26
Die oomblik van Die oomblik van besef besef …in watter trek jy is….

Die oomblik van besef

  • Upload
    lorna

  • View
    56

  • Download
    5

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Die oomblik van besef. …in watter trek jy is…. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Die oomblik van besef

Die oomblik van besefDie oomblik van besef

…in watter trek jy is….

Page 2: Die oomblik van besef

Wiskunde leer jy nie, jy oefen dit…..

….ou eksamen vraestelle, met memorandums…..

…so vind jy jou foute, en vermy dit in jou eie eksamen…

Jy sal nie die ou probleem net so kry in jou eksamen nie, maar wel ‘n soortgelyke

probleem, met ‘n klein kinkeltjie in.

Page 3: Die oomblik van besef

Die lewe is:

• ‘n Probleem wat al uitgewerk is deur ander – voor jou

• Meer soos wiskunde as wiskunde – jy kan dit ook nie leer nie, jy moet dit

doen.• Die belangrikste eksamen wat jy ooit

kan skryf.

Page 4: Die oomblik van besef

As jy van nou, terug kyk in die lewe, noem ons dit geskiedenis….

Page 5: Die oomblik van besef

Geskiedenis is:

• Dood as dit nie let op die hand van Vader in die gebeure nie

• Die beste getuigskrif dat Vader is, en ‘n waarmaker van Sy Woord is.

• ‘n Memorandum van ‘n vorige geslag se eksamen

Page 6: Die oomblik van besef

Die Bybel:

• Is ‘n boek van geskiedenis gefokus op Vader se geslag, en Sy interaksie met

hulle• Gebruik aanhoudend die verlede om die

toekoms te belig – Jerusalem, Babel – stede uit verlede, huidige sinnebeelde.• Is ‘n geskiedenis boek – wat op die

toekoms en hede betrekking het.

Page 7: Die oomblik van besef

Psa 78:1 'n Onderwysing van Asaf. My volk, luister na my onderrig; neig julle oor tot die woorde van my mond. Psa 78:2 Ek wil my mond open met 'n spreuk, raaisels uit die voortyd laat stroom. Psa 78:3 Wat ons gehoor het en weet en ons vaders ons vertel het, Psa 78:4 sal ons nie verberg vir hulle kinders nie, maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade van JAHWEH en sy mag en sy wonders wat Hy gedoen het.

Page 8: Die oomblik van besef

Ons Boere geskiedenis is:

• So ooglopend vol van Vader se liefde en genade vir ons

• Die beste getuigskrif vir Vader se betrokkenheid by ons

• ‘n Memorandum van mense soos ons se eksamen

Page 9: Die oomblik van besef

Wat is dit?

Page 10: Die oomblik van besef

Leidraad – dit is die verlede…

Page 11: Die oomblik van besef

Leidraad – dit is die hede…

Page 12: Die oomblik van besef

Leidraad – dit is jou lewe…

Page 13: Die oomblik van besef

Leidraad – dit is geskiedenis…

Page 14: Die oomblik van besef

Potgieter

Maritz

Retief

Die groot moord

Bloukrans & Weenen

Bloedrivier

Kwa-Matiwane

+/- 1 jaar

+/- 5 jaar

Page 15: Die oomblik van besef

Meer onlangse voorbeeld - 1994

• Weer die drie “trekke” (groepe)• Probleem so bietjie verander – al drie in

een skippie, nie elk in eie wa nie• Dus, hoewel dit geestelik verskillende

trekke is, is dit saamgebind in een vaartuig• Die sterkste (meeste) het dus die rigting bepaal, en die minderheid is

daardeur ingesluit• Skematies lyk dit egter presies die

selfde…..

Page 16: Die oomblik van besef

As almal hul huiswerk gedoen het…

Die reguit pad

Page 17: Die oomblik van besef

Die roeiboot draai af

Punt van keuseVerleiers – die met menslike oorreding

Mislei – die breë stroom

Onwillig saamgesleep – die dun stroompie

Page 18: Die oomblik van besef

Die ompad het twee bestemmings- een loop dood -

Kwa-Matiwane

Verleiers – die met menslike oorreding

Mislei – die breë stroom

Onwillig saamgesleep – die dun stroompie

‘n Daaglikse Bloukrans- geestelik en fisies -

Page 19: Die oomblik van besef

En die ander keer terug na die reguit pad…- maar nie voor dit eers iewers omdraai nie -

Geestelike & Fisiese Bloedrivier – beproef verklaar -

‘n Daaglikse Bloukrans- geestelik en fisies -

Page 20: Die oomblik van besef

Bietjie verder terug in die geskiedenis- maar die selfde eksamen vraag -

Page 21: Die oomblik van besef

Bietjie verder terug in die geskiedenis

2 maande3 maande Kades-Barnéa

+/- 2 tot 4 jaar

12 verspieders

40 jaar

40 jaar

Jerigo

Page 22: Die oomblik van besef

Wat sien ons?

Dood

HerstelLoutering & sondebesef

Keuse fout

Begin Bestemming

Page 23: Die oomblik van besef

Die vroegste en langste voorbeeld

Dood vir ander

Herstel vir sommige

Sondvloed

Sondeval

Adam

Israel

Wegvoering

Wet

Luk 20:18

Be

se

f

Da

nk

ba

arh

eid

Tuiskoms

Genade

Page 24: Die oomblik van besef

Luk 20:18 Elkeen wat op dié steen (neer) val, sal verpletter (oopgebreek) word; maar elkeen op wie hy val, dié sal hy vermorsel (tot stof gemaal en

weggeblaas).

Hand 28:24 En sommige het geglo wat gesê is, maar ander het

ongelowig gebly.

Hand 15:11 Maar ons glo dat ons deur die genade van die Meester Jahshua

Messias gered word op dieselfde manier as hulle ook.

Page 25: Die oomblik van besef

Hoekom die tema: “ ’n Oomblik van besef’n Oomblik van besef ” ?

Want dit is die sekerste voorwaarde vir uiteindelike oorlewing – daar sonder sal Bloedrivier nooit op jou

horison lê nie, net Kwa-Matiwane, die einde en die dood.

In daardie oomblik van besef, word jou waan en trots gekruisig, en jou eie insig onderwerp aan die waarskuwing van ander – jou afhanklikheid vir oorlewing, jou kwesbaarheid, en jou nood staan

lewensgroot voor jou, soos Goliat.

Voor hierdie oomblik het jy gedroom van groen weivelde, en baie vee – na die oomblik, begeer jy

uitredding bo selfs die mooiste wat die wêreld jou kan bied.

Nou begin jou sirkel van herstel eers, en omdraai lê nog voor….

Page 26: Die oomblik van besef

Afsluiting• Jou foute staan reeds agter jou – en die groen velde van Natal lê voor jou – nou is dit moeilik om te verstaan hoe

dinge kan verkeerd loop, want alles lyk so ideaal.• Onderhandeling met die vyand maak jou doof en blind

vir waarskuwing• Die Bloukrans en Weenen langs die pad is wat jou bring

tot “‘n oomblik van besef”• Volgehoue bedreiging bring jou tot by die 9de Desember 1838 – wanneer jy die onmoontlikheid van die stryd in

eie krag besef en bely.• Bloedrivier is net Genade – dit is die omdraaipunt terug na die Hoogland van saligheid – maar die roete terug oor

die Drakensberg is moeiliker as die trek daar af.• Terug bo die Drakensberg, begin die werk – die plant en ploeg – en bo alles, hef-aan lê nog voor – volhard tot

die einde.