerlike sterkte

Belangrike aspekte tov hoop

• Die Bybel is die “kos” vir hoop Rom 15:4 “Alles wat vooraf in die Skrif opgeteken is, is tog opgeteken om ons te leer sodat ons deur die standvastigheid en bemoediging wat die Skrif ons gee, vol hoop kan wees.”

• Hoop - ongeag sien ” Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie

Page 28: Die  Bron van innerlike sterkte

Swaarkry kweek hoopRom 5:3-4 verduidelik: “swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop”

Geleentheid vir getuienis

“In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om 'n antwoord te gee aan elkeen wat van julle 'n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.” 1Pet 3:15

Page 29: Die  Bron van innerlike sterkte

“Al het ek al die kennis of al die geloof om berge te versit en al deel ek alles wat ek het aan ander uit (dade), sonder die liefde is dit niks.” 1Kor 13

3) Liefde as kenmerk van wedergeboorte Ander gelowe

• liefde soos voortgebring deur die inwoning van die Heilige Gees

a) Liefde vir God b) Liefde vir mense

Page 30: Die  Bron van innerlike sterkte

Liefde vir God ‘n kenmerk ?Mat 22:37 Jesus antwoord hom: “ Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

10 gebooie ?

Reeds OT

Eks 20:6” maar Ek betoon my liefde tot aan die duisendste geslag van dié wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam.

Page 31: Die  Bron van innerlike sterkte

Deut 30:20 “Om die Here jou God lief te hê, Hom te gehoorsaam en Hom aan te hang, sal vir jou lewe gee.”

Liefde vir God = alles insluitende “merkteken”1 Kor 13:2 “ al ken ek al die geheimenisse en besit ek al die kennis, maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks.”

Ons kan God en Jesus se Naam en gebooie ken, sonder liefde vir Hom Joh 5:42 “maar Ek ken julle en Ek weet dat julle nie liefde vir God in julle het nie.”

1 Kor 8:2-3 “As iemand meen hy het kennis van iets, het hy nog nie die kennis wat 'n mens behoort te hê nie. Maar as iemand God liefhet, ken God hom.”

Page 32: Die  Bron van innerlike sterkte

God se beloftes is aan die wat Hom liefhet ! Ps 145:20 “Die Here beskerm almal wat Hom liefhet”

Rom 8:32 “Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir die wat Hom liefhet...

1Kor 2:9 ”Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie, en wat in die hart van die mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir die wat Hom liefhet.”

Jak 1:12 “ As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die lewe ontvang wat die Here belowe het aan dié wat Hom liefhet.”

Page 33: Die  Bron van innerlike sterkte

Liefde vir God is nie natuurlik Rom 8:7 “Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, is immers vyandskap teen God. Die sondige natuur onderwerp hom nie aan die wet van God nie, dit kan trouens ook nie.”

Nuwe hart is nodig deur inwoning van HG

Eseg36:26-27 “Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee.”

Page 34: Die  Bron van innerlike sterkte

Rom 5:5 “en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.

1 Joh 4:19 “Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. “

Geen verstaan

1 Joh 4:8 “Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde”

Page 35: Die  Bron van innerlike sterkte

Die doel van hierdie liefde

1)Herstel verhouding met God

Ef 2:14 “Deur sy liggaam te gee, het Hy die vyandskap afgebreek wat vroeër soos 'n muur skeiding gemaak het.

2)Verloor vrees vir veroordeeling

Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie. 1 Joh 5:18

Page 36: Die  Bron van innerlike sterkte

Gehoorsaamheid uit liefde vir God en nie uit vrees.

3) Liefde vir God moet die grondslag vorm vir die uitvoering van Sy opdragte. Ondersoek eie motiewe

Joh 21:15 “Het jy My baie lief?” Laat My lammers wy. “Het jy My baie lief?” Pas My skape op en “Het jy My baie lief?”Laat My skape wei.

Page 37: Die  Bron van innerlike sterkte

Hoe toets ek my liefde vir God ?Emosie ?

• Kenmerke van ware liefde vir God

1) Ware liefde lei tot gehoorsaamheid aan Sy opdragte

• Ps 119:57 Ek het gesê: “Dít is my lewe, Here, om u woord te gehoorsaam.”

• Joh 14:21 “Wie my opdragte het en dit uitvoer – dit is hy wat My liefhet.

Page 38: Die  Bron van innerlike sterkte

Beinvloed jou liefde vir God wat jy dink en doen ?

Gal 5:6 “ Al wat van belang is, is geloof wat in liefde tot dade oorgaan.”

1 Joh 2:29 “ elkeen wat regverdig lewe, is ‘n kind van God ”

1 Joh 3:18 “Ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en dan in opregtheid. Hierdeur kan ons ook tewete kom dat ons aan die ware God behoort.”

Page 39: Die  Bron van innerlike sterkte

2) Ware liefde het ‘n behoefte aan Sy teenwoordigheid.

Ps 63:2 ”Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en droë land, 'n land sonder water.”

Ps 119:55 “Selfs in die nag dink ek aan U, Here, “

* Stiltetyd * Bybelstudie * Gebed * Lofprysing

Page 40: Die  Bron van innerlike sterkte

3) Ware liefde het ‘n liefde vir Sy Woord

Ps 119:16 ”Ek verlustig my in u voorskrifte, u woord vergeet ek nie. “

: 103 “Hoe aangenaam is u woord, soeter as heuning in die mond”.

4) Praat graag oor Hom

5) Kry seer as Hy onteer word (Jesus in tempel, heilige woede)

Page 41: Die  Bron van innerlike sterkte

6) Ware liefde : Vertrou Hom (Job, Habbakuk)

7) Wil Hom eer (worship)

8) Treur oor sonde (Petrus se verloening, hy huil bitterlik)

9) Word nie oorheers deur liefde vir die wêreldse dinge

1 Joh 2:15 “Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie. As iemand die wêreld liefhet, is die Vader se liefde nie in hom nie.”

Page 42: Die  Bron van innerlike sterkte

10) Ware liefde: Verlang na Sy wederkoms

Johannes in Op 22:20 “Kom Here Jesus, kom gou”

11) Liefde vir ander Christene en “fellowship” ? (Nie hou ek van almal)

1 John 5:1 en “elkeen wat vir die Vader liefhet, het ook die ander lief wat kinders van die Vader is”

Page 43: Die  Bron van innerlike sterkte

Evalueer jou liefde

Opb 2:4 “Maar Ek het dit teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie”

godsdienstigheid in afwesigheid van liefde vir God

“Dit moet jy weet: in die laaste dae sal daar swaar tye kom. Hulle sal eerder liefde vir genot hê as liefde vir God. Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie.”

2 Tim 3:1-5

Page 44: Die  Bron van innerlike sterkte

Ons liefde sal nooit perfek wees

Fil 1:9 “Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling”

Ware liefde is onvernietigbaar

Ef 6:24 ” Grace to all who love our Lord Jesus Christ with an love that is incorruptible”

Page 45: Die  Bron van innerlike sterkte

• Liefde deur HG = Liefde vir God Liefde vir mense ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Mat 22:39

1) Liefde vir ander Christene

1 Joh 4:20-21 : As iemand sê: “Ek het God lief,” en hy haat sy broer, is hy 'n leuenaar; want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet nie, kan onmoontlik vir God liefhê, wat hy nie kan sien nie.

“En hierdie gebod het ons van Hom gekry: Wie vir God liefhet, moet ook sy broer liefhê.” 1 Joh 4:21

Page 46: Die  Bron van innerlike sterkte

1 Joh 5:1 “Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is 'n kind van God; en elkeen wat vir die Vader liefhet, het ook die ander lief wat kinders van die Vader is.

Joh 15:12 “Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet.”

Page 47: Die  Bron van innerlike sterkte

Dit is moontlik !!

1 Pet 1:22-23 ” Noudat julle julle in gehoorsaamheid aan die waarheid gereinig het om mekaar as broers ongeveins lief te hê, moet julle mekaar dan ook van harte en vurig liefhê. Julle is immers weergebore,

Dit beinvloed ons getuienis

Joh 13:34-35 “Ek gee julle ‘n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet sal almal weet dat julle My dissipels is”

Page 48: Die  Bron van innerlike sterkte

Luk 10:25-37 “Wie is ons naaste?”

2) Liefde vir alle mense, ook vyand

Mat 5:43 “ Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê , en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg, sodat julle kinders kan wees van julle Vader in die hemel. Hy laat immers sy son opkom oor slegtes en goeies, en Hy laat reën oor dié wat reg doen en oor dié wat verkeerd doen.

Rom 12:20 “As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte.”

Page 49: Die  Bron van innerlike sterkte

Evalueer jou geloofsverhouding met Christus

Rom 8:15-16 “julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba!” Dit beteken Vader. Hierdie Gees getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is.”

Page 50: Die  Bron van innerlike sterkte

Steeds onseker ?

• omdat jy werklik nog nie kind van God is nie of

• omdat jy die vyand se leuen glo,bo die Waarheid van God. (moeilike omstandighede)

• omdat sonde skeiding bring tussen jou en God en jy die werking van die Heilige Gees daardeur blus.

( 1 Tes 5:19)

Page 51: Die  Bron van innerlike sterkte

“Kom na My toe almal wat uitgeput en oorlaai is en Ek sal julle rus gee”

Mat 11:38