51
J. Human 2012 Verpligtinge en ooreenstemmende regte Etiek, professionele gedrag en bestuur

Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

J. Human

2012

Verpligtinge en

ooreenstemmende

regte

Etiek, professionele gedrag

en bestuur

Page 2: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n
Page 3: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

• Wat beteken dit om ‘n verpligting te hê?

• Verpligtinge vs Regte

• Verskillende rolle van Fisios

• Fisio verpligtinge aan pasiënte

Geraamte vir hierdie lesing:

Page 4: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Wat beteken dit om ‘n verpligting te hê?

Etiese riglyne gee uitdrukking aan

verpligtinge. ‘n Verpligting is ‘n plig om

iets te doen of te vermy.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Page 5: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

As jy ‘n verpligting het teenoor iemand, is jy

verbind tot daardie persoon op ‘n spesifieke

manier en vir ‘n spesifieke rede.

Jy skuld daardie persoon iets, terwyl hy of sy

die ooreenstemmende reg of eis teenoor jou

het.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Wat beteken dit om ‘n verpligting te hê?

Page 6: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Voorbeeld:

Fisio (A) kom ooreen met ‘n kollega (B) dat B vir

A plaasvervangerswerk (locum tenens) sal doen

terwyl A op vakansie is.

B het ‘n verpligting om die plaasvervangerswerk

te doen en A het ‘n reg tot B se dienste.

Terselfdertyd het B ‘n reg tot

billike vergoeding en A het ‘n

verpligting om B te vergoed.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Page 7: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Verpligting vs regte

Verpligting: Wat skuld

ek aan ander?

Reg: Wat skuld ander

my?

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Page 8: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Verpligtinge mag eties, wettig of beide wees.

Verpligtinge kan bestaan in

• persoonlike,

• sosiale,

• professionele of

• pollitieke omgewings van ons lewens.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge

Page 9: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Fisios vervul verskillende rolle. Dienooreenkomstig het hulle verskillende verpligtinge:

As menslike wesens het ons “natuurlike verpligtinge”

(omdat ons deel is van die menslike ras)

• Weerhou daarvan om skade aan te rig

• Bevorder die goeie

• Wees regverdig

(Ons skuld hierdie verpligtinge aan alle ander mense (o.a. pasiënte)

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Page 10: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

As professionele persone het ons sedelike verpligtinge,

(verkry as gekwalifiseerde en gelisensieerde professionele

persone.)

• Voorsien mediese sorg

• Verlig pyn

• Verkry ingeligde toestemming

• Respekteer konfidensialiteit

• Wees betroubaar

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Fisios vervul verskillende rolle. Dienooreenkomstig het hulle verskillende verpligtinge:

Page 11: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Institusionele verpligtinge (werk in spesifieke

institusies)

Fisios in privaat praktyk / staatsfisios

• Indiensnemingskontrak

• Werksomskrywings

• Konvensionele verwagtinge

(Moet konsekwent wees met die etiese en wettige verpligtinge van

fisioterapeute) HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Fisios vervul verskillende rolle. Dienooreenkomstig het hulle verskillende verpligtinge:

Page 12: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Wettige verpligtinge

Opgelê deur:

• gemenereg en

• statutêre reg

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Fisios vervul verskillende rolle. Dienooreenkomstig het hulle verskillende verpligtinge:

Page 13: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Geen verpligting is

absoluut nie.

Uitsonderings bestaan

altyd ten opsigte van tyd,

plek en omstandighede.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Fisios vervul verskillende rolle. Dienooreenkomstig het hulle verskillende verpligtinge:

Page 14: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Bv.

Ons verpligting om ‘n pasiënt se

konfidensialiteit te respekteer

mag bots met die verpligting om

onskuldige derdepartye van

skade te beskerm (HIV)

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Page 15: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Geen lys is ooit volledige nie

Die volgende lys is redelik samevattend en

indien dit oortree word sonder die nodige

motivering, kan verdere stappe deur die

HPCSA opgelê word.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Page 16: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Verpligtinge teenoor pasiënte

Altyd die beste belange en welstand vir

hul pasiënte as hul primêre professionele

verpligting nastreef.

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Page 17: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Die vertroue van

hul pasiënte te

eer.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 18: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Te besef dat hulle in

‘n posisie van mag

oor hul pasiënte is en

dat hulle versigtig

moet wees om nie

hul mag te misbruik

nie.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 19: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Binne normale perke van

hul praktyk, toeganklik

wees vir hul pasiënte

wanneer hulle op diens is

en alternatiewe reëlings

tref vir toegang indien

hulle nie aan diens is nie.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 20: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Bv. ras, kultuur, etnisiteit, sosiale status, lewenstyl,

waarneembare ekonomiese vermoë, ouderdom,

geslag, gebreklikheid, oordraagbare siekte status,

seksuele oriëntasie, godsdienstige of geestelike

oortuigings, of enige toestand van kwesbaarheid.

Persoonlike oortuigings geen

vooroordeel ten opsigte van

pasiënte se gesondheidsorg nie.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 21: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

As hulle voel dat hulle

oortuigings hul behandeling

mag beïnvloed, moet hulle dit

so aan die pasiënt verduidelik

en aan die pasiënt die keuse

gee om ‘n ander fisioterapeut te

spreek.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 22: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Nie behandeling te weier of uit

te stel omdat jy oortuig is dat

die pasiënt se aksies tot die

toestand bygedra het, of omdat

die fisio sy eie gesondheid in

gevaar stel nie.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 23: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Hulle breinkrag in te

span om diagnoses te

maak en die nodige

behandeling te

oorweeg.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 24: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Vinnig op te tree

om pasiënte te

beskerm van

verdere risiko

indien jy vermoed

dat hy/sy verswak

is.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 25: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Stiptelik en

konstruktief reageer

op kritiek en

klagtes.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 26: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Geen fisio in gemeenskapsdiens of ‘n

gesondheidswerker met beperkte

registrasie by die HPCSA as ‘n

vervangingswerker (locum tenens) in hul

eie of in geassosieerder gesondheidsorg-

praktyk in diens neem nie.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 27: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Hul pasiënte in te lig indien hul in

assosiasie is met, verbind is met, of

belange het in ‘n organisasie of fasiliteit

wat deur die gemiddelde persoon beskou

kan word as in instansie wat verdeelde

belange of lojaliteit ten opsigte van

pasiëntsorg kan hê.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 28: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

In noodsituasies,

gesondheidsorg binne die

perke van jou

praktiseringsvermoë,

ondervinding en

bekwaamheid te bied. Indien

jy nie kan help nie, verwys die

pasiënt na ‘n kollega wat kan. HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënte se beste belang en welstand Fisios behoort:

Page 29: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Respekteer die

privaatheid en

waardigheid van

pasiënte.

Respek vir pasiënte Fisios behoort:

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Page 30: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Behandel

pasiënte

beleefd en met

oorweging.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Respek vir pasiënte Fisios behoort:

Page 31: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Luister na pasiënte en respekteer hul

oortuigings.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Respek vir pasiënte Fisios behoort:

Page 32: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Vermy onbetaamlike

verhoudings met pasiënte,

pasiënte se vriende of

familielede (bv. Seksuele

verhoudings of finansiële

ooreenkomste wat uitbuitend

van aard kan wees)

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Respek vir pasiënte Fisios behoort:

Page 33: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Waak teen menseregte van pasiënte wat

geskend word. Moenie enige aksies

toelaat, daaraan deelneem of goedkeur

wat daartoe kan lei dat menseregte

geskend word nie.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Respek vir pasiënte Fisios behoort:

Page 34: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Op versoek moet inligting omtrent die

pasiënte se toestand, behandeling en

prognose aan die pasiënte deurgegee

word.

Ingeligte toestemming Fisios behoort:

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Page 35: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Inligting aan die pasiënte op ‘n

verstaanbare wyse deurgee. Neem in

ag: die taal van die pasiënt, vlak van

geletterdheid, begripsvermoë, waardes

en geloofsisteme.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Ingeligte toestemming Fisios behoort:

Page 36: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Nie inligting, ondersoeke, behandelings

of prosedures wat in die pasiënt se beste

belang is weerhou nie.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Ingeligte toestemming Fisios behoort:

Page 37: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Pas ingeligde

toestemming as ‘n

kontinue proses toe.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Ingeligte toestemming Fisios behoort:

Page 38: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Laat pasiënte

toe om toegang

tot hul eie

rekords te hê.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Ingeligte toestemming Fisios behoort:

Page 39: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Nie enige persoonlike en konfidensiële inligting wat

tydens professionele verpligtinge verkry is openbaar

nie.

Tensy hul toestem tot bekendmaking of

Die fisio goeie rede het om dit te doen nie

(bv. Die waarskynlikheid van ernstige skade aan ‘n identifiseerbare

derdeparty, of ‘n publieke noodgeval, of enige oorheersende en eties

geregverdige wettige omstandigheid)

Pasiënt konfidensialiteit Fisios behoort:

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Page 40: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Nie konfidensialiteit te verbreek sonder

geregverdigde rede of sonder die kennis van

die pasiënt nie.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënt konfidensialiteit Fisios behoort:

Page 41: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Aan pasiënte te verduidelik:

• hoe die eis vanaf mediese fondse werk

• betekenis van ICD-10 kodering

(verkry toestemming vanaf die pasiënt om

konfidensialiteit te verbreek wanneer ge-eis

word vanaf mediese fondse.)

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënt konfidensialiteit Fisios behoort:

Page 42: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Die regte van hul pasiënte te

respekteer en ten volle betrokke

te wees in die besluite omtrent

hul behandeling en sorg selfs as

hul nie wettig bekwaam is om

die nodige toestemming te gee

nie.

Pasiënt deelname in hul eie gesondheid Fisios behoort:

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Page 43: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Die reg van pasiënte te

respekteer om behandeling

te weier of om deelname

aan onderrig en navorsing

te weier.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënt deelname in hul eie gesondheid Fisios behoort:

Page 44: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Pasiënte in te lig dat

hul die reg het om ‘n

tweede opinie te verkry

sonder dat dit hul

toekomstige

behandeling sal

beïnvloed.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Pasiënt deelname in hul eie gesondheid Fisios behoort:

Page 45: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Bewus te wees van die regte en wette betreffende

onregverdige diskriminasie in die bestuur van pasiënte

of hulle families op grond van ras, kultuur, etnisiteit,

sosiale status, lewenstyl, waarneembare ekonomiese

vermoë, ouderdom, geslag, gebreklikheid,

oordraagbare siekte status, seksuele oriëntasie,

godsdienstige of geestelike oortuigings, of enige

toestand van kwesbaarheid soos in die

gesondheidsreg wetgewing saamgevat word.

Onpartydigheid en regverdigheid Fisios behoort:

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Page 46: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Te verwys indien jy

nie die nodige

dienste kan lewer

nie. Stabiliseer die

pasiënt in die geval

van ‘n noodgeval en

verwys dan

toepaslik.

Toegang tot sorg Fisios behoort:

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Page 47: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Voorkeur te gee aan

evaluering en

behandeling van

pasiënte op grond van

hul kliniese behoefte.

Potensiële botsende belange Fisios behoort:

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Page 48: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Vermy oorbehandeling:

Pasiënte moet slegs

verwys word vir die

nodige ondersoeke en

behandeling, en slegs

behandeling en

toerusting wat die

behoefte van die pasiënt

aanspreek moet

voorgeskryf word. HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Potensiële botsende belange Fisios behoort:

Page 49: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Aan hul pasiënte te verklaar

(verbaal en vertoon) indien hulle

enige finansiële voordeel in

enige institusies of diagnostiese

toerusting het. Dieselfde geld

indien finansiële gewin verkry

word in die wyse waarop

verwysings gemaak word (moet

deur die HPCSA goedgekeur wees.) HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Potensiële botsende belange Fisios behoort:

Page 50: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Hom/haarself te

weerhou daarvan

om pasiënte of hul

familielede te dwing

om aan die fisio

geskenke of enige

ander oordrewe

voordeel te gee.

HPCSA. 2008. General Ethical Guidelines for the Health Care Professions – booklet 1. Pretoria

Verpligtinge teenoor pasiënte

Potensiële botsende belange Fisios behoort:

Page 51: Etiek, professionele gedrag en bestuurlearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES/2.Study Material/24... · Etiek, professionele gedrag en bestuur • Wat beteken dit om ‘n

Vleis van die lesing:

• Wat beteken dit om ‘n verpligting te hê?

• Verpligtinge vs Regte

• Verskillende rolle van Fisios

• Fisio verpligtinge aan pasiënte