13
1 Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil Kontak ons by tel 012-440 6525; e-pos: [email protected] of kom besoek ons by Sinodehuis, Steve Bikostraat 125 (B), Sunnyside. Noordelike Sinode se facebook (http://www.facebook.com/noordsin) en twitter (http://www.twitter.com/noordsin) Kampterreine: Badseloop: Vir besprekings, kontak Franscois Genis, (h)014-743 3110 of 082 852 9998, epos [email protected] Emmarentia Geldenhuys (AcaDeo): nuwe webwerf: www.egst.co.za Magaliesberg: Willem Rautenbach - 0717916039 of [email protected] of Facebook by https://www.facebook.com/magaliesbergjeugkamp/ 31 Maart 2017 Nr 12/2017 Sinodale nuus Verklaring van die Moderatuur Ons is dankbaar dat gebed so ‘n integrale deel van ons gemeentes se lewe is en dat daar op soveel plekke en wyses daarmee erns gemaak word. Dit is een manier waarop ons deurlopend ons afhanklikheid van die Here uitleef. Ons herinner gemeentes hiermee aan ons verbintenis aan ons land en kontinent. Lydenstyd roep ons op om in die spieël te kyk en Paasfees verkondig die deurbreek van die Lig. Ons vra daarom dat gemeentes by al die eredienste gedurende April in besonder aan ons land en sy mense sal dink. Saam bid ons “Laat U Koninkryk kom! Here, gee ons vrede.” Skrifinterpretasie en Skrifgesag: Konferensies aangebied deur Noordelike Sinode in samewerking met Excelsus. Sprekers: Andries Kritzinger, James Kirkpatrick en André van Niekerk Die volgende byeenkomste vind plaas: 6 VBO-punte word verdien! 20 April 2017 by NG Pietersburg-Noord [Dié program en inskrywingsvorm kan hier gelees word] Navrae: Kontak Rika van Rensburg vir navrae by 012 420 6738 (08:00 13:00) Sluitingsdatum vir inskrywings: 18 April 2017 27 Julie 2017 te Brits. Teken solank die datum aan! Volledige inligting volg later. Bybel-lees met ‘n verskil Die volgende byeenkoms vind op 4 April 2017 om 11:00 by Blue Crane Restaurant plaas. ** Skriflesing: Matt 21:1-11 ** Navrae: Kobus Myburgh (083 227 7185) of Fanie Cronjé (083 415 1452) Kollega nuus Verjaarsdagwense Hartlik geluk aan die volgende persone met die herdenking van hul geboortedag: 01/04 WH de Vos [Emeritus, 082 870 3309] 02/04 Wimpie Jordt [Koedoesrand, 079 208 7599 / 083 230 2244, [email protected]] Hendrik Lambrechts [Wespoort, 083 279 4171, [email protected]]

Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

1

Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil

Kontak ons by tel 012-440 6525; e-pos: [email protected] of kom besoek ons by Sinodehuis, Steve Bikostraat 125 (B), Sunnyside.

Noordelike Sinode se facebook (http://www.facebook.com/noordsin) en twitter (http://www.twitter.com/noordsin)

Kampterreine:

Badseloop: Vir besprekings, kontak Franscois Genis, (h)014-743 3110 of 082 852 9998, epos [email protected]

Emmarentia Geldenhuys (AcaDeo): nuwe webwerf: www.egst.co.za

Magaliesberg: Willem Rautenbach - 0717916039 of [email protected] of Facebook by

https://www.facebook.com/magaliesbergjeugkamp/

31 Maart 2017

Nr 12/2017

Sinodale nuus

Verklaring van die Moderatuur Ons is dankbaar dat gebed so ‘n integrale deel van ons gemeentes se lewe is en dat daar op soveel plekke en wyses daarmee erns gemaak word. Dit is een manier waarop ons deurlopend ons afhanklikheid van die Here uitleef. Ons herinner gemeentes hiermee aan ons verbintenis aan ons land en kontinent. Lydenstyd roep ons op om in die spieël te kyk en Paasfees verkondig die deurbreek van die Lig. Ons vra daarom dat gemeentes by al die eredienste gedurende April in besonder aan ons land en sy mense sal dink. Saam bid ons “Laat U Koninkryk kom! Here, gee ons vrede.”

Skrifinterpretasie en Skrifgesag: Konferensies – aangebied deur Noordelike Sinode in samewerking met

Excelsus. Sprekers: Andries Kritzinger, James Kirkpatrick en André van Niekerk

Die volgende byeenkomste vind plaas: 6 VBO-punte word verdien!

20 April 2017 by NG Pietersburg-Noord [Dié program en inskrywingsvorm kan hier gelees word] –

Navrae: Kontak Rika van Rensburg vir navrae by 012 420 6738 (08:00 – 13:00) Sluitingsdatum vir inskrywings: 18 April 2017

27 Julie 2017 te Brits. Teken solank die datum aan! Volledige inligting volg later.

Bybel-lees met ‘n verskil

Die volgende byeenkoms vind op 4 April 2017 om 11:00 by Blue Crane Restaurant plaas.

** Skriflesing: Matt 21:1-11 ** Navrae: Kobus Myburgh (083 227 7185) of Fanie Cronjé (083 415 1452)

Kollega nuus

Verjaarsdagwense Hartlik geluk aan die volgende persone met die herdenking van hul geboortedag: 01/04 WH de Vos [Emeritus, 082 870 3309] 02/04 Wimpie Jordt [Koedoesrand, 079 208 7599 / 083 230 2244, [email protected]] Hendrik Lambrechts [Wespoort, 083 279 4171, [email protected]]

Page 2: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

2

Piet Grobler [Emeritus, 082 325 6187, [email protected]] Dopper Erasmus [Emeritus, 082 541 2753, [email protected]] 04/04 Francois Naudé [Rietfontein-Noord, 084 860 8000, [email protected]] 06/04 Attie van Niekerk [Emeritus, 082 676 1073, [email protected]] 07/04 Thys Lourens [Emeritus, 083 276 2868, [email protected]] ***************************************************************************************************** 03/04 Sandra Immelman [Rustenburg-Bergsig, 083 325 5252, [email protected]] Marnell Botha [Naboomspruit, 014-743 0909, [email protected]] 05/04 Petro Van Beek [Bendorpark, 015-296 1522, [email protected]] 05/04 Marius Ferreira [Waverley, 012-347 4842, [email protected]]

Gemeente nuus

Magaliesberg Gesinskerk [Marikana]: Magalies Musiekfees: Saterdag 6 Mei 2017.

Waar: Buffelspoort (ATKV) - Hekke open 17:00!; Verskeie stalletjies! Kaartjies: @ R150 – koop deur Ticketpro – kinders 7 jaar en jonger = gratis. Verskeie kunstenaars: Irene-Louise [19:00]; Loki Rothman en Hiram Koopman [20:00]; Adam [21:00] en Heuwels Fantasties [22:00] Navrae: Wilna van Gass, 082 415 8171

Nuus uit die kantoor van die Algemene Sinode

NGK en TEASA veroordeel terugroep van Gordhan: Verklaring Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) en die Evangeliese Alliansie van Suid-Afrika (TEASA) het ‘n mediaverklaring uitgereik waarin hulle president Jacob Zuma se besluit om Pravin Gordhan, minister van finansies, en sy adjunk, Mcebisi Jonas, terug te roep van ‘n oorsese reis om beleggers in Amerika en Brittanje te werf, skerp veroordeel.

[Lees die verklaring hier]

Ander nuus

UP Fakulteit Teologie Uitnodiging na lesing deur Prof Jürgen Moltmann – Maandag, 3 April 2017 [17:00]

Tema: The Unfinished Reformation

Waar: NG Universiteitsoord Parkering: Druk asseblief die aangehegte uitnodiging uit – dit dien as toegang tot die parkering aan die oorkant

van Universiteitsoord en moet aan die sekuriteitsbeampte getoon word.

Bekwaam die Boodskapdraers Teologiese Opleidingstrust Pretoria

Gemeentes, predikante en lidmate raak asseblief betrokke - Laat die klem in ‘n erediens val op hierdie

belangrike saak! Luther en Calvyn het die klem begin plaas op die betekenisvolle verstaan, uitleg en toepassing van die Bybel se waarhede. Gaan voort om dit te ondersteun deur betrokke te raak. Die Teologiese Opleidingstrust Pretoria is gestig met die oog op die opleiding in Pretoria vir die NG Kerk. Die Trust

wil ook graag as die kanaal dien om skenkings wat aan ander teologiese opleidingsplekke gegee sou word te dien. Dit sal aan die betrokke instelling oorbetaal word.

Ten einde dit vir lidmate ook belastingvoordelig te maak is die Trust geregistreer as ‘n Publieke Weldaadsorgani-sasie wat Art. 18 A sertifikate aan belastingbetalers en besighede kan uitreik. As sodanig is dit ook ‘n Nie-winsgewende organisasie.

Vir meer besonderhede kontak gerus dr. Flip du Toit 0827817076 of [email protected] of besoek die web-

werf by www.teotrust.org

Page 3: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

3

HospiVisie: Training course 2017 - To believe in Sunshine: Narrative practices in journeying with depression Date: 6-8 April 2017 (Thursday, Friday and Saturday)

6 April : 8:30 registration for 09:00 start; finish 16:00 7 April: 09:00 – 16:00 8 April: 09:00 - 13:00 Light lunch provided

Venue: HospiVision training centre, OPD Building (3rd floor), Tshwane district Hospital Facilitators: Dr Andre de la Porte (pastoral therapist) and Ms Danica Freimond (social worker) Registration: For more information and registration form contact June Kriel: 012 329-9492 / 012 329-4420 /

[email protected]

Gespreksgeleentheid: Richard Kearney-gesprek met predikante en teologiese studente Alle belangstellendes word hartlik uitgenooi om die gespreksgeleentheid wat deur Kerkeie Opleiding in samewerking met Excelsus aangebied word, by te woon: Datum: Woensdag, 17 Mei 2017 (11:00-14:00) Waar: Pretoria-Oos (Ooskerk) – saal Program: 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May Be" 12:15 Ligte middagete 13:00 Aan die ander kant van ongeloof: Anateïsme Koste: R 90-00 p/p (ligte middagete) VBO-punte: 3 punte Kontak Rika van Rensburg by [email protected] of 012 420 6738 voor 15 Mei 2017 indien u die kursus wil bywoon.

(Die inskrywingsvorm is hierby aangeheg)

Excelsus nuus - Besoek die webblad by www.excelsus.org.za vir die jongste nuus!

Sertifikaatkursus in Bedieningsvernuwing - Die voorlopige datums vir die eerste drie modules is:

o 23-25 Mei 2017

o 15-17 Augustus 2017 - Lees hier meer...

Sertifikaatkursus in Bedieningsontwikkeling - Lees hier meer...

Jeugbediening - Navorsingsimposium: 12-13 September 2017

Prof Malan Nel skryf in die volgende inligtingstuk oor 'n opwindende navorsingsimposium oor jeugbediening vir almal

wat in navorsing oor hierdie bedieningsterrein geïnteresseerd is. Die simposium vind van 12-13 September by die Universiteit van Pretoria plaas, en is geaffilieer met internasionale navorsingsinisiatiewe oor jeugbediening.

Help – Healing – Hope: Traumatic Incident Reduction (TIR) Workshops

With this accredited workshop the successful learner receives an international certificate and the opportunity to join the international TIR Association (certain benefits). 20 CPD & 30 VBO points are awarded to Social Workers and NGK Pastors. TIR is a rapid and effective method to permanently relieve trauma (new trauma and PTSD). Although a trauma incident can never be removed completely from a person's life, the negative and unwanted emotions and effects can drastically be reduced (so far that the person can now function on a more normal level.) With TIR the counsellor guides the client repetitively through the trauma until relief is experienced. After the workshop, the student will be able to apply the techniques in practice. Manuals, daily refreshments and a light lunch are included in the fee. Cost: R4900. (Discounts for groups and early payment)

Dates for 2017: Pretoria: 18 to 21 April, 20 to 23 June, 29 Aug-01 Sep, 14 to 17 November 2017 Enquiries: Jan Viljoen, 081 241 0676, [email protected].

Group Debriefing

The aim of this one-day workshop is to equip leaders to defuse groups effectively. Frequent bus accidents, armed robberies, farm attacks, (natural) disasters, car-hijackings, even death and other community trauma, (where a

Page 4: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

4

number of people has to be defused) is part of our lives, and requires specific skills from the defusing teams. It is recommended that every company, school and church have at least one or two equipped diffusers available at all times. The workshop includes:

Information that trauma victims need to know about the symptoms of trauma they may expect and practical guidelines to deal with it.

Ventilation of emotions and normalization.

Focus on specific groups.

Identifying candidates for individual counselling (e.g. TIR).

Informative videos.

Practical exercises.

Manual

Refreshments and light lunch. Cost: R950.00

Dates: Pretoria— 19 June, 28 August , 13 November 2017 [8:30 to 16:30] 4 CPD point for Social Workers. 7 VBO points for NGK Pastors. Enquiries: Jan Viljoen, 081 241 0676, [email protected].

Nuusbriewe

Bybel-Media nuus [Besoek http://bybel-Media.co.za]

Spesiale lied: reformasie 500 – Nie net iets om oor te preek nie, maar ook van te sing! Die 500-jarige herdenking van die begin van die Reformasie het die hele Protestantse kerk in rep en roer! Daar is egter nie baie bestaande liedere wat dit vir gemeentes moontlik maak om oor die groot geleentheid te sing nie. Juis daarom het VONKK (Voortgesette Ontwikkeling van Nuwe Klassieke Kerkmusiek) spesiaal ‘n lied geskep

wat die tradisionele 5 sola’s van die Reformasie in een lied, VONKK 341 bymekaar bring. [Lees hier verder...]

CLF-nuus

Reformasie 500 – Mei-pamflet: “Vrygemaak om in geloof anders te kan kyk”. Bestel gerus hierdie pamflet vir

julle gemeente en loop saam met Christelike Lektuurfonds die Reformasie-pad van vrymaking gedurende 2017. Januarie tot April se pamflette “Vrygemaak deur ʼn God wat Hoop gee”, “Vrygemaak om met vreugde te dien”, “Vrygemaak vir hierdie lewe” en “Vrygemaak om te kan bely” is ook nog in beperkte hoeveelhede beskikbaar indien julle dit misgeloop het. Vir bestellings en navrae skakel 021 873 6964 of stuur ʼn e-pos na [email protected]. Die pamflette is ook

aflaaibaar op www.clf.co.za of deur CLF se gratis slimfoon-toep.

Teo.co.za-nuusbrief [Besoek http://teo.co.za/]

Toibo [Transoranje Instituut vir Buitengewone Onderwys] [Besoek http://www.toibo.org.za]

Raakgelees

Die volgende berigte het in die amptelike nuusbrief van Wes-Kaapland (VrydagNuus) ver-skyn:

Andrew Murraypryse: Hier is die Wenners! Die wenners van die Andrew Murray-, Andrew Murray-Desmond Tutu- en Desmond Tutu-Gerrit Brandpryse is pas bekend gemaak. Hartlike gelukwense aan Coenie Burger en Andries Cilliers, wenners van die Andrew Murrayprys vir Afrikaanse teologiese boeke vir Ontvang wat vir jou gegee is. (Klik hier.) Lees gerus aangeheg meer oor die ander pryse en pryswenners, onder meer twee wat postuum toegeken word. Dr Frits Gaum, voorsitter, skryf: "Die pryse en toekennings word op 5 Mei by Wellington gemaak. Dit is vanjaar 100 jaar gelede dat Andrew Murray op dié dorp oorlede is, en die oorhandiging van die pryse maak deel uit van die herdenking van Murray se blywende geestelike nalatenskap."

SA Gemeente

Page 5: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

5

Geestelike tuiste vir Wêreldreisigers - Die SA Gemeente bedien hoofsaaklik Suid-Afrikaners wat in Engeland

woon. Hulle hou op sewe plekke regoor die land eredienste. Die gemeente wil graag 'n geestelike tuiste bied waar lidmate mekaar kan bedien en toerus om die Here se liefde te deel daar waar hulle elke dag leef en werk. VrydagNuus het onlangs kontak gemaak met Ferdie Clasen, een van die predikante in hierdie gemeente. Hy vertel

meer... Diegene wat dus familie of vriende in die VK het, kan gerus hierdie inligting met hulle deel: daar is 'n gemeente wat hulle op hul reis wil help.

Labirinte Lynnwood reis na Binne - Labirinte word al vir eeue deur gelowiges as 'n geloofsgewoonte gestap. Vir hierdie

gelowiges is dit 'n wandelende gebed wat vir hulle die geleentheid skep om van God se teenwoordigheid bewus te word. Belangstellendes kan gerus na die NG Gemeente Lynnwood in Pretoria se labirintontwerp (met Fay en Peet van Eeden aan die stuur) kyk. Dit is gebaseer op die labirint by die Chatres-katedraal in Frankryk. Spesifiek in die

Lydenstyd mag daar meer gemeentes wees wat so ’n projek – en ’n reis na binne – wil oorweeg.

Gebedslys

Hiermee ‘n vriendelike uitnodiging aan ons lesers om enige sake vir voorbidding aan ons te stuur by [email protected].

Ons land. Druk verkeer op paaie agv skoolvakansie. Groot waternood in die Kaap. Lydenstyd en Paasfees.

Vakatures, aflosposte en aflos-aanbiedinge

Andrew Murray, Pretoria: Vakature - Gemeentebestuurder Kliek hier vir volledige inligting;

Sperdatum vir aansoeke is 24 April 2017 Vir enige navrae, kontak Stefan Botha gerus by 0828732528 / [email protected].

NG Kerk in SA: Hoofargivaris (Stellenbosch) - http://kerkargief.co.za

Die NG Kerk in Suid-Afrika (Wes-Kaapland) beskik tans oor ’n vakature vir ʼn Hoofargivaris by die NG Kerk se

Argief in Stellenbosch. Die datum van diensaanvaarding is 1 Julie 2017.

Aansoekprosedure: Stuur u aansoek per e-pos saam met ’n volledige CV voor 10 Mei 2017 aan:

Die Bestuurder: Menslike Hulpbronne, NG Kerk in SA, Privaat sak X8, Bellville, 7535 E-pos: [email protected]

Navrae: 021 957 7104 (Mnr Kenny Raats) [Lees die volledige advertensie hier...]

2016 Proponente Kontakbesonderhede van die proponente wat in 2016 gelegitimeer is:

o Bernard Barnard [072 275 7392; [email protected]] o Eddie Brown [082 305 3972; [email protected]] o Antje du Plessis [Kontak haar by [email protected]] o Berenice Esterhuyzen [072 794 5928; [email protected]] o Jaco Heymans [084 264 4895; [email protected]] o Danielle Laubscher [082 496 9024; [email protected]] o Christo Schoeman [082 775 4988; [email protected]] o Bernice Serfontein [083 417 5133; [email protected]] o Dirk Steyn [079 023 8539; [email protected]] o Marileen Steyn [082 701 3258; [email protected]] o Stanwin Street [079 525 5695; [email protected]] o Anandie Vosloo [083 251 7213; [email protected]]

Page 6: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

6

Vakatures in Kerkbode geadverteer Besoek: http://kerkbode.christians.co.za/category/vakatures/

Lys van leraars en emeriti wat aangedui het dat hulle beskikbaar is om deeltyds of op ‘n kort termyn uit te help - Kliek hier

Ten slotte

Wetstoepassing is nie vir die voëls nie... Kliek hier

BYLAES

NGK en TEASA VERKLARING

MEDIA STATEMENT ABOUT THE DEVELOPING STORY ON THE CANCELLATION OF TRIP LED BY MINISTER OF FINANCE PRAVIN GORDHAN AND DEPUTY MINISTER MCEBISI JONAS

The Evangelical Alliance of South Africa (TEASA) notes with great concern, the developing and unsettling story about the recall of Finance Minister Pravin Gordhan and Deputy Minister Mcebisi Jonas from an investor roadshow to the UK and the US. Media reports confirmed that the trip was authorised by the Presidency and it was intended to drum up support for our economy from investors in the UK and US. A delegation representative of government, business, civil society and labour were already en route to join the delegation in both the UK and the US. This action by the Presidency is contributing to a climate of fear, uncertainty, rumours and speculations. This is unsettling to ordinary citizens, local business and to both existing and potential investors in our economy. Our country is in dire need of investment to grow an inclusive economy and alleviate poverty and unemployment. The government has a constitutional responsibility to create a stable and conducive environment for investment. It has a further responsibility to create a climate and environment for stability and certainty for all our citizens. TEASA joins with all peace loving citizens to advocate for a stable, open and transparent exercise of public power by our authorities. It further calls for prudent, wise and responsible leadership over the fiscus and the economy. TEASA is also calling on member churches to support the campaign by Save South Africa to fight for a corruption free country and for public leadership that is beyond reproach and is acting in the interest of the citizens, particularly the vulnerable, poor and the marginalized in our country. We further call on all member churches, ministries and para-church organizations to take time this week to pray for our country and for a speedy resolution to the political impasses currently being experienced in our country.

Issued by TEASA NEC

Terug

Page 7: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

7

SKRIFINTERPRETASIE EN

SKRIFGESAG

Konferensie aangebied deur Noordelike Sinode in samewerking met Excelsus

20 APRIL 2017

TE NG GEMEENTE PIETERSBURG-NOORD

Sprekers: Andries Kritzinger, James Kirkpatrick en André van Niekerk

PROGRAM 08:15 Registrasie 09:00 Verwelkoming 09:15 Sessie 1 Skrifinterpretasie, Skrifgesag en 'n verantwoordelike hermeneutiek Aanbieder: dr James Kirkpatrick met tyd vir bespreking 10:45 Tee 11:15 Sessie 2 Belydenisskrifte en die kanonisiteit van die Bybel Aanbieder: dr Andries Kritzinger met tyd vir bespreking 12:45 Ete 13:30 Sessie 3 Skrifinterpretasie, Skrifgesag en 'n verantwoordelike etiek Aanbieder: dr André van Niekerk met tyd vir bespreking 15:00 Tee 15:20 Sessie 4 Toemaak van die gesprekke

Elke aanbieder het 15 minute om die gesprek rakende sy tema toe te maak

16:15 Afsluiting 16:30 Verdaag

NEEM KENNIS Dieselfde konferensie met dieselfde sprekers en in dieselfde formaat word ook op 27 Julie 2017 in Brits aangebied.

Terug

Skrifinterpretasie en Skrifgesag:

Pietersburg-Noord Stuur hierdie vorm saam met bewys van betaling aan Rika van Rensburg, e-pos: [email protected]

INSKRYWINGSVORM: 20 APRIL 2017 Persoonlike

inligting

Naam

Van

Page 8: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

8

Instelling of gemeente

E-pos

Kontaknommer (Selnommer)

Registrasie

Fooi R350,00 per persoon

Kursus Skrifinterpretasie en Skrifgesag

Kursusdatum 20 April 2017 (08:15 – 16:30)

Plek van aanbieding NG Gemeente Pietersburg-Noord

H/v Dorp- & Woltemadestrate, Polokwane

Sluitingsdatum 18 April 2017

Instruksies Vorm Stuur bewys van betaling aan [email protected]

Verwysing VBO gevolg deur u voorletters en van

Bevestiging Ontvangs van inskrywings geskied per e-pos. Kontak Rika van Rensburg vir navrae by 012 420 6738 (08:00 – 13:00)

Bankbesonderhede vir elektroniese betalings: Bank: ABSA Naam van rekening: TSO Rekeningnommer: 142 0830 463 Takkode: 632005 Tak: PRETORIA

Terug

Richard Kearney-gespreksgeleentheid

Stuur hierdie vorm saam met bewys van betaling aan Rika van Rensburg, e-pos: [email protected]

INSKRYWINGSVORM : 17 MEI 2017 Persoonlike

inligting

Van

Naam

Instelling of gemeente

E-pos

Kontaknommer Sel

Registrasie

Fooi R90-00 p/p

Kursus Richard Kearney-Gesprek met predikante en teologiese studente

Kursusdatum Woensdag, 17 Mei van 11:00 – 14:00

Page 9: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

9

Plek van aanbieding

Pretoria-Oos Gemeente (Ooskerk) – Saal

H/v Lynnwoodweg en Kirknessstraat 467, Clydesdale (oorkant Loftus Versveld)

Sluitingsdatum 15 Mei 2017

Instruksies Vorm Stuur bewys van betaling aan [email protected]

Verwysing VBO gevolg deur u voorletters en van

Bevestiging Ontvangs van inskrywings geskied per e-pos. Kontak Rika van Rensburg vir navrae by 012 420 6738 (08:00 – 13:00)

Bankbesonderhede vir elektroniese betalings: Bank: ABSA Naam van rekening: TSO Rekeningnommer: 142 0830 463 Takkode: 632005 Tak: PRETORIA

Terug

Bybel-Media nuus

Spesiale lied: Reformasie 500

NIE NET IETS OM OOR TE PREEK NIE, MAAR OOK VAN TE SING!

Die 500-jarige herdenking van die begin van die Reformasie het die hele Protestantse kerk in rep en roer! Daar is egter nie baie bestaande liedere wat dit vir gemeentes moontlik maak om oor die groot geleentheid te sing nie. Juis daarom het VONKK (Voortgesette Ontwikkeling van Nuwe Klassieke Kerkmusiek) spesiaal ‘n lied geskep wat die tradisionele 5 sola’s van die Reformasie in een lied, VONKK 341 bymekaar bring. Op die bekende en gewilde melodie van Maarten Luther, “’n Vaste burg is onse God” word die Sola Scriptura, Sola Gratia, Sola Fide, Solus Christus en Soli Deo Gloria vars in die mond van die gemeente geplaas. Die VONKK-werkgroep wil graag GRATIS vir alle gemeentes die geleentheid gee om tydens die

feesjaar hierdie aangrypende lied te kan sing. Kliek slegs op die volgende skakel: KLIK HIER waar jy die volgende leêrs van VONKK 341 gratis kan aflaai:

die melodielyn (ML) met akkoorde

die orrelbegeleiding (OB)

kantory/koorverwerkings (KV) van die lied

musikale en instrumentale verrykings (MV) by die lied

die Power Point (PP)

asook die pragtige Engelse vertaling (TK) van die teks

Vir die VONKK-werkgroep is dit belangrik dat daar voortdurend steeds gewerk word aan nuwe kerkliedere – ook in ‘n meer tradisionele styl. Ons glo in ‘n God glo wat nooit finaal en volledig onder woorde (of note) gebring kan word nie. Juis daarom moet daar konstant gewerk word aan liedere in verskillende style wat lidmate hulle geloof opnuut op hulle lippe sal laat neem. Dit is die doelstelling van VONKK. Gemeentes wat nog nie met ‘n VONKK-lisensie ingeteken is nie, kan bloot Christian Copyright Licensing International (CCLI) se kantore by 021 914 8908 kontak en aansoek doen vir ‘n VONKK-lisensie. Die koste per gemeente beloop slegs R350 per jaar. Daardie registrasie gee gemeentes dan op VONKK se webwerf www.vonkk.co.za toegang tot byna 400 liedere se bladmusiek en tekste, asook Power Points, musikale verrykings met instrumentale verwerkings van liedere en ook kantoryverwerkings vir kore en sanggroepe. VONKK-lisensiehouers kan egter ook, indien hulle dit sou verkies, ‘n datastokkie met al die VONKK-musiek en Power

Page 10: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

10

Points daarop by Bybel-Media Handel @R270.00 bestel. Klik hier om die bestelvorm af te laai en e-pos dit aan [email protected].

Deeloproepe: 0860 26 33 44

Direkte bestellings: [email protected]

E-aankope: bybelmedia.co.za Kom laat ons sing! Ds. Jacques Louw Voorsitter van VONKK [email protected]

Terug

Kursusse en ander byeenkomste

Excelsus nuus

Sertifikaatkursus in Bedieningsvernuwing Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling aan die Fakulteit Teologie by UP) het in samewerking met

Shepherd in Bloemfontein en Communitas in Stellenbosch ‘n Sertifikaatkursus in Bedieningsvernuwing geloods.

Die voorlopige datums vir die eerste drie modules is:

o 23-25 Mei 2017

o 15-17 Augustus 2017 Koste: R830.00 per module [R7 470.00 vir die volle 3 jaar] Vir meer besonderhede kontak Rika van Rensburg by [email protected] of 012-420 6738. _____________________________________________________________

Sertifikaatkursus in Bedieningsontwikkeling Persone wat die volle kursus voltooi, verwerf 180 VBO-punte (dws 60 punte per jaar). Vir meer besonderhede kontak Rika van Rensburg by [email protected] of 012 420 6738. Besoek ook

www.excelsus.org.za / Facebook-blad]

Terug

Navorsingsimposium oor Jeugbediening

Youth Ministry Research Symposium

An Invitation to participate

A Call for Papers Youth Ministry Research Symposium An Invitation to participate A Call for Papers As you may know well, the International Association for the Study of Youth Ministry meets every second year. The last one was in Sydney in January of this year, 2017. Since the founding of the Association it has become ‘custom’ that regions organise conferences of the same nature and on behalf of the Association, sometimes with the same theme as the previous International meeting. Such regional conferences have been organised for our African region in South Africa and most recently in Nairobi, Kenya. The next one is planned for 2018, possibly in Zambia. It has also become custom that we in South Africa have a Southern African meeting concerning youth ministry in the same year as the International meeting. Such a meeting is being planned for this year again. 1. Purpose: The purpose of this meeting will be to discuss the state of current research in Youth Ministry, as well as research questions that might require urgent (research) attention. 2. For Whom: We want to bring together people who are currently involved with youth ministry research projects:

➢ people teaching youth ministry,

➢ masters and PhD students and students who plan on getting involved in the study-field in the future,

➢ Colleagues in related fields of study like Sociology, Psychology and others.

3. Where: The University or Pretoria.

4. When: September, 12 (by 09:30) – September 13 (15:30).

Page 11: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

11

5. Costs: Not known yet, but we will keep it as affordable as possible. We hope that everyone can buy lunch at one of

the several eating places on Campus. We may even do that for one or two of the refreshment times. We will know the exact cost of this by middle May, 2017. You will have to arrange your own accommodation. When you notify us of your plan to attend, when you submit an abstract of your research, and you need information on housing, I will let you have a few suggestions as to accommodation in the area of the Campus. 6. How? (A call for participation) 6.1 We plan for two plenary inputs: One on a subject concerning Youth Ministry itself, and one on the current state of youth ministry research in South Africa. 6.2 We plan for three breakaways, age-specific discussion groups: Children, early and mid-adolescents, emerging adults. We will organize three such sessions with a possibility for 6 persons, per age-specific group, making short 15 minute inputs on their research and then another hour for discussion on the specific inputs but also on the general theme of the state and the need for youth ministry research as to this age-specific group. In case more submissions are received we will make provision. 6.3 We plan for a third open session where we will try focus on the holistic picture and future developments. 7. What now? If you are interested we need an indication from you: I will attend: Yes/No I want to present and attach an abstract of my presentation. I would like to present in the age-specific group for:

➢ Children

➢ Adolescents

➢ Emerging Adults

We need this information by the end of May, 2017. 8. Please fill out number 7 and cut, paste and send it back to me: [email protected]

Malan Nel and Willem Semmelink (Local organisers)

Terug

Vakatures, aflosposte en aflos-aanbiedinge

Die volgende predikante is beskikbaar vir preekbeurte en/of afloswerk: Pieter Berrange [082 925 3634, [email protected]]

Anton Binneman [083 236 3590, [email protected]]

Gerhard Bothma [082 412 3479, [email protected]]

Willie Crous [072 536 6775, [email protected]]

Corrie Greeff [082 928 5586, [email protected]]

Zachie le Roux [083 799 5911, [email protected]]

Ernst Muller [012-527-0015 of 082-656-1107, [email protected]]

Fanie Steyn [012-997 5003, 082 441 1500, [email protected]]

Stanley Strydom [083 299 1090, [email protected]]

Wynand van Beek [083 265 1118, [email protected]] Danie van Niekerk [082 045 6881, [email protected]]

Die volgende emeriti het aangedui dat hulle beskikbaar is vir preekbeurte:

Jannie Botha [083 303 9767 of 012-344 3768, [email protected]]

Henk Gous [083 267 0108, e-pos: [email protected]]

Hennie Horn [082 743 9238 of 012-548 5796, [email protected]]

Anton Jordaan [083 380 0346, [email protected]]

Casper Krüger [082 387 1099 of 012-348 3205: [email protected]]

Martin Lazenby [079 493 4957, [email protected]]

Louis Louw [012-9931574 of 072 461 663, [email protected]]

Barend Piek [072 185 4297, [email protected] of [email protected]] Bertus van der Westhuyzen [082 788 4466, [email protected]]

Louis van Deventer [012-567 6566 of 082 567 0945, [email protected]]

Terug

Page 12: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

12

Teologiese studente en proponente: * Neem asseblief kennis dat die “rubriek” ontstaan het nadat ons navraag ontvang het vanaf gemeentes wat leraars se hulp op ‘n kort termyn nodig het, asook leraars wat beskikbaar is om deeltyds of op ‘n kort termyn te help.

NG Kerk in SA:

Vakature - Hoofargivaris (Stellenbosch)

http://kerkargief.co.za

Die NG Kerk in Suid-Afrika (Wes-Kaapland) beskik tans oor ’n vakature vir ʼn Hoofargivaris by die NG Kerk se

Argief in Stellenbosch. Die datum van diensaanvaarding is 1 Julie 2017. Verantwoordelikhede · keuring, ordening, ontsluiting en restourering van argivalia met die oog op bewaring en navorsing; · rekordbeheer en skakeling met kliente (gemeentes, ringe en sinodes); · lewer ’n diens aan navorsers en gebruikers van die Argief (persoonlik, telefonies of per e-pos); · ontwikkel en bestuur die digitaliseringsproses van die Argief en · bestuur die personeel, begroting en dag-tot-dag aktiwiteite van die Argief. Kennis en vaardighede verlang · kennis van toepaslike Suid-Afrikaanse wetgewing, asook die toepassing daarvan in ’n argief; · toepaslike ervaring van argivale werk; · goeie kommunikasievermoe in beide Afrikaans en Engels; · uitstekende organisasievermoe; · administratiewe vaardigheid; · rekenaarvaardigheid en · deeglike kennis van die NG Kerk-familie se strukture en werksaamhede. Minimum kwalifikasie · ’n toepaslike nagraadse kwalifikasie in argiefkunde of ’n aanverwante dissipline. Vergoeding · onderhandelbaar in ooreenstemming met kwalifikasies en verantwoordelikhede. Aansoekprosedure

Stuur u aansoek per e-pos saam met ’n volledige CV voor 10 Mei 2017 aan:

Die Bestuurder: Menslike Hulpbronne, NG Kerk in SA, Privaat sak X8, Bellville, 7535 E-pos: [email protected] Navrae: 021 957 7104 (Mnr Kenny Raats)

Terug

Andrew Murray Pretoria

Advertisement to recruit a Congregational Manager

The Dutch Reformed Church of Andrew Murray Pretoria (AMP), wishes to appoint a Congregational Manager to work half a day (mornings), on Monday’s to Friday’s, and Sunday’s 07:30-10:30; as well as irregular times, as per the services and organised events to support the pastor and congregation. The congregation of AMP is a growing family-sized faith community striving to be a real spiritual family. The congregants are people from all walks of life, many different faith backgrounds, multicultural and multilingual. We are warm, inviting and accepting and we strive to live what we confess to believe, with our vision of being a faith community where anyone is welcome, nobody is perfect and anything is possible. We are looking for a suitably qualified and experienced individual who has the calling to become involved in the life of the church as a member of the congregation and will embrace and reflect the values of the church. Someone who can build relationships with our neighbours and collaborate with the sexton of the Reforming church, who share our facilities. Someone who can follow direction. A self-starter, who is organised and can plan and take initiative and carry out a variety of duties to ensure the smooth running of the church and manse at the premises at 501 White street, Bailey’s Muckleneuk, Pretoria. This includes, but is not limited to: • Duties related to church services/events such as preparing the premises and co-ordinating the requirements with the appropriate church council members and clearing up after said events.

• Maintenance of the church and manse and grounds.

• Supervision/Management of grounds staff.

Page 13: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-12-3… · 11:00 Post-metafisiese denke oor God: "The God Who May

13

• General administration of the church office.

• Administration of the pastor’s schedule and appointments as per his instructions.

• Communication (internal and external) on behalf of the congregation. Minimum qualifications and skills: • No formal post school qualifications required, but recommended;

• Fully bilingual in English and Afrikaans (written and spoken);

• Own a vehicle and a driver’s licence;

• Practical experience in utilising the programs in Microsoft Office;

• Ability to run electronic devices (e.g. sound system, PC’s, data projection), or willingness to learn;

• Some knowledge of general maintenance;

• Financial acumen;

• Previous experience as a sexton or church administrator would be an advantage but not a requirement. Remuneration: Negotiable Closing date for application: If you are interested, email your CV to [email protected] close of business 24/04/2017.

Terug

Ten slotte

Terug