18
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een onderwerp van die sillabus toets en dit is hoe dit hoort, Wiskunde bou gedurig voort op vorige vaardighede. Uit die perspektief van hierdie eBoek, egter, kan die leerder ’n vraag verkeerd hê die eerste keer as dit teëgekom word, en wanneer dit later weer voorkom is dit ’n geleentheid om te toets of die vaardigheid intussen wel aangeleer is, en ook om te sien of die leerders wel die moeite doen om uit hulle foute te leer (“FAIL First Attempt In Learning” en “People who don’t make any mistakes don’t make anything”) Spelfoute en tikfoute Daar is heelwat spel- en tikfoute in die dokumente wat beskikbaar gestel is, en hierdie groepering van vrae gee ons ook die geleentheid om hierdie foute reg te stel Gemak Indien daar by die leerder(s) ’n behoefte is om meer vaardig te word in ’n spesifieke onderwerp bied hierdie kategorisering die ideale geleentheid om dit te doen.

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en ...superonnies.co.za/eboek_ANA_GR9_2012-2013_vrae-oor... · 33) Die lengte, breedte en hoogte van ‘n reghoekige prisma is 8cm, 12cm

  • Upload
    others

  • View
    15

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een onderwerp van die sillabus toets – en dit is hoe dit hoort, Wiskunde bou gedurig voort op vorige vaardighede. Uit die perspektief van hierdie eBoek, egter, kan die leerder ’n vraag verkeerd hê die eerste keer as dit teëgekom word, en wanneer dit later weer voorkom is dit ’n geleentheid om te toets of die vaardigheid intussen wel aangeleer is, en ook om te sien of die leerders wel die moeite doen om uit hulle foute te leer (“FAIL – First Attempt In Learning” en “People who don’t make any mistakes don’t make anything”)

Spelfoute en tikfoute Daar is heelwat spel- en tikfoute in die dokumente wat beskikbaar gestel is, en hierdie groepering van vrae gee ons ook die geleentheid om hierdie foute reg te stel

Gemak Indien daar by die leerder(s) ’n behoefte is om meer vaardig te word in ’n spesifieke onderwerp bied hierdie kategorisering die ideale geleentheid om dit te doen.

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

Meetkunde, Meting en Transformasies 1) Benoem elk van die volgende figure. 2) Benoem die volgende 3-D voorwerpe.

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

3)

ABED is ‘n reghoek en 20CBA ˆ . Voltooi: a) _______ is die dieptehoek van B vanaf D.

b) Die kompas rigting van C vanaf B is _______

4) In die onderstaande figuur is PS = QR, 90SQP ˆ en

90RSQ ˆ . Bewys dat ΔRSQΔPQS .

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

5)

In die bostaande figuur is 90B , AC = 5 eenhede, BC = 3

eenhede en 7BD eenhede. Bereken die lengtes van AD en DC. Los jou antwoord in wortelvorm indien nodig.

6) KLMN is ‘n parallelogram met KL = LT, TM = MN en 120M .

Bereken die grootte van 2T

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

7) In die onderstaande figuur is KM // NP, LN = LP en 40PLN ˆ .

Bereken, met redes, die grootte van MLT ˆ 8) In die onderstaande figuur sny die hoeklyne van parallelogram

PQRS mekaar by M a) Bewys dat PQ = SR en PS = QR b) Bewys dat PM = MR en SM = QM.

c) Wat kan jy aflei in verband met die hoeklyne van ‘n parallelogram?

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

9) In die figure is vierhoek PQRS /// vierhoek UVWX. Bepaal die lengte van PQ en VW

10) In die onderstaande figuur is KL // MN, KL = 2cm, KO = 3cm,

LO = 2,5cm en MN = 6cm. Bereken die lengte van LM.

11) In die figuur is CS//HN, 70WAE ˆ , AE = AW en xEAC ˆ Bereken die waarde van x.

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

12) In die figuur is AB = AC en BD = CD.

a) Bewys dat ΔABD ≡ ΔADC

b) Bewys DA halveer CAB ˆ 13)

ABCD is 'n parallelogram. Bereken die grootte van B 14) In ΔPQR is PQ // ST, PR = 10cm,

ST = 3cm en SR = 6cm. a) Toon aan dat ΔPQR /// ΔSTR b) Bereken die lengte van PQ

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

15) ‘n Leer staan teen ‘n muur en bereik ‘n hoogte van 12m teen die muur op. Sy onderkant is 5m weg van die muur. Bereken die lengte van die leer.

16) Verskaf ‘n rede vir elk van jou bewerkings.

In die figuur is PQ||RS. 1Q , 2Q en 3Q is onderskeidelik gelyk

2x, 3x en 4x. yR ˆ en zS ˆ

a) Bereken die waarde van x.

b) Bereken die waarde van y.

c) Bereken die waarde van z. 17) Noem die driehoek wat kongruent is aan ΔABC

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

18)

In die bostaande figuur is AB = AC en BD = CD. a) Bewys dat ΔABD ≡ ΔACD

b) Bewys dat 9021 EE ˆˆ

c) Noem vervolgens die verwantskap tussen AE en BC. 19) Bereken die lengte van AB as ΔABC /// ΔEDF

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

20) Voltooi die tabel deur die naam van die 3-D figuur, die aantal vlakke, die aantal hoekpunte, die aantal rande en die vorm van die vlakke in te vul.

3D figuur Naam van

figuur

Aantal vlakke

Aantal hoekpunte

Aantal rande

Vorm van vlakke

21)

In die figuur hierbo is AB // ED. 95DCA ˆ en 30D .

Bereken die groottes van E en A.

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

22) Die halveerlyne van B en C van parallelogram ABCD sny by T. Punte B, T en D lê nie in ʼn reguitlyn nie. P is ʼn punt op DC

sodat 90DPT ˆ .

a) Bewys dat 902T

b) Watter driehoek is gelykvormig aan ΔBCT? c) As BC = 2TC en TP = 4 cm, bereken die lengte van BT.

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

23) Bepaal die koördinate van die beeld van B(3 ; -4) vir elk van die volgende transformasies

a) (x ; y) (x – 4 ; y)

b) (x ; y) (x ; y – 2)

c) (x ; y) (- x ; y)

d) (x ; y) (y ; x) 24) Benoem twee verskillende

transformasies wat die figuur in die eerste kwadrant op die figuur in die vierde kwadrant sal afbeeld

25) Watter soort transformasie sal ΔPQR afbeeld op ΔP’Q’R’ in elk

van die volgende? a) b)

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

26) Gebruik die diagram om die volgende vrae te beantwoord

a) Transleer die driehoek 2 eenhede regs en 1 eenheid opwaarts. Noem die beeld C

b) Reflekteer die hoek C in die lyn y = x. Noem die beeld D

27) Gebruik die figuur om die

koördinate van A, B, C en D te bepaal.

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

a) Skryf die koördinate van A' , B', C', en D' neer as die figuur 2 eenhede vertikaal afskuif en 2 eenhede na regs skuif.

b) Skryf die koördinate van C'', die beeld van C, neer as die

figuur in die x-as reflekteer word.

c) Skryf die koördinate van B'', die beeld van B, neer as die figuur in die y-as reflekteer word.

28) A(-2 ; 3), B(1 ; 5) en C(5 ; -2) is die hoekpunte van ΔABC. Die

sye van ΔABC word vergroot met ‘n skaalfaktor 3. Skryf die koördinate van die hoekpunte van die vergrote driehoek neer.

29) A, B, C, D, E en F is die hoekpunte van figuur P.

a) Skryf die koördinate neer van die beeld van D en E as figuur P, 3 eenhede na regs en 2 eenhede afwaarts getransleer word.

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

b) Skryf die koördinate neer van die beeld van A en B as figuur P in die y-as gereflekteer word.

c) Die lengte van elke sy van figuur P word halveer. Bereken

die omtrek van die nuwe figuur.

d) Bepaal die verhouding van die oppervlakte van figuur P tot die oppervlakte van die verkleinde figuur in vraag (c).

30) Bestudeer die diagram van trapesium ABCD en beantwoord

die vrae wat volg.

a) Skryf die koördinate van A en D neer.

b) Op die rooster hierbo, teken trapesium A’B’C’D’, die beeld van ABCD,nadat dit in die y-as gereflekteer is.

c) Skryf die koördinate van A’ en D’ neer.

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

31)

In die figuur is AB = BC = CD, AB = 3cm en AG = 4cm. a) Bereken die oppervlakte van ΔCED

b) Bereken die oppervlakte van ΔGBE

c) Bereken die oppervlakte van trapesium ADEG

d) Bereken die oppervlakte van parallelogram BDEG

e) Bereken die lengte van BE

f) Bereken die omtrek van

i) ΔGBE ii) trapesium ADEG 32) BC is die middellyn van die halfsirkel.

90CAB ˆ , AB = 7, 120AC en BO = OC. Bereken die oppervlakte van die halfsirkel, korrek tot 2 desimale plekke.

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

33) Die lengte, breedte en hoogte van ‘n reghoekige prisma is 8cm, 12cm en 18cm onderskeidelik. Bereken

a) Die totale buite-oppervlakte van die prisma b) Die volume van die prisma 34) Bereken, sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar, die hoogte

van ‘n silinder met volume 550cm3 as

7

22 en r = 5cm.

35) ‘n Reghoekige tenk met lengte 50cm en breedte 30cm bevat

24l water. Bereken die diepte van die water.

36) Bereken die hoogte van ‘n 5 liter silindriese olie-houer met ‘n

radius van 20cm. (1liter ≈1000cm3)

37) In die driehoekige prisma is AB = 3 cm,

AC = 4 cm, BC = 5cm en CD = 12 cm. a) Toon aan dat ΔABC 'n reghoekige

driehoek is. b) Gevolglik, bereken die

buite-oppervlakte van die prisma.

38) Bereken die totale buite-oppervlakte van die reghoekige

prisma met lengte 7,2 m, breedte = 5 m en hoogte = 3,32 m. Gee die antwoord korrek tot 2 desimale plekke.

39) 'n Botteleringsmaatskappy het 'n silindriese blikkie met 'n 1l

kapasiteit vervaardig. Die silinder se radius is 2,82 cm. Bereken die hoogte van die blikkie korrek tot 1 desimale plek.

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

40) 'n Soliede goue voorwerp in die vorm van 'n silinder, het 'n deursnee van 18 cm en is 100 cm hoog. Die goue voorwerp moet oorgegiet word in reghoekige prismas met afmetings van 30 cm × 14 cm × 8 cm.

a) Bereken die volume van die silinder. b) Bereken die volume van die reghoekige prisma.

c) Hoeveel reghoekige prismas kan gegiet word met die goud van die silinder?