Upload
mapstudio
View
139
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Doendinge in ’n Dorp is ’n handige nuwe volkleur gids tot Suid-Afrika se 150 gunsteling dorpies regdeur al nege provisies. Hierdie gids is saamgestel deur bekende avontuurfotograaf en -journalis, Jacques Marais, en is ook beskikbaar in Engels as Things to do in a Dorp.Van Arniston en Baardskeerdersbos tot Wuppertal en Zeerust – Doendinge in ’n Dorp dek groot, middelslag en klein dorpies in pragtige volkleur blaaie. Dorpe is gerieflik uitgelê in ’n alfabetiese lys asook op ’n gebruiksvriendelike gebiedskaart.Elke dorp is uitgelê op een of twee volbladsye met vinnige feite, plekkaarte en GPS-koördinate, ’n gedetailleerde oorsig, interessante feite, pragtige foto’s en historiese feite ingesluit.Uniek aan Doendinge in a Dorp is ’n lys van die top op elke dorp en sluit in: plekke van belang, historiese terreine, restaurante, bergfiets- en staproetes, perdry en ander avontuur-aktiwiteite. Die lys sluit ook groot funksies en feeste in wat die dorp jaarliks aanbied.
Citation preview
5/20/2018 Doendinge Dorp
1/14
5/20/2018 Doendinge Dorp
2/14
2
INHOUD
KITSSOEKER Bladsy 3
SKRYWER SE INLEIDING Bladsy 4
KAART VAN SUID-AFRIKA Bladsy 6
HOOFDORPE Bladsy 8
ANDER DORPE Bladsy 108
NOG DORPE Bladsy 180
Cullinan is n juweel van n dorp, baie naby aan die Gauteng stedelike oerwoud.
5/20/2018 Doendinge Dorp
3/14113
305804.2S
273531.6O
Lesotho
LundinsNek
LundinsNek
RhodesRhodes
CliffordClifford
RossouwRossouw BarklypasBarklypas
Barkly-Oos
Lady Grey
ElliotNa Oos-Londen
R58
BARKLY-OOS
VINNIGEFEITE
Streek Oos-Kaap, Vriendelike N6
Naaste Lughawe Oos-Londen (318km)
GPS 305804.2S; 273531.6O
Toeriste-inligting www.senqutourism.co.za
+27 (0)51 603 0048
1. Ho vyf
Meld aan vir n multisport-avontuur en vyf dae van
lekkerkry: stap, ry bergets en perd, roei en verken
die pragtige Hoogland.
2. Wollerige Wartrail
Vertoef n dag in die Wartrail-kontrei en besoek
die Woollys Handwerk en Tee winkel jy kan
pragtige wolprodukte koop en n heerlike botter-
broodjie geniet.
3. Herberg tradisie
Die Old Mill Inn, oorspronklik in 1895 as nkoringmeul gebou, bied warm en gerieike
verblyf aan.
4. Doen die Skywalk
Die Wartrail Skywalk is n vier-dag luukse
slenterstap-roete; jy kan dit ook hardloop tydens
die jaarlikse Sky Run.
5. Antieke kuns
Sluit by n begeleide toer die berge in aan. Jy sal
die antieke San-rotstekeninge dan saam met n
gespesialiseerde gids kan ervaar.
Die beste van die suidelike Drakensberg
Barkly-Oos is die perfekte uitbeelding van die term
van die gebaande weg af, en die gevoel van die
streek l iewers tussen wild en ongetem. Afgele
gasteplase, skouspelagtige berglandskappe,
sneeubedekte pieke, vlieghengel vir wilde forel,kaggelvure, volkyk, alpynse plantegroei, wye oop
ruimtes en helder sterrehemels ... dit is alles deel
van die pakket wat die Senqu-streek aanbied.
Gele naby die suidelike punt van die Drakens-
berge, is hierdie aardse dorp op die oewers van die
Langkloofspruit een van die hoogliggendste dorpe
in Suid-Afrika. Dit is in 1874 gestig en vernoem na
Sir Henry Barkly, die goewerneur van die Kaap-
kolonie vanaf 1870 tot 1877.
Die trots en vreugde van Barkly-Oos is sy drie
historiese kerke besoek hulle en jy sal saamstem.
Daar is die sandsteen Nederduitse Gereformeerde
Kerk (1877), die St Stephens Anglikaanse Kerk
(1889) en die Metodiste Kerk (1884). Ou bome en
rankende tuine, n paar winkels en gastehuise en n
mondjie vol Victoriaanse huisies voltooi die prentjie
van plattelandse idille.
Deel in die pret by die Lady Grey Royal McNab
(Junie). Die jag word gevolg deur n Skotse aand, kom-
pleet met haggis, doedelsakke en kilts.
Die Barkly East Reporter, gestig
in 1886, is een van die oudste
koerante in Suid-Afrika, en word
nog steeds uitgegee.
HET JY GEWEET?
GEBEURTENISSE &FEESTE
DOEN DI
Die suidelike Drakensberg is n uitstekende buitelug bestemming.
5/20/2018 Doendinge Dorp
4/146
Atlantiese Oseaan
MatjiesfonteinMatjiesfontein
KommetjieKommetjie KalkbaaiKalkbaai
BettysbaaiBettysbaai
AugrabiesAugrabies
Van ZylsrusVan Zylsrus
ElandsbaaiElandsbaai
PellaPella
Baard-skeerdersbosBaard-skeerdersbos
ArnistonArniston
StilbaaiStilbaai
Natures ValleyNatures Valley
BuffelsbaaiBuffelsbaai
HeroldHerold
Clanwilliam
Darling
Mamre
Groot-BrakrivierKleinmond
GansbaaiHermanus
Stanford
GreytonMcGregor Barrydale
LadismithCalitzdorp
De Rust Uniondale
WillowmorePrins Albert
Napier
Nieuwoudtville
Loeriesfontein
Williston
Sutherland
Kamieskroon
Pofadder
Kakamas
Port Nolloth
Alexanderbaai
Lambertsbaai
Riebeek-Kasteel Tulbagh
Porterville
Wuppertal
ElimElim
Calvinia
Carnarvon
Kuruman
Swellendam Riversdal
Montagu
Simonstad
Wellington Ceres
Caledon
Knysna
Victoria-WesLoxton
Oudtshoorn
Upington
Springbok
KAAPSTAD
Langebaan
StellenboschRobertson
Wes-Kaap
Noord-Kaap
NAMIBI
N12
N
14
N10
N10
N1
N2
N7
N7
Zimbabwe
Kaartsleutel
BloubergNatuurreservaat
224048.5S
290625.5O
KaapAgulhas
Kassiesbaai
Fishing Village
Napier
MBOMBELANasionale pad
Grootpad
Hoofpad
Sekondre pad
Ander pad
Nasionale roetenommer
Andere roetenommer
Tolpad
GPS-punte
Nasionale Park
en wildreservaat
Hoofstad/stad
Groot dorp
Sekondre dorp
Ander dorp
Dorpie
Plek van belang
Kuspunt
Rigting-bewyser
Landnaam
Internasionale
grens
VivoVivo
Makhado
Na Polokwane
Musina
R572
N11
6
5/20/2018 Doendinge Dorp
5/14110
Namibi
Wreckpunt
Holgatpunt
SperrgebietNasionale
Park
SperrgebietNasionale
Park
283430.0S
163159.0O
Lughawe
KuboesKuboes
Alexanderbaai
Oranjemund
ALEXANDERBAAI
VINNIGEFEITE
Streek Noord-Kaap, Namakwa
Naaste Lughawe Alexanderbaai
GPS 283430.0S; 163159.0O
Toeriste-inligting www.openafrica.org
+27 (0)27 831 8364 / +27 (0)76 984 6036
1. Besoek n museum
Besoek die museum en ontdek die uitstallings wat
die geskiedenis van die diamant mynboubedryf
sowel as die plaaslike kultuur uitbeeld.
2. Vere-kleure
Die talle volkyk skuilhutte in die vleilande bied
uitstekende geleenthede vir volkyk, en dit is die
enigste area waar jy die seldsame Barlowse lewerik
kan sien.
3. Vang vis
Kry die nodige permitte om te gaan visvang indie Oranjerivier mond, of by kampplekke soos
Pachtvlei.
4. Plant dinosourusse
Daar n ongelooike verskeidenheid van 29 spesies
korsmos in die antediluviaanse korsmos velde buite
die dorp; hierdie gebied is so besonder dat die
regering dit as n nasionale monument verklaar het.
5. Dag wegbreke
As jy Alexanderbaai as n basis gebruik, kan jy vir
die dag wegbreek na die naburige dorpies soos
Sanddrift, Kuboes en Sendelingsdrif. Alhoewel die
paaie hoofsaaklik gruis is, is hulle oor die algemeen
in n goeie toestand; veldvoertuie of plaaslike
kennis word egter aanbeveel.
Juweel van die woestyn
Alex is n afgele klein dorpie wat op die Oranje-
rivier oewer vasklou waar die rivier uiteindelik by
die ysige en stormagtige Atlantiese Oseaan invloei.
Behalwe vir n klein supermark, n paar kafees, n
gastehuis of drie en n restaurant hier en daar, hetAlexanderbaai n regte myndorpie gebly met die
unieke karakter wat daarby pas.
Diamante word sedert 1925 langs hierdie gedeelte
van die kuslyn ontgin; gelukkig is die vleilande
op die Oranjerivier monding as n Ramsar gebied
verklaar, en het dus relatief ongerep gebly. Buitelug
avontuur geleenthede is volop, met ure van plesier
wat vir bergetsryers en etsryers wag. Stap raak
ook al hoe meer gewild as gevolg van die lae impak
op die omgewing, sowel as n groter waardering virdie plaaslike fauna en geologie.
Hoewel jaarlikse gebeurtenisse maar n raar verskynsel
in Alexanderbaai is, vergader volkykerstog op spesifieke
tye van die jaar om seisoen trekvols te bewonder.
Sir James Alexander was die eerste persoon
wat n deeglike kaart van die gebied gemaak
het, terwyl hy in 1836 op n Royal Geo-
graphical Society ekspedisie na Namibi toe
was; dis ook waar die dorp sy naam kry.
HET JY GEWEET?GEBEURTENISSE &FEESTE
DOEN DI
Die Oranjerivier deurkruis die ruwe Richtersveldlandskap.
5/20/2018 Doendinge Dorp
6/14111
Walkerbaai
SoetendalsVlei
Quoinpunt
Agulhas NPAgulhas NP
SalmonsdamNR
SalmonsdamNR
343518.0S
192101.7O
BaardskeerdersbosBaardskeerdersbos
NapierHermanus
Gansbaai
N2
Na
Kaapstad
Caledon
BredasdorpR43
BAARDSKEERDERSBOS
VINNIGEFEITE
Streek Wes-Kaap, Overberg
Naaste Lughawe Kaapstad (170km)
GPS 343518.0S; 192101.7O
Toeriste-inligting www.gansbaaiinfo.com
+27 (0)28 384 1439
1. Mini-godsdiens
Besoek die miniatuurkerkie wat die 100 jaar van die
kerk in Baardskeerdersbos herdenk. (Gaan na die
travelblog en soek vir Baardskeerdersbos.)
2. Dapper en stapper
Salmonsdam Natuurreservaat spog met n aantal
uitstekende stap- en hardloop-roetes deur ongerepte
fynbos landskap.
3. Pamperlang jouself
Bespreek n gesig-, lyf- of kopmassering by die
rustige Serenity Studios (tel: +27 (0) 82 380 4386).
4. Vlieg vir vis
Goeie forel visvang is beskikbaar slegs 16km vanaf
Baardskeerdersbos; besoek die Vaalvlei Plaas om
n lyn vir renboog- of bruinforel, sowel as bas en
tilapia te gooi.
5. Eet uit
Vir goeie kos en tuisgebak, kan jy n draai by die
Strandveld Pub maak, wat in die ou 1920-skool-gebou gehuisves is.
Die verste uithoek
Daar is nie baie plekke wat harder dorp as Baard-
skeerdersbos skree nie. Weggesteek in n vrugbare
gebied langs die Overberg se gramadoelas grond-
paaie, het hierdie klein dorpie geen teerpad toe-
gang tot ongeveer n dekade gelede gehad nie, en(buiten jou standaard algemene handelaar) winkels,
restaurante en ander geriewe was ongehoord .
Geset te midde van veeplase, welige wingerde en
kleurvolle blomplase, was dit net n kwessie van
tyd voordat stedelinge wat die tempo van hul lewe
so bietjie wil vertraag, hierdie unieke en onveran-
derde landskap ontdek. Kunstenaars, skrywers en
ander kreatiewe inkommers het die plattelander-
houdings stadig maar seker afgewater, en ateljees,
gesondheidsalonne en eetplekke het gevolg.
Buite die dorpie se strate wag n verskeidenheid
van fynbos biome, propvol dosyne seldsame en
endemiese plante waaruit die Kaapse Blommeryk
Erfenis habitat bestaan. Wynboerdery, die kweek
van tafel olywe en die maak van olyfolie, is meer
onlangse toevoegings tot die plaaslike landbou-
bedryf, almal aktiwiteite wat uiters geskik is vir die
oorwegend matige, semi-Mediterreense klimaat.
Die Baardskeerdersbos Kunsroeteis twee keer per
jaar, in April en September, oop vir die publiek.
Die naam Baardskeerdersbos kom van n soort spinne-
kop bekend as Solifugae, of hardloop-spinnekopmier.
Hoewel hulle agt pote het, is hulle nie ware spinnekoppe
nie, en word baardskeerders genoem omdat hulle hare
sny en versamel en dan gebruik om hulle nes te bou.
HET JY GEWEET?
GEBEURTENISSE &FEESTE
DOEN DI
Elim is n interessante sendingsdorpie naby Baardskeerdersbos.
5/20/2018 Doendinge Dorp
7/14112
KwaDukuza(Stanger)
KrantzkloofNR
KrantzkloofNR
293139.6S
311217.6OLughawe
BallitoBallito
Darnall
DURBAN
KwaMashu
Tongaat
Verulam
R74 N2
BALLITO
VINNIGEFEITE
Streek KwaZulu-Natal, Noordkus
Naaste Lughawe King Shaka Internasionaal (20km)
GPS 293139.6S; 311217.6O
Toeriste-inligting www.thedolphincoast.co.za
+27 (0)32 946 1997
1. Suikerriet spore
Holla Trails se agt (minstens) bergetsroetes bied
n totaal van 330km gemerkte roetes aan om te
verken.
2. n Juweel van n plaas
Besoek Litchi Orchard vir die dag; jou smaak-
knoppies sal nie spyt wees nie en die inwoner-
meerkatte sal jou verseker betower.
3. Ontspan!
Die Coco de Mer Hotel, gele in n natuurlike bos,
sal jou bekoor met sy kenmerkende Afro-Bali styl,tuisrestaurant en pragtige spa.
4. n Nuwe perspektief
Kry jou kop in die wolke en ervaar die lekkerte van
vlug vanaf die plaaslike vliegveld; jy kan dalk selfs
dolfyne en walvisse uit die lug uit sien.
5. Geskiedenis van vrede
Vyftig jaar gelede het Chief Albert Luthuli dieeerste persoon in Afrika geword wat met die
Nobelprys bekroon is. Jy kan n dag in KwaDukuza
deurbring besoek Shaka se gedenkteken, en
beide die Dukuza- en Luthuli-museums.
Salige Dolfynkus
n Dag in Ballito waarborg jou amper waarnemings
van stompneusdolfyne wat langs die kus baljaar,
so dis hoekom di wreld alombekend is as die
Dolfynkus. Die seedorp sit styf vasgedruk tussen
die grasgroen suikerrietvelde en n paar van KZNse mees glorieryke strande, met die warm water
van die Indiese Oseaan aangrensend aan wat
voorheen n taamlik rustige vakansie dorp was.
Deesdae verwys Ballito se talle ondersteuners
dikwels na Ballito as die Prel van die Dolfynkus,
met pret in die son vir almal, reg deur die jaar. Die
dorp se geskiedenis dateer terug tot 1953 toe n
groep ondernemers n nedersetting naby Com-
pensation Beach op n suikerrietplaas besit deur
Basil Townsend, ontwikkel het. Hulle het die naam,Ballito, wat klein balletjie in Italiaans beteken, van
n glans advertensie deur Ballito Kousware Bpk.
van St Albans, Engeland, gesteel.
Die Mr Price Pro Ballito(Julie) is toeganklik vir die
wreld se top 90-branderplankryers.
Die groot wit haai is n
beskermde seespesie,
en Suid-Afrika was die
eerste land in die wreld
om in 1991 so te doen.
HET JY GEWEET?GEBEURTENISSE &FEESTE
DOEN DI
Hengelaars op die rotse naby Ballito.
5/20/2018 Doendinge Dorp
8/14114
Anysberg NRAnysberg NR
MarlothNR
MarlothNR
BontebokNationale Park
BontebokNationale Park
BoosmansbosWildernisgebied
BoosmansbosWildernisgebied
335429.9S
204251.4O
AnysbergAnysberg
PlathuisPlathuisBoerboonfonteinBoerboonfontein
MalgasMalgas
Barrydale
Askraal
Na
George
SwellendamN2
R62
BARRYDALE
VINNIGEFEITE
Streek Wes-Kaap, Overberg
Naaste Lughawe George (200km)
GPS 335429.9S; 204251.4O
Toeriste-inligting www.barrydale.co.za
+27 (0)28 572 1572
1. Ry rond
Die kranse en haarnaalddraaie langs die 14km
Tradouwpas tussen Barrydale en Swellendam is n
skouspelagtige ry of etsry.
2. Portwyn enigeen?
Die Barrydale Kelder is die grootste onafhanklike
produsent van potketel gedistilleerde brandewyn in
Suid-Afrika, en hulle het ook goeie wyn.
3. Sexy en jy weet dit
Ronnies Sex Shop is in werklikheid n padkroeg
25km vanaf Barrydale, maar dit beteken nie dat dieplek nie vol onderklere gierlande is nie!
4. Ontspan
By die Warmwaterberg Spa n warm minerale
bron omring deur vyf Karoo bergreekse kan jy
ontspan en die natuur geniet.
5. Eet uit
Smul aan heerlike Karoo-fusion-kos by Clarke ofthe Karoo, n gourmetrestaurant in die hoofstraat; ge-
reken as een van die Top 10-eetplekke in die streek.
Karoo-Overberg
Barrydale is net een van vele unieke dorpies langs
die gewilde Roete 62, en die meeste reisigers
onthou dit vir een van die volgende drie redes:
fantastiese plaasstalletjies, n uitstekende brande-
wyn, of die ietwat obskure Ronnies Sex Shop. Watook al jou rede, dit is n dorp vir alle seisoene en
met dosyne redes om te besoek.
Barrydale l ingeburger in n groen vallei aan die
dro kant van die Langeberge, effens besluiteloos
om getrou aan sy plattelandse wortels te bly of
heeltemal uit te rafel. Die gevolg is dat die dorp n
gevoel van tydlose platteland sjarme behou het,
terwyl die kos en kofe genoeg rede is om jou rit
langs die Roete 62 te onderbreek.
Die buitelugbrigade word met te veel keuse bederf,
soos onoortreike berg staptoere in die ho Lange-
berg pieke of deur die lappieskombers van boorde
en wingerde. Die dae is sonnig vir die meeste van
die jaar, met n bietjie winter ryp, maar net genoeg
om vir n paar verfrissende oggende te sorg.
Die Beaver Rally(November) is die langste opeen-
volgende motorfiets saamtrek in SA, en Barrydale is een
van sy gunsteling stopplekke.
Die klimaat in die vallei verteenwoordig
enige wynmaker se droom, en dit is
geen wonder dat die plaaslik vervaar-
digde Joseph Barry Brandy in 2003
as die beste brandewyn in die wreld
aangewys is nie.
HET JY GEWEET?
GEBEURTENISSE &FEESTE
DOEN DI
Barrydale sluimer in n rustige plattelandse vallei.
5/20/2018 Doendinge Dorp
9/14115
324041.7S
260515.0O
N10
Spring ValleySpring Valley
Cameron GlenCameron Glen
SheldonSheldon
Somerset-
Oos
Na Port Elizabeth
Bedford
Adelaide
BEDFORD
VINNIGEFEITE
Streek Oos-Kaap, Amatola en Pionierland
Naaste Lughawe Port Elizabeth (200km)
GPS 324041.7S; 260515.0O
Toeriste-inligting www.bedford.co.za
+27 (0)82 932 8864
1. Cowievallei-plesier
Cavers Gastehuis is die ideale plek van waar jy wild
en volkyk kan geniet, die berge te perd verken of
tennis speel.
2. Mill Krieketgrond
Die Ainslie-plaas, Spring Grove, bied n onverwagse
stukkie krieketgeskiedenis: hul krieketgrond word
beskou as een van die mooiste in Suid-Afrika. Inter-
nasionale wedstryde is al hier in die skadu van n
ou graanmeul en antieke eikebome gespeel.
3. Eenstuk avontuur by Huntley GlenOngelooike roetes vir drawwers, stappers en berg-
etsryers wag in die Baviaansrivier vallei, terwyl jy
by die opstal n massering kan geniet of n middag
kan deurbring tussen die grootste voleiers en
skoenlapper versameling in Suid-Afrika.
4. Inwoner kunstenaars
Bedford spog met verskeie inwonerkunstenaars en
n besoek aan die Studio (tel: +27 (0) 46 685 1129)
sal jou toelaat om kontemporre werke deur NickyRosselli en David A Khoury te sien.
5. Geskiedenis
Die pad na Tarkastad is gevoer met historiese
plekke soos Glen Lynden Kerk, die grot en graf van
Hendrik Bezuidenhout, die statige huis op Lyndoch,
en Eildon se klein klipkerkie.
Tuine van Eden
Di juweel van n dorp l aan die voet van Kagga-
berg aan die suidelike rand van die Winterberg. Dit
is in 1854 deur Andries Stockenstrm op sy plaas
Maasstrm gestig en vernoem na Lord Russel, die
Hertog van Bedford. Die asemrowende renwoud
op die berg hange en horliggende grasvelde
smeek jou om te kom verken.
Die ou tronk, tradisionele Presbiteriaanse klipkerk
en talle huise vertoon pragtige 19de-eeuse argitek-
tuur, terwyl die omliggende plase n paar historiese
juwele verberg, insluitende die Glen Lynden Kerk,
gebou in 1828. Ouens wat van geboue hou sal ook
die opstalle van Thomas Pringle en n aantal in-
vloedryke Skotse en Nederlandse setlaars geniet.
Bedford is bekend vir sy Tuinfeeswat elke jaar oor
die laaste naweek van Oktober gehou word. Besoek oop
plaastuine, skilderagtige dorp en selfs township tuine,
terwyl jy die Kermis & Kosmark geniet.
Die skiet van Hendrik Bezuiden-
hout was die katalisator wat
tot die berugte Boere Slagtersnek
Rebellie in 1815 gelei het, wat op
sy beurt tot die eerste Anglo-
Boereoorlog gelei het.
HET JY GEWEET?
GEBEURTENISSE &FEESTE
DOEN DI
n Tipiese plattelandse toneel in die Baviaanskloof.
5/20/2018 Doendinge Dorp
10/14116
Walkerbaai
Valsbaai
Kaappunt
Hottentots-Holland NRHottentots-Holland NR
KogelbergBR
KogelbergBR
342124.1S
185356.2O
Lughawe
BettysbaaiBettysbaai
N2
Gansbaai
Hermanus
Na
George
Muizenberg Gordonsbaai
Somerset-WesR43
R44
BETTYSBAAI
VINNIGEFEITE
Streek Wes-Kaap, Overberg
Naaste Lughawe George (250km)
GPS 342124.1S; 185356.2O
Toeriste-inligting www.overberg.co.za
+27 (0)28 271 5657
1. Blommekrag
Die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine is
een van die mooiste oorvloedige natuurlike bestem-
mings in die Kaap, en sy wonderlike paadjies enafgesonderde piekniekplekke belowe hope pret vir
die hele gesin.
2. Kreefduik
Baie van die plaaslike duikers verkies dit om hier
te duik onthou net om jou permit by jou te hou en
om binne jou perke te bly.
3. SandplankDaar is geen beter plek om jou vaardighede te toets
as langs die hellings van Silverside Duin nie.
4. Pottebakkery
Johannes die Pottebakker woon en werk in Bettys-
baai en sy galery in die hoofstraat is daagliks oop
vir die publiek.
5. Eet uitDie Whaling Station Restaurant bied Belgiese en
kontinentale cuisine in n ontspanne omgewing aan.
Betowerende blomme
Die kusdorpie Bettysbaai sit in waarskynlik die
mees diverse botaniese warm kol op die planeet
aarde. Gele op die verblindend pragtige R44
tussen Pringlebaai en Kleinmond, l dit snoesig
tussen die rotsagtige Atlantiese kuslyn na die suideen die ruwe Kogelberge in die noorde.
n Pragtige rit van Somerset-Wes sal julle in n
gesende wreld laat beland, waar die antieke
woude, rustige riviermondings, protea geklede
hange en varswater mere in die see en die Palmiet-
rivier in oorloop. Bettysbaai l eintlik binne die
wreldberoemde Kogelberg Biosfeer Reservaat,
die eerste biosfeerreservaat in Suid-Afrika wat deur
UNESCO bekragtig is en die omgewing word
verbete deur die plaaslike inwoners beskerm.
Jy kan lieike gematigde somerweer verwag, maar
ook onstuimige wind wat hierdie rotsagtige landpunt
peper. Die suidooster woed vir dae lank in die
somer, terwyl n noordwestewind ren gedurende
die kouer wintermaande bring.
Die jaarlikse Gravity Avontuurfees(Augustus) lok
roeiers, hardlopers, swemmers, rotsklimmers en ander
adrenalien gekkes van regoor Suid-Afrika.
Die Betty waaroor julle almal
wonder was Elizabeth Youlden,
die geliefde dogter van die dorp se
oorspronklike ontwikkelaar.
HET JY GEWEET?
GEBEURTENISSE &FEESTE
DOEN DI
Die nabygele Pringlebaai se strand is ideaal vir n familie-uitstappie.
5/20/2018 Doendinge Dorp
11/14117
HimevilleNR
HimevilleNR
MidmarNR
MidmarNR
ColefordNR
ColefordNR
uKhahlambaDrakensberg Park
(Wrelderfenisgebied)
uKhahlambaDrakensberg Park
(Wrelderfenisgebied)
294821.9S
294600.8O
LidgettonLidgetton
iMpendleiMpendle
BulwerBulwer
RiversideRiverside
Underberg
Donnybrook
iXopo
NaPietermaritzburg
Lesotho
R56
N3
BULWER
VINNIGEFEITE
Streek KwaZulu-Natal, uKhahlamba-Drakensberg
Naaste Lughawe Pietermaritzburg (85km)
GPS 294821.9S; 294600.8O
Toeriste-inligting www.thebostonbulwerbeat.co.za
+27 (0)39 832 0026
1. Hemelhoog
Bulwer Berg word gereken as een van SA se top
valskermsweef en hangsweef terreine. Die hoogte
van 2,050m bo seevlak verseker pragtige uitsigte.
2. Boomtoptoer
Gaan stap op die Marutswa Bosroetes en Vol
Plankpaadjie vir n fantastiese wandeling deur die
inheemse woud langs n netwerk van verhoogde
houtwandelpaaie. Waarnemings sluit die bedreigde
Kaapse papegaai in.
3. Slaap saam met spokeBring n skrikkerige nag by Mountain Park Hotel
deur, waar tuisgemaakte kos en vriendelike inwoner-
spoke dit n ekstra spesiale besoek sal maak.
4. Die Trappisroete
Verken die wonderlike Trappis-sendingstasies in die
gebied, soos Centocow.
5. Heerlike kosGeniet die ou houtstoof, vriendelike atmosfeer en
lekker etes by The Bird in The Barley-kroeg (tel:
+27 (0)39 832 0227).
Aan die voet van Die Fronsende Een
Die klein dorpie Bulwer is genestel te midde van
die pragtige heuwels en inheemse woude van die
uKhahlamba streek, aan die voet van Die Fron-
sende Een, of, in Zoeloe, Mahwaqa-berg. Rustige
lane en boomryke erwe bied skuiling aan baie
oorspronklike en liefdevol gerestoureerde huise,
wat dikwels na die 1800s terug dateer. Die pragtigeGeelhout Kerk, gebou in 1885, is heeltemal van
handgesaagde plaaslike geelhout gebou.
Vroe Europers meestal boere en bosbouers
het hulle in die vroe 1860s in die streek gevestig,
en die dorp na Sir Henry Bulwer, die luitenant-
goewerneur van Natal (18751880) vernoem. Dit
het gegroei en die landdrosdistriksentrum vir die
Polela Distrik geword, en is nog steeds meestal
omring deur tradisionele Zoeloe-stamgrond. Warm
plattelandse gasvryheid, kristalhelder dae en suiwer
berglug lok buitelugliefhebbers wat hierheen kom
om aan aktiwiteite soos stap, volkyk, val-
skermsweef en perdry deel te neem.
Kom help om die Bulwer-papegaaie in en rondom
Marutswa te tel tydens die jaarlikse Papegaai Telling
(Mei). Kontak Russell Hill, tel: +27 (0) 39 832 0053.
Suidelike KZN is die enigste plek in
die wreld waar die Trappis mon-
nike ooit sendingstasies gebou het.
HET JY GEWEET?
GEBEURTENISSE &FEESTE
DOEN DI
Afgele plase l gesprinkel oor die groen valleie naby die dorp.
5/20/2018 Doendinge Dorp
12/14118
Walkerbaai
Vrolijkheid NRVrolijkheid NR
Hottentots-Holland NRHottentots-Holland NR
SalmonsdamNR
SalmonsdamNR
341355.4S
192543.7O
RietpoelRietpoel
FairfieldFairfield
Franschhoek
Greyton
Hermanus
Elim
Na
Kaapstad
Caledon
R43
R43
N2
CALEDON
VINNIGEFEITE
Streek Wes-Kaap, Overberg
Naaste Lughawe Kaapstad (100km)
GPS 341355.4S; 192543.7O
Toeriste-inligting www.tourismcaledon.co.za
+27 (0)28 214 3370
1. Blom ontplofng
Die Caledon Veldblom Tuin vorm deel van die
beroemde Venster Kloof Natuurreservaat, net buite
die dorp gele.
2. Bloukraanvol Roete
Boere in die gebied het saamgekom om die Suid-
Afrikaanse nasionale vol, die bloukraanvol, te
beskerm en in die proses toerisme na die gebied
toe te verhoog. Besoekers kan nou hierdie statige
vols in hul natuurlike habitat langs n reeks stap-
en bergets-roetes bewonder.
3. Wegneem fynbos
Die Caledon Fynbos Kwekery verkoop ten minste
563 fynbos spesies.
4. En ontspan
Die Caledon Hotel spog met n wreldklas gesond-
heid en skoonheid spa.
5. PlaaskosSmul aan tradisionele etes en tuisgebak by die
Dassiesfontein Plaasstal, n paar kilometer buite die
dorp langs die N2.
6. Slaap laat
Die Leeuwenhof Gastehuis bied verblyf gele binne
n pragtige groot tuin.
Hoofstad van die Overberg
Die kronkelende N2 vanaf Kaapstad via die
heuwels en koringvelde van die Overberg laat jougewoonlik by Caledon teen n spoed verbystorm. As
jy nog nie in hierdie dorpie gestop het nie, is dit lank
agterstallig, al is dit net om die warmwaterbronne
op die hange van die Klein Swartberge te ervaar.
Die mineraalwarmwaterbronne vorm vandag deel
van die Caledon Casino Hotel & Spa, n elegante
instelling wat op warm plattelandse gasvryheid en
n verskeidenheid van sport en ontspannings-
geriewe staatmaak. Nog n moet-sien is die inter-
nasionaal bekende Veldblom Tuin en Reservaat,bekend vir sy pragtige vertoning van wilde blomme,
met n ongelooike 135 verskillende protea spesies.
Die plaaslike klimaat neig na Mediterreens, met
warm, dro (en dikwels stowwerige!) somers, ge-
woonlik gevolg deur koel, nat winters.
Die Caledon Plaaslike Kermisword in die Caledon
Botaniese Tuine gehou (eerste naweek van September).
Jy kan ook aan die Staalwater Bergfiets Uitdaging
(September) deelneem.Caledon was oorspronklik bekend as
Bad-Agter-de-Berg tydens die Neder-
landse koloniale tye.
HET JY GEWEET?
GEBEURTENISSE &FEESTE
DOEN DI
Bloukraanvols is n algemene verskynsel in die Overberg-area.
5/20/2018 Doendinge Dorp
13/14119
Gamkapoortdam
Gamkapoort NRGamkapoort NR
Gamkaberg NRGamkaberg NR
333148.5S
214116.4OKraaldoringsKraaldorings
De HoopDe Hoop
Van WyksdorpVan Wyksdorp
LangbergLangberg
Prins Albert
Calitzdorp
Na
George
R62
CALITZDORP
VINNIGEFEITE
Streek Wes-Kaap, Klein Karoo
Naaste Lughawe George (110km)
GPS 333148.5S; 214116.4O
Toeriste-inligting www.calitzdorp.co.za
+27 (0)44 213 3775
1. 4x4xpret
Pak die Swartberg Natuurreservaat se 4x4-roete
aan, maar kry eers n permit en maak seker dat julle
ten minste twee voertuie het.
2. Dapper en stapper
Stap die historiese multidag-Donkieroete; oorkruis
die Swartberge vanaf Calitzdorp na Die Hel terwyl
n donkie jou sak dra.
3. Goeie wyn
Met vooraanstaande plaaslike kelders soos DeKrans en Boplaas reg op die dorpsgrens, kan jy nie
verkeerd gaan nie.
4. Visvang met arende
Die Visarend Privaat Vakansieoord is gewild vir sy
asemrowende uitsigte, n groeiende geelvis popula-
sie en uitstekende waarnemings van die visarend.
5. Eet en slaap
Geniet kwaliteit Klein Karoo-gasvryheid en lekker
tradisionele geregte by Die Bosvarkie.
Port ster
Wydsbeen oor die geograese skeiding tussen die
welige Tuinroete en die dorre Karoo, sal jy Suid-
Afrika se kastige port hoofstad, Calitzdorp, vind
waar die R62 die Nelsrivier kruis. Reisigers verwys
soms na die dorp as die poort tot die Tuinroete,maar sy unieke verkoopargumente soos top ge-
halte port, Karoo sonsondergange, die Swartberg-
pas se grondpad en goeie kos is waarskynlik baie
hor op die meeste mense se prioriteitslys.
n Maklike vier uur se ry vanaf Kaapstad, is hierdie
unieke dorp die toonbeeld van die vriendelike hart
van die Klein Karoo, met n verskeidenheid unieke
toerisme-aantreklikhede in die onmiddellike om-
gewing. Neem n dag uitstappie na die majestueuse
Swartberge. Besoek die Kangogrotte, ry n volstruis,teug aan goeie wyn, verloor jouself tussen die aal-
wyne ... dit is werklik n spesiale plek.
Die omliggende Klein Karoolandskap is bekend vir
sy inheemse ora, insluitend 500 vetplant spesies
waarvan 200 nrens anders op aarde voorkom nie.
Plus, die sonnige dae en skitterende Karoonagte
sal vir ewig kosbare herinneringe bly.
Die jaarlikse Portfeesvind in Junie plaas.
Kom geniet n bergfiets naweek tydens die Rooi-
berger Bergfiets Wedren(Junie).
Dis nou nie eintlik bewys nie, maar volgensdie plaaslike toerisme tannies is alle paaie
wat na Calitzdorp lei, afdraande.
HET JY GEWEET?
GEBEURTENISSE &FEESTE
DOEN DI
Die rustige Calitzdorp Hoofstraat spog met interessante winkels.
5/20/2018 Doendinge Dorp
14/14