38
Die Groot Vyf Traumas • Inleiding • 2 Maart • 1

Die Groot V y f Traumas

  • Upload
    rey

  • View
    43

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Die Groot V y f Traumas. • Inleiding • 2 Maart •. Die Groot V y f Traumas. • Inleiding • 2 Maart •. Klaagliedere 3:18. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Die Groot V y f Traumas

1

Die Groot Vyf Traumas • Inleiding • 2 Maart •

Page 2: Die Groot V y f Traumas

2

Page 3: Die Groot V y f Traumas
Page 4: Die Groot V y f Traumas
Page 5: Die Groot V y f Traumas
Page 6: Die Groot V y f Traumas
Page 7: Die Groot V y f Traumas

7

Die Groot Vyf Traumas • Inleiding • 2 Maart •

Page 8: Die Groot V y f Traumas

“Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my

ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink,

draai my gedagtes vas. Maar...”

Klaagliedere 3:18

Page 9: Die Groot V y f Traumas

Wat is trauma?

Page 10: Die Groot V y f Traumas

Denkbeeldige ek

Page 11: Die Groot V y f Traumas

Werklike ek

Page 12: Die Groot V y f Traumas

“Life is what happens to you

while you’re busy making other plans”

-John LennonBeautiful Boy

Page 13: Die Groot V y f Traumas

Voor die Trauma

Page 14: Die Groot V y f Traumas

Alarm Fase

Page 15: Die Groot V y f Traumas

Noodroep Fase

Page 16: Die Groot V y f Traumas

Vermydings Fase

?? ?

Page 17: Die Groot V y f Traumas

Integrasie Fase

Page 18: Die Groot V y f Traumas

Lukas 7:18-23

Page 19: Die Groot V y f Traumas
Page 20: Die Groot V y f Traumas

“Is U die Een wat sou kom, of moet ons ’n ander een

verwag?”

Page 21: Die Groot V y f Traumas

“Gaan vertel vir Johannes wat julle gesien en gehoor het: blindes sien, lammes loop, melaatses word gereinig, dowes hoor, dooies word

opgewek, aan armes word die evangelie verkondig. En

gelukkig is die man wat nie aan My begin twyfel nie.”

Page 22: Die Groot V y f Traumas

“Gaan vertel vir Johannes wat julle gesien en gehoor het:

Page 23: Die Groot V y f Traumas

Blindes sien

Page 24: Die Groot V y f Traumas

Lammes loop

Page 25: Die Groot V y f Traumas

Melaatses word gereinig

Page 26: Die Groot V y f Traumas

Dowes hoor

Page 27: Die Groot V y f Traumas

Dooies word opgewek

Page 28: Die Groot V y f Traumas

Aan armes word die evangelie verkondig

Page 29: Die Groot V y f Traumas

“Gaan vertel vir Johannes wat julle sien en hoor. Die heilsbeloftes van die Ou Testament word vervul. Mense in nood kry nuwe lewenskanse. Alles word saamgebundel in die uitdrukking “en aan die armes word die evangelie, die goeie nuus van God se liefde verkondig. Gaan vertel dit vir

Johannes. Dit gebeur tog.

Page 30: Die Groot V y f Traumas

Wat meer wil jy hê? Hoekom is hy teleurgesteld en ongeduldig? Hoekom begin hy te twyfel? Hoekom is dit dan nie langer vir hom goed genoeg nie? Dis tog die evangelie boodskap. Dis tog die vervulling van God se genadebeloftes”

Page 31: Die Groot V y f Traumas

Wat sien en hoor jy wat wys dat God teenwoordig is in jou lewe?

Page 32: Die Groot V y f Traumas

Wat sien en hoor jy van God se liefde en bystand in jou seer en trauma?

Page 33: Die Groot V y f Traumas

Wat beteken dit vir jou?

Page 34: Die Groot V y f Traumas

Hou vas aan dit wat jy sien en hoor.

Page 35: Die Groot V y f Traumas
Page 36: Die Groot V y f Traumas

36

Die Groot Vyf Traumas • Inleiding • 2 Maart •

Page 37: Die Groot V y f Traumas

“Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie;

daar is geen einde aan sy ontferming nie.”

Klaagliedere 3:21

Page 38: Die Groot V y f Traumas

38

Die Groot Vyf Traumas • Inleiding • 2 Maart •