12
SONDAG 16 FEBRUARIE Skriflesing: Joh 9: 34; 10: 1 - 10 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens Ds Maartje vd Westhuizen 09:30 Erediens Sunrise View (Nagmaal) 09:45 Erediens - Ds Maartje vd Westhuizen 14:00 Afrika erediens 17:00 Jeugdiens Christian Oberholzer 18:00 Belydenisjaar 18:00 Erediens Ds Danie Vermaak MAANDAG 17 FEBRUARIE 13:30 Lyndans 18:00 Kreatiewe Aftrede 18:00 Finansvergadering DINSDAG 18 FEBRUARIE 06:45 Vroue van die Woord 08:00 Leraarsvergadering 09:00 Jukskei 19:00 Huweliksvoorbereiding 19:00 35+ - Herberg 19:00 Kerkraadsvergadering WOENSDAG 19 FEBRUARIE 05:45 Manne van die Woord 09:15 Vroue Omgeegroep 09:30 60+ Bybelstudie 19:00 Connect DONDERDAG 20 FEBRUARIE 09:00 Pilates / 09:00 Jukskei 09:00 Bybelstudie Sunrise View 14:00 Thusanang 14:30 Bybelstudie Glevera 19:00 Doopvoorbereiding VRYDAG 21 FEBRUARIE 08:30 Jacob’s Well 09:00 Koor SATERDAG 22 FEBRUARIE 05:45 Manne van die Woord SONDAG 23 FEBRUARIE Teks: Joh 10: 11 -16, 26 30 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Dr Lieze Meiring 09:45 Erediens - Dr Lieze Meiring 14:00 Afrika erediens 17:00 Jeugdiens Christian Oberholzer 18:00 Belydenisjaar 18:00 Erediens Ds Danie Vermaak

DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie

SONDAG 16 FEBRUARIE

Skriflesing: Joh 9: 34; 10: 1 - 10

08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Erediens – Ds Maartje vd Westhuizen

09:30 Erediens Sunrise View (Nagmaal)

09:45 Erediens - Ds Maartje vd Westhuizen

14:00 Afrika erediens

17:00 Jeugdiens – Christian Oberholzer

18:00 Belydenisjaar

18:00 Erediens – Ds Danie Vermaak

MAANDAG 17 FEBRUARIE 13:30 Lyndans

18:00 Kreatiewe Aftrede

18:00 Finansvergadering

DINSDAG 18 FEBRUARIE 06:45 Vroue van die Woord

08:00 Leraarsvergadering

09:00 Jukskei

19:00 Huweliksvoorbereiding

19:00 35+ - Herberg

19:00 Kerkraadsvergadering

WOENSDAG 19 FEBRUARIE 05:45 Manne van die Woord

09:15 Vroue Omgeegroep

09:30 60+ Bybelstudie

19:00 Connect

DONDERDAG 20 FEBRUARIE 09:00 Pilates / 09:00 Jukskei

09:00 Bybelstudie – Sunrise View

14:00 Thusanang

14:30 Bybelstudie – Glevera

19:00 Doopvoorbereiding

VRYDAG 21 FEBRUARIE 08:30 Jacob’s Well

09:00 Koor

SATERDAG 22 FEBRUARIE

05:45 Manne van die Woord

SONDAG 23 FEBRUARIE

Teks: Joh 10: 11 -16, 26 – 30 08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Erediens - Dr Lieze Meiring

09:45 Erediens - Dr Lieze Meiring

14:00 Afrika erediens

17:00 Jeugdiens – Christian Oberholzer

18:00 Belydenisjaar

18:00 Erediens – Ds Danie Vermaak

Page 2: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie

ALPHA

HUWELIKSKURSUS

Wil jy jou huwelik verryk?

Kom geniet ‘n romantiese kersligete

terwyl ons praat oor:

‘n Sterk fondasie; die kuns van

kommunikasie; die krag van vergifnis;

familie; goeie seks en liefde in aksie.

Vanaf Donderdagaand 5 Maart

Koste: R700 per paartjie (vir die etes

en boekies)

Bespreek julle plek voor 28 Februarie

by Hannes (082 855 9666)

THUSANANG Ons is dankbaar vir al ons leerders,

maar het nou ‘n tekort aan werkende

naaimasjiene.

Ons sal dit baie waardeer indien

masjiene geskenk kan word vir gebruik

tydens ons klasse. Handig die

masjiene in by die kerkkantoor of

koster.

BAIE DANKIE

Navrae: Hannetjie van Zyl

082 926 4947

OMEGA-BEDIENING (vir persone wat ’n geliefde verloor het)

’n Hartlike uitnodiging vir jou!

27 Februarie om 10:30

In die Oinossaal

Tema: Visie van lig

Spreker: Dr Lieze Meiring

JY IS BAIE WELKOM!

Navrae: Ann Nel 0827874342

of 997-0777

Page 3: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie

Tans is daar 650 lidmate wat

per maand ‘n dankoffer gee per debietorder, EFT of koevert.

Ons het sedert verlede Sondag reeds R18 350 ontvang.

Dankie daarvoor

Die mikpunt per maand is R65 000.

Wat vra die kerkraad vir 2020?

Dat hierdie 650 lidmate hul bydraes met R100 per maand verhoog.

Dat lidmate wat nie deelneem aan die begroting van die gemeente nie, die stap sal neem om vennote te word.

“Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie. . . (2 Korintiërs 9: 7)

Kontak ons boekhouer, Jolandie by [email protected]

VROUEKAMP - ELARDUSPARK

Datum: 6 - 8 Maart (Ons arriveer Vrydag 14:00

en vertrek Sondag na die brunch).

Plek: Effata kampterrein naby Warmbad

Kostes: R790 vir die naweek en dit sluit al die

etes in

Tema: God se teenwoordigheid in my lewe

Afsnydatum: 24 Februarie 13:00

Skryf in deur op hierdie skakel te druk:

https://forms.gle/PzZjNUzjyiqZEyfX7

Vir meer inligting: Maartje - 072 375 3965

Wat bring ek saam?

Bybel en pen

Duvet, kussing en handdoek

Tekkies of gemaklike skoene (daar is lekker plek om te stap).

Swembroek (as jy lus het om te swem).

Page 4: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie
Page 5: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie

15 – 17 MEI 2020

Hierdie jaar kan daar uitgesien word na ‘n

OPWINDENDE PROGRAM

Ons skop die Vrydagaand af met ‘n Teaterproduksie

Saterdag – Interessante Kindervermaak

Saterdagaand – Bekende Kunstenaar

Al die ou bekende asook nuwe stalletjies

En nog vele meer

KOM DEEL JOU GAWES & TALENTE

RAAK BETROKKE

KAN JY HELP?

ONS BENODIG IEMAND WAT HOTDOGS KAN MAAK

IEMAND WAT HOUT KAN VERSKAF VIR BOMA

OF 2 VLAKVARKE KAN SKENK

[Cite your source here.]

Page 6: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie

Wêreldbiddag vir vroue

Vrydag 6 Maart

Ons nooi elke vrou om 07:00 saam te kom bid vir ons wêreld in die Artossaal. Geniet ook ‘n koppie

koffie en ‘n “muffin” vir ontbyt voor werk!

Kontak Lieze Meiring - 083 324 8236

ROUSMART

Die gemeente betuig hul innige meegevoel met

Christo en Minette Erasmus en familie met die

afsterwe van sy moeder.

VAKANSIEPROGRAM 2020

Daar word die 23 - 26 Maart van 08:00-14:00

’n vakansieprogram by die kerk aangebied

vir Graad R - Graad 6 kinders. Dit is R85 per

dag. Verdere inligting sal volg, hou solank

die datum oop. Indien jy kan help, kontak

asseblief vir Maartje.

60+ Byeenkoms

4 Maart om 10:00

in die Artossaal

Alle mense word ouer. Party geniet die

ouerwordende jare en vir ander voel dit soos die

‘swaarkry en leed’ van Ps 90. Wat maak die

verskil? Staan die begrippe ouerword en

betekenisvol nie dalk teeoor mekaar nie?

Spreker: Dr Petrus Moolman Tema: Betekenisvolle ouerword

Na die aanbieding sal daar verversings

aangebied word in die Oinossaal.

Jy is welkom om verversings saam te bring.

Navrae: Schalk 083 484 8676

OPLEIDING IN BASIESE

GESONDHEIDSORG VIR HUISWERKERS

89 Persone het tot dusver opleiding ontvang in basiese gesondheidsorg, onder wie drie mans! Die terugvoer vanaf die huiswerkers en werkgewers is oorweldigend positief.

BAIE DANKIE aan alle werkgewers wat dit vir hulle werkers (finansieel en tydsgewys) moontlik gemaak het om die opleiding by te woon.

Verdere opleidingsgeleenthede gedurende 2020: 5, 6 en 7 Maart 2020 (Engels) – slegs 4 plekke beskikbaar 16, 17 en 18 April 2020 (Engels) – 7 plekke beskikbaar Kontak:Ryna Grobbelaar (012 345 1144 x2) of [email protected]) vir verdere inligting en registrasievorms. Laasgenoemde is ook by die kerkkantoor beskikbaar. Registrasiefooi: R350-00

Page 7: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie

TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is ’n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met

liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) 345-1460 of 072 850

8926 of die kerkkantoor (012) 345-1144.

SIEKESORG EN GEBED: Indien jy geopereer gaan word of weet van ‘n lidmaat wat in die hospitaal is,

kontak asb die kerkkantoor (012) 345-1144 of vir ds. Leon Westhof (012) 345-1144.

Hospitaal: Faure Louw Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie van Zyl Louwrensa Fourie Magda Wolfaardt Nellie Engelbrecht Melinda Aldrich Pieter Bouillon Pieter Stannard Ria Loggerenberg

Kanker: Alwyn Cronje Donald van Aardt Erna Fourie Gail Horak Henri du Plessis Johan Small Rika Meyer Schalk Nolte Stella Breedt Steve Prinsloo Theo Nell Willie du Plessis Wimpie Espach

Familielede buite ons gemeente: Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie Viljoen (Susan Wassenaar 0827431993) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) 345-1144 of [email protected] deur te gee.

Ons bid vir ouers en kinders met al die eise wat aan hulle gestel word. Ons bid vir ons gemeenskap en vir die mense wat deur trauma gaan. Ons bid vir persone wat werkloos is, dat daar geleenthede sal oopgaan. Ons bid vir die mense in China wat in vrees lewe vir die coronavirus.

HUISBESOEK & SIEKEBESOEK

Die "Huis- & Siekebesoek-boek" is beskikbaar

by die kerkkantoor se toonbank.

Jy is steeds welkom om enige leraar te skakel.

Page 8: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie

BASLOSE SEKELBOS HOUT TE KOOP

Droog … Droog … Droog

R17 per Sakkie self laai

R18 per Sakkie afgelaai (Min 50 sakkies)

Johann 078 802 0310 Gareth 081 726 9774

Orthoclasestraat 716, Elarduspark

IPAD EKSTRA

KLASSE Wiskunde & Wetenskap Gr 8-12

KLEINGROEPKLASSE (MAKSIMUM 6

LEERDERS) ASOOK IDIVIDUELE KLASSE INDIVIDUELE ASSESSERING, EVALUERING

& REMEDIËRENDE HULP

Ons help ook Tuisskool leerders met Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie (insluitende die eksperimente en PAT Take).

Gr 8 Wiskunde & Algemene Wetenskap - Help met oorskakeling van Laerskool na Hoërskool

Gr 10 Wiskunde & Fisiese Wetenskap - Help om die groot sprong in beide vakke tussen Gr 9 en Gr 10 te oorbrug

KONTAK: Ina Wilmans - Sel: 082 345 8930

E-pos: [email protected]

Page 9: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie
Page 10: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie
Page 11: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie
Page 12: DONDERDAG 20 FEBRUARIE VRYDAG 21 FEBRUARIE SATERDAG … · Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie